Join the most popular community of South African swingers now
Login

Verbode vrugte

7
3 Comments 3
3.4k Views 3.4k
3.3k words 3.3k words
Beide van ons kan nie eintlik sê dat ons nie in gelukkige huwelike is nie. Ons is wel in huwelike waar die saam tyd maar min is en deur omstandighede buite ons beheer eintlik baie aleen is. Ons kuier gereeld saam as gesinne en ons almal geniet mekaar se geselskap. Soos ons meer saam kuier begin ons almal mekaar beter ken en groe ons band as vriende nog nader aan mekaar. So leer ken ons mekaar se goeie en slegte eienskappe en leer mekaar se ongesproke taal ook. Dis die ongesproke taal wat ek nogal baie sensitief voor is. Ek let daarop en het al baie daarop geroem dat ek mense soos n boek kan lees. Subtiel bestudeer ek mense om my en so het ek dieselfde met jou gedoen. Onwetend het ek jou bestudeer, nie net jou verlydende uiterlike nie, maar ook jou mens wees. Hoe meer ek jou bestudeur as ons so in die geselskap sit en klets, hoe meer sien ek iets van jou waarvan ek baie hou. Ek moet dikwels myself dwing om weg te kyk, want dis asof jy my betower as jy vir my kyk, asof jy weet in watter rigting my gedagtes dwaal. Een Vrydag middag besluit ek om vroeg af te vat by die werk en ry vir die huis. Moeg na ‘n stresvolle week van verrgadering op vergadering en tegniese kompleksiteit. Ek trek haastig uit, spring in die stort en spoel die week se stress van my af. Soos ek klaar gestort het, klim ek uit die stort, droog my af en vryf my hare droog. Ek gooi die handoek oor my skouer en sit naskeer middel aan. Ek loop uit die badkamer uit en in die hoof slaapkamer in. Ek hoor met eens ‘n geluid in die huis en weet dat niemand veronderstel is om by die huis te wees nie. Ek gryp die handoek van my skouer a fen draai dit vining om my middel gryp my pistool uit die bedkassie en storm in die gang af. Ek haal in my haas die die veiligheidsknip van die wapen af, reg om die onverwagste gas te konfronteer en hopenlik om die samelewing van n boosdoenner te bevry. Ek steek met eens vas as ek ‘n skaduwee sien beweeg op die donker teel vloer. My hart klop in my keel want ek was nog nooit in so situasie nie. My gedagtes maal deur my kop en speel verskeie senarios deur my kop. Ek span die wapen en die volgende oomblik stap jy verby die gang. Jy sien iemand in die gang en skrik behoorlik en laat val die Woolies sakke wat met ‘n geklingel op die vloer val. Jou hande onmiddelik na jou mond en ‘n kreet van vrees diep uit jou bors. Dit vat my, wat voel soos ‘n leeftyd, voor ek kan reageer en die die wapen laat sak. Ek skree-vra op jou wat jy hier maak en hoe jy ingekom het. Jy begin huil en besef hoe naby dit was dat dit op ‘n skietery sou uitloop. Jy vertel deur jou histeriese huil uit dat my vrou gevra het om kruideniers vir vanaand se ete moes gaan koop en dit na ons huis moes bring want sy is die heel dag in vergaderings. Jy het haar sleutel gekry toe julle vanoggend koffie gaan drink het voor haar eerste vergadering. Ek kan duidelik sien dat jy geskok is, en en voel nog steeds hoe my hart in my keel klop. Ek maak die pistool veilig en stap nader aan jou. Ek merk duidelik dat jy bewe soos n riet van skok. Ek sit die pistol op die portaal kassie neer en stap nader aan jou wat nog steeds soos n sout pilaar staan en onverwoed snik. My hande kom ten ruste op alby jou skouers en ek vra jou onverskoning dat ek n wapen op jou gerig het. Ek sê dat ek gedink het jy is ‘n inbreker omdat ek nie iemand nou hier verwag het nie. Jy sê dit is oraait, jy het ook groot geskrik. Ek trek jou nader aan my en gee jou n koesterende drukkie om te help troos. Met eens besef ek dat ek net ‘n handoek om my lyf het toe jy jou arms om my lyf bind. Ek trek my kop van langs joune weg en kyk jou stip in die oë en vra weereens onverskoning. Jy gee n glimlag tussen die trane deur en sê dat ek nie nodig het om n geweer op jou te rig om n drukkie te kry nie. Ek voel hoe my ore begin gloei en die hitte afsak na my wange toe. Ek glimlag verlee. Ek vra jou of jy nou beter voel en terwyl jy my stip in die oë kyk met wimpers wat nog nat is en maskarra wat begin smeer het knik jy net liggies jou kop. Ek leen weer effens in en gee jou ‘n piksoen op jou tempele en trek dan weg. Akuut bewus dat daar net n handoek om my middel is en ek n beeldskone dame in my arms het. Soos ek weg trek van jou af sak jou hande af onder my arms en langs my heupe verby. Die handoek se knoop wat ek inderhaas gemaak het begin glip en en ek laat sak vining my hand en gryp hom vas. Ek kyk af en sien dat die hare net bo my manlikheid duidelik sigbaar is. Jy kyk ook af sien dit ook en kyk asof jy n foto wil neem,al die detail wil inneem voor die oomblik weg geneem word. Ek vra onverskoning en probeer die handoek met die een hand hoer optrek maar dis asof dit net meer ten toon stel. Jy bring nou jou hande en positioner beide jou hande weerskante van jou heupe en begin die handoek ooptrek om hom weer om my lyf te bind. Terwyl jy hom ooptrek kyk jy vir my en dan af soos om te sien wat jy doen, maar ek weet en jy weet dit is om te sien wat onderkant my skaam hare aangaan. Weereens is die blik langer as wat nodig is en en toe jy weer opkyk terwyl die handoek om my toevou kan ek sien hoe jou pupille groot oop is asof dit oop is om meer te kan inneem. Ek kan duidelik voel hoe meer bloed na my onderlyf toe vloei en begin ongemaklik raak want ek is beina kaal en dit met jou so naby aan my. My gedagtes begin onwilekeurig dwaal na n paar weke terug wat jy in die kombuis gebuk het en ek jou deurtrekkertjie bo jou broek sien uitsteuk het, fyn en hoe dit verleidelik in jou broek weg geraak het tussen jou boude. Toe jy die handoek weer toe het vryf jy liggies met die buitekant van jou vingers oor my al groter wordende voël, asof dit net perongelik is, maar ek weet van beter. Soos ek jou persoonlikheid gelees het, weet ek jy doen nie net iets per ongelik nie. Jy is koel kalm en doelgerig. Ek sê vir jou dankie en en draai effens weg van jou af, noem dat ek gou die wapen wil gaan bere en gaan aantrek. Jy uiter saggies feitlik onhoorbaar soos ek weg beweeg “Dankie vir jou” Soos ek in die gang af stap voel ek hoe my voël net stywer begin raak. Ek weet dat hierdie verbode vrugte ryp is om gepluk te word en dat die omstandighede feitlik perfek is om nou n kans te waag as daar een sal gewaag word. Ek los die kamer deur oop en gooi die handoek op die bed, gaan na die stap in klere kas.Ek kry vir my n T hemp, broek en onderbroek en draai terug in die kamer in. Met die terug draai staan jy in die deur en bekyk my en sê “Nou weet ek waarom vroulief so beskermend is” Ek trek die T hemp oor my kop en vra so terloops hoekom jy so dink. Jy kyk my in die oë en sonder om te blik of te bloos sê jy “oor daai sexy boutjies en oor daai” jou oë en lyftaal beduie na my voel. Ek het nog altyd gedink dit is maar net normal en dat ek maar net dood gewoon is. Sonder om af te kyk weet ek dat ek teen die stadium al amper heel styf is en ek sien jy kan nie jou oë van my afhou nie. Ek sien hoe jy jou onderlip vasbyt en jou hande liggies oor bors streel. Ek stap nader na jou toe, kom tot stilstand so twee tree voor jou en vra “Hou jy van wat jy sien mevrou?” Jy antwoord nie en stap net nader en sak dadelik af op jou knie. Jou hande is koud op my voël wat nou klop van ekstase. Jou hand trek stadig my voorvel terug, soveel so dat dit voel jy gaan die voorvel afskeur. My hande vind jou hare en ek vryf my vinger deur jou hare, met die een hand trek ek jou kuif uit jou oë en kan sien hoe jou lippe perfek form om my malikheid. Die kontras van jou lippe om my geswelde voël dryf my amper oor die afgrond. Hoe jou tong onder my voelkop speels verken laat my my oë toeknyp en my kop agteroor laat sak. Jou regterhand om die skag van my klipharde piel en jou linkerhand liggies om my knaters. Jou naels krap saggies oor my balle. Ek trek jou weg van my af, want ek weet ek gaan kom as dit nie nou stop gesit word nie. Ek vat jou hande en trek jou op. Jou lyf styf teen myne. Ek soen jou en kan myself aan jou proe. My paal vind die middel van jou heupe en al wat ek wil he is om in jou te wees.My hande vind jou middel en beweeg na broek se knoop, vining is hy los en die ritsluiter glip vinning af. Ek druk jou broek afwaarts en jy wikkel jou heupe sodat die broek maklik afgly. My hande gryp aan my T hemp en vlugtig is dit oor my kop en vas teen die muur.My hande sak af na jou vroulikheid. Ek voel en tot my verbasing het jy nie onderklere aan nie. Ek lig jou top oor jou kop en beide van ons staan nou poedel nakend in mekaar se arms. En soen weer vurig en ons hande verken mekaar se lywe. Soos my hande oor jou rug beweeg voel ek hoe die hoendervleis oor jou rug opstaan. Ek vra jou of ek moet ophou, jy sê “ As jy nou op hou moer ek jou” Ons giggel speels en my hande vind die kante van jou borste. Ek druk hulle nader aan mekaar soos n waferse push up bra, nie dat jy dit nodig het nie. Jou borste skuur teen my bolyf die sagte gevoel teen my is aangenaam amper elektries. Jy druk jou onderlyf uit na my en ek kan die klam van jou teen my stywe paal voel. Ek druk jou terug en kyk na jou so voor my en trek jou nader na die bed. Jy gaan lê op die bed en trek jou bene op, ek sak af na jou en sien jou mooi glad geskeerde koekie. Die lippies trek effens oop en ek kan sien hoe glinster jou lus in die middag son deur die venster. My kop sag tussen jou duie in, my lippe vind jou lippies. Saggies raak my tong an die buite kante van jou lippe, jou duie ruk saggies as my tong jou aanraak. Ek terg jou met my tong se aanraaking. Saggies beweeg my tong oor tou skamm lippe. Sagies op en af. Ek is mal om te hoor hoe jou asemhaling verander met my aanraaking. Ek beweeg my tong nou dieper in jou in. My tong proe jou sappe en ek voel hoe my horing nou duidelik begin klop van opwinding. My tong gly oor jou klit en weereens hoor ek hoe jou asemhaling vlakker raak en dan hoe jy dieper asem haal as ek my tong afgly in jou in. Ek neem my hande en skyf dit tussen jou heupe in en my duime vlek jou verder oop. Ek trek my gesig effens weg en bewonder jou liefdes orgaan. Jou buite lippe duidelik geswel van lus, jou binne lippies fyn en simetries van die onderkant van jou klitorus. Jou klitorus opgehewe en geswel, soos n ryp vrug reg om geëet te word. Ek sak my lippe terug en begin liggies aan jou vrug suig. My lippe knyp effens om jou kittelaar en ek suig dit binne my mond in en dit voel glad, warm. Soos ek my vinger omdraai voel ek die duidelik riffel aan die bokant van jou liefdes grot. Terwyl ek nog aan jou suig begin ek jou te stimileur met my vinger en maak n kom hier beweeging oor en oor teen jou riffel en weet dat ek nou op jou G spot is. Met elke beweging voel ek hoe jy meer opgewek raak en hoe meer geswel jy daar raak. Jou heupe begin op en af bewegings maak teen my gesig en jy begin my hand nou met mening ry. Ek voel hoe jou liefdes sappe oor my hand begin loop en die soet muskus reuk vul die lug. Jou bene begin onwillekeurig bewe en jy ry my gesig nou met intensiteit. My tong werk nou hard om jou oor die afgrond van ekstase te ry en my vinger lok jou G spot al hoe nader. Jou bene klem my vas en met n sagte kreun verstyf jou lyf. Jou rug krom getrek, my mond styf oor jou klit en ek suig jou met mening en hou die druk op jou. My mond voel elke tekstuur van jou. Dit voel soos n minuut wat jy so verstyf voordat jy terug sak met jou rug op die bed. Jou hande vind my kop en trek aan my om op te kom na jou toe.Ek skyf op na jou toe. My oë oop en gevestig op jou gesig. Ek sien aan beide kante van my twee pragtige borste nader kom met twee fyn stywe tepels wat wat die hoogte in staar. Jou borste beweeg hewig op en af soos jou bors die asem in en uit jaag. Tussen jou borste deur met my kop sake k my kop na jou ne ken gee jou n vurige nat soen in jou nek. Jou kop draai na my gesig toe en ek draai na jou toe en soen jou met passie. Ons tonge verken mekaar en ons lippe is glad teen mekaar. Jy proe jouself op my lippe, in my mond en jy voel hoe my kloppende piel nou teen jou koekie rus. Hard en jy kan voel hoe glad die punt teen die bokant van jou koekie voel. Jou regterhand glip tussen ons in en vat my voël en trek die voorvel nog verder terug en vorseer ho mag na jou opening. Ek trek my heupe effens terug tot ek kan voel hoe ek reg is om jou te penetreer. Ek glip stadig die kop in jou in en hoor hoe jy dit antesipeer. Ek stamp my in jou in met alles in my, ek glip in jou in en dit voel hemels hoe my balle tot teen jou koekie stamp. Ek wil jou nou met alles in my ry so hard as wat ek kan. Ek stoot jou met diep hale en as ek heel in jou is skuur ek my bekken been teen jou oopgevlegde koekie.Ek voel hoe my skaam hare nat raak van jou sappe end it voel hemels hoe sag en glad jy voel. Soos ek in en uit jou beweeg voel ek hoe die riffel in jou genots tonnel oor die bokant van my pielkop glip en ek kan voel hoe jou ligaam op die sensasie reageer. Jy kan hoor hoe my asemhaling meer dringend raak en ek hoor en voel hoe jy ook nader weer aan n klimaks kom deur jou asemhaling en ligaams reaksie. Ek weet as ek nou gaan aanhou gaan ek kom en trek stadig my kloppende piel uit jou uit. Ek sê dat ek eer moet op hou anders gaan ek kom. Jou bene klem om my en trek my terug in jou in hard en dringened. Jou heupe ry my en ek stamp weer diep in jou in, jy trek my so styf teen jou dat ek skaars my piel kan beweeg maar jy ry my nou en ek voel hoe jou ligaam weer styf trek en hoe jou kegel spiere styf trek om my voel. Ek kan nie meer nie en voel die warm gevoel van n orgasme in my opbou. My piel begin in jou klop en ek voel hoe die kom uit my balle uitspuit. My ligaam verstyf en spuit na spuit vul ek jou koekie. Jy voel hoe jou poesie gevul word met my man sappe en hoe die tekstuur verander tussen my voël en die wande van jou koekie. Ek voel hoe ek lighoofdig raak van die diep asemhaling en die volslae orgasme wat ons nou ervaar het. Ek sak terug op jou neer en ons lippe vind mekaar. Ek voel hoe jou wange gloei en jy voel hoe my hart teen jou borste klop. Hard en met n gallop in ritme. Ek voel hoe my voël effens verslap en effens uit jou begin gly. Jy trek weer jou kegel spiere stuif en dit voel hemels soos dit my vasklem in jou. Ek rol van jou af en lê op my rug. Jy rol met jou bolyf op my en kyk met jou oë in myne in. Jy sê vir my “ Jy weet wat, ek wou dit al lank al saam met jou doen. Dankie vir dit, nog iets van my bucket list af” Ek kyk jou stip in die oë met n glimlag op my gesig wat onwillekeurig vas hak en sê saggies “Jy weet wat, Ek moet vir jou dankie se, want ek begeer jou al van die eerste dag wat ek jou ontmoet het.” Ons lê nog so paar minute in mekaar se arms en ek stel toe voor dat ons gou saam n stort vang. Ek staan op en stap na die badkamer draai die stort oop en los die deur oop om jou in te nooi. Jy stap agter my in en jou hande vou om my en trek op teem my bors. Ek voel hoe jou warm borste teen my rug druk en dit voel so reg. Ek draai om en my oë verken weereens jou gesig en af na jou borste, af na jou koekie en ek dink by myself “ verbode vrugte is darem lekker.” Toe ons klaar gestort het nadat ons nog n sessie in die stort beproef het het ons alby afgedroog en aangetrek, die slaapkamer weer in orde gekry en is terug na die kombuis waar die twee Woolies sakke nog steeds op die grond le. Ons het gekyk wat die skade is maar gelukkig was daar niks erenstig verniel nie. Jy het my totsiens gesoen met daardie sagte begeerlike lippe en ek het jou bedank vir n onvergeeflike namiddag. Soos jy in die motor klim en wegry dink ek by myself dat ek my vanaand sal moet inhou om nie instinktief n erreksie te kry nie. Net die gedagte daaraan laat ‘n krieweling in my onderbroek plaasvind. Ek gaan defnitief meer op ‘n Vrydag vroeg loop by die werk.
Published 
Written by Dromer

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments