Join the most popular community of South African swingers now
Login

Haar Storie - Eerstekeer

"Seks voor my Man"

16
10 Comments 10
7.6k Views 7.6k
1.1k words 1.1k words
Haar Storie - Eerstekeer By Always Dit was ‘n soel someraand wat ‘n mens net lus is om skoene uit te skop en te ontspan in die lafenis van die mooi swembad in die lowergroen tuin.. Al moet ek dit self sê: ek is ‘n mooi vrou en dra my jare goed; dink ek, geen mens sal sê ek het al sestig somers agter die rug nie. Ek is geklee in 'n ligte somersrokkie wat die vorm van my liggaam duidelik deur die dun materiaal afbeeld, sonder onderklere. Tevrede dat ek op my beste lyk draai ek vir oulaas voor die spieël voor ek gaan soek na my Ou, wat die braaiplek in orde kry vir die gas van die aand. My Ou kyk skielik met sy kyk na my en ek voel hoe warm klop dit in my onderlyf, my gedagtes draai al heel oggend na die sex wat ek as jong meisie en vrou geniet het en dit het veroorsaak dat ek uiters opgewerk is, terwyl ek hom met my oë tart “Kom hier, jou Delila,” is die laaste wat ek hoor voordat sy lippe oor myne sluit en sy tong hongerig my nat mond verken. Ek kreun van genot en druk my vrug styf teen sy vergrotende orgaan terwyl my naels oor sy rug streel. Ek kan aan sy asemhaling agterkom dat dit die gewenste uitwerking op hom het, ek voel hoe hy my rok oplig en met een beweging sy vinger my nat, warm dieptes van vrouwees penetreer. Ek voel hoe die orgasme oor my spoel en sonder om te keer gee ek my oor aan die genot. Die voordeurklokkie ruk ons terug na die werklikheid en ek moet erken dat ek so warm is dat ek eerder my Ou in my wil voel as om gaste te onthaal. Ek druk my hare reg en gaan maak die voordeur oop. Wow!! dink ek, nog altyd die aantreklikheid self terwyl ek glimlaggend vir Frank “n vriend en eertydse kollega van my wat my Ou onlangs bevriend het ” welkom heet, Sy lenige liggaam en besonder selfversekerde houding is opsigtelik, skoon lighoofdig lei ek hom na die lapa waar my Ou is. Ek sien dat Ou se opgewondenheid van flussies ontspanne is. Die mans raak aan die gesels en kort voor lank is hulle gewikkel in ‘n gesprek oor wie die SuperTwaalf-kampioene gaan wees, altans so het ek gedink. Verveeld dwaal my oë en kom tot rus in Frank se oë wat openlike wellustigheid uitstraal. Sjoe, gaan ek vanaand ooit kalmeer, wonder ek terwyl ek die kriewel in my onderlyf voel. “Skat, jy kan begin met die slaai,en wys vir Frank waar die wyn is” ruk my Ou se woorde my terug uit my droomwêreld. Ek voel die elektrisiteit tussen ons toe ek by die huis instap. Ek kan sy asem in my nek voel blaas waar hy agter my loop en dit laat die sousies net meer vrylik vloei. toe ek omdraai om vir hom die wyn te wys, staan hy voor my. Hy kyk diep in my oë terwyl sy hande my nader trek. Ek byt op my tande om nie te kreun van genot nie, maar keer hom ook nie. Hy trek my nader aan hom en nou eers voel ek hoe hard hy reeds is. My hande gly om sy nek en ek soek na sy lippe. Sy lippe beweeg oor my nek en knibbel aan my ore en kom dan uiteindelik op my lippe neer terwyl hy fluister dat hy my Ou se toestemming het.. Dit voel of ek wil oopbars en druk my teen die knop in sy broek. Hy tel my op en ek voel hoe gly my sitvlak oor die tafel. Ek is nou te warm om nog kwaad te wees vir my Ou maar sal hom wys, wil my mos nie ken in die saak nie en vry Frank soos ek nog nooit gedoen het nie, Saggies skuif hy my rok op sodat my bene om sy heupe kan sluit. Ek was nog nooit ontrou aan my Ou nie, maar is nou so jags ek kan nie dit hou nie. Die volgende oomblik voel ek sy enorme pielkop teen my skaamlippe druk en my hand sluit om sy skag terwyl ek wonder of ek hom in my gaan kry, Ek lê terug en met ‘n vinnige skuif oor die tafelblad plant hy sy orgaan tot teen sy maag binne-in my. Ek snak na my asem terwyl hy my ritmies begin ry, al harder. Ek voel hoe hy my vol maak en druk sy dik piel tot in my dieptes in. Sy asemhaling vertel ‘n verhaal van hoe hy dit geniet. “Moet nie nou kom nie, ek wil saam met jou kom,” fluister ek in sy oor terwyl hy die tempo versnel, Wees net rustig,” sê hy, en gaan voort om my met elke pomp te vul. Dan, skielik, voel ek hoe ‘n golf van lekker in my diepste kern begin saamtrek. Ek gaan wragtig kom, flits dit deur my gedagtes, voordat die heerlikheid my oorspoel. Nog nooit het ek seks so intens ervaar nie. Onwillekeurig glip ’n amper dierlike kreun van absolute ekstase uit my uit. as ek voel hoe my kom deur my skaamlippe bruis. Die oomblik toe ek kreun van die eerste golwe van my orgasme wat oor my spoel, voel ek hoe Frank hom skielik tot diep in my instamp en ontplof sy kop binne in my – ek sweer ek kon voel hoe die semenkoeëls teen my baarmoederwand vasplof. Golf na golf spoel die heerlike genot deur my wat my heeltemal lighoofdig maak. Nog nooit het ek soveel lekkerkry ervaar nie. Ek voel hoe my poesie sonder ophou pols om sy piel. Die orgasmes rol die een na die ander oor my. Later na die braai en Frank vertrek het vertel my Ou my dat Frank altyd grappig vertel het dat hy graag met my seks sou wou hê. So vertel hy my toe hoe hy Frank een aand so twee weke geleede toestemming gegee het, maar net as ek gewillig is. Hy sit met ’n grinnik op sy gesig en een massiewe knop in sy broek. … Dis nie asof ek ontrou was nie, dit was sex en dit was nogal lekker, Ek bieg ook en vertel hom hoe graag ek al wou hê Frank moet my naai . Met ’n seksbelaaide stem vertel hy my die jagsheid drup uit hom uit – die toneeltjie in die kombuis het hom ongelooflik jags en hy gaan My nou net hier onder die hemelruim spuiker… Ek sien die goedkeuring in sy oë, en weet vanaand se seks gaan alles die moeite werd maak!
Published 
Written by Always

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments