Written by HP

Gay
04 Jun 2018


Ek moes weer Pretoria toe vir opleiding en bly in ń hotel, maar die lang sit maak mens moeg. Na dag 3 terug by die hotel gaan lê ek op my bed en skop my skoene uit. ń Massage sal nou lekker wees, maar Google het mos altyd ń antwoord dink ek en gryp my foon. Search male massage pretoria en kry ń nommer, stuur boodskap en kry verbasend dadelik terug ń antwoord ek kan kom met sy prys en addres. Ek shower gou en spring in ń jean en t-shirt, gryp my kar sleutels en ry na die adresse.

ń Jong man in vroeë 20's maak die deur oop en lei my na ń kamer, sê ek moet uittrek en op die bed lê hy is nou terug. Ek strip kaal en vat die klein handdoekkie en gooi dit oor my boude. Hy kom binne en trek toe ook kaal uit. Ek kan nie glo sy piel is pap so groot nie. Hy smeer my met olie en vryf my nek en rug al te lekker. Daarna klim hy op die bed wydsbeen bo oor my en haal die handdoeke af. Hy masseer my boude en dan weer my rug. Hy lê toe bo op my en kan ek voel dat sy piel semi styf is soos hy teen my boude druk en kan ek voel hoe hy nou kliphard word. Nie gedink dit sou so lekker wees as ń man op my lê nie. Na ń ruk sê hy ek moet omdraai. Hy begin toe sommer dadelik my eiers masseer en ek word toe ook kliphard, die volgende oomblik voel ek net hoe hy sy mond om my stywe piel vou. Dit is heerlik, maar na net so minuut moet ek hom stop want ek wil spuit. Hy staan toe reg langs my en ek besluit om hom ook te suig, hy is definitief langer as 20cm. Dit was amper dadelik toe ek proe hoe hy precum. Dit het my super jags gemaak en wou ek hê hy moet sy groot piel in my druk. Ek tel my bene op en wys hy moet my penetreer. Hy druk saggies teen my hol en dit is baie seer, dalk moet ek sê hy moet stop, maar die volgende oomblik is die pyn dubbeld so erg en gly hy binne in my, dit voel ek wil sneeu van pyn. Hy begin toe stadig my ritmies te naai en verander die pyn in ń lekker sensasie, hy vat my piel vas en trek my draad terwyl hy my nou harder naai. Net na hy sê dat hy gaan kom voel ek hoe hy sy kom in my spuit en spuit ek my eie kom tot in my gesig soos hy my nog steeds puk. Hy lek toe my kom van my gesig af en voor ek weet soen hy my oopmond. Daar lê ek op my rug met ń vreemde ou wat ń baie groot stywe piel het, diep in my hol en soen ons nou hartstogtelik. Hy vra my of ek hom ook wil naai en daar word ek van semi weer kliphard. Ek sê toe dat my piel die antwoord gee en hy staan op sy knie dat ek hom doggy style kan naai. Dit was awesome om ń ander man te kan naai. Ek gryp sy heup vas en stamp hom hard tot ek my kom in sy hol skiet. Wat ń ervaring.

Ek het gedink dit sal net ń massage met dalk ń handjob wees, ek is toe is ek lekker verras. Ek boek toe sommer vir die volgende aand ook want ons kursus is gelukkig nog nie klaar nie.

Massage verrassing aand 2 volg....


Comment