Join the most popular community of South African swingers now
Login

RIP Tannie Baby

37
10 Comments 10
2.3k Views 2.3k
5.7k words 5.7k words

As 24 jarige jong boer het ek maar in die bondel gevry, en hier en daar 'n meisie vir koffie of 'n fliek gevat. As ek my ma kans gegee het was ek elke aand op 'n date, want die hele distrik se girls en hulle ouers moes al geweet het hoe' oulik en fluks en aantreklik' ek is. My ma chat letterlik girls namens my in die Wimpy op en gee hulle my nommer. 

Voor Covid het ek bloot my groente na die lokale taxi staanplek of supermarkte geneem. Een of twee bakkievragte per dag het die pot mooi aan die kook gehou. In die somer het ek steeds my grootmaat produkte in vragmotors mark toe geneem, maar dis maar eintlik die klein en fyn goedjies wat spesiaal verpak is waar die boer ietsie vir sy arbeid sien. 

Toe Covid aanbreek was dit natuurlik 'n onwerklike ommeswaai in mense se persepsies. Almal wou gesond eet, want niemand wou siek word nie. Die prys van enige produk wat Vitamien C bevat het die hoogte in geskiet, en niemand wou hulle neuse by die deur uitsteek om winkel toe te gaan nie. Teen Januarie het die wereld geweet hier is 'n ernstige probleem, maar die eerste gevalle het ons eers in Maart getref. Cyril het toe sommer dadelik die noodknop gedruk en almal van ons tot 'n kluisenaarsbestaan verdoem. 

Almal behalwe die kritieke beroepe…. 

…. soos boere…. 

Ek onthou die eerste paar dae op die Nationale pad waar ek heen en weer oor al die bane gery het, omdat daar letterlik nie 'n enkel ander kar op die pad was nie. My rissies het in die tonne uitgevlieg Europa toe vir pryse wat my oortrokke fasiliteit baie vinnig baie goed gedoen het. 

Alles het begin toe van ons vriende gevra het ek moet vir hulle plaasvleis en vars produkte by die huis aflaai. Die besigheid het letterlik sonder enige bemarking oornag ontplof, en mense het gevra ons moet by hulle vriende en ouers ook begin aflaai. Skielik het elke werfhoender wye draaie om die opstal gestap, want hulle getalle het drasties begin daal. Die paar koeie vir eie gebruik moes skielik twee maal per dag gemelk word om aan die vraag vir vars melk en botter te voorsien. 

My kenteken was om tydens aflewerings aan die deur te klop en te sê: 'Jou boer is hier.' In my two-tone boere hemp en wys-jou-vleis khaki kortbroek, met my werk stewels. My bene was geskeer vir die grassburns van rugby, en my vel rooibruin van die laat-somer son. Die 3xl hemp het maar knap gepas om my rugby-slot lyf en my groot skouers het die materiaal oor my bors laat span. 

Dit het gewoonlik die ys gebreek en ek is mildelik verwelkom. Die aflewering het my werklik  voor uiteenlopende dele van die samelewing gesit. 

Die ryk huisvrou wat die beste vir haar gesin soek, die enkel man wat laat werk, die aardige paartjie wat nie tyd het vir die winkels nie, die geborgde Covid-werkloos gesinne waar anonieme mense vir hulle pakkies betaal het, en die bejaarde ouers wat gehok in hulle aftreeoord vasgevang was. Party mense kon jy sommer dadelik sien kon jou vriende wees, en party knorpotte kon jy dadelik sien kan enige vriendskap bederf. 

Ek het tannie Baby na omtrent 3 maande ontmoet. Haar vriendin het pakkies by haar dogter gekry, en sy het my nommer op die afleweringsnota gesien. Toe ek by die hek uitry het sy my terug laat draai en 'n bestelling gegee. 

Ek ken hartseer as ek dit sien. Tannie Baby was hartseer. 

Sy was sweerlik nie' n dag jonger as 70 nie, en miskien selfs nader aan 80. Haar huisie was netjies, en sy het gespanne in haar beursie gevroetel om my vir die bestelling te betaal, alhoewel dit glad nie nodig was voor ek more sou aflaai nie. Dit was my laaste stop vir die middag, en ek het haar aanbod vir koffie aanvaar. 

Sy het oor die sitkamervloer na die kombuis geskuifel en vir my uit die halflig gevra hoe ek my koffie drink. 

Sy het die hele koffiepot gedoente op 'n skinkbord gelaai en met haar bonkige lyfie na my aangedra. Sy was kort, rond en bleek. 

En toe begin sy praat. 

Sy moes praat. 

Dit was in haar en dit moes uit. 

Sy was dodelik siek met die aanvang van Covid. Sy was in' n koma in die hospitaal en almal het die ergste verwag. Daar was geen besoeke toegelaat nie, en mense het paniekbevange en alleen in siellose hospitale heengegaan. 

Terwyl sy siek was het die oom ook siek geword. Hy het in dieselfde hospitaal as sy gelê vir die laaste 5 dae van sy lewe. Sy was salig onbewus van sy siekte, sy afsterwe en sy begrafnis. 

Net dit som die afgryse van Covid op. Bang, weerlose mense alleen in oorvol hospitale. 

In die byna donker kamer flits 'n liggie van iewers oor die traan op haar wang. 

Instinktief staan ek op en gaan gee haar 'n drukkie. Haar gesig het amper nie eers by my borsbeen vasgedruk nie. Sy was aansienlik korter as ek, en haar arms het gesukkel om om my gespierde rug te vou. Tussen ons was die aansienlike volume van haar vol ouma tieties. My hande was om haar, en met my regterhand het ek saggies oor haar hare en gesig gestreel. 

Die druk was een van ou konfidante en kamerade. Tydlose wesens wat instinktief mekaar verstaan en vertrou. 

Toe ek by die ouetehuis uitdraai klief 'n reuse weerligstraal die laatsomer skemer in twee. Die ruite dreun toe die donderslag kom en' n massiewe reënbui uitsak. Toe ek by die opstal instap bel ek al die voorman en sê die mense kan maar more afvat. Niemand gaan in daai lande kan inkom nie. 

Dit het aansienlik in my aflewertyd ingevreet om een vol dag te verloor. Ek het kliënte gebel om te vra hoe vroeg hulle die volgende dag bestellings kon ontvang. Dit sou 'n chaotiese dag wees met 40 aflewerings in die dorp, en nog ses wat darem by die kerkkantoor sou kon optel. Ons het die bakkies langs die veld getrek en onder hulle ligte van vieruur af begin oes. 

Toe ek daai laatmiddag by die ouetehuis indraai was ek fodde. 4 huisies dan was ek klaar en kon ek gaan slaap. Tannie Baby was in 'n hoekie in 'n cul de sac. 

Sy was toevallig weer die laaste stop. 

Ek het afgesloof en uitgemergeld by haar deur ingestap met die boks. Bietjie skaap, bietjie vark, eiers, hoender, heuning en groente. Verpak in enkel porsiegrotes.

 

'Koffie?' 

'Asseblief tannie' 

Ek tref die oom se Lazyboy soos 'n sak aartappels wat van' n bakkie afval

'Ag my kind! Jy lyk bitter moeg. Het jy al geeët?' 

'Garage pie en Coke tannie.' 

'Laat ek gou vir jou bobotie warm maak. Ek maak sommer 10 bakkies as ek maak dan vries ek dit. Dis geen moeite nie.' 

'Sjoe! Baie dankie tannie.' 

Ek onthou toe die ou (goed geboude) mikrogolf se deur met 'n ping toegaan. 

My volgende onthou hoe ek wakker word met 'n dik gebreide wolkombers oor my op die stoel. Boots uitgetrek.

Oorwerk en oormoeg en pê. 

My foon sê dis 11.45. Dis ongelooflik. Ek het letterlik my dag se klokkaart in die slaapmasjien gedruk en net daar omgedop. 

Ek rol half om en sluimer dadelik weer weg. 

My wekker was die fluks klop van die tannie wat die koffie roer. En die reuk van die koffie. 

Sy kom met haar japon styf toegewikkel en hoog toegetrek na my toe. 

'Hier my kind' 

'Dankie tannie! Jammer oor gisteraand…' 

'Dit was baie lekker om weer' n sterk man in my huiste hê om my op te pas. Ek het so rustig geslaap met jou in die huis.'

Toe ek net voor 6 in gister se klere huis toe gaan, gee die tannie my weer' n drukkie. 

'Die groente lyk pragtig my kind.' 

Haar kop styf teen my bors in oorgawe. Groot glimlag op haar gesig.

Kleur in haar wange. Haar arthritis vingers wat angstig in my rug in kleef en my teen haar vastrek. 

Ek het die volgende week my laaste somer oeste afgehaal. Dit het klaar begin sneeu in Lesotho, en ryp sou die laaste tamaties, butternuts, groenbone, soetmielies en eiervrug binnekort uitwis. Ek kon letterlik nie alles betyds oes nie en het in die kerk en Whatsapp groepe laat afkondig dat die mense moet kom haal en help.

Ek het groot vure in die ou Aga stowe gemaak en elke plaat 'n groot pot opgesit. 

My staf het berge vol tamaties, gemmer, chilli, eiervrug en bone aangedra en die tannies moes in die Consol botteltjies ingelegte souse en purees maak. 

Dit was letterlik oesfees op Donkerhoek en die musiek het gespeel en mense het gelag en ontmoet. Ek het nie net vars produkte tydens Covid verkoop nie (;)) en die gemmerbier en koper ketel sappies het mildelik gevloei. 

Die groot stoep het in 'n kosfabriek ontaart wat soos' n byenes georden was. 

Daar was seker 10 raakvat tannies wat skynbaar al 'n keer of wat in hulle lewens kos gemaak het vir hordes. Een oom het sy lyf DJ gehou en van Pat Boone tot Bon Jovi gespeel. 

Toe ek en 'n paar van die tannies vroegaand weer gaan kooktamaties uit die koelkamer haal, het daar 'n aardige klank van om die draai gekom; al of iemand verwurg word. Ek en twee van die tannies, (insluitend tannie Baby) het ons om die hoek gehaas om te help, net om die agterkant van' n bolla, die bokant van 'n pankop omie en sy duidelik baie vernuftige hande onder die tannie se rok aan die werk te sien. 

Skok der skokke! Praat van onverwags! Die gemmerbier, vrolikheid en vars plaas lug het duidelik die paartjie baie avontuurlustig gemaak. 

'Lucky duck!' sê tannie Baby, net hard genoeg sodat ons kan hoor, maar die paartjie ongestoord kan laat voortgaan. Twee van ons glip vinnig weg, maar tannie Baby bly nog 'n paar sekondes te lank staan om te kyk. 

'Los die mense Baby!' por die ander tannie gefrustreerd van om die hoek aan, 'voor hulle jou sien.'

'Maar ons werk hier met kos' spot tannie Baby terwyl sy ongesiens by ons in die lig aansluit. 

Terwyl ons babbelend terugstap speel die oom by die DJ profeties 'Two less lonely people in the world.' 

Terwyl ek wortels deur die kerwer jaag val dit my by dat Tannie Baby vanaand 'n ander kant van haarself gewys het. 'n Kant wat hou van kyk, en 'n kant wat nie terugstaan as dinge warm raak nie. Eintlik lyk sy skielik vir my asof sy dan juis sommer vorentoe wil staan. 

Elke spaarkamer in die ou plaashuis was vol, en in die woonstelletjie het tot mense op die banke geslaap. Die volgende oggend het die ooms wat te hard gekuier het (op hulle eerste lafenis in Covid maande) druipstert deur die huis gebabbeleer. 

Bokse en bokse vyekonfyt, perskekonfyt, ingelegte bone, waatlemoenkonfyt en wie-weet-wat-nog-alles het die stoep volgestaan. Een na die ander het die pad gevat na ons eers 'n lekker ontbytbraai gehou het. 

Die bittereinders het nog' n rukkie gebly. Tannie Bolla en Oom Pankop het blosend 10 uur uit hulle kamer gekom. Hulle het die lang walk-of-shame deur die sitkamer voor die wetendes verby gesluip. Die tannie het sprankelend gelyk… en die oom by die dood uitgeput. 

'Jy sien hoe goed 'n goeie vry 'n vrou doen?' sê-vra Tannie Baby. 'Lucky Duck!' 

Dis toe dat die penny val. Die 'Lucky Duck' is die tannie, en nie die oom nie. Ek het skielik verstaan. 

Tannie Baby het 'n helder rooi rokkie gedra, met' n hibiscus wat sy in die tuin gepluk het agter haar oor. Haar voete was gemaklik uitgestrek oor die hout stoel en haar skoene uitgeskop op die vloer. 

Haar kuite en ou-tannie voete het tot amper by haar knieë uitgesteek. 

Dit het my opgeval dat ek byna gestuur by haar opgedaag het. 

Sy was platgeslaan en moeg-vir-als. 'n Puik boek in die boekrak, maar vol stof. In die maand wat ons mekaar ken, het die bietjie wat ek in haar lewe ingesit het haar nou al met rooi rokke, glimlaggend en blomme in die hare. As ek niks anders gedoen het nie, het ek haar ten minste al uit die huis uit, waar sy haarself alleen sou doodwroeg. In haar lewe vol verdriet was daar darem iewers weer kleur. 

Woensdag was aflewerdag. Sy vra my Maandag om by haar te kom eet. Ek laai die hoender al douvoordag by haar af en om my bestelling te plaas oor hoe dit gaargemaak moet word. Dis ysig toe ek oor die witgerypte grasperk na die voordeur stap. Ek klop met wit kneukels aan die voordeur en hoor haar binne aangestap kom. 

Sy het weer haar gunstelling dik japon aan, en nooi my van agter die deur binne sodat die mense haar tog nie so moet sien nie. 

'Ooh my kind jy kan mos nie so in die koue rondstap nie!' 

Sy verwys na my khaki kortbroek. Geen jong Afrikaanse boer sal dood in 'n langbroek gesien word. Dis' n ongesproke reël. Jy vat die pyn vir die span. 

'Kom in dat ons jou kan warm kry.' Toe ek instap kom sy nader vir 'n (nou al rituele) drukkie. 

Sy druk haar kop diep in my bors in en trek my dig teen haar vas. 

'Dis so lekker om jou te sien my kind! Ek het baie lekker by jou op die plaas gekuier. Jy druk al amper net so lekker soos die oom.' 

'Net amper tannie?' sê ek ondeund terwyl ek haar kop teen my bors vashou en haar nek streel. 

'Jy moet onthou hy het darem 54 jaar se ondervinding gehad!' 

'... en hy mag ook lekkerder gedruk het as jy…' 

'Lucky Duck!' glip grappenderwys by my uit.

'Touché' Die tannie lag lekker vir ons privaat grappie. 

'Is dit loadshedding tannie?' 

'Hoekom my kind?' 

'Want ek hoor nie die ketel kook nie.'

Sy leun effens terug uit die drukkie en speel klap my teen my bors. Haar maag druk nou ferm teen my middel en teen die 'vleis' deel van my 'wys-jou-vleis' broek. Sy moet hom voel want hy is nie heeltemal aan die slaap nie. 

Sy leun weer in en druk my. 'Dis so lekker om weer 'n drukkie te kry.'

'Nou toe laat ek jou koffie maak en jou op die pad kry.' 

Sy stap kombuis toe en ons praat ditjies en datjies terwyl die water kook. Sy maak die koffie met my plaas melk en dra dit op 'n skinkbord na my toe aan. 

Die eerste oranje sonstrale skyn deur die blinders en verlig haar mildelike boesem wat voor my oopval toe sy buk om die koppie voor my neer te sit. Haar japon is net te los om alles toe te hou en haar volronde tietie is vir 'n kort sekonde tot by haar ligroos, groot tepel oop. Die piering areolas lê blosend rondom die duim-grote tepel. Toe sy opkyk kyk sy vol in my wandelende oë vas. So uitgevang soos mens ooit uitgevang kan word. 

'Oepsie!' Sy trek vinnig regop en maak die band styf vas. 

Ons altwee weet ek het geloer. 

Toe ek opstaan is die 25% wakker van vroeër nader aan 75%, en dis bitter moeilik om hom weg te steek. 

Haar stoel is nader aan die voordeur en sy wag vir my by die deur. Ek het verwag dat dit 'n ongemaklikheid sou afgee, want die tannie is die stereotipe sedige ouma. Ek het verwag dat ek ten minste berispe sou word vir my gedrag. Die nuwe, stoute tannie Baby loer egter af na my broek en sê '...dan kan ek ook maar seker kyk…' 

'Fair is fair tannie! Fair is fair' terwyl ek my hande half lig en vir die dak kyk terwyl ek vermakerig deur toe loop. 

Sy gee my (nog!) 'n drukkie voor ek uitgaan. 

Ons altwee weet sy weet wat aangaan, en ons altwee weet sy druk my baie styf om my teen haar te voel. Dis 'n speletjie sonder reëls en met berge vol slaggate. 

Toe ek wegry waai sy entoesiasties en blaas 'n soen. 

Die dag sleur stadig voort. Teen 10h00 bak die winter sonnetjie fluks deur die ruit en kan ek my jagbaadjie uittrek. Die tannie het half my pleegma geword na die lang Woensdae. Sy maak baie lekker boerekos, en dit gee my iemand om mee te praat, eerder as om bier te drink en alleen te wees. 

Toe ek net na sewe daar inry het die son klaar gesak, en was vanoggend se snerpende koue weer besig om te versamel. Die tannie het die huis al lekker warm met die verwarmer en die stoof wat loop. Toe ek by die klein huisie instap sien ek sy het klaar haar japon aan en 'n paar kuit-hoë skaapvel slippers. 

' Ek het sommer klaar gestort terwyl dit nog warm was. Ou mense soos ek kan nie nog in die nag wil koudkry nie. Wil jy nie ook gou deur die stort spring terwyl ek opskep nie?'

Ek klim vriesend in die stort en die warm water voel of dit my vel sny. Kort voor lank lig ek my arms bokant teen die stoomwolk uit en was my bors en arms. 

Meneer en my sak kry lekker seep om hulle weer effens bloedtoevoer te gee na die leeu-koue buite. Toe ek uitklim is net my vuil klere op die vloer, en die stortdeur het dit half nat gemaak. Koud en nat werk nie saam nie. 

'Het tannie' n tuimeldroeër vir my nat klere?' Dis 'n wens-vra. 

'Nee my kind. Maar Stephanie langsaan het. Moet ek haar gaan vra? Ons kan sommer daar ingooi terwyl ons eet.'

'Trek solank 'n kombers oor jou dan sit jy voor die verwarmer.'

Toe ek kaal onder die kombers voor die verwarmer sit-lê besef ek ek is klaar opgestaan vanaand. Ek gaan nerens heen nie. 

Die huis is lekker warm. Die kombers is lekker warm. 

Daar kom nou lekker warm koffie by die aandete. Ek beplan om net hier uit te kamp op die bank vanaand. Dis in elk geval die eerste keer in 'n lang tyd dat ek vol-lengte op' n bank pas. Die huisie is wel klein, maar die bank maak die hele een muur vol. 

'Gaan ons sommer op die bank eet en nuus kyk?' vra sy, maar eintlik het sy klaar besluit.

Toe sy nader kom met die skinkbord sit ek regop en skuif die kanttafeltjie voor my in. Sy sit die skinkbord op die tafeltjie en plaas haar bord op haar armleuning en kom terug om my myne te gee. Alles gebeur natuurlik in stadige aksie terwyl ek hierdie keer beide haar pragtig los tieties sien hang in die japon. As dit 'n speletjie is speel sy dit baie behendig. Alles neem 'n titseltjie te lank. 

'n Titseltjie aarsel met die mes. Te lank om die vurk en mes reg te maneuver. En toe sy opkyk sien ek iets in haar oë wat ek nie voorheen gesien het nie. 

Submissie. 

Sy het geweet wat sy doen en my goedkeuring gesoek. Haar kniegies het effens gebuig en sy het my skaam aangekyk. 

'Tannie het pragtige kos gemaak.' Ek was nou die man in die huis wat pluimpies uitdeel en orde skep. Tannie Baby was uit haar natuur afhanklik van die gemoedsrus van leiding. 'Dankie dat Tannie so mooi na my kyk.'

Sy het geblom onder aanmoediging en aanvaarding. 

Ek het my kos smullend geëet en die bord vir haar gegee. Dit was moeilik om, steeds met net die kombers om my, rond te stap en die borde terug te neem. 

Toe sy terugkom haal ek die rugkussings van die bank af en vra haar wat ons gaan kyk. Ek gaan lê op die bank en vra haar om voor my te kom lê. Ek neem volle beheer, net soos sy dit wil hê. Na die hordes drukkies is ons nie meer vreemdelinge vir omhelsing nie. 

Sy wikkel haar oumens lyfie lepel voor my in en sit haar grys koppie in my skouer. Ek maak die kombers oop en gooi dit oor haar ook. My hand vou om haar lyf en binne haar japon op haar volronde tietie. 

'Jy gee nou amper sulke lekker drukkies soos die oom…' sê sy ondeund terwyl sy haar boude teen my vaswikkel. 

'Hoekom net amper tannie…' terg ek verder. 

Ek begin haar tietie sag brei en voel hoe haar tepel in my vingers hard word. Sy kreun saggies voor my en haar lyf begin stadig teen my vryf. Sy het 'n man verlang wat aan haar kan vat… 

Sy moet teen die tyd al goed weet dat die koëel deur die kerk is vir haar. Ek sit my vinger in haar oop mond en voel hoe sy toemaak en saggies suig. Oorgawe en submissie. 

' n Onmisbare aanvaarding en goedkeuring van wat gaan volg. 

Met my duim en voorvinger begin ek effens harder druk en trek. Ek probeer die limiete van haar ontdek en verken. Sy laat 'n diep kreun uit wat my wys dat ek op die regte pad is. Haar rug krul' n boog van plesier in my omhelsing. Haar tieties is baie groot, sag en het 'n fluweel tekstuur. Fyn blou aartjies oortrek haar ivoorwit borste. Teen hierdie tyd boor meneer al amper' n gat in haar bobeen en sy reik om en vat hom styf vas. Met haar omreik draai haar lyf net genoeg vir my om haar boonste been stadig oor my been te haak. Oorgenoeg tyd vir haar om appél aan te teken of te stribbel oor my oorname. Sy lê nou oopgesprei en hulpeloos soos 'n skilpad op sy rug. My asem in haar nek, my linkerhand om haar besig om haar tietie te knie en my ander hand wat oor haar magie, lieste en binnebeen streel. 

' Kyk vir my as Tannie oopmaak vir my…. 

Sê vir my Tannie wil hê ek moet aan tannie raak… '

Haar oë is wasig en haar asem hygend toe sy iets vir my prewel.. 

Ek voel hoe my harde meneer nader en nader aan haar verlate vroulikheid vryf. Meer as 50 jaar skei ons op papier, maar net die sweet van afwagting is tussen ons onderlywe. My groot hand koppie om haar netjies versorgde skulpie. My middelvinger raak by die ingang van haar gleufie waar haar opwinding in nat, glinterende perels op haar lippies sit. Laat niemand jou vertel ou tannies sukkel om nat te word nie… Tannie Baby het my nou al 'n koekiesap stort gesit en ek het omtrent nie eers aan haar vroulikheid geraak nie. 

Toe ek my vinger stadig teen haar ingang boontoe streel kry ek haar bonkige en parate roosknoppie. Toe ek haar raak begin sy ontplof in stadige, ferm rukbewegings onder my hand. 

Ek kalmeer haar deur haar teen my bors vas te druk en haar koekie met my sterk hande vas te druk tot die golf verby is. 

Sy haal diep asem met toe oë. Ek neem haar ronde, vetgswelde roosknoppie tussen my vingers en begin haar stadig rol. Terwyl ek haar weer na 'n ontploffing lei tref my rooi-pers kop haar rukkende lyf. Sy is bitter moeilik om te beheer soos die een orgasme na die volgende oor haar spoel. My klipharde, dik kop word naarstiglik deur die tannie nader en nader aan haar vrou gewoel. Sy soek hom en haar vingernaels sny deur my vel terwyl sy my in haar wil intrek. Ons is in 'n wals van passie, maar die tannie raak nou baie lus vir rock. 

Toe hy haar nattigheid tref gly hy deur haar polsende slooitjie. My hand werk nou krampagtig en veels te hard op haar swaaiende tiete. Die japon bied teen die tyd skamel beskerming en pas nou net haar rug op, wat, om die ooglopende te stel, nie juis tans in spel is nie. 

'Soek Tannie my binne…' terg ek

'Moet ek diep in Tannie kom?' 

Ek tart haar met my uitstel. 

Ek vra vrae waarvan ons albei reeds lankal die antwoord ken. 

Sy neem beheer oor toe ek vir 'n oomblik my vervat. 

In 'n blits is die arthritis en die ouderdom weg en woel sy haarself los en staan-buk langs my op die mat. Sy swaai haar been oor my lyf, en terwyl ek die eerste keer haar kwassie sien gryp sy my skag, klim op en stuur hom na haar ingang toe. 

Haar lippe is dik, donker pienk en aansienlik. As ek moes gryp sou ek 'n lekker handvol koekie kon vashou. Tussen die bokant van haar lippe staan die swelsel' n trotse knop wat haar roosknoppie aandui. Haar koekie is kort gesny sonder om te skeer. Alles aan haar vroulikheid is vol en rond. Toe sy vorentoe buk om plek te maak vir my, lê haar pragtige tiete op my bors. Haar kop is op my bors terwyl sy hom in mik en toe hy die teiken tref trek sy trots regop en vryf haar natsweet hare uit haar gesig uit. Toe sy regop sit voel ek hoe my yster paal ingly en tot diep teen haar binnedeur van die baba fabriek stoot. Haar asem is kort en kreunend, en haar oë kyk my beskuldigend aan. Asof hulle wil sê 'Hoe durf jy my so lustig maak… Hoe durf jy my my eie grense help afbreek…Hoe durf jy my my pyn laat vergeet…?' 

Die fabriek is lankal toe, maar ek voel hoe my kop in die verlate voue van haar verlangende serviks verdwaal. Sy druk haar twee hande teen my sterk bors vas en ry my stadig en doelbewus. Na die derde vryf raak haar oë glasig en haar heupe begin onbeheersd bons. Sy het absoluut geen beheer oor haar orgasmes nie, en ek moet haar letterlik hardhandig vashou om te keer dat sy van my af ruk en haarself seermaak as sy val.

Haar gesig is bloedrooi en alles pretensies van sedigheid is lankal uit haar uit. Sy het alle skaamte en alle inhibisies laat gaan en haar haarself oorgegee aan haar behoeftes. 

Ek wil haar onder my hê as ek in haar kom. Ek wil hê sy moet opkyk na my toe en my krag en beheer oor haar ervaar. Haar bene moet wyd oop wees en sy moet my sterk piel duidelik in haar sien werk. 

Sy moet weet wie in haar is, sy moet sien as ek in haar kom en sy moet 'n prentjie vorm dat ek die een is wat haar laat kom. 

Ek rol haar versigtig van my af en sit haar op haar rug op die bank. Haar nek buig half skeef teen die rugleuning en ek stoot haar beentjies effe terug en oop. 

Sy is uitgeput en sopnat gesweet. Ek staan op my knieë voor haar en lig haar boude na my gesig toe. 

Sy sit haar hande agter my kop toe ek haar prominente rosie begin suig. Teen hierdie stadium is sy al amper so groot soos my duimnael en die vlesige vlerke om haar wapper soos my tong oor hulle dartel. My vinger glip deur haar sopnat boude en oor haar sterrtjie. Sy druk haarself ferm teen my vas toe ek haar verbode plekkie raak. 

Haar rug buig vorentoe en sy kreun verward toe my tong haar oor die rand van die afgrond neem. Sy vryval in haar vreesloosheid in onder my behendige mond. Toe my twee vingers moeiteloos in haar koekie verdwyn glip ek my pinkie en toe my wysvinger ook in. Die oorvloedige nattigheid maak haar ontvanklik en wellustig. Ek begin stadig met my gebakte hand haar g-kol stimuleer. 

Ek gebruik die nuwe sensasie uiters stadig om haar weer terug te bring na die hede en haar uit die konstante stimulasieslaggat te kry. 

Haar oë kry weer hulle blou kleur terug en sy kyk aandagtig vir my terwyl ek haar ouma koekie stadig met my vier vingers penetreer. Elke paar vrywe op haar g-kol word afgelos met die diep soek na haar serviks. My middelvinger vind haar baarmoederbuis en glip in. Dis heeltemal vreemd en effe sensitief vir haar en sy stoot my half weg. Ek volhard baie stadig en voel hoe sy rustig word met die sensasie. Haar groot, harde tepel verdwyn in my gulsige, suigende mond soos ek haar aandag probeer aflei. Ek probeer haar hele areola in my mond sit kaar dis 'n haas onbegonne taak. 

Ek besit haar nou fisies. Sy is magteloos voor die ekstase wat sy onder my ervaar. 

Ek begin nou naarstiglik op haar g-kol werk en haar lyf reageer bykans oombliklik. Na 'n kort sessie van kragvryf gryp sy die leerbank vas en laat haar sluise oopmaak vir my. Sy spuit 'n dik straal teen my bors, gesig en nek vas. Die verwarmer sis soos wegkom spatsels sy oranje elemente tref. Haar koekie sappe stroom teen haar bene af en oor my hand wat haar boude teen my vasdruk. 

My vol hand glip nou maklik heel in haar passiegrot in en ek vryf my vingers sag teen haar wande. Ek soek elke hoekie en krankie deur om te kyk waarvan sy hou.

Net voor ek my avontuur in haar eindig streel ek weer my linkerhand se vingers oor haar nat sterretjie en rol haar knoppie in my mond. 

'Tannie…' 

Sy kyk verdwaas vir my

'Ek gaan tannie nou vat…' 

'Nou eers!' grap-vra sy hortend. 

Ek help haar op en hou haar teen my vas terwyl haar jelly bene wil ingee. Die japon het iewers op die passie slagveld gesneuwel en van die kombers se weggooi hoeke steek tussen die bank en die varing se blare uit. Sy staan teen my sonder enige skans. My piel is vasgedruk teen haar klein ronde lyfie en raak aan haar manjufieke hang koepels. Sy is kort en mollig langs my sterk, lang lyf. Ek lei haar na haar slaapkamer toe en help haar op die bed klim. 

Dis haar en die oom se bed. Ek weet dit. Dis haar huil plek en onthou plek. 

Dis haar lank verlang plek. 

Ek is net daar om haar vas te hou en deur die vallei te help. Dis nie my plek om die oom te vervang nie. Ek is bloot die kruk. 

Sy kyk wetend na my waar sy op die rand van die bed sit. Ek tel haar effe op en skuif haar na die middel van die sagte bed. 

Ek klim kaal langs haar op. 

'Lê asb op tannie se rug vir my.'

Sy gehoorsaam stadig. 

Haar bene is reeds instinktief effe oop en wagtend. Sy kyk vir my. Ek is so hard my skag en kop raak van self amper teen my maag. Hy is seer hard en belustig. 

'Kyk vir my as ek ingaan. Kyk vir my as Tannie oopmaak vir my…' ' 

Haar oë smelt in oorgawe in myne. Sy trek haar beentjies effe terug en op. Sy bied haarself visueel vir my aan en gee oor aan my. 

Ek kruip stadig nader sonder om oogkontak te breek. 

Daar is geen rede om te mik nie. Sy is so nat en wagtend dat ek natuurlik sal inglip. 

Ek sit my gesig by hare en hou haar koesterend vas. Vier blou oë boor in mekaar. 

Ons onderlywe raak met 'n elektriese vonk en ek buig my rug na haar toe. Haar hande is om my nek en om my skouer. 

My polsende kop raak haar wagtende ingang en ek sak tot heel onder terwyl ons in mekaar se wese inkyk. Ek bly heel onder diep en stamp klein, kort ferm stampies teen haar baarmoeder. Ek sien haar nek en wange rooi uitslaan en dan swig sy voor die branders wat oor uaar spoel. 

Haar voete staan plat op die matras en in haar ekstase ruk sy onbeheersd onder my. 

'Jy kom vir my Tannie…' 

Haar koek trek wilde spasmas om my en melk my in 'n ritmiese drif. 

Toe haar poort soos' n drukslang my omvou en kleef maak ek drie-vier lang, harde stampe en los toe liters vol wit, warm kom in haar. My hele wereld ontplof in hierdie seksgodin onder my, wat elke lus in my bevredig het. 

Ek lig haar boude effe en forseer elke duim van my groot, harde piel tot in haar heel diepste plekke. Genadeloos druk ek haar half op haar sy sodat alles van my kan in met die laaste rukke van my ekstase. 

Toe ek my asem terugkry het sy soos 'n klein beertjie in my skouer ingeklim en haar lyfie om my gevou. Haar bene was om my onderlyf en haar koppie ingevou in my nek. Haar hand het oor my maag gestreel en versigtig om my bevredigde voël gevou. En ons het so aan die slaap geraak. 

Toe ons die volgende oggend wakker word het ons vir mekaar geglimlag en soos een man gelyk gesê… 

'Lucky Duck!' 

Published 
Written by Rondkyker

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments