Join the most popular community of South African swingers now
Login

n aand om te onthou

5
3 Comments 3
1.8k Views 1.8k
530 words 530 words
Dis woensdag middag en ek sit lui lui op kantoor, en kyk vir n geselsie op n website, en toe kom hy op, kan ons gesels, natuurlik se ek vriendelik, hou jy van die bos, hou jy van jag, en so gesels ons onverpoost voor. Hy vra wat sal jy doen as n man jou vra kan ek jou oplaai vanaand en gaan kyk na die melkweg, natuurlik sal dit heerlik wees, nou ja toe wat is jou adres, ek dink nie twee keer nie, en gee dadelik, amper honger vir geselskap en aandag, hoe word n vrou van 44 so afgeskeep dat sy val vir die eerste en wat na haar kant kyk wonder ek nog, en dan se ek vir myself neee jy gaan net ja se. SO gee ek my nommer en dis n date, jammer ek moet dan vinnig wegkom van kantoor af, want natuurlik sit ek met lang beenhare, en n onversorgde liggaam hier. My hart klop onophoudend, ek jaag huistoe, spring deur die bad, en vryf my hele lyf dat hy tintel met room. Trek my pienk g string aan en besluit ag nee wat bra loos gaan ek beslis, trek my duk bruin jas aan en my pienk boots net so gaan ek wie nie waag nie kom in elke geval nerens. My foon lui, eks voor jou hek hoor, en hier stop die man my hart klop in my keel, hy klim uit en alles waarvoor ek gesoek het lank, mooiste glimlag en sagte oe. Wag wag ek het wyn ek gryp dit gou, en ook n duk steak, en hardekool hout, dis koud buite so waarons ookal gaan dit sal ons kan gebruik om ons warm te hou. Hy hou die deur oop, ek vra angstig en waarheen gaan ons, sit terug ontspan jy en geniet net die avontuur se hy rustig. hy klim langs my in, en se ek het tot mooi musiek onthou, en ons twee gaan vanaand die hoogste hoogte in mpumalanga soek en daar sit en kyk vir die sterre, ek dink dis tyd vir n rustige kuier saam iemand wat love om buite te wees. Ek knyp myself kan dit waar wees of droom ek, is daar nog iemand wat sal belangstel om sommer net so na nerens te ry net omdat dit n girl gelukkig maak, veels te gou vat ons n afdraai paaikie, en toe ek my oe uitvee sit ons bo op n hoogte en afkyk oop die bronkhospruit dam, dis soooooo mooi, ek sien die laaste strale van die son op die water gloei, en ek dink perfekkkkkkkk, hy bou die vuur en se kom staan hier styf teen my, ek laat my nie twee keer nooit nie, sy gesig in my nek ek voel sy koue snoet teen my gesiggie, en dit voel lekker, sy handjies gaan onder my baaikie in en hy se genade maar dis sexy, so jy is net geklee in n jas met bra en mag ek vra nog, ek se net g string geen bra, ek is waagmoedig vandag, hy smile en trek my styf teen hom en se vanaand gaan n aand wees om te onthou
Published 
Written by Flicka

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments