Join the most popular community of South African swingers now
Login

Oom Kerneels se Vrou was de moer in!! maal Twee.

1
2 Comments 2
2.7k Views 2.7k
1.1k words 1.1k words
Lees asb. Eers Oom Kerneels van GOOT Marico. Nou kyk, na ons eerste speel en die tante se drie minute van plesier voordat die man se krag getrip het en sy die plesier van 'n ander vrou gevoel het was daar geen keer nie. Toe gebeur 'n interessante ding. Ons twee raak baie meer erg oor mekaar, dis nie lekker as sy nie by my is nie en ek wil haar net op die hande dra. Sy voel splinter nuut. Die volgende week was die grootste seks plesier sedert ons wittebrood en nadat sy die naweek meer as veertig keer gekom het, sonder dat sy ooit weg was, besluit ons toe dat hierdie plesier moet ons met ander deel en ons soek op die net na maatjies, om mee te speel. Iemand wat dit al probeer het weet dit klink na plesier maar dis verstreurend. Almal se profielle lyk net te mooi, amper alle vroue is bi of nuuskierig en die manne se toerusting laat my agtien cm klein lyk maar nadat gesels is, ete afspraak gemaak is en die private albums oopgemaak is, raak hulle minder entoesiasties en net voor julle gaan ontmoet kanselleer hy want hy is bang jy het te veel verwagtings. My magtag, dis hoekom ons hier is, om met mekaar te speel. Later sal jy uitvind dis maar die manier wat manne na jou vrou se woepsie kan kyk met jou toestemming en dit was toe nie sy kaal vrou nie, sy weet van niks. Die profiel foto is toe sy nog jonk en maer was en die genitalië foto's is van die net af gelaai. Die wat e-“mail adresse vra, het seksuele oortredings. So sukkel dit aan totdat ons 'n oulike paartjie ontmoet. Hy het die regte toerusting en sy is bi en sexy en ons nooi hulle na ons toe. Nou kyk toe ons nog oor die leefstyl gedink het, het sy vir my gesê die ander vrou mag net nie mooier, jonger of lekkerder as sy speel nie. Ek het gesukkel om dit te verstaan en sê toe vir haar. Sy het baie lekker speelgoed maar as ons nou 'n nuwe speelding kry wat vibreer en dit speel vreeslik lekker gaan ek die ding weggooi want dis lekkerder as waaraan sy gewoond is. Toe verstaan sy dat ek wil hê sy moet haar vreeslik geniet met die ander man en ander vrou en enige iets anders waaraan sy kan dink want die hele idee is om jouself vreeslik te geniet op ander maniere as waaraan jy gewoond is en al die taboe's te verbreek. Die man vorder toe so vinnig dat ek bang raak hy penetreer haar voordat sy die kondoom aangesit het en sy kan die ding so lekker aansit dat ek haar partykeer vra om dit vir my aan te sit net vir die lekker. Wat ek toe nie weet nie is met die 12 sekondes aansittery blaas sy ereksie toe so half af. Nou ja dis mos nie 'n probleem nie want dis mos soos 'n fiets met 'n ou band. Jy ry nog so lekker dan word die wiel pap, ander kere moet jy hom so 'n bietjie oppomp voordat jy opklim maar hy ry nog lekker. My speelmaat was 'n groot plesier maar net toe dit begin lekker raak kom ek agter daar is iets fout met die ander twee, sy wiel wil nie oppomp nie en hou nie lug nie. Voor my vrou te verstreurd raak dink ek toe dis darem 'n goeie ding dat die vrou bi is. Dis mos nes 'n ekstra spaarwiel wat ons nou gaan gebruik en dan kan sy sommer ingelyf word in vroueseks. Jy moet verstaan ek is meer opgewonde oor haar nuuskierigheid as sy, ons het al die teorie opgelees maar sy bly 'n virgin tot sy haar eerste vroue orgasme gehad het en nou gaan dit gebeur. 'n Man kan altyd presteer want sy lig word mos met een druk op die regte plek deur 'n vrou aangesit en dan bly sy lig helder skyn totdat sy blaas bars (of dit so voel) en als verby is. 'n Vrou is mos totaal 'n ander spesie wat glad nie eers met elektriesiteit werk nie. Nee, sy loop mos op kerskrag. Kyk sy het 200 van die mooiste kerse wat met tyd en plesier aangesteek moet word, maar as almal brand gee dit nie net lig af nie maar hitte en nog baie ander lekker goedjies wat jou maak dat jy dit vir ewig onthou. Jy hou aan wonder wat was so lekker daàrdie keer. Maar nou nog die bi gedeelte waarvan meeste vroue nie eens weet hulle besit nie. Daar is nog 20 bonus kersies wat groter as 'n plesier is, maar daar is nog meer voordele. Kyk 'n man is 'n besige affêre en het nie altyd tyd vir al die kerse maak brand nie en as almal eers brand en 3 minute plesier wat eindig met 6 sekondes van ekstase is verby, wat maak jy nou met hierdie kerse want kyk hulle moet almal op hulle eie tyd uitbrand of jou moeilikheid begin more en jy gaan nie gou vergewe word nie. Nou ja, hier kom die voordeel van die 2 de vrou in. Hulle steek mekaar se kerse aan tot al 200, plus nog 20 ekstra brand, en dan is daar 2 van hulle gereed vir jou, èn, daarna doen hulle hulle vroue ding wat net hulle verstaan totdat al die kerse op hulle eie tyd uitgebrand het en almal dink jy's die oulikste man op aarde. Waarvoor kan 'n man op aarde vir meer vra wil ek net weet. Met al hierdie goed in my kop besluit ek. Hierdie vrou is 'n groot plesier maar die gedagte van vroueseks is nog lekkerder so ek oorhandig die twee toe aan mekaar. Ek en die man gaan doen toe wat manne doen, gaan praat oor rugby. Toe oom Louis Luyt rugby gelos, het, het ek dit ook gelos so die gesels werk nie en buitedien is ek nuuskierig wat met die 2x vroueseks gebeur en ek loer in. Aag nee, hier sit altwee en gesels. Die ander vrou hou nie daarvan nie. Die bi profiel was toe net 'n grappie!! Die volgende week moes ek 'n lae profiel hou want sy was de moer in maal twee.
Published 
Written by weetoo

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments