Join the most popular community of South African swingers now
Login

Die plaas kuier

"Outdoor fun"

30
7 Comments 7
3.9k Views 3.9k
3.0k words 3.0k words
Familie Plaas Kuier Die familie plaas kuier. Dis baie lekker om almal weer te sien. Al die neefs, niggies, ooms en tannies. Almal kuier lekker op die familie plaas net buite Parys in die vrystaat. Ek is 'n spinasie boer, my plaas strek so 4km langs die oewers van die vaalrivier. My naam is Freek. Ek 34 en nog al die tyd alleen loper. Al die kwaliteite wat jy in 'n boer soek die het ek. Ek is 'n lang skraal donkerkop man, donker reguit hare, blou oë, ek is 1.9m lank, weeg 95kg, goed gespierd. Ek is mal oor perdry, braai, saam vriende kuier en natuurlik het ek 'n oog vir 'n mooi vrou. Ek is dood bang vir die trou storie. Omtrent almal is al hier vir die naweek se kuier. My niggie Alicia en haar veloofde is die laaste klomp wat aankom op die plaas. Ons het die nuwe toevoeging tot die familie nog nie ontmoet nie. Die huis is vol en almal slaap oral, paar mense slaap in tente ander het sommer karavane gebring. Ek het darem so deur die loop van die jaar ablusie geriewe gebou spesiaal vir die naweek van kuier. My plaas werkers is nog aan die werk, hier teen laatmiddag moet ek ry om te gaan kyk hoe ver is hulle, net toe ek by my bakkie kom is Pieter, Alicia se verloofde by sy kar wat langs my bakkie staan. Ek vra hom toe sommer of hy saam my wil ry waar ek gou na die werkers gaan omsien in die landerye. Ja verseker sê hy. Hy stuur sommer gou vir nig 'n boodskap om te laat weet hy ry saam. Ons praat sommer so al in die lug, nie veel van waarde nie, meer maar om mekaar te leer ken ook. Pieter is 25, blonde krul hare, is 1.8m en weeg om en by 75kg, ligte vel, hy spandeer baie tyd in die gym. So ry ons na die landerye toe, dit is snik warm vandag. Die sweet sit op Pieter se voorkop. Ek en hy het sommer dadelik geclick. Ons lag baie lekker met tye oor ons sê goed vir mekaar. Toe ons klaar draai gemaak het by die werkers, ry ek 'n draai met hom op die plaas. Bo in die hoek van die plaas naby die grens draad, so mooi aan die voet van die berg is daar 'n stroompie wat uit die berg loop, hy maak eers 'n water poel voor die stroom verder loop na die rivier toe. Ek stop daar om gou te kyk of die voerbak vir die beeste nog reg is. Pieter staan en loer na die water, hy maak die aanmerking, "Maar die water lyk aanloklik, veral op so warm dag." Ek sê toe vir hom dat hy moet swem, hy keer toe en sê maar hy het nie handoek of swemklere daar nie."Vir wat het jy dit nodig? Hier op die plaas swem ons sonder klere." Skerts ek met hom. Toe ek weersien is hy oppad water toe, kaalgat, ek is toe sommer agter hom aan. Ek laat my nie twee keer nooi nie, ons is in die water. Dit voel amper soos toe ek in die laerskool was, naweke saam die maats op die plaas gekuier, dan het ons ook so kom skinny dip. Dan het ons huis toe geloop en naby aan die huis het ons eers weer ons klere aangetrek. Partykeer het ons my oorlede pa se Hustlers en Scopes gaan steel onder sy bed. Dan het elke man 'n boek gevat en baie lekker afgetos. Dit was altyd 'n kompetisie oor wie die vinnigste kan kom. Ons het nooit aanmekaar se piele geraak nie, net saam afgetos. Ek en Pieter is op en af in die water gesels hieroor en daaroor. Dit was die eerste keer wat ek weer saam iemand skinny dip in die poel water van my varsity dae af. My laaste keer wat ek dit gedoen het was saam met 'n meisie van Potchefstroom, ek het my hart verloor op die vrou. Ons het na die swem op die kombers gaan lê, sy het koud gekry en ek het haar warm probeer maak, dit is waar dinge toe warm begin raak het en ek het die lekkerste spyker van my lewe sover met daai meisie hier langs die water gehad. Terwyl ons in die water is, vertel ek die episode vir Pieter met elke detail wat ek kon. Ek wil mos nou brag oor die mooi girl wat ek op my kerfstok gekry het. Ons moet seker begin huis toe gaan, voor die ander begin wonder waar ons is. Ons begin uit die water klim, soos ons uit klim kyk hy met 'n gesig van verbasing na my toe. Ek vra toe maar wat is fout? Pieter reageer met, " Wat voer jy daai ding van jou? Gin wonder die vrouens soek jou so nie, jy sal kan petrol steel met daai ding." Tot my verbasing, toe ek afkyk sien ek eers ek het 'n vol horing aan my. Met dieselfde tyd kyk ek terug na Pieter en sien maar hy het 'n semi wat vinnig besig is om vol ereksie te word. Ek dink toe by myself, dis ongewoon vir my, ek kry nie 'n horing as ek in die omgewing is van 'n man nie, after all ek is straight. Het nog nooit aan 'n man geraak nie en beplan ook nie om dit te doen nie. Ons moet eers 'n rukkie buite sit en droog word voor ons aantrek. Soos ons sit op die gras langs die bakkie, bly die horing hy wil nie af nie, so is Pieter se horing ook nog daar die hele tyd. Later sê ek vir hom ek sal eers 'n draai moet stap om van die horing ontslae te raak. Hy sê toe vir my, "Hoekom wil jy draai gaan loop, ek weet ons is nou groot mans, maar ons kan dit mos maar hier doen, ek sal ook plan moet maak met die luste van my vir die naweek, ek gaan nie by jou niggie uitkom die naweek met al die mense hier rond nie." So besluit ek dan dat ek en hy sommer net daar langs die bakkie aftos. Dit is eers bietjie vreemd in die begin, maar ek raak toe gou gewoond daaraan, het net terug gedink aan my kinder dae toe ek en my maats so saam afgetos het. Iets gebeur met my wat baie lanklaas gebeur het, ek is papnat van die precum. Na so ruk wat ek speel met my piel, kom ek agter maar ek sit en kyk vir Pieter terwyl ek aftos. Ek probeer myself bymekaar kry, wat gaan aan met my, hoekom trek die ou my so aan, ek is straight, ek was nog nooit so saam 'n man nie. Maar ons gaan voort met die tos sessie. Hy sit nie baie ver van my af nie, as ek my hand uitsteek sal ek aan hom kan raak. Ek weet nie wat my besiel het nie, maar die nikki aan die storie pak my toe beet en voor ek kon besef wat gebeur, het ons twee hande omgeruil en sit ons met mekaar se piele in ons hande, hy tos my en ek tos hom. Eers was ek half verbaas en geskok, maar toe ek sy hand op my piel voel, toe kom ek agter hoe lekker is die gevoel. Hieraan kan ek gewoond raak. Ek voel aan sy piel, dit voel vreemd, voel amper dieselfde as myne maar dis 'n ander man se piel in my hand. Ons skuif nader aan mekaar, net om gemakliker te sit en beter by mekaar se piele uit te kom. Ek wil myself keer, maar ek kry dit nie reg nie. Ons albei kyk op en kyk in mekaar se oë. Hier sit ons twee, kyk stip in mekaar se oë, besig om mekaar af te tos. Die gevoel wat deur my gaan, wil my amper die vraag laat vra, hoekom het dit nie al lankal met my gebeur nie. Dit voel aan die een kant verkeerd maar aan die anderkant is dit so lekker!! Ons oë is nogsteeds op mekaar. Soos wat ons klimaks opbou, leun ons albei voor oor en ons lippe sluit op mekaar. Eers soen ons sag dan raak dit meer ernstig. My kop is 'n warboel van emosies en gevoelens. Die oorlog is vol aan die gang, ek stry nog teen die gevoel. Maar ek wil nie ophou nie. Dit is fokken lekker. Pieter se lyf begin liggies te ruk onder my hande. My bene word lam en warm met dieselfde tyd. Ons kom saam. My kom skiet oor sy maag en piel. Sy kom skiet tot op my bors, loop af teen my piel en oor my ballas. Ons lywe kry nog sulke laaste rukkings. Die oorlog in my gedagtes is nog nie verby nie. Dit is heeltemal nie wat ek is nie. Dit is buite my raamwerk. Hoe het ek laat dit gebeur, maar dan aan die anderkant bly die gedagte deurkom van, dit was befok lekker. Die feit dat Pieter my getos het, hy het presies geweet wat ek wil hê en hoe ek daarvaan hou. Hy breek die stilte, "Maar jy kom een moerse straal, het nie geweet 'n man kan so baie kom hê nie...." Ek is nog in verbasing, ek weet nie wat om terug te antwoord nie. Al wat ek kon uitkry was, "Dit was befok lekker." Ons al twee is gelyk op en besef ons sal moet skoonmaak sodat ons kan terug kom by die huis. Met die lui Pieter se foon, dis Alicia wat wil weet of ons nog ok is. Hy verseker haar toe dat ons fine is en amper oppad terug is. Ons spoel toe net af en kry sommer 'n afdroog lap in die bakkie en maak ons gou droog. Ons gesels oppad terug huis toe sommer oor enige ding, behalwe wat pas gebeur het. Gaan aan asof niks gebeur het nie. Die prentjie wat ons kry toe ons by die huis aankom, was vrolik, die klomp het al begin vuur aansteek en lekker begin kuier. Almal is in 'n goeie bui en dit gesels net oor die dinge wat deur die jaar met hulle gebeur het. So gaan die aand verby met 'n joligheid. Kort kort deur die aand kry ek myself by die toneel wat vanmiddag afgespeel het. Nogsteeds is die oorlog aan die gang, maar ek begin vrede maak met wat gebeur het. Die klompe begin so een vir een regmaak om te gaan slaap. Ek, Alicia en Pieter kuier nog baie lekker om die kamp vuur naby die lapa. Toe ons nou besluit om te gaan slaap, kom ons agter dat die opblaas matras wat Pieter op moet slaap het afgeblaas. Alicia slaap op 'n enkelbed, dis te klein vir hulle om op te slaap. In elk geval sal tannie Lien 'n oorval kry as hulle saam moet lê daar. Ek maak toe die voorstel dat hy in my kamer kom slaap. Ek het 'n ekstra bed in my kamer. So gaan ek ons toe kamer toe. Dit was 'n baie interressante dag gewees. Pieter vra of hy gou kan stort en ek sê dis reg, as hy klaar is kan ek sommer na hom stort. Die slaap plek is nou omtrent deurmekaar, iemand het die enkelbed se matras geleen vir een van die tente. Nou sal ons maar 'n bed moet deel. Ek waarsku vir Pieter dat ek sonder klere slaap. Ek kan nie met klere aan slaap nie. Hy begin net lag en sê maar hy slaap ook kaalgat. Ek dink toe maar net, na vandag is ons mekaar nou al gewoond. Vreemde gedagte is dat ek my bed gaan deel saam 'n kaal man wat ek vandag eers ontmoet het. Dit is totaal buite my raamwerk. Ons is altwee klaar gestort, ons maak reg vir die bed. Hier lê ons altwee in die bed maar nie die duvet oor ons nie. Ek begin gesels en sê vir Pieter oor dit wat vandag gebeur het, dit is nie hoe ek is nie, dit was my eerste keer wat ek so iets aangevang het. Hy begin vir my lag, maar dit is meer 'n lag van verligting, hy sê toe dis sy eerste keer ook. Maar hy het wel erken dat hy dit geniet het. Dit was vreemd vir hom maar dog lekker. Pieter sê toe vir my dat dit het vir hom gevoel of ek presies geweet het wat hy soek en wanneer hy dit soek, ek stem toe saam dat hy dieslfde met my gedoen het, hy het ook geweet net wanneer wat moet gebeur. Soos ons lê en gesels kom ek agter dat daar 'n kriewel in my piel is. Nie lank nie toe begin hy styf word. Ek kyk so slag slag na Pieter se kant toe, toe sien ek maar hy lê met 'n sterk semi hier langs my. Sonder om te praat of te vra, steek ek my hand uit en vat aan sy piel. Ek maak die aanmerking, "Lyk my die mnr is weer lus..." Pieter laat ook nie op hom wag nie, vat my piel in sy hand en begin my liggies te tos. Ek tos hom ook liggies. Ek is sommer dadelik nat, ek besluit net daar en dan, dis die einde van die oorlog. Ek geniet die idee nou. Pieter vat my hand weg van sy piel af en sit regop langs my, hou aan om my piel liggies te tos. Hy begin my piel van nader bekyk, hy sê my weer dat dit sy eerste keer is. Hy bestudeer en bekyk my piel van alle kante af. Tussen deur speel en tos hy my, dan is hy by my eiers, dan weer naby die kop, dan trek hy die vel terug en bekyk die kop van naby af. Ek begin ligte moan geluide te maak. Nie lank daarna nie, toe pak hy die bul by die horings, lekkerlik en figuurlik, hy vat my piel in sy mond in. Die eerste suig is onverwags, want ek lê met my oë toe terwyl hy speel. Ek het my seker maar probeer verbeel dis 'n girl wat met my speel, maar dan sê my kop vir my dat daar het nog nie 'n girl so lekker met my piel gespeel nie. Ek snak amper na my asem toe hy begin suig, hy suig eers net so bietjie, trek my piel uit, dan begin hy weer stadig aan die kop te suig. Toe kom die groot lekker, hy druk 'n baie groot gedeelte van my 25cm piel in sy mond tot agter teen sy keel, hy verstuk so halfpad aan my piel, trek weer bietjie uit en gaan weer diep in. Dan speel hy met sy tong al om my kop. Dan is hy op my pis slit, dan gaan hy weer al met die piel af tot by my ballas, hy suig een vir een in sy mond in en laat los hulle weer. So tussen deur tos hy my. Ek weet later nie meer wat is precum en wat is sy spoeg oor my piel nie. Ek krul van lekker kry, ek trek later die kussing oor my gesig en laat die moan geluide in die kussing uit. Nie lank daarna nie, waarsku ek hom ek gaan kom. Hy haal my piel uit sy mond en begin my met mening te tos. So paar keer se ruk en pluk toe spuit die kom, sommer sulke strale deur die lug. Van dit land op my maag, ander oor sy hand en van dit tussen my bene op die bed. Terwyl ek kom, tos hy my baie liggies. Ek rem later sy hand, want die gevoel maak my mal. Hy lê agteroor, amper uitgeput van die suig sessie wat ons pas deur is. Ek laat nie op my wag nie, ek sit regop langs hom en begin hom te tos. Hy is sop nat, die precum maak eintlik 'n klap geluid soos ek hom tos. Ek weet nie of ek die selfde waag moed het om hom te suig nie. Maar ek besluit net daar ek sal nie weet as ek nie probeer nie. Ek buk vooroor en vat sy piel in my mond. Die gevoel van sy pielkop is sag onder my tong. Die smaak van sy precum is so manlik, dit proe amper soos dit ruik. Baie manlik, nadat ek sys pielkop saggies gesuig het, besluit ek dis tyd om sy 19cm piel in my mond in stoot. Ek sluk hom met min moeite. Ek verstuk nie eens nie. My neus druk in sy skaam hare in wat mooi kort getrim is. Hy laat 'n harde kreun uit. Gelukkig is die kussing naby. Ek besluit om my wys vinger en duim in 'n sirkel om sy balsak te sit en met die res van my wat vry is, drukking op hom te sit. Met dieselfde tyd trek ek sy bal sak af ondertoe, sodat sy pielkop styf trek terwyl ek hom in my mond het. Hy gee my 'n verassing, want sonder waarsku skiet hy sy kom in my keel in. Dit wat ek met sy balsak gedoen het, was dit wat gemaak het dat hy dadelik kom. Hy kon my nie eens waarsku nie. Dis smaak van sy kom is aanvangklik vreemd maar toe proe ek dat dit amper na niks proe nie. Is amper 'n mengelmoes smaak van sy drank wat hy vroer die aand en middag gedrink het. Daar lê ons altwee, so uitgeput soo nog iets. Al wat ek kon uitkry was, "Dit was befok lekker!" Pieter kry nog niks gesê of iets nie. Sy lyf ruk nog baie. As dit lyk of ek aan hom gaan raak dan keer hy my hand. Die oorlog is gewen, my gedagtes staan stil by die idee.....
Published 
Written by johndicks

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments