Join the most popular community of South African swingers now
Login

DIE JONGER MAN

2
2 Comments 2
3.4k Views 3.4k
809 words 809 words
Ek en my man was opgewonde oor die komende, welverdiende vakansie. Die jongman wat na ons belange sou omsien terwyl ons weg was, Ivan, was reeds daar en ons sou vroegoggend vertrek. My man het my deur die verrloop van die aand geterg dat Ivan my met begeerte aanstaar en dat ek maar net aanleiding hoef te gee indien ek sou wou. Ek het sy gespot net afgelag. My man het gaan slaap aangesien hy sou bestuur en ek en Ivan het rustig gesit en musiek luister en gesels, dalk later as wat ek moes... Ons het geskerts en gelag terwyl my man se woorde hardnekkig in my agterkop vasgesteek het. Ivan was maar n skrale 19 jaar en ek darem al 28. Hy sou mos nooit regtig belangstel nie! Ivan het weer iets kwytgeraak wat my gemaak-vererg laat opspring het en hom speels met altwee hande om sy nek begin wurg het. Die volgende oomblik is ek stomgeslaan toe hy my skielik dringend en passievol begin soen het...sy arms het kragtig om my gesluit terwyl sy lippe myne gekneus het. Sy tong het die binnekant van my mond begin verken en met n snak het ek hom toegang tot die warm holte gegee terwyl sy tong n dans saammet myne begin doen het.Sy een hand het in my hare vasgehou en my kop agteroor gebuig terwyl die ander my lyf begin verken het en van my klere ontslae geraak het voordat ek nog mooi tot verhaal kon kom. Toe ek uiteindelik weer kon fokus, het ek bewus geword daarvan dat hy my op die mat laat le en dat hy besig was om van sy laaste klere ontslae te raak. Ek het my asem skerp ingetrek toe ek die grootte van sy ereksie sien wat teen sy gespierde maag vasspring. Ek kon nie anders as om in afwagting my bene vir hom oop te maak nie. Hy het voor my gekniel en ek het vol ywer gewag dat hy my moes ingaan, maar ek was verkeerd... Hy het vorentoe gebuig en my stadig, verkennend begin lek. Net voordat ek myself in n orgasme kon verloor, het hy opgehou, my diep in my oe gekyk en homself tussen my bene geposisioneer .My bene is vinnig oor sy skouers gelig en sonder om oogkontak te verbreek, het hy homself stadig in my ingedruk. Ek kon voel hoe hy my rek met sy grootte totdat hy my heeltemal gevul het. Stadig het hy onttrek totdat hy amper heeltemal uit was en ek het geprottesteer. Hy het net geglimlag en homself weer soos die eerste keer heeltemal in my opgedruk. Ek kom n klein gilletjie van genot nie keer nie en dit was al aanmoediging wat hy nodig gehad het. Ek kon voel hoe hy vinniger begin beweeg en al harder begin pomp. Sy boudspiere het gebult onder my handpalms en sweet het op sy welgevormde borskas begin perel. Ek kon n dringendheid in hom aanvoel wat in my ook weerklank gevind het. Skielik het hy my omgeswaai sodat ek hande-viervoet staan en weer vinnig in my ingegaan. Sy tempo het versnel en ek het my kop agteroor gegooi in ekstase. Toe ek my oe oopmaak, kyk ek reg in my man se oe vas... Hy het net geglimlag en voor my kom staan. Ek kon sien hoe styf hy was, het in verwondering in sy oe gekyk en hom stadig begin lek en suig. Ivan het bewus geword van sy teenwoordigheid en verkrik verstil. My man het hom egter vinnig gerusgestel en hy het met hernude ywer begin pomp. Ek het my man diep in my mond gevat en kon voel hoe hy nog stywer word.Toe sy eerste sarsie kom in my keel afskiet, het ek hom vol in die oe gekyk om al die liefde en passie te sien wat hy vir my voel. Ek kon voel hoe elke sel in my liggaam lewendig word en ek begin saamtrek... Hoe ek van my kern af n warmte deur my voel versprei voordat ek oor die afgrond tuimel en begin val...val...val... Ek was bewus van Ivan wat my heupe styf vasgryp, met een hand n raps op my boud gee en met een laaste diep pomp diep in my indruk en sy kom in my begin uitskiet. Na talle eindelose sekondes, het hy homself traag uit my getrek en kon ek die nattigheid tussen my bene voel afloop. Hy het van agter af oor my geleun en my styf vasgedruk terwyl my man my innig gesoen het. Eers baie later die oggend, oppad na ons vakansiebestemming, kon ek die rou skaafplekke op my skouers en rug voel waar die mat my geskuur het in daardie eerste passievolle oomblikke met my jong minnaar.... Natuurlik was dit maar die eerste van vele hoogs vervullende sessies wat ons drie saamgehad het...
Published 
Written by FLASHES

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments