Join the most popular community of South African swingers now
Login

wegwerk

5
3 Comments 3
1.7k Views 1.7k
1.4k words 1.4k words
Die deur swaai toe agter ons en jy wals in die suite in."Waar’s daai borrelbad waarmee jy so gebrag het?" vra jy voordat jy in die kamers in verdwyn op soek daarna. Jy soek-soek so deur die luukse suite en basuin uit: "Ek het hom." "Nog ’n wyntjie vir jou?" hoor jy daar ver en dis ’n luidrugtige “ja”. Vinnig spoor jy die borrelknoppie op en jy kom agter die teëls om. Dit is heerlik warm. Klingel-klingel hoor jy my aankom soos jy in die warm water ingly. Hemels, dink jy. Die borrels bars saggies en baie sensueel teen jou sagte vel. "Vir Madam," hoor jy en ek gee vir jou die glas wyn aan. "Op ’n heerlike aand," cheers ons. Jy voel hoe my oë deur die water jou lyf bewonder ... en jy lag saggies in jou binneste toe jy sien ek kom agter jy kyk nog vir my. "Gaan jy my join of net die heelaand vir my kyk?" lag-sê jy en ek bloos my dood. Vinnig-vinnig is my klere uit en ek spring oorkant jou in. Biep-biep skreeu die selfoon uit jou handsak en jy spring vinnig uit om te sien wat dit sê. Ek verstik amper aan my wyn toe ek sien in watse klein swart g-string jy is. "Dis Morné ... hy moet net gou met die kliënt klaar maak, dan kom join hy ons," sê jy terwyl jy langs my in die warm borrelende water ingly. Jy neem nog ’n slukkie wyn terwyl jy diep in my blou oë staar en jy gee my so ‘n stoute glimlaggie. "So wat gaan ons maak terwyl ons wag?" vra jy met duiweltjies in jou oë. Jy sit saggies jou hand op my been en dis asof ’n bom bars. Al die opgehoopte spanning van die aand ... al die geflirt. Jy voel my lippe op joune en ons vry asof dit die einde van die wêreld is. My hande dwaal oral oor jou lyf en jy voel hoe ek jou vasdruk teen die rand van die bad. Jy voel hoe ek jou van agter jou oor af begin af soen in jou nek en jy moan saggies soos jy dit geniet. Jou fyn hand voel oor my bors af na waar my stywe boude sit en jy gryp ’n hand vol so deur die neksoen. My hande vind hulle pad na waar jou nat kant-bra jou borste probeer inhou. Jy voel my groot hand oor hulle en laat jou bra wegval. Jou borste spring vry net toe jy my harde knop in my onderklere ontdek. Jy gly jou vingers op en af teen my harde skag terwyl my tong en lippe jou nippels suig en lek. Jy sukkel-sukkel om my stywe piel te bevry van sy trunk, maar jy kry dit reg. Jy vou jou vingers om hom en begin hom met jou hand pomp. Ek moan saggies so tussen die nippels lek en masseer deur. Skielik stop ek ... kyk diep in jou groot bruin oë ... lig jou uit die water en sit jou op die rand van die borrelbad neer. Jy voel hoe ek met albei my hande die kant van jou swart g-string vasgryp en hom met een vinnige beweging van jou lyf af stroop ... Jy wil-wil nog protesteer, maar my jy stop toe jy voel hoe my vingers jou kaalgeskeerde lippies ooptrek en my tong dadelik jou klit begin lek. Aaaaaahhhh, moan jy soos jy teruglê op die lekker warm teëls. My tong werk meesterlik met jou klit en so elke af en toe suig ek hom so bietjie. Jy voel hoe jou onderlyf warmer en natter word soos jou orgasme opbou en opbou. My duim gly diep in jou poesie in en jy moan weer toe jy voel hoe my wysvinger stadig in jou ander gaatjie in gly. Aaaaaaaaaaaaahhhh, ruk jou lyf soos jy kom en kom. Die gevoel van my tong wat jou klit lek, my vingers wat jou gate ry maak dat jy oor en oor kom. Jy maak jou oë stadig oop en skrik so effens. Hier bo jou staan Morné. Sy klipharde piel wys jou hy staan al ’n ruk en kyk hoe ek jou muf. Hy smile saggies vir jou en die duiweltjies in sy blou oë sê net een ding vir jou ... hier kom ’n ding. Jy voel hoe ek skrik soos ek agterkom hy staan daar. Jy lag saggies toe jy sien hoe bleek ek geword het. Morné lag ook en sê met ’n smile: "Is dit wat jy met my vrou aanvang terwyl julle wag. Is daar nog ’n plekkie vir my?" Hy draai jou stadig om sodat jy hande-viervoet staan en help jou mond na sy piel toe. Lustig trek jy los en neem hom diep in jou mond. Hy moan saggies soos jou mond stadig op en af beweeg teen sy dik piel. Hy knipoog vir my en jy voel hoe ek stadig in jou papnat warm poesie ingly en jou diep en harder begin ry. Morné se hande is in jou hare en myne beweeg af na jou klit toe waar my vingers jou klit masseer. Die gevoel van my piel diep in jou poesie besig om hard te ry en die gevoel van sy piel wat strome precum lek, stuur jou weer by die afgrond af en soos jou lyf ruk, voel jy hoe ek my warm kom diep in jou inspuit. Ek gly uit jou uit en Morné draai jou weer op jou rug. Jy voel hoe sy piel vinnig en diep in jou ingly en jy moan al harder soos hy jou harder begin ry. My hande gly oor jou lyf en jy voel hoe ek my vingers stadig afgly na jou klit toe so deur sy gesteek. Ek begin dit weer masseer. Morné se voël gly per ongeluk uit en teen my hand. Ek vat hom vas en help hom weer in jou poesie in. Daai bietjie aanraking het my weer kliphard. Ek beweeg agter hom in waar hy nog besig is om jou te ry en jy voel so tussendeur hoe my hand met sy balls speel. Hy moan saggies toe my vinger stadig in sy gaatjie ingly en jy voel hoe sy dik warm kom diep in jou inskiet. Hy kom lê langs jou aan die een kant en ek aan die ander, en ons maak beurte om jou te vry. "Gaan julle my ’n show gee?" vra jy terwyl jy die laaste van jou asem vang. Morné glimlag breed. Soos blits droog almal vinnig af en hol kamer toe. Jy spring op die groot bed en gaan lê in die middel. Morné kom staan agter my en gly sy hande om my lyf en oor my nou weer klipharde piel. Jy sien hoe sy hand my piel begin pomp en hoe hy sy piel tussen my boude skuur. Ek draai om en gly stadig af en neem sy harde piel diep in my mond in. My tong en lippe beweeg ritmies op en af teen sy sag en ek proe hoe sy strome precum by sy punt uitstroom. Hy beweeg laer af en ek voel hoe hy my klipharde voël in sy mond neem. Dis hemels. Ek lê bo-op hom in ’n 69. So deur die suig loer ek op en jou vingers is besig om jou klit vinnig te masseer. Jy sien hoe ons piele in mekaar se monde ingly en hoe ons dit geniet. Ons vingers het ook al hulle paaie gevind na mekaar se gaatjies toe en so deur die suig vinger ons mekaar ook. Morné se lus oorval hom en hy gly onder my uit en ek voel hoe hy sy natgelekte piel teen my gaatjie druk en dit stadig laat ingly. Jy het ook al nader geskuif en gly kop eerste onder my in om sy plek by my piel oor te neem. My mond vind dadelik sy pad na jou warm poesie toe en ek lek en suig behoorlik met jou wat net so lustig besig is om my piel en sy balls te lek en suig. Aaaaaahhhhhhhhh, voel ek hoe Morné sy kom in my in blaas en ek kan dit ook nie meer terughou nie en ek kom in jou mond. Maar met dit en al die ekstra lek kom jy ook en ons val in mekaar se arms in ...
Published 
Written by rose6

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments