Join the most popular community of South African swingers now
Login

AS DIE BOME KON PRAAT...

3
3 Comments 3
2.9k Views 2.9k
949 words 949 words
Ek en manlief besoek my skoonouers op hulle plaas. Daar word behoorlik om ons gekloek en tyd vir alleenwees is uiters beperk... Wat baie sieldodend is vir twee pasgetroudes... Die afwagting en ongedurigheid verhoog ons sintuie sodat ons al hoe meer ingestel raak op mekaar. Ek weet intuief presies waar hy rondbeweeg, ons dink mekaar se gedagtes en voltooi mekaar se sinne...En kort-kort betrap ek sy honger blik op my... Saterdag gaan stap ons saammet sy ma-hulle deur die veld op die plaas. Spoedig is ons langs die riviertjie wat deur die plaas kronkel. Die plantegroei is meer ruig en allerlei interressanthede word vir ons uitgewys. ons kyk vir mekaar en glimlag by die wete dat die interressantste ding vir ons reg langs ons loop... By die eerste geleentheid wat ons kry (sy ma-hulle raak verdiep in n bespreking oor n insek wat hulle op n plant gesien het) verdwyn ons vinnig om die eerste draai waar n bos bome ruig staan. Agter n dikstam gryp hy my stewig vas en soen my driftig, sodat ek na my asem moet snak as hy sy lippe van myne af wegneem. By soen kan dit natuurlik nie bly nie... Nie na twee dae wat ons niks anders kon doen as om met skaap-oe vir mekaar te kyk nie! Spoedig gly sy hande oor elke millimeter van my lyf en liefkoos hy elke deeltjie van my wese wat hy reeds so goed soos sy eie ken. Elke sel van my smag na sy aanraking en ek kan voel hoe my klein borsies orent staan vir sy aandag. My asem jaag in my ore en ek kan my smagting na hom nie langer beteuel nie. Vinnig sak ek af op my kniee, bevry sy bultende ereksie en begin hom stadig streel terwyl ek opkyk in sy oe. Ek kan sien hoe sy oe verdonker en hoe hy sy asem skerp insuig. Ek laat sak my kop en begin stadig sy ereksie liefkoos met my lippe en my tong. Ek lek stadig al met die lengte van sy skag voordat ek n soentjie op sy kop plaas en daarom begin lek. Ek voel hoe hy sy vuiste in my hare saambal, laat sak my oop mond oor sy skag en begin suig... Eindlose oomblikke troetel ek hom so terwyl die wereld gaan stilstaan... Ek kan die dringendheid in hom aanvoel en weet dat sy klimaks naby is. Skielik gryp hy my aan die arms en trek my regop. My kortbroek se knoop en ritssluiter word vinnig oopgeruk en haastig word my kortbroek saammet my g-string afgetrek tot by my kniee. By aanskoue van sy ereksie wat vir my wink, het ek geen verdere aanmoediging nodig nie. Ek draai my rug na hom, sprei my bene terwyl ek stadig vooroor buig en glimlag vir hom oor my skouer. Met n kreun gryp hy my heupe vas en druk homself met een vinnige stoot in my poesie op totdat hy my heeltemal vul. Binne oomblikke pomp hy my al hoe dieper en vinniger met n ongekende dringendheid. Ek voel die growwe boomstam waarop ek leun onder my handpalms, ruik die gekneusde blare onder ons voete en voel hoe die wind liggies oor my vel streel waarop die sweetdruppeltjies perel... Ek voel hoe ek al hoe natter word en hoe hy al hoe harder in my pomp. En die wereld staan stil... Ek is n uitgesproke mens en vergeet soms tydens seks om die desibels op aanvaarbare vlakke te hou, maar vandag is n uitsondering. Ek mag nie 'loud' wees nie, mag nie vrye teuels gee aan die uitdrukking van my genot nie... Nie met skoonma net om die draai nie. Ek kerm saggies, byt op my onderlip om my uitroepe van ekstase te keer. Ek voel die (nou reeds bekende) warmte deur my sprei en voel hoe my orgasme oor my spoel... Gooi my kop agteroor en sug sy naam met al die emosie en passie wat ek in my voel bruis. Hy gryp my heupe nog stewiger vas, steun my asof hy weet dat my jellie-beentjies my nie meer alleen kan regop hou nie, en die volgende oomblik voel ek hoe hy sy kom in my begin inpomp wanneer sy eie orgasme deur sy lyf ruk. Hy fluister my naam in my oor en knibbel liggies aan my oorlob. Die soetste woorde wat n vrou kan hoor spoel oor sy lippe en klink vir my na musiek uit die pen van die grootste komponis. Ons bly so staan terwyl die aarde homself weer stadig regdraai op sy as en ons ons ewewig herwin. Stadig keer ons hartklop en asemhaling terug na normaal en kan ek dit weer waag om op my eie bene te staan. Ek kan voel hoe hy stadig uit my onttrek en sien hoe n groot druppel kom tussen my voete in die sand val...Een van die mees erotiese ervarings wat ek nog gehad het. Stadig trek ek my broekie weer op en trek my klere in posisie. Ek draai om en hy trek my vinnig styf teen hom vas en gee my n ligte soentjie op die tippie van my neus. Ons tydsberekening kon nie beter wees nie, want op daardie tydstip roep skoonma na ons van agter die bos bome en ons begin vinnig terugstap in hulle rigting. Ek kan die giggellaggie wat oor my lippe borrel net nie keer nie. Indien sy my deurmekaar hare, soengekneusde lippe en blos op my wange sien, hou skoonma haar taktvol blind...Maar ek weet (en voel met elke tree wat ek gee) watter passie ek oomblikke gelede nog met haar seun gedeel het... Ai, as die bome darem kon praat...
Published 
Written by FLASHES

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments