Join the most popular community of South African swingers now
Login

Daar is altyd 'n eerste keer.

15
3 Comments 3
3.2k Views 3.2k
1.2k words 1.2k words
Hierdie verhaal is Fiksie. Na ‘n kortstondige gesprek op SH se boodskapdiens ruil ons telefoon nommers uit. My vrou, neem daarna oor en die gesprekke op Whatsup word ‘n elke dag formaliteit. Die gesprekke word uiters intiem en sy gesels hoofsaaklik met die man van die ander paartjie. Vinnig word fotos uitgeruil. Ons eerste afspraak is gemaak en die Saterdag word die huis van kant tot kant skoon gemaak. Kondome word aangekoop, matrasse word reggesit en addisionele verwarmers vir die winterkoue. Uiteindelik breek Saterdagaand aan. “Hello” sê ons toe hulle uit hulle voertuig uitklim. “Vir die eerste keer wat ons mekaar ou in werklik lewe ontmoet, sjoe julle lyk goed” Hulle groet ook vriendelik terug. Nicky, die vrou, is so raps groter as my vrou. Lank met groot boobs. Bertie is so lank soos Nicky. Beide netjies. Terwyl ons in die huis instap loer ek na Nicky se boudtjies. Ek het gesien Bertie kyk openlik na my vrou se boobs en toe sy saam met Nicky die huis in is, het hy na haar agterstewe gekyk “Heel OK” dink ek van Nicky. Ek het anders verwag na ek die fotos gesien het wat aan ons gestuur is. Ek het ook geloer na Bertie se lyf. Probeer vasstel of hy ‘n ereksie het. Ek het so halwe een my. Ek wonder of hulle ook gekyk het. Die aand begin stadig. Eers algemene praatjies, toe word die kos opgeskep, ge-eet en so aan. Daar was niks verder gewees om oor te praat nie. “Ons gaan sommer ‘n familiebed maak hier in die sitkamer” stel ek voor. “Ja, goeie plan” kom dit van Bertie terwyl ek en hy opstaan. Ons bring die matrasse. Die vrouens het intussen die koffietafel uit die pad geskuif en koeldranke, drankies neer gesit. “Ek het die kondome op die bank neergesit”, breek ek die stilste. Ons almal lê. Ek langs my vrou, Bertie langs Nicky. “So gaan ons nie regkom nie” sê my vrou en begin van haar klere ontslae raak. Ek is verstom want hierdie is ons eerste keer. Bertie en Nicky trek ook hulle klere uit. Ek kyk na Nicky se boobs. Groot. My vrou het baie kleiner boobs. Bertie het klaar ‘n ereksie. Dit lyk ook sommer baie groter as myne. Soos ‘n piesang gevorm. My vrou begin met my speel. Bertie en Nicky speel ook met mekaar. Bertie skuif nader na my vrou toe. Sy hand vat eers aan haar boobs. Ek kan nie glo my vrou laat dit toe nie. Die hand gaan af na wat ek altyd net as myne beskou het. Nicky het opgestaan en aan my kant om lê. Haar hand op my, nou baie stywe piel. “Vok” dink ek. Ek dink nie eens aan Nicky nie. Ek is opgewonde, hartseer oordat my vrou net so maklik vir Bertie toelaat. Hy het intussen gevorder. Sy gesig in haar beken. Ek weet uit ondervinding daardie klit is nou regkop, prominent soos ‘n klein voël. Ek vat aan Nicky ook. Sy begin om my te suig. Ek kan voel sy is baie nat. My vrou was laas so nat toe ons nog uitgegaan het. Bertie het intussen weer opbeweeg. Ek kan sien my vrou skommel hom. Hulle lê sy aan sy. Ek kan sien sy druk haar styf teen hom vas. Haar boudtjies knyp eintlik so. Sy kuier met haar tong in sy nek. In sy ore. “Vok, wanneer laas het sy dit met my gedoen” dink ek. Ek besef skielik dat sy Bertie se piel nou so stukkie in haar moet wees. Mens sukkel mos maar so van die kant af. “Kondoom” dink ek, “Bertie het nie eens ‘n kondoom aan nie” Bertie het intussen gesien ek kyk vir hulle. Hy druk haar plat op haar rug. Probeer tussen die bene inklim. My vrou kyk my in die oë. “Kondoom” hoor ek haar sê. Bertie kom orent, maak die pakkie oop met sy tande. Rol die kondoom oor sy ereksie af. Ek kan sien hoe die piel in haar ingaan. Ek self het intussen ‘n kondoom aangesit. My piel binne Nicky. Sy kerm kort-kort terwyl ek haar naai. Ek weet my piel is groter as Bertie sin. Bertie en my vrou het stats op Whatsup uitgeruil. Bertie naai my vrou. Haar bene sommer vanself in die lug. Haar hande druk sy boude na haar toe. Terwyl sy opdruk. Ek weet sy naai terug. Ek het dit baie jare terug ervaar. Jare van getroude lewe het dit weggevat. Haar hande beweeg om sy skouers. Onder sy arms deur. Haar mond steeds in sy nek. Sy kerm. Ek weet sy is besig om te kom. Ek weet, geen man sal dit kan weerstaan nie. Bertie MOET ook nou kom, wat hy doen. Binne my vrou. Ek kom dieselfde tyd ook binne Nicky. Lê stil vir ‘n rukkie. Ek smag na my vrou. Ek smag om haar vas te hou. Om vir haar te sê “ek is lief vir jou”.Sy bly steeds teen hom lê, hulle hou mekaar vas. As troos hou ek vir Nicky ook vas, maar dit is nie waar my gedagtes is nie. “Tyd vir koffie” sê my vrou. Ek volg haar eers na die badkamer, toe na die kombuis. Bertie en Nicky het intussen mekaar se arms gevind. Dit sien ek toe ons uit die badkamer stap. “Hoe was dit” vra ek in die kombuis. “Nie lekker nie” sê sy. “Hy is klein, sukkel met ‘n ereksie” Ek weet sy lieg. Hy is nie so klein soos sy voorgee nie. "Jy het dan gekom" sê ek. "Nee, ek het aangesit" antwoord sy. "Regtig" vra ek. kry geen antwoord. Maar ek weet. Sy het gekom soos sy lanklaas gekom het. Ons vat die koffie na die sitkamer. Almal drink in stilste. Luister na die musiek op channel 146 van M-choice. Ons het weer gaan lê, Ek lê langs my vrou. Ek wil aan haar vat. “Dit is seer” sê sy vir my. Sy vat my hand weg. Ek los maar.So rukkie later het Bertie intussen weer nader geskuif. Nicky lê en slaap. Ek sien Bertie sê hand maak sulke sirkel bewegingtjies op haar bobene. My vrou se hande het intussen weer sy piel gevind. Bertie se vingers begin om die klit te vryf. Dan binne, dan die klit. Ek sien my vrou se lyf begin beweeg. Hy sit weer ‘n kondoom aan. Naai haar weer. Sy kom weer, en weer. Van pyn, geen teken nie. Ek lê net en kyk vir hulle. Toe hulle klaar is, staan sy weer op. Badkamer toe. Bertie sê vir my “Jy is gelukkig” “Ja” antwoord ek. Ek sê niks verder nie. Bertie en Nicky is die volgende oggend huis toe. Die middag het ek my vrou weer genaai. Met mening, soos in die outyd. Soos Bertie haar genaai het. Die keer naai sy terug. Die aand lê ons in die bed. “Ek is lief vir jou” sê ek. “Ek vir jou ook” , antwoord sy. “Hoe was dit vir jou” vra sy vir my. “Heel OK, antwoord ek, “maar dit was nie jy nie” “Nie so geklink nie” antwoord sy my. “Jy het maar lekker hard asem gehaal toe jy kom” “Ek het ja” antwoord ek. Ek sal maar liewers nie sê ek het in Nicky gekom omdat sy gekom het met Bertie nie. “Gaan ons dit weer doen” vra sy. Ja” sê ek, maar met ‘n ander paartjie. Vir die res van die week het ons genaai soos hasies.
Published 
Written by Typokworx

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments