Join the most popular community of South African swingers now
Login

Daar is dalk nog 'n kans...

"Vuurwarm romanse"

18
8 Comments 8
2.7k Views 2.7k
5.4k words 5.4k words
Hannes en Belinda sien mekaar gereeld by skoolfunksies waneer hulle die kinders aflaai en kom haal by die skool. Hulle groet altyd beleefd maar tog is daar iets in die blik wat hulle mekaar gee. Dit gaan nou al vir sowat drie jaar so aan en knoop so af en toe geselsies aan. Tot vandag, toe Hannes haar uit die motor sien klim, merk hy op dat sy nie vandag haar sprankelende self is nie. Hulle loop albei na die ingangshek soos hulle soveel male al van tevore gedoen het. Hannes is voor haar by die hek en met sy gewone beleefdheid wag hy dat sy eerste instap met die kenmerkende “Dames eerste." Met sy hand wat volg in die holte van haar rug, sonder om te raak, voel hy die hitte wat sy uitstraal. “Dankie” antwoord sy. Soos wat hy agter haar stap, bewonder hy, soos al vele male, haar mooi ferm boude en dink by homself hoe perfek hulle gevormd is in die sagte, fyn materiaalrok wat deur ‘n suidooster liggies vasgedruk word teen haar lyf. Hy vra beleefd hoe dit gaan en kan op haar gesig sien dat nie alles pluis is nie. Belinda kyk na hom en sug en sê: "Het 'n dol dag sover gehad en sukkel met 'n voorlegging wat ek nie regkry nie. En met jou?" Hannes antwoord “Die dag was heel aangenaam en dit gaan sommer beter.” Belinda kyk hom vraend aan asof sy nie heel besef wat hy sê nie maar tog vermoed wat hy bedoel. “Wat is die probleem met die voorlegging?” vra hy. “Die simpel program wil maar net nie doen wat ek wil hê nie” kla sy. Hannes probeer raad gee maar sien dat sy nie werklik verstaan nie. “Wag so bietjie” sê hy. “Kan ek jou na middagete kom help? Ek het reeds ‘n afspraak laat vanmiddag maar sal jou gou kan probeer help terwyl die kinders ook sommer dan ‘n speelkans kry.” “Dit klink reg vir my” sê sy. Hannes kyk haar stip in die oë en sê: “Daar is wel ‘n voorwaarde, hoor!” “Ek is nie een van daardie soort meisies nie” lag sy op in sy oë. Hannes maak of hy verbaas lyk en antwoord: “Ek het sommer gedink dat ons eers iets moet kry om te eet.” Belinda voel ‘n oomblik van effense teleurstelling maar vra: “Wat stel jy voor? Hamburgers of hoender?” “Kom ons begin by die hamburgers en kyk wat daarna kom” stel hy voor. Kort voor lank stop hulle saam by die kitskosrestaurant en bestel kos vir almal. Albei sit by by 'n tafel terwyl die kinders in die speelkamer gaan baljaar. Intussen gesels hulle oor die warm weer en wat die kinders alles doen en hoe ‘n gejaag dit is om enkelouers te wees. Gou-gou merk Hannes op dat haar melankoliese bui gelig het en dat haar blou oë jouwaarlik vonkel. “Wat dink jy doen jy?” vra Belinda skielik kwaai toe Hannes sy beursie uithaal en vir die kos betaal. “Jy kan dit mos nie doen nie!” “Ek betaal vir almal en ek kan dit doen!” lag hy vir haar. “Dis my plesier om julle te ‘treat’”. “Nou maar dankie, hoor. Volgende keer is dit my beurt.” blaker sy dit uit voordat sy besef wat sy sê. “Dan is ek baie bly want nou is daar darem ‘n volgende keer” terg hy. Belinda voel hoe sy bloos maar sê niks en saam stap hulle terug na die motors nadat hulle die seuns geroep het. Hannes volg haar in die verkeer en kan nie help om haar bestuursvernuf te bewonder nie. “Ek wonder waarmee sy nog goed is” dink hy ligweg met ‘n glimlag. Hy sien hoe sy by ‘n erf met groot hekke indraai. “Sjoe, kyk daardie huis!” dink hy. “Modern verby!” Albei stop by die voordeur en die twee seuns spring uit en jaag en speel met mekaar op die groot grasperk. Weereens merk Hannes op hoe die ligte middagwindjie haar rok teen haar figuur druk en al die regte kurwes saggies beklemtoon. “Wat 'n pragtige gesig” dink hy. “Vir iemand in haar vroeë-dertigs lyk sy werklik soos ‘n tydskrifmodel – Trots, gesond en eg vroulik.” Met sy arms vol van die papiersakke wat die middagete in het, stap hy agter haar aan en wag dat sy die voordeur oopsluit. “Wag, laat ek jou help dra” sê sy en vat die een sak by hom. Terwyl sy die sak vat, kan sy nie help om haar hand “per ongeluk” teen syne te laat skuur nie. Hannes voel die ou gevoel van teerheid in hom opstoot as hy besef wat sy gedoen het. Sy kyk op in sy oë en knipoog speels en skielik weet hy – Hierdie vrou wil hy beter leer ken. Hannes glimlag en stap saam deur die koel huis na die kombuis waar hulle die kos neersit. Dadelik begin sy die kos uitpak en dit verdeel in borde terwyl Hannes die kinders gaan roep. Nadat hulle hande gewas het, sit en smul hulle om die tafel terwyl die seuns tussendeur gesels. Soms heers 'n stilte aan die tafel, maar tog nie 'n ongemaklik nie. Hannes en Belinda kyk so af en toe vir mekaar en albei besef dat hierdie nie die laaste ete gaan wees nie. “Deksels!” dink Hannes. “Sy is pragtig verby!” Nadat die kinders klaar geëet het, word hulle van die tafel verskoon en is hulle soos 'n oogknip weg die huis in. “Alles lyk klaar opgeruim. Kom ek vat jou kantoor toe sodat jy kan sien waarmee ek sukkel” sê sy. “Mmmm. Jy klink nou net soos my Wiskunde-onnie toe ek een keer nie my huiswerk gedoen het nie!” lag hy en volg haar deur die huis. “Nee, man! Dis nie so erg nie.” skater sy as sy by ‘n deur indraai. Met die intrapslag, sien hy dadelik dat sy, net soos hy van die huis af besigheid doen. Sy oë dwaal deur die netjies geordende vertrek en hy wonder wat sy gaan dink van sy kantoor. Belinda skakel die rekenaar aan en sê: “Ek wil die woorde laat invlieg van die linker-boonste hoek af maar kan dit om die dood nie regkry nie!” Hannes staar ingedagte na die rekenaar maar word gou tot die werklikheid terug geruk toe sy sê: “Wys my jou mojo.” Vir ‘n oomblik is hy stomgeslaan en wonder wat ‘n ‘Mojo’ is en lag verleë toe hy besef wat sy wil werklik bedoel. “Ek is nie ‘n boffin nie maar kan myself soms help” sê hy beskeie terwyl hy agter die rekenaar inskuif. “Baie beskeie net vir ingeval ek ook gaan sukkel” dink hy. Hannes noem niks oor sy meestersgraad in grafiese ontwerp en ‘n graad in bemarking nie, net ingeval hy nie regkom nie. Belinda kyk aandagtig na die skerm met haar een hand op sy skouer. Soos wat hy die instellings op die program doen, verduidelik hy wat hy doen en sy luister met bewondering na sy kundigheid. “Kyk, jy moet eers die beginpunt bepaal en dan die trajek en rigting aandui deur hier te klik,” verduidelik hy. “Die blokkie met woorde sal dan die paadjie of rigting volg wat jy geskep het.” “Sjoe, die man weet waarvan hy praat!” dink Belinda by haarself. “Hy laat dit so maklik lyk.” “Dit voel lekker” dink Hannes so by homself as hy bewus raak van haar hand op sy skouer. “Dis lanklaas wat ek so naby aan so ‘n mooi vrou was. Ses jaar en vier maande om presies te wees.” "Donnerse dronk bestuurder," prewel hy hardop, onbewus dat hy dit so pas hardop gesê het. Belinda kyk vraend na hom en vra: "Hoe nou?" Hy kyk op na haar, baie selfbewus en sê: “Ekskuus. Nee, dis niks. Ek het sommer hardop gedink.” Belinda kyk weer na die skerm en sy oog dwaal vinnig na haar borste toe. Haar rok se hals het effens vorentoe gesak en hy kan duidelik haar ligte blou kantbra aan die kante van die klofie tussen haar borste sien. Hannes kyk vining weg en terug na die skerm. “Genade, mooi was nog nooit lelik nie” dink hy onwillekeurig. Die program begin reageer soos wat Belinda wou gehad het en druk sy haar blydskap uit, borrelend en met bewondering met haar hand wat harder op sy skouer druk. “Kyk net daar! O, hoe pragtig! Jy is ‘n towenaar!” komplimenteer sy hom met oë wat skitter. “Ag, dis niks man. Trane, sweet, bloed en laat nagte” skerm hy bedees. Terwyl hy die finale verstellings aan die voorlegging doen, draai sy om en gaan sit op die hoek van die lessenaar en kyk wat hy doen. Sy lewer ook haar bydrae van presies hoe sy dit wil hê en watter tipe animasies sy soek. Hannes kyk gereeld op na haar en vang haar ‘n oomblik waar haar oë afgedwaal het na sy onderlyf. Hy word bewus van ‘n spanning in sy lyf en sy broek wat skielik stywer sit as gewoonlik. Die geur van haar parfuum en die nabyheid van haar bobeen naby sy hand, maak iets in hom wakker wat hy lanklaas gevoel het. “Daarshy!” sê Hannes. “Kom kyk of jy tevrede is met die animasies.” Belinda kom staan agter hom en met altwee hande op sy skouers, begin sy hulle onbewustelik liggies masseer. “Hmmm, heerlik!” dink Hannes as hy haar hande voel werk. Hy kan nog die laaste keer onthou hoe sy oorlede vrou hom so masseer het. Hannes slaak ‘n sug. “Jammer, maak ek jou seer?” vra sy. Hy antwoord gou: “Nee man, dis was lanklaas dat iemand my skouers so bederf het.” “Ok. Baie dankie vir jou harde werk” sê Belinda terwyl hy begin opstaan. “Wat kan ek doen om dankie te sê?” “Nee wat, alles in die haak. Dit was net ‘n plesier” sê hy. Haar hande verlaat sy skouers en skielik besef Hannes dat hy hy met 'n halwe ereksie regop gaan moet staan. Die tent in sy broek is redelik prominent en hy probeer dit met sy hand ongemerk toehou. Met die regopkomslag, kyk hy vir ‘n oomblik in haar oë en sien ‘n stout flikkering daar skuil en weet hy lyk nou soos 'n stout skoolseun wat met kattekwaad uitgevang is. Belinda merk dit op maar sê niks. Sy gee ‘n tree nader en gee hom ‘n drukkie om dankie te sê. Haar liggaam druk styf teen hom en hy kan voel hoe sy manlikheid teen haar vasdruk en haar sagte, ferm borste styf teen sy bors beur. Dit voel vir hom of die drukkie nie net ‘n ‘dankie-sê-vir-jou-hulp’-drukkie is nie en maar ook ‘n ‘ek-soek-jou’-drukkie. “Jy ruik baie lekker. Wat se parfuum dra jy?” vra Hannes toe hulle uitmekaar beweeg. “Ek is nie meer gewoond aan sulke goed nie. Ons bulle in die huis ken dit mos nie.” Belinda bloos en sê: “Ag sommer maar net iets wat ek in ‘n winkel opgetel het.” “Gawe winkel wat jy dan besoek” terg Hannes. Altwee glimlag sonder ophou en met dié storm die twee seuns deur die deur en vra of hulle kan swem. “Ongelukkig nie, Hein. Ek het nog vanmiddag ‘n afspraak en kan nie daarvan wegkom nie.” "Aai Pa!" laat Hannes se seun teleurgesteld hoor. Belinda stap weer voor en Hannes bewonder die pragtige figuur wat voor hom dartel. Terwyl hulle groet, haal Belinda ‘n pen uit sy bosak. “W.. wat nou?” vra hy effens vervaard. “Hier is my nommer” sê sy terwyl sy dit op sy hand skryf. Belinda knipoog en sê: "Ek moet jou nog ordentelik bedank". Hannes glimlag onbewustelik hulle by die groot hekke uit ry. Hein kyk na sy pa se hand en vra: “En dit, Pa?” Hy kyk na sy seun en sê: “Tyd sal leer, ou maat.” Terwyl hy bestuur, dwaal sy oë so nou en dan na sy hand en weet dat hy verseker vanaand 'n boodskap gaan stuur na daardie nommer. Wie weet, dalk ‘n luitjie gee? By die huis gekom, maak Hannes seker dat Hein met sy huiswerk begin, terwyl hy begin voorberei vir sy afspraak. Na ‘n rukkie van werk, kyk hy weer na sy hand sien die nommer en dadelik kom daar weer 'n glimlag op sy gesig. Vinning sleutel hy die nommer in op sy foon en stoor dit. Nadat sy afspraak afgehandel is, begin die aandroetine van kosmaak en huiswerk nagaan. Waneer Hein in die bed is, maak Hannes gou huis aan die kant en kry alles reg vir die volgende dag. Rustig in die bed vat hy sy foon en tik ‘n boodskap aan Belinda om dankie te sê vir vandag en dat hy hoop sy hulp het gehelp. Binne sekondes kry hy 'n boodskap terug van haar. Belinda: “Ek waardeer opreg wat jy vir my gedoen het vandag.” Hannes: “Altyd ‘n plesier om ‘n mooi dame te kan help.” Belinda: "So jy dink ek is mooi?" Hannes: "Ek dink jy is baie mooi, en dan nog ‘n borrelende persoonlikheid daarby ook!" Belinda: "Jy laat my bloos weet jy, maar dankie." Hannes: "En dan het jy vandag nog so lekker geruik ook." Belinda: "Jy het self lekker geruik." Hannes: "Dankie. So jy het vanmiddag gesê jy wil vir my ordentlik dankie sê. Wat het jy in gedagte?" Belinda: "Wag en sien." Hannes: "Mmm. Hein is genooi na Ruan se partytjie. Is Petri ook genooi?" Belinda: "Ja, hoekom vra jy? Hulle is mos boesemvriende." Hannes: “Maar net gewonder.” Belinda: “Wat wonder jy?” Hannes: “Hoe jy gaan dankie sê” Belinda: "LOL Jy sal graag wou weet, nê?" Hannes: “Maar net nuuskierig” Belinda: “Ek het gesien jy is nuuskierig. LOL” Hannes: “Hoe bedoel jy?” Belinda: “Ek het gesien waar jy kyk” Hannes: “Jammer, ek kan nie mooi dinge miskyk nie. LOL” Belinda: “Regtig?” Hannes: “Natuurlik” Belinda: “Ek het self ‘n mooi uitsig gehad toe ek agter jou gestaan het. LOL” Hannes: “Jammer hoor, ek kon myself nie help nie” Belinda: “Vir my is dit ‘n kompliment” Hannes: “Sjoe, ek was maar skaam hoor” Belinda: “Niks om oor skaam te wees nie – Ek was self redelik opgewerk” Hannes: “Nooit!” Belinda: “Natuurlik! Ek moes myself net inhou om nie my hande laer af te laat sak nie. Dis hoekom ek jou skouers gemasseer het. Om hulle besig te hou LOL” Hannes: “Stout jy!” Belinda: “As jy maar verder kon sien, sal jy weet hoe!” Hannes: “Hoe bedoel jy?” Belinda: “Eendag sal jy uitvind . LOL” Hannes: “Is dit ‘n waarskuwing of belofte?” Belinda: “Albei” Hannes: “Jy maak my nuuskierig jong” Belinda: “Mooi. Dan sal jy nie intussen wegraak nie” Hannes: “Vir wegraak is die kans zero” Belinda: “Goed so” Hannes: “Nou maar lekker slaap. Dankie vir die gesels. Ons praat gou weer” Belinda: “Ek sal my geld daarop plaas. Lekker slaap jy ook” Die volgende paar dae sien hulle mekaar weer by die skool en gesels lekker terwyl hulle vir die kinders wag. Hulle flirt onderlangs maar hou dit nog steeds redelik beskaafd tussen al die ander ouers, oumas en oupas wat hulle kroos kom optel. Belinda loer onderlangs na Hannes. Fors gebou, blou oë, kort bruin hare en ‘n mond wat baie maklik glimlag. Sy kan egter nie help om ‘n paar ongewone lyne rondom sy oë en mond op te merk nie en besluit om eendag uit te vind wat die oorsaak was. “Haai, wat dink jy?” vra sy toe hy vir ‘n langer oomblik as gewoonlik stilbly. Hannes kyk af na haar en dink aan die gesprek van die eerste aand en die beloftes wat die kantbra moontlik kan inhou. “Nee, niks. Ek geniet sommer die geselskap” antwoord hy. “Jy seker?” fluister sy speels. “Niks anders nie? Ek het jou gesien loer” Hannes voel hoe hy bloos omdat sy hom uitgevang het. “E..e..ek het nie bedoel nie, maar jy is vandag mooier as ooit!” stamel hy dit uit. Belinda voel hoe die gloed in haar onderlyf ontwaak met sy woorde. “Dankie. Ek het lanklaas soveel komplimente gehad” lag sy op in sy oë. “Wag, daar kom die seuns! Laat ons spore maak. Ons gesels vanaand” sê Hannes “Reg so. Ek sal vir jou wag. Mooi ry.” sê sy. “Jy ook” antwoord hy. Kort voor lank raak dit 'n daaglikse instelling om boodskappe vir mekaar te stuur en so ook meer van mekaar leer en uit te vind waarvan elkeen hou. Albei flirt onbeskaamd en die boodskappe raak soms lekker warm. Saterdagoggend breek aan en Hannes en sy seun, Hein, is vroeg op. Albei maak klaar en is sommer gou oppad na die kinderpartytjie, altwee met verskillede agendas. “Hou Pa van Tannie Belinda?” vra Hein. Hannes kyk sy seun vraend aan en vra: “Hoekom vra jy so ‘n vraag, maat?” ”Dit sal cool wees as Pa van haar hou” sê Hein in kinderlike onskuld. Stomgeslaan kyk Hannes sy seun agterna toe hy hardloop in die rigting van sy maats op die groot grasperk. Hannes stap nader en groet die ouers wat alreeds daar is en wens die verjaarsdagseun geluk, asook vir sy ouers. Gou word koeldrank en verversings aangebied en almal gesels lekker. Een ding pla Hannes egter – Belinda is nog nie daar nie en hy kyk kort-kort op sy foon of sy nie dalk ‘n boodskap gelos het nie. Hannes voel teleurgesteld dat sy nog nie hier is nie en bly soekend rondkyk. Hy vra rond tussen die ma’s of Belinda nog gaan kom. Ruan se ma noem dat sy laat weet het dat sy 'n bietjie laat sal wees, maar net vir Petri, haar seun, kom aflaai en dan later weer sal optel. Sy gemoed sak sommer en dink by homself dat hy nou sy eie agterent kan skop om so baie van haar te hou. Skielik verskyn haar motor in die oprit en vinnig stap sy nader terwyl haar seun vooruit hardloop na waar die maats speel. Sprankelend groet sy almal en maak vinnig oogkontak met Hannes voordat sy vinnig verskonend groet en na haar motor beweeg. Sy klim in haar motor en sit vir 'n tydjie agter die stuur en werskaf met haar selfoon. Onverwags begin Hannes se selfoon in sy sak vibreer. ‘n Boodskap van Belinda: “My huis, 15 minute”. Hannes sluk vinnig aan sy koeldrank en vra vir Ruan se ma of hy vir Hein later kan kom haal omdat iets voorgeval het. Oppad na haar huis, werk sy brein oortyd en kort-kort moet hy sy handpalms droogmaak. Net toe hy by haar huis se oprit indraai, sien hy dat sy voor die motorhuis gestop het en ry stadig tot langs haar motor. Belinda staan in die voordeur en haar glimlag lok hom nader soos ‘n mot om ‘n kers. “Haai!” groet sy en staan op haar tone om vir hom ‘n drukkie te gee. “Haai jouself” glimlag Hannes terwyl hy haar ‘n oomblik langer vashou. Haar parfuum is ligweg aangesit en hy voel weer die ou drif in hom opstoot terwyl hy hierdie pragtige vrou omhels. “Jissie, jy ruik lekker - alweer” lag hy en sy gee hom glimlaggend ‘n piksoen op sy wang. Hannes kan voel hoe sy hart in sy bors klop en voel hoe die bloed vloei na sy onderlyf. Belinda nooi hom na binne en hy volg haar in stilte. Sy oë speel oor haar boude wat uitlokkend roer in haar kortbroek as sy vooruit stap. “Wil jy iets drink?” vra sy so half oor haar skouer. “Iets kouds sal lekker wees, dankie” antwoord hy. Hannes volg haar tot in die kombuis waar sy vir albei vrugtesap ingooi. Met ‘n vinnige en behendige wip, sit sy op die toonbank, vat die twee glase en hou vir hom uit. Hy staan nader en soos hy die glas wil vat, trek sy dit nader aan haar. “Hei, wat dink jy doen jy?” vra hy terwyl hy nog nader staan om die glas te neem. Sy trek terug en oorhandig eers die glas toe hy feitlik teen haar staan. “Die tyd van afrekening het aangebreek” antwoord sy speels. “Hoe bedoel Mevrou nou?” vra hy ondeund. “Ek moet jou terugbetaal vir al die warm geselsies van die afgelope tyd. Jy het my by tye mal gehad, weet jy?” kom dit effens hees van haar. Skielik kan hy voel hoe sy broek begin span van die swelling in sy onderlyf. Belinda stoot hom so effens weg en kyk hom van bo na onder en merk die prominensie in sy broek. Haar bene maak meer oop en sy haak haar voete agter sy boude in en trek hom nader. Hannes sit sy glas vinnig neer en plaas sy hande op haar heupe. Hy kyk diep in haar oë en vra: “Is jy seker dis wat jy wil hê Sy plaas haar hande om sy nek met haar glas nog steeds in haar hand, trek hom nader en soen hom met passie op sy mond. “Is dit antwoord genoeg, Meneer” vra sy met ‘n vonkel in haar oë. Sonder om te antwoord leun hy weer vorentoe en laat hulle tonge saggies die dans speel van seksuele oplewing. Hulle asems jaag en harte klop intens terwyl sy hande haar nader trek. Skielik Hannes voel die koue teen sy rug afrol soos wat haar vrugtesap oor sy rug mors. “Aaaah!” kreet hy van skok voordat hy sy sporthemp vinnig uitpluk om van die koue ontslae te raak. Haar oë volg die lyne van sy borskas en skouers en snak effens na haar asem. Vinnig sit sy haar glas neer en sonder huiwering kruis sy haar arms voor haar en met een beweging trek sy haar toppie oor haar kop en laat dit op die toonbank val. Haar hande vind sy heupe en trek hom weer nader. Sy linkerhand verstrengel in haar hare en sy regterarm gly om haar middellyf terwyl hulle weer passievol begin soen. Met die asemskep leun hy effens terug om na haar te kyk. ‘n Sagte, waaghalsige bra omraam haar deinende borste en ‘n rooi blos is besig om teen haar nek op te stoot. “Wat?” vra sy ondeund. “Jy is pragtig, weet jy dit” sê hy. “Nou is dit ek wat mal gemaak word van wat ek sien.” “Hou jy van?” vra sy. “Daar is nog baie vir jou.” Met haar laaste woorde, maak sy die bra-knippie voor los en die pragtigste borste word losgelaat vir sy hande en lippe. “Dammit, Belinda!” is al wat hy uitkry terwyl sy hande vanself om elke C-bors vou en elke tepel saggies streel. “Jaa, praat lelik met my. Hulle is net vir jou! Doen met hulle net wat jy wil. Ek is soo jags!” Verbaas luister Hannes na die beskaafde vrou en die woorde wat sy uiter. Skielik besef hy dat hy daarvan hou as sy so praat en dit vuur sy passie net verder aan. “Bliksem, jy het die mooiste tieties wat ek nog gesien het, weet jy?” sê hy. “En nippels? Hou jy van hulle?” vra sy. “Jy vra nog!” uiter Hannes terwyl hy saggies elke tepel lek en dan om die beurt suig en rondrol in sy mond. “Shit, jaaaa, net so! Suig harder, byt hulle ‘n bietjie” kreun sy terwyl sy, sy kop by haar borste hou. Hannes laat nie op hom wag nie en pak hulle met mening en passie. “Fokkit man, jy sal my sommer so laat kom!” snak sy dit uit as hy haar borste saggies brei, diep suig en elke tepel saggies met sy tande nog meer regop trek. “Gee jy om?” vra hy so tussen-in deur. “Nee! Asb, nog meer!” smeek sy. “Wees rof met my. Ek het so lanklaas gehad!” Hannes trek haar nader totdat sy voël styf teen haar koekie vasdruk. Haar bene rys vanself op teen sy lyf en sy voel hoe sy ereksie teen haar klop. Sy voel hoe sy skielik baie nat word en druk nog stywer teen hom aan. “Ek voel jou hier teen my” sê sy. “Wys my nou hoeveel van ‘n man is jy vir my” Hannes staan terug, knoop sy broek los en skop dit saam met sy onderbroek eenkant toe. Belinda se oë rek groot toe sy Hannes se voël sien. “Oh…my…word!” kreun sy saggies hees uit. “Jy gaan my uitmekaar skeur!” Haar oë begroet ‘n 17cm lang voël, dik, styf en kloppend. Die kop is groot en sag en ‘n druppeltjie vog verskyn op die punt. Belinda voel hoe haar koekie begin pols en nog natter word. “Te veel vir jou?” vra Hannes met ‘n skalkse glimlag. “Nee man! Ek het nog net gehoor van sulke groottes en daarvan gedroom. Wow!” sê sy bewonderend. “Ek belowe ek sal versigtig wees” stel hy haar gerus. “Kom hier dat ek beter kan sien” gebied sy terwyl sy van die toonbank afwip. Sy hurk voor hom en streel die skag terwyl sy dit van alle kante bekyk. Sonder huiwering gly sy die kop in haar mond en begin saggies suig terwyl sy die skag op en af bewerk met haar hand. Hannes voel hoe die passie in hom opstoot met haar warm mond op sy voël. Hy kan hoor hoe sy kreun van plesier as hy sy hande in haar hare vleg en haar mond op sy voël hou. Hierdie vrou hou van suig! Kort voor lank voel Hannes die ou bekende gevoel van sy voetsole af oprys en hy trek versigtig terug. Hy wil nie nou al die plesier klaarmaak nie. Sy kyk vraend op na hom terwyl hy haar teer aan haar hande optrek. “Nou jou beurt” sê hy. “Wat wil jy doen?” vra sy effens onseker. “Gaan sit weer op die toonbank. Ek wil alles van jou hê” sê hy. Weereens wip Belinda op die toonbank en kyk hom vraend aan. “Ek wil jou koekie proe. Ek wil jou klit suig en jou stadig en diep vinger. Mag ek maar?” vra hy. “Asseblief!” kners sy dit uit. “Ek kan nie meer wag nie!” Hy begin haar kortbroek losmaak en sy lig haar boude om hom dit te help uittrek. Vinnig gly ‘n skamele sykantbroekie ook teen haar bene af en hierdie keer is dit hy wat stomgeslaan staan. Met bene wyd oopgesprei en haar voete op sy arms, is sy die mooiste mens wat hy nog gesien het. ‘n Liefdesroosknop, buitelippies dik geswel van passie en die binnelippies wat skaam uitloer. Haar klit rys alreeds parmantig na bo uit en hy kan nie help om tussen haar bene te buk en sy tong saggies oor die lippies te streel nie. “Ahhhhh, jissie! Ja!” roep sy saggies terwyl sy agteroor leun op haar hande. “Eet my! Doen alles wat jy wil met my. Ek wil alles voel!” Terwyl Hannes sy tong so stadig tussen die lippies laat op en af gly, gly hy een vinger stadig in haar nat koekie en begin haar binnekant werk met ‘n ‘Kom-hier’-beweging. “O fok!” roep sy toe hy haar spesiale plekkie binne vind en haar heupe hoog lig. “Nog! Twee vingers asseblief! Nog! Maak my oop vir jou!” Hannes begin saggies haar klit suig en werk drie vingers in en uit. Hy kan voel hoe haar koekie om die beurt saamklem en ontspan op sy vingers. Belinda se asem jaag en haar heupe dryf op en af teen Hannes se hand en mond soos hy die pas versnel. Haar kop swaai van kant tot kant in passie en sy kreun in ekstase. “Jy maak my gek! Ek het nog nooit so gevoel nie! Werk my koekie, sy is joune!”prewel sy terwyl sy op haar rug teruglê en haar borste met mening begin brei en speel. Sonder waarskuwing begin sy hardop kreun terwyl sy haar heupe hoog lig. “Ahhhhhhhhhhhh! Ek kommm! Naai my met jou vingers! Naai my diep! Maak my groot oop vir jou!” roep sy deurmekaar terwyl een orgasmiese spasma na die ander deur haar liggaam spoel. Hannes voel hoe sy op sy gesig kom en weet dat hy ook nie ver is nie. “Ek wil jou nou in my hê!” kom dit hees van Belinda. “Naai my soos ek nog nooit tevore genaai is nie!” “Buk vooroor en leun teen die toonbank” sê Hannes “Jaaaa, ek soek dit so! Ek hou van agter af. Dis soveel meer intens!” Hannes help haar van die toonbank af en draai haar om. Dis asof haar voete en bene vanself oopsprei in afwagting op sy voël. Belinda buk ver vooroor met haar rug holgetrek, gereed om Hannes te ontvang. “Ek kan nie wag nie, Hannes. Naai my hard! Moenie terughou nie!” smeek sy. Versigtig gly Hannes sy voël in tussen haar koekie se lippies en voel die effense weerstand as sy voëlkop haar opening volmaak. “Waarvoor wag jy? Ek is soo reg vir jou! Steek my! Kom in!” roep sy as hy nog terughou. Hannes voel hoe sy agtertoe beur en dryf stadig vorentoe, stadig en versigtig en trek dan terug om haar kans te gee om by hom aan te pas. Dan weer vorentoe en elke keer bietjie dieper. Hy kan voel hoe nat sy is en dat hy makliker ingly as wat hy gedink het. “Fokkit, Hannes! Jy is groot! Ek love dit!” snak sy as hy nog dieper ingly. “Ek het so lank laas gehad!” “Is jy nog ok, Belinda?” vra Hannes as sy begin hardop kreun as hy in en uitgly. “Ek soek meer, nog. Asseblief” sê sy en beur hard agtertoe en Hannes voel hoe hy verby die obstruksie diep in haar ingly. Haar koekie klem stewig om sy voël en sy begin hard kreun van plesier. “Jaaaaaa. O fok, dis lekker. Ry my! Fok my koekie! Steek my! Nog! Nog!” por sy vir Hannes aan terwyl hy haar stadig en diep ry. Hannes voel hoe sy meer intens begin terugstamp en toe sy haar kop omhoog gooi in passie, sien hy haar gesig en bors is besig om roos- pienk te begin verkleur terwyl haar asemhaling harder en vinniger kom en weet dat sy weer oppad is na 'n nuwe orgasme. “Foooook!” kreun sy dit uit toe haar lyf onwillekeurig begin ruk. “Kom saam met my! Ek wil jou voel kom!” roep sy uit Haar borste wip parmantig rond soos haar lyf ruk en Hannes voel hoe die passie in hom opstoot met die aanskoue van haar plesier. “Nouuuuu!” bars hy dit uit terwyl hy sonder waarskuwing hewig binne haar kom. Haar binnespiere omvou my kloppende voël en en hy kan voel hoe sy hom van binne vir elke druppel melk. Hannes stamp so diep as hy kan en sy dryf agtertoe in passie om alles van hom te neem. “Moenie stop nie, asseblief! Hou aan, ek het dit nog nooit so gehad nie” pleit sy terwyl hulle die liefdesdans voortsit. Stadig maar seker neem die tempo af en hulle voel hoe hulle stadig ontspan. Belinda draai om, kom regop en omhels hom terwyl hy haar styf vasdruk. Haar asemhaling begin stadig bedaar terwyl die laaste vloed van die orgasme nog deur haar ligaam maal. Teer soen hy haar terwyl sy haarself styf teen hom vasdruk. Hannes breek die soen en sê vir haar: ”Dit was nou fantasties - jy is ongelooflik.” Sy kyk op in sy oë en fluister: ”Jy is self meer as as bevoegd, Meneer! Ek het nog nooit so gevoel nie” Hulle kyk mekaar stip in die oë en soos sy terugleun sê sy: “Dit was regtig die eerste keer na my egskeiding wat ek saam met ‘n man was. Wat van jou?” “Eerste keer na ses jaar” glimlag hy terwyl haar hand oor sy bors streel. “Dan moet ons definitief meer gereeld kuier” lag sy. “Netnou vergeet jy alles!” “Nie maklik nie hoor! Ek sal graag in oefening wil bly saam met jou!” skater hy dit uit. Vir 'n oomblik in tyd is dit 'n volmaakte gebeurtenis en in albei se gedagtes maal al die moontlikhede in ‘n heerlike warboel. Skielik tree Belinda terug en roep: ”Stiek jou vir ‘n skinny dip”, en voor hy kan antwoord, spring sy op en draf by die deur uit. Hannes is gou agterna en sien haar naakte liggaam trippel teen die trappe af, laggend en vrolik. Hy kan nie help om ook onverpoosd te lag nie omdat hy haar so gelukkig in die oomblik ervaar. Dit lyk of daar weer kans op geluk is.
Published 
Written by G3rrit

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments