Join the most popular community of South African swingers now
Login

Eerste Date

12
3 Comments 3
2.0k Views 2.0k
1.7k words 1.7k words
So heel laas het ek toe maar besluit om haar die Saterdag oggend te bel. Met ñ effens bewerige stem vra ek toe of sy wil oorkom vir aandete, sonder huiwer, vra sy toe hoe laat sy hier moet wees, "so ses uur" sê ek. Dit was net na 10 uur die oggend en ek besluit vinnig watse kos om te maak, miskien fondue? Dis maklik genoeg en tog so romanties. Romanties is presies wat ek nodig het om moontlik te kan "score", maar dis te eenvoudig sê die stemmetjie in my kop. Wat van ñ lekker lasagne? Dis tog iets wat ek goed kan maak. Met groot opgewondenheid en onsekerheid oor die spyskaart spring ek in die stort, shave en shampoo dink ek vir myself. Ek begin met die seep en was al wat leef en beef, ek moet seker maak alles is mooi glad geskeer, net ingeval ek dalk "lucky" raak. Ek hoor die foon lui, maar is te hard besig om te konsentreer, die skeermes se vlymskerp lemmetjies skaaf darem nou baie naby aan die "family jewels" en ek wil beslis nie nou ñ fout maak as gevolg van oorhaastigheid nie. Met die skeermes wat nou so saggies oor my ballas gly, sien ek hoe my piel begin lewe kry. Die gedagtes van wat hiedie aand mag inhou stoot nou bloed vinnig deur my semi errekt piel, "slow down your horses" sê ek so verwaand vir myself. Die gedagtes oor wat die aand mag inhou maak dat my voël kop swel, en los my effens lighooftig, die klop van my hart word letterlik gevoel tot by ñ punt waar my hand nou nie meer my voël wil los nie. Miskien so vinnige skommel te voorbereiding vir vanaand se aktiwiteite, net vir ingeval, jy weet... Die foon lui weer, ek wonder wie my so soek en net daar is die stoute gadagtes vergeete. Met piel nog in die hand skeer ek gou die laaste paar "nooks and crannies". My foon lui weer en die keer is die persoon wat bel nogal "persistant". "Ek is vokken besig", skree ek, so asof "who ever" dit is my kan hoor, hahaha, lag ek vir myself. Ek is mooi glad geskeer en my piel lyk nou sommer vir my grooter as gewoontlik. Heel beïndruk met myself staar die spieël in die stort aan, so lekker in gedagte hoor ek die voordeur klokkie lui, dis nou seker weer iemand wat werk soek, dink ek by myself. Daar lui die klokkie weer, en weer. Pamantige sot. Nou lui dit aanhoudend, soos iemand met ñ slegte houding. "Ek's oppad", skree ek uit die badkamer en uit haastigheid om uit die stort te klim gly my voet en ek kettie teen die stort deur vas, ek stamp my groot toon teen die randjie reg onder die naal, bliksem, maar dis seer. Die klokkie lui nog al die pad en werk nou net op my senuwees. "Ek vokken kom" skree ek nou met meening. So vinnig soos my voete my kan dra hink ñ pink ek die badkamer uit en met seer groot toon en al voor deur toe. So drie tree van die voordeur af gly ek op die teëls en sien so waar as wragtig weer my gat. Die handdoek lê nou doer agter die bank en met kaal half nat lyf maak ek deur so skrefie oop en loer van agter die deur uit... "Wat" sê ek hard en onbeskof, en net toe besef ek dit is sy. "Ek het jou probeer bel maar jy antwoord nie", sê sy in haar sag en sexy stem. "Ek was in die stort", antwoord ek half uit asem". Ek probeer nog verduidelik terwyl sy die deur wyer oop stoot en nuuskierig na binne loer. Een hand op die deur se handvatsel en met die ander hand druk ek my voël en ballas so tussen my bene in uit skaamheid "Is jy dan nou klaar gestort", vra sy half teleurgesteld terwyl sy die handdoek agter die bank optel en vir my, wat agter die deur wegkruip gee. "Het jy jou rug gewas of kan ek jou dalk daarmee help", sê sy. Ek soek woorde, maar dit dwarrel in my kop rond en vind geen weg na my mond toe nie. Ek is stom geslaan en weet nie wat om te doen of sê nie. "Ek, ek, ek...." "Toemaar", sê sy "ons kan sommer gou saam klaar maak". Nog voor ek weet wat regtig aangaan is ons altwee in die badkamer, sy trek stadig haar klere uit en ek staan in angs, handdoek nou half om die lyf. "Kom jy of bly jy", fluister sy saggies. Die bloed pomp nou reguit na my piel toe, daar is geen manier om my ereksie meer weg te steek nie, self die handdoek werk nou nie meer in my guns nie. As ek nou moet kom swem sy, dink ek vir myself. As ek maar net so reguit kon wees soos in my eie gedagtes. My hart klop vinniger en die seer toon is ook al van vergete. Nog steeds en sonder twyfel staan en hap ek nog na woorde, my oë bekyk haar ongelooflike sexy kaal lyf voor my, haar nipples staan styf op haar mooi ronde borste. Miskien droom ek, ek het dalk my kop gestamp toe ek vroeër in die stort geval het, dit is al wat sin maak. Ek knyp myself toe op my arm, net om seker te maak."Ek droom nie" mompel die woorde saggies by my mond uit. "Jy droom nie, ek weet dis nog vroeg maar ek was by die gym toe jy my bel en jou huis is baie nader as myne" sê sy met ñ groot glimlag terwyl sy voorentoe buk om die stort se kraan oop te draai. Met haar een hand voel sy die stort water en met haar ander hand vat sy myne, sy trek my stadig saam met haar in en ek laat val die handdoek. My stokstyf kaal geskeerde piel is nou duidelik sigbaar, en met ñ "smurk" op haar gesig sê sy, "is dit hoekom jy solank in die stort was?". Sy gryp my ander hand en trek my tot styf teen haar vas. Haar hande trek myne oor haar stywe boudjies en sy los dit daar. "Om eerlik te wees kon ek net nie wag tot vanaand toe nie", fluister sy in my oor. Met ons lywe nou styf teen mekaar voel ek hoe my stywe piel teen haar maag vas druk, my hande gly oor haar nat boudjies. Ons lippe ontmoet mekaar saggies, en ek voel hoe haar naels teen my rug af gly. Ons altwee nou nat onder die vloei van die stort, sy vryf die seep op haar hande en begin om stadig my rug te was, "dis mos nie iets wat jy self kan was nie" sê sy. Ek smile net terwyl sy my omdraai om beter te kan bykom, ek voel hoe haar hande afgly na my lae rug, om my heupe en reguit na my piel toe. Sy soen my sag op my rug, daar waar die water die seep klaar weg gespoel het. "Nou my beurt" sê sy terwyl sy my weer omdraai. Sy haal die sponsie van die rakkie af en smeer dit vol seep, met haar een hand druk sy die sponsie in my hand terwyl haar ander hand haar bors gryp, sy rol haar nipple tussen haar vingers terwyl ek saggies die sponsie oor haar skouer beweeg. Haar kaal nat geseepte lyfie voor my is ongelooflik mooi. Ek was oor haar maag en teen haar sy af, haar hande speel nou te lekker met haar borste. Ek draai haar stadig om, om haar rug te was, sy buig haar rug en stoot haar boude nader na my toe, ek voel hoe sy my piel gryp en teen haar poes lippe vas druk. Die geseepte sponsie val uit my hande en op daardie oomblik verg dit nie veel moeite om my piel by haar poes te laat ingly nie, sy kreun hard en druk haar onderlyf tot teen aan my. My een hand skuif op tot by haar ferm bors, dit pas mooi in my hand met haar nipple tussen my vingers, my ander hand gly tot tussen haar bene, die seep op my hande maak alles maklik en my vingers streel oor haar effens geswelde klit en af lussen haar lippe tot teen aan my piel. Sy kreun liggies terwyl ek saggies aan haar skouer byt. Met haar warm ligaam teen myne volg ek haar elke beweging. Sy snak na haar asem toe my vinger oor haar nat poes lippe gly, stadig trek ek op en vryf oor haar klit. Haar ritme kry passie terwyl sy haarself stut met haar hande teen die stort teëls. Soos een word die ritme ekstaties en sy kreun al harder hier voor my, ek voel hoe sy my dieper en vinniger wil hê. Die rukking van haar ligaam onder my voel hemels, sy knyp haar bene styf toe en haar ligaam begin ruk. Ek voel hoe ek binne haar vas getrek word. Haar ligaam, nog effe bewerig begin nou ontspan en met stadige bewegings kry ek weer lewe, dis nou of nooit dink ek by myself en begin die ritme en passie al vinniger optel, "Moet net nie in my kom nie", fluister sy saggies. Ek voel hoe my balsak op ñ knop trek en besef dat ek op fyn draai staan, met ñ hinkerende asem trek ek toe vinnig uit, sy swaai haar lyf om en gaan af tot op haar knieê, sy gryp my boude en trek my nader, my piel klop en die gevoel van bars sit om fyndraai. Sy gryp my piel en druk dit in haar mond. "Ek gaan kom" se ek huigend, en dis toe wat sy met passie begin suig, "ek gaan kom" sê ek weer met diep asem haling tussen elke woord Ek voel die verligting oor my ligaam en die warm gevoel van haar mond om my piel, ek kan myself nie meer stop nie. Ek kom, en dit voel soos emmers vol, My bene raak lam en ek hap na lug. Haar mond beweeg nou stadiger soos ek kom, haar naels steek vas in my bobeen, ek is nou in haar genade.... Sy hou aan suig tot elke liewe laaste druppel uit is. Sy staan op, soen my vol op die mond en sê, "nou kan ons rustig saam kos maak".
Published 
Written by Tjoppie

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments