Join the most popular community of South African swingers now
Login

Vroulief fantasie 1

15
7 Comments 7
3.4k Views 3.4k
984 words 984 words
Hierdie gaan my eerste keer wees dat ek n fantasie hier deel. Ek is 34 jarige blanke man en my vrou is 33 jarige baie aantreklike brunette vrou. Sy is 1.68m lank en het n mooi lyf en draf gereeld. Ek is 1.78m en doen cross training. My vrou geniet aandag van mans....ja ander mans ook. Sy weet dit is n groot turn on vir my. Al flirt sy net. Ok here goes: Ons het vir n week of so in n privaat wildsplaas gaan kamp. Sy het elke oggend vroeg gaan draf. Die roete is maar plat en vervelig. Een oggend loop sy vir Henry, een van die PHs op die plaas, raak toe sy van haar oggend draf af terug kom. Hy vra haar uit oor haar roetes en stel toe voor dat hy n klein hekkie van die wildskamp nie sal sluit nie en dat sy baie welkom is om daar te gaan draf. Nadat sy gaan stort het vertel zy my van Henry se offer. Al spottende sê ek dat hy haar net as troffee wil jag in daai kamp. Een oggend draf sy tot by die hekkie en skuif dit oop. Ons het al vir n game drive gegaan en sy het al n idee hoe die kamp lyk. Na sowat 5km draf sy verby die kranse en n jagse "daring" gevoel kom oor haar. Sy gaan sit op die krans en kyk hoe die son wil op kom. Met haar een hand streel sy liggies oor haar draf broekkie enbterg haar poessie. Die windjie wat oor haar effe nat geswete lyfie waai maak dit lekker sensitief. Met haar ander hand skuif sy haar draf hempie op en vryf oor haar bors en nipple en dit raak sommer vinnig styf. Dit was nie lank nie toe glip haar and in haar draf broekkie en streel haar clit. Sy is alreeds lekker nat. Sy dink aan haar flirt whatsapp boodskappe met n jonger klient van haar gisteraand. Eers een en later glip 2 van haar vingers in haar nat poessie in. Sy geniet haar eie aandag in die vryheid van die natuur in "privaatheid". Henry het vroeg die grens drade gaan om ry met die quad en het haar gesien draf teen die koppie uit terwyl hy gesukkel het met een van die kruppe. Hy het haar nooit sien uitkom nie en stap die koppie uit. Versteek tussen die bosse sien hy haar daar op die krans sit. Hy is skuins van agter maar kan sien hoe haar een hand oor haar een vol bors streel. Hy is so 20m van haar af. Sy is in haar fantasie vas gevang en hy sien hoe haar oe toe is. Hy voel hoe sy piel in sy kort jean broek styf raak en dit was nie lank nie toe skuif hy dit net reg dat dit nie so druk nie. Sy het in tussen haar broek tot by haar kniee getrek en rus op har een arm terwyl sy haar poessie lekker vinger. Hy kon self nie sy lus keer nie en zip sy broek oop en verlos sy stywe piel uit sy gulp en streel dit terwyl hy wens hy kan haar naai. Hy staan ongemaklik en wil hom reg skuif, maar trap n droë tak raak. Albei skrik. Hy is rooi van skaamte en vra om verskoning en wil weg loop. Sy ook nou weer ten volle geklee roep hom. Sy kan sien hy voel sleg en voel verneder. Hy stap nader. Ek het gedink eks alleen sê sy en vra om verskoning. Sy gulp is nog oop. Sy vat so oor sy gulp en sê syt nog nie gekom nie en vra of hy sal om gee om haar te help. Dan sal dinge nie so ongemaklik wees nie. Eers lyk hy verward. Sy begin hom vry en hy vry terug. Met sy belt en broek los streel sy oor sy stywe piel en hy laat ook nie op hom wag nie hy het weer haar stywe toppie tot oor haar tiete getrek en lek lek so aan alby stywe nipples. Sy gaan sit weer op n klip en hy kniel voor haar. Met haar knieë effe uit mekaar sien hy dat sy glad geskeer is en haar nat poessie blink in die oggend son. Hy kom nader en begin haar stadig muff.....rustig asof hy al baie ervaring het. Met haar oë weer toe druk sy haar hand agter sy kop en beheer hom en stuur hom net soos sy dit geniet. Na n rukkie staan hy op en sy sien hoe die pre cum vanuit sy stywe piel hier voor haar gesig drup. Sy neem dit in haar hand en trek sy voorvel terug en vou haar lippe om sy piel skag en suig hom goed. Voordat hy te opgewonde raak stop hy haar en vra dat sy om draai en met haar hande op die rots voor haar moet druk. Hy voel so vinnig nog hoe nat haar poessie nou is en speel speel met sy piel so oor haar poessie se lippies. En skiellik druk hy sy piel diep in en hou dit daar. Sy snak snak so bietjie en haal hard asem....stadig trek hy dit amper heel uit en dan fors hy dit weer diep in. Ritmies begin hul lywe teenmekaar kap en bou op na n lekker klimaks. Hy vra of hy in haar mag kom en sy së ja asseblief. Met een laaste penetrasie hou hy haar aan haar heupe vas en spuit sy kom diep diep in haar getroude poessie..... Hul vry nog so bietjie en heel gemaklik sien hul mekaar af. Sy kon nie regtig veel verder draf met die kom wat haar panty nou sop nat maak nie. Terug by die kamp het sy gaan stort en kon nie wag om my te vertel van haar lekker draf sessie nie......
Published 
Written by Hailher

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments