Join the most popular community of South African swingers now
Login

Die laaste van Eerste Date

6
0 Comments 0
2.8k Views 2.8k
2.4k words 2.4k words
Sy kom sit reg voor my waar ek op die bank lê en tv kyk, haar bolyf na my gedraai, haar sexy midriff top gee my nou kans om mooi na die dofyntjie stud in haar naeltjie te kyk, my konsentrasie is maar swak en my oë dwaal vinnig op na waar die toppie styf oor haar pragtige borste trek. My hand streel saggies af oor haar rug en ek voel hoe haar lyf sulke ligte rillingtjies gee. "Is jy dan kielierig" vra ek met ñ groot glimlag op my gesig. "Nee glad nie" antwoord sy sag en effens sarkasties terug. My hand streel weer teen die vou van haar rug tot net bo haar boudjies, daar waar die rooi g-string net-net bo haar jeans uitsteek. Met ñ meer ferm drukking, vryf ek oor haar ronde boutjies en dan kant toe oor haar bo been. Dis toe wat ek sien hoe haar groot blou oë begin glinster en diep in myne kyk. Ek kan die emosie daarin lees, my hart klop vinniger en my mond begin water. Sy buk effens voorentoe, ek lig my kop en my lippe ontmoet haar sagte warm lippe. Haar lippe bewe liggies oor myne, maar open stadig tot ons tonge mekaar vind, na so rukkie trek haar kop stadig weg, "die bank is ongemaklik, gee my so paar minute dan kry jy my in die kamer", sê sy saggies. Met ñ knipoog en ñ ligte klap teen my bobeen staan sy op terwyl ek lê en maak asof ek verder tv kyk. So 5 minute later hoor ek haar sagte sexy stem uit die kamer sê, "gaan jy nog lank wees". Ek spring op en skoffel vinnig kamer toe, so in die loop trek ek al uit, eers my hemp dan my broek, toe my sokkies, nou met net my boxer aan loer ek kamer binne. Daar lê sy op die bed, met haar elmboog op die matras stut sy haar hand teen haar wang en die ander gly oor haar heup, haar vingers krul om die pienk satyn "nighty". Soos ñ godin lê sy daar en terg my, my asem is weg geslaan, soos ñ weeskind voor ñ bakkery voel ek hoe die kwyl teen die rand van my mond afrol . Sy tik saggies op die matrass met haar hand, sonder om ñ woord te sê. Sonder huiwer gly ek op, ons lywe langs mekaar, ons lippe vasgevang in ñ erotiese soen geveg. My vingers raak verlore tussen haar sagte hare, met ñ ferm greep trek ek haar kop effens weg van myne. Ek suig teen haar nek af tot bo by haar skouer, met my ander hand trek my vingers die onderkant van die sagte satyn "nighty" stadig op, dit gly by haar bobeen op na haar heup toe, met die bo kant van my vingers voel ek haar sagte warm vel, my oë staar stadig af, vas in haar kaal geskeerde dosie. Ek los die "nighty" en vryf my hand stadig oor haar heup agter toe, oor haar boud en in die gleuf af, ek kan die hitte van haar seks voel. Haar heupe ruk liggies as ek my vingers liggies oor haar klam poesie vryf. Sy is warm en ek kan die behoefte na bevrediging voel in haar lyftaal. Daar hang nou ’n effe soet muskusgeur in die lug van haar klamheid, haar lyf se uitnodiging en beloftes kom maak nes hier diep binne my. Ek trek haar nou styf teen my bors vas. My kloppende ereksie boor hard teen die boxer vas . Ek byt liggies in haar nek, my tong gly op tot by haar oor en ek suig die oorlob my mond in. Sy kreun liggies en haar naels gly teen my rug af tot by my boude. Met een beweging skil ek die "nighty" op to by haar borste, dan met bewende hande oor haar kop en van haar af. Haar perfekte lyf lê nou ryp voor my en ek staar na die sexy prentjie voor my. Haar pragtige ronde tiete met die stywe nippels en af oor die plat magie wat nou vinnig beweeg met haar asemhaling. My oë dwaal verder af na die naeltjie met die klein silwer dolfyntjie, en af oor die glad geskeerde pubisheuwel tot waar die vou van haar skaam lippies begin vorm. “Goeie vok, jy is beelskoon,.” sê ek hard terwyl my oë haar van kop tot tone bekyk. Ek skuur my bors hard teen haar nippels, my hande trek haar aan die skouers nader. “Ek wil jou hê, ek wil met jou liefde maak, jou sexy lyf teen myne voel,” fluister sy in my oor. My hande sit die ontdekkingstog van vroeër voort. My bewende vingers gly weer tussen haar nat lippies in en ek voel hoe my vinger vas gevang word terwyl sy haar bene effens toe knyp, haar kop nou agteroor, en die asem wat nou in alle erns begin jaag. My vinger sak seepglad tot teen die kneukel in haar warm nessie weg en ons tonge is inmekaar gestrengel. Haar fyn handjie gly teen my maag af onder die boxer in en sy vou dit om my kloppende piel, eers saggies, toe meer ferm. Sy kreun liggies, stoot my plat op my rug, haar vingers vou om die borant van my boxer terwyl sy wydsbeen oor my bene sit. Met een gladde beweeging trek sy dit af en uit. Haar tong kielie en gly oor my gladde vel, met ’n sagte snikgeluid vou haar lippe oor my geswelde pers pielkop. Ek kan nie help maar om te kreun van die genot nie. Sy weet presies wat om te doen en waarvan ek hou. Haar vingers gly liggies op en af oor my skag en sy gly haar tong oor die onderkant van my pielkop, daar waar dit saak maak. My boude lig effens van die matras af op van lekkerte en ek voel hoe haar sagte tong teen my piel afbeweeg. Haar mond vou oor my balsak en sy glip eers die een, dan die ander bal in haar warm mond. Die gevoel is hemels, dan voel ek hoe haar vinger saggies af vryf oor die velletjie tussen my balsak en my hol, nog bietjie meer af, stadig terg sy my hol met die punt van haar vinger, ek kan myself nou regtig nie help nie en kreun hard van lekkerte. Met altwee my hande bo op haar kop, my vingers wat nes maak in haar sagte donker bruin hare trek ek haar stadig op. Haar sagte lippe ontmoet myne, en ek byt saggies op haar vol onderlip, ons tonge gly oor mekaar. "Draai om", fluister ek saggies in haar oor. Met ñ breë glimlag gly haar been oor my bors, sy skuif effens agter toe, haar bobene druk teen my skouers vas en ek gryp sagkens aan haar heupe en trek haar nog so bietjie terug. "Dis die beste view ooit", dink ek by myself. Sy is mooi glad geskeer om die lippies. Die klein binnelippies is ligbruin en blink van klamheid waar dit effens tussen die groter labia uitstaan, haar klit staan effens styf met ’n blink velletjie oor die koppie getrek. Ek neem eers ñ foto met my oë, "for keepsake", jy weet. My tong gly saggies tussen die lies van haar been, verder af tot oor haar pubisbeen. Stadig lek ek op soos iemand wat roomys eet. Sy beweeg af en glip my hele kop in haar warm mond. Ek lek saggies oor haar clit, af teen die snit tot by haar opening, sy proe soet, met ñ kenmerkende geur eie aan haar. Sy kreun saggies en ek voel dit terwyl sy stadig op en af suig, ek druk my tong dieper in haar natwarm opening, sy suig my met elke keer al dieper, hoe dieper sy suig hoe dieper druk ek my tong. Ek voel hoe verdwyn my kloppende piel in haar mond in. Haar lippe sak nou af tot teen my kaalgeskeerde kroon. Met my hande op haar boude trek my duime die delikate boudjies effe weg van mekaar, my tong gly weer af, oor haar slit en sirkel om haar clit, my vinger gly af tot binne in haar pussy. Haar vingers streel en haar hand form ñ nes waarin sy my eiers bewaar. "Vokkit", ek is nou tot in haar keel, ek voel weer hoe sy kreun en besef ek hoe sy my in alle erns suig. Ek suig aan haar lippe, knyp haar clit tussen my lippe vas, ek trek my nat vinger stadig uit en vryf saggies oor haar hol. Ek voel hoe sy haarself harder teen my mond druk, my piel beweeg al vinniger in en uit haar mond, sy kreun harder met elke beweging van my vinger wat nou tot by die eerste lit in haar hol druk. Sy mimiek my bewegings en ek voel hoe haar vinger my hol ook indruk soos sy nou met mening aan my piel suig. "Vok my", ek het nie gedink dit kan so lekker wees nie. My ritme pas by hare aan, hoe harder en vinniher sy suig hoe vinniger en dieper druk ek my tong by haar heuningpot in, skielik stop alles... haar bene druk teen my kop en sy trek haar pussy weg van my gesig. Sy gly daardie hemelse lyf van haar oor myne en kom tot rus bo op my, ek voel hoe my nat piel teen haar glad geskeerde doos skuur. "Ons moet heel aand aanhou", fluister sy in my oor. Ek gryp haar mooi ronde boudjies in my hande vas en ons lywe verken mekaar. "Ek wil jou hê vanaand en ek weet jy wil my ook hê, diep binne-in jou, dis waar ek wil wees. Ek wil met jou liefde maak tot die son opkom", atwoord ek saggies terug Met ñ rolbeweging draai ek haar op haar rug, haar harde asemhaling en pragtige tiete wat op en af beweeg. Ek kniel tussen haar bene en vat een van die kussings, sy lig haar heupe sodat ek dit onder haar kan inskuif. Die ander kussing druk ek agter haar rug in sodat sy half regop sit. Nou kan sy mooi sien wat ek wil hê sy moet sien, hoe ek my piel in haar nat dosie gaan wegbêre! Ek skuif tot teen haar boude met my kloppende stywe voël, met dit druk ek haar sagte dye so vêr van mekaar af as moontlik. Hier lê die pragtige vrou oopgespalk in al haar naakte glorie. Sy vat my piel in haar sagte vingers en vryf die kop saggies heen en weer oor haar nat lippies. "Ek wil jou nou in my hê, maak met my liefde, ek is joune vanaand”, sê sy sag terwyl haar diep blou oë in myne inkyk, tot binne in my siel. Ons altwee kyk af terwyl die blinkpers kop van my piel die ingang na haar warm nat heuningpot proe. Ek stoot harder en my kop glip deur die poorte na die stywe warm liefdestonnel wat my ontvang met spiere styf gespan. Haar lyf bult onder myne, die honger na bevrediging vlak in haar onderlyf. Sy stoot op na my en ek sak stadig in haar warm dieptes weg tot waar my balsak teen haar boudjies rus. Ek kan voel hoe knyp ’n spier in haar liefdestonnel my piel ritmies en hard. Die gevoel van lekkerte spoel deur my en ek begin haar stadig spyker. Ons oë is vasgenael daar waar ons liggame verenig, ek kyk dan af en sien hoe my skag blink van die sappies elke keer as ek uittrek, net om weer te verdwyn in die dieptes van haar stywe poesie. Ons lippe, nou vasgeplak teen mekaar. My tong verken haar sagte warm mond, sy suig stadig daaraan en speel dan lekker daarmee. Ek steek haar nou ritmies, hard en diep, en sy kerm en kreun met my tong nog in haar mond. My vingers speel met die klipharde nippels en ons lywe is nou hard besig. Ek kan die voue in haar vagina voel skuur teen my pielkop waneer ek op my diepste instoot. My ballas klap nou ritmies teen haar boudjies vas, die onverwagse kontraksie van ’n orgasme verras ons albei en ek beweeg stadiger in en uit om haar kans te gee om by te kom. "Moenie nou ophou nie!” huig sy in my oor. Haar hande op my natgeswete borskas terwyl ek myself harder in haar wagtende poesie wegstamp. Haar hande gly dan oor my rug tot op my boude en ek voel hoe haar naels diep in hulle wegsink. Sy trek my dieper in haar in en ek voel hoe sy my piel met haar poesiespiere vasknyp. My bors skuur teen haar sagte kontoere, ek voel haar stywe nippels terwyl ek my liggaam stywer teen haar beweeg, bewus van elke stukkie vel wat kontak maak. Sy hak haar bene nou om myne en trek my styf vas terwyl ons mekaar tot verdere hoogtes dryf. My kop draai en ek kreun met elke stoot en stamp teen haar natgeswete lyf. ñ Ongelooflik warm gevoel trek deur my onderlyf af tot by die punt van my piel, sy byt saggies aan my skouer terwyl my vingers om haar sagte hare vou, ek trek haar kop agteroor en naai haar nou met lang diep stote, al vinniger en vinniger. Ons lywe klap teen mekaar, haar mond gaan groot oop, sy kreun. Haar boude lig heeltemal van die bed af op en sy kreun en kerm nou harder. "Ek gaan kom, kom saam met my" skree sy uit. Haar naels sny diep in my boude in, en dan voel ek dit. "Ek kom" mompel die woorde my mond uit. ñ Rivier van semen storm my skag af. Ek kom so hard dat die binnekant van my piel voel asof dit gaan bars, dis een string op die ander, en ek pomp alles diep binne haar warm poesie in. Met huigende asem lê sy onder my, ons liggame styf en nat teen mekaar. Die wêreld staan stil, terwyl ons diep in mekaar se oë kyk. Ek druk myself op en rol op my sy om die gewig van haar af te kry. My piel gly stadig uit haar nat dosie en ek sien hoe ons liefdesappe teen haar rooi genaaide poesie af vloei. Sy gryp haar dosie vinnig vas met haar hand, spring op reguit stort toe en ek volg kort agterna. "Toe eindig ons nou hier waar ons vanoggend begin het" sê sy met ñ groot glimlag soos ek die stort inklim…
Published 
Written by Tjoppie

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery