Join the most popular community of South African swingers now
Login

Drie vir Pret 2

0
0 Comments 0
7.6k Views 7.6k
1.4k words 1.4k words
Die buite ligte gee mooi sagte lig in die kamer en pappa beer vryf oor Juff se mooi ronde tiete met hul regop nipples. Hy geniet die nat poesie wat wydsbeen op sy maag sit. Haar groot wit boude raak raak aan sy piel soos haar lyf beweeg van hom wat tieties speel. Zania le steeds styf langs Liefde en streel oor Juff se bene en tieties, haar poesie is sop nat en sy weet dit gaan amper weer haar beurt wees. Sy lag, dis so sexy om Juff se oogies te sien rek as pappa beer se dik piel net net binne in haar jong poesie is. Sy het laasjaar matriek geskryf en is redelik klein binne. Juff sukkel meestal om meer as n vinger te vat. Sy kan op n goeie aand twee vingers vat maar ook nie diep nie. Juff se jong poesie word redelik gereeld gerek en geleer om bietjie meer te vat maar nou ja, sy is vreeslik gewillig om saam te speel en om n goeie jong slet te wees. Pappa beer trek Juff voorentoe sodat haar kaal lyf bo-op sy bors rus en begin nipples suig, hy suig altyd hard. Dis seer maar dis lekker. Hy is redelik rof met tiete as hy jags is. Juff maak haar bene reguit sodat haar kaal lyf op syne rus, haar nat poesie vryf oor sy semi harde piel en sy geniet die koue gevoel van sy voorige kom sessie. Zania skuif bietjie op en lees die storie betyds, pappa beer rol vir Juff af tussen hulle in en beveel haar om sy piel te gaan skoon lek. Hy begin Zania se tiete druk en suig, hy knyp hard om die nipples regop te laat staan. Sy hande beweeg af na haar kaal poesie toe, sy dik vinger gly tussen die lippies in en hy begin haar klit vryf. Dis so sensitief en so lekker Zania maak haar bene wyer oop, twee groot vingers gly in en uit haar rooi warm poes terwyl sy kyk hoe n bloed jong bokkie haar man se piel skoon lek. Fok dit maak haar jags as sy daai mondjie sien op en af beweeg, dis so stout, dis so lekker want dis eintlik verbode maar nou ja dis deel van menswees… Sy gooi haar kop oor die rand van die bed terwyl pappa beer tussen haar bene inskuif en haar bene mooi groot oop druk. Hy bring sy mond afen lek haar poes met n plat tong op en af, en op en af mmm dis mos nou hoe sy daarvan hou. Sy draai haar kop en sien Juff nog steeds doenig met pappa beer se piel, al die pad nog tussen sy bene. Ai maar sy is darem maar n regte slet, so mooi geleer, so maklik en so so so gewillig om te bevredig mmm. Juff word beveel om bo Zania se gesig voor die bed te gaan staan, onmiddelik begin sy tiete speel en vryf en nipples knyp. Haar jagse nat poesie met min donker haartjies wat in n perfekte hartjie geskeer is, is vlak bo Zania se gesig. Haar poesie sappies smeer oor Zania se lippe en gesig maar Zania hou haar mond toe, van jagsgeid vryf Juff haar geswelde klit oor Zania se neus maar Zania wag, pappa beer is nog eers besig om haar poesie te eet en hy doen dit volmaak, sy voel hoe haar tepels self harder word en hoe die rooi gloed van lekker oor haar tiete begin sprei en hy lek net harder en vinniger, sy tong diep in haar warm poes. Pappa beer weet al goed sy is naby, hy kyk ook hoe Juff trippel van lus en hy steek sy ring- en middelvinger in sonder om op te hou lek, sonder om rhitme te verloor rus sy duim op haar rooi geswelde klit en sy wys- en pinkievingers wys af oor haar wyd oop gespreide boude. Die twee vingers binne wys op en hy voel voel gou vir daai beroemde g-spot, hy vind die skurwe plekkie en begin haar hard met sy vingers naai, Zania sit haar hand op sy kop. Fok sy is soooooo naby sy gaan nou kom en dit gaan hard wees, haar lyf begin ruk, haar heupe skyf vanself boontoe en soos die warm sappies haar man se mond vol maak gryp sy saggies sy hare om hom te laat op hou want sy kan nie nog nie, alles kriewel haar hele lyf ruk en sy word so bietjie duiselrig soos wat haar hele lyf in orgasme wriemel. Pappa beer kyk op, baie in sy skik met homself. Hy weet na jare se oefening baie goed hoe om n poesie te laat kom en hy is glad nie skaam om dit oor en oor te doen nie. Hy kyk hoe Juff steeds sonder ophou haar poesie oor Zania se gesig vryf en hy gee opdrag dat Zania haar slet se poesie mag uiteet. Sy piel is stok styf, dit voel of hy gaan bars en hy hou Zania se poes vas met sy plat hand. Hy weet hoe gevoelig sy is, hy gee haar n oomblik om haar asem te vang terwyl haar mond op en af oor jong nat poesie beweeg. Haar tong raak raak liggies aan Juff se klit en pappa beer geniet sy show. Hy gaan staan op sy kniee tussen Zania se bene en begin sy stok stywe piel oor haar vars gekomde poesie vryf, sy ruk elke keer as hy oor haar bloed rooi klit beweeg. Dinge raak nou baie lekker en baie warm vir Juffie, hy beveel haar om haar bene wyer oop te maak sodat sy haar poes nog harder teen Zania se oop mond en gesig moet druk. Juffie ry die nat tong in haar poesie terwyl sy met haar hande oor haar tiete speel. Haar nipples staan stok styf op haar borste en pappa beer belowe homself hy gaan net more begin soek vir nipple clamps. Hy kan nie meer nie, hy gryp Zania se heupe styf vas en met geweld druk hy sy piel diep in haar gevoelige poesie in, sy balle slaan hard teen haar boude en mens kan duidelik hoor hoe klap die sappies met elke beweeging. Zania wil gil maar hoe meer haar mond oopgaan hoe harder sit Juff haar poesie in, sy is nou die slet en sy moet nou vat wat en hoe hulle dit vir haar uitdeel. Sy word vuurig deur die twee genaai, hulle vind rhitme en Zania voel hoe pappa beer se dik piel binne haar nog groter swel. Dit voel of hy haar gaan oopskeur soos wat sy piel haar oop rek, fok hy is nou naby dink sy nes Juffie vir oulaas op haar mond af sak en begin ruk. Zania lek en lek, haar mond is vol soet poesie sap en sy mag nie ophou lek nie. Pappa beer kyk op en kyk hoe lekker Juff se poesie in sy vrou se mond kom en hy ontplof. Dik strale kom spuit diep in Zania se seer genaaide poes in, sy ruk met elke beweeging maar fok dis lekker om so hard te kom. Haar bene word lam en pappa beer se piel raak sag binne haar terwyl hy lustelik nog tussen haar rooi geswelde lippies vryf. Hy het haar vol gekom en Juffie kom klim langs hulle op die bed. Moeg maar tevrede le hulle terwyl die aand lug oor hul kaal nat geswete lywe streel. Pappa beer le en dink, niemand sal glo hoe dit in hul huis gaan nie, nie een van sy pelle sal verstaan dat hy geseen is met twee donker kop girls wat elke dag bereid is om hom te bevredig nie. Zania le in haar man se arm, Juff le in die ander, dood moeg genaai dis beslis. Dis al twaalfuur verby, hulle beter bed toe want more is weer werk. Juffie se nag en gaan kamer toe, Zania en Liefde maak die skuifdeure en gordyne toe en krul rustig in hulle bed op. Slaap kom vinnag na al die inspanning.
Published 
Written by Tazzie37

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery