Join the most popular community of South African swingers now
Login

Romanse

"Een geword in mekaar se arms"

2
0 Comments 0
581 Views 581
803 words 803 words
Terwyl ek op die bank sit en tv kyk kom sit jy op my skoot en soen my terwyl jy jou arms om my vou vind my hande hul weg na jou borste. Ek voel hoe jy van lekkerte sug en jouself teen my groter wordende manlikheid skuur, ek neem jou tepels tussen my vingers en speel met hulle, hulle word stywer en jy voel warmer en warmer op my. Dit maak my mal, ek ruik jou sagte vroulikheid wat sterker ruik om rede jy ongelooflik lus is. Ek druk my hand onder jou rokkie in en kom agter jy dra nie onderklere nie, sy is nat. Papnat. Ek tel jou op terwyl jy jou bene om my lyf vou en dra jou stort toe, ek was jou van kop tot tone terwyl jy die heeltyd met my manlikheid speel in die seeperige water. Ek dra jou kamer toe en sit jou op die bed neer voor ek tussen jou bene kniel en jou uitlek terwyl ek twee vingers in en uit haar beweeg. Jou asemhaling toon aan dat jy bitter naby aan ‘n orgasme is en ek kyk vir jou, kyk jou in die oë terwyl jy kom. Ek beweeg boontoe en terwyl jy hom oor jouself vryfen dan insit suig ek aan jou tepels, ek begin jou diep binne te verken met my manlikheid...... Jy hou my om my lyf vas terwyl ons lywe die dans van passie uitvoer, my lippe op joune, my hande op jou borste. Ek verken dieper en dieper, ek sien jy is bitter naby aan n geweldige orgasme. Jy wil keer maar jy voel dit soos n brander nader kom. Ek praat met jou, vertel vir jou stoute dinge wat jou opsweep. Jy is bitter naby en met jou tande wat in my skouer inbyt om jou gil te demp kom jy. Ek vra jou om op my gesig te kom sit... Soos jy jou been oor my gesig tel om op hom te sit kyk jy met genot in jou oë vir my. Terwyl jy my bykans versmoor druk ek my duim saggies agter in en vinger jou. Dit is ongelooflik, jy voel my tong in haar en my duim wat agter beweeg en die sensasie wat tienduisend maal vermeerder. Jou volgende orgasme is in my mond terwyl ek warderend opkyk na jou...... Jy besluit om my te suig en draai om, ek lek haar nogsteeds en het nou my hande op jou borste ook. Ek kan nie keer nie en ek kom, jou oë kyk vir my en met n glimlag wat oor jou mond speel raak ons aan die slaap in mekaar se arms. Ek word weer later wakker met my mond op joune terwyl jy jou bene om my vou en jy my hande op jou borste sit, dit blyk dat jy nie gereed is om op te hou nie, trouens...... jy wil weer kom. Jou tepels in my handpalms is kliphard, daar is geen twyfel nie, jy is lus. Ons bewegings is genotvol en ons beide wil dit laat aanhou en aanhou..... daardie klipharde tepels in my hande en die feit dat ek hulle afwisselend sagter en harder vryf dien as inspirasie vir jou liggaam en jy beleef die oomblikke wat ons deel meer en meer intens. Dit voel vir jouself asof jy op die rand bly, jy wil op die rand bly want jy wil die ervaring so lank as moontlik maak. Terwyl ek voel hoe jy jouself teen my vryf en sy warmer en warmer word voor jy opstaan en my mond op haar druk en met jou hande my hande op jou boude sit. Jy vryf my gesig oor haar en ek hoor die geluide van haar nat in my gesig, dit voel ongelooflik glad en sy ruik so soet soos heuning, dit maak my mal. Ek hurk by jou gesig terwyl ek aanhou om haar te eet Jy voel hoe glad jou sappe van netnou op my manlikheid is terwyl jy my draad trek met n beslistheid dat jy my wil laat kom Jy wil hêekmoetkom, jy wil dit hoor, jy wil dit sien, jy wil dit op jou borste voel. En ek is al hoe meer verlore in die oomblik en lek en vinger jou soos jou geluide my ly. Jou geluide van passie doen dit net eenvoudig vir my..... Jy is bitter na aan oorgawe, maar ek ook en dit sal ongelooflik wees as ons liggame tergelyker tyd oorgee met ons orgasmes wat oor ons lywe spoel Jy voel die nat en die warm van my kom oor jou borste, dit sleur jou oor die afgrond. Jou sappe vloei uit jou en oor my gesig soos jy kom, dit voel vir jou asof jynog nooit in jou lewe so n ervaring gehad het nie
Published 
Written by Anonymous

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery