Join the most popular community of South African swingers now
Login

Partytjie

1
0 Comments 0
31.4k Views 31.4k
2.8k words 2.8k words
Leonie se “swinger” partytjie Dit is Leonie se eerste aand wat sy as n enkel persoon na n "swingers" partytjie toe gaan. Sy en haar man het so afgepreek, sodat sy haar fantisieë kan uitleef. Hy gaan ook na die partytjie, maar sal net kyk hoe sy haar fantisieë vervul. Leonie sit in ‘n bad vol skuim en is besig om voor te berei vir die partytjie. Haar man sit by haar in die badkamer en kyk wat sy doen. Leonie was haar tiete met die spons totdat haar tepels skokstyf staan. Dan staan sy op en was met die spons tussen haar boude en streel met haar vinger saggies oor haar hol, dan druk sy haar vinger in haar hol in. “Trek jou draad vir my” sê sy saggies aan haar man, “Ek gaan my hol vinger vir jou” Haar man begin sy draad te trek, terwyl sy met haar vinger in haar hol speel. “Vanaand is die aand wat ek gaan naai totdat ek nie meer kan nie”, sê Leonie met n glimlag op haar lippe. “Bring daai piel hier dat ek hom kan suig” sy strek haar hand uit en suig haar man se piel in haar mond in. Sy trek die vinger uit haar hol uit en druk dit in haar man se hol op, terwyl sy die piel suig dat die spoeg spat. Pieter kom met n moerse slag in haar mond, en Leonie sluk die kom wat in haar keel spuit, vinnig af. “Kom ons gaan trek aan, ek wil nie laat wees nie” sê Leonie. In die kamer begin Leonie aan te trek. Sy trek n paar kouse aan wat sonder “suspenders” opgehou word. Dan trek sy n kort mini romp aan wat net bokant die kouse hang. Sy buk vooroor en vra vir Pieter: “Hoe lyk my poes van agter af, kan jy my hol ook sien as ek buk”, dit lyk pragtig sê hy met n jagse stem. “Leonie hoor haar man se stem en sê: “Kom lek my hol” en sy trek haar boude oop, sodat hy sy tong in haar hol kan druk. Terwyl Pieter haar hol lek, werk sy haar doos en klit met haar vingers. Sy trek haar vingers uit haar poes en smeer haar poesnektar aan haar tepels,”Dit is vir die een wat my tiete eerste gaan suig”, sê sy. Dan staan sy op en trek n deurskynende bloes aan sonder n bra. Haar stywe tepels druk teen die material. Sy trek knieg hoë stewels aan. Pieter trek n lang broek en hemp en skoene aan. Hulle klim in die kar en ry na die partytjie. Op pad na die partytjie vryf Leonie, Pieter se piel deur sy broek, terwyl sy met haar doos en hol speel. Sy druk kort-kort haar vingers in Pieter se mond om haar poes en holsap af te lek. By die partytjie aangekom stap Leonie na die kroeg vir n drankie. Pieter maak of hy haar nie ken nie, maar bly naby genoeg aan haar om te sien en te hoor wat sy doen. Sy bestel n dubbel Spiced Gold en Coke. Sy drink die drankie vinnig af en bestel nog een, dan sit sy op die kroeg stoel en kyk wat om haar aangaan. Orals om haar sit paartjies besig om te drink en te gesels. Sy sien drie vrouens wat alleen sit, en besluit om by hulle te gaan sit. Sy wou nog altyd n lekker poes lek, en wil hê ‘n vrou moet haar poes lek. Sy stel haar voor as Leonie, en die ander se name is: Adrey, Lucy en Estelle. Leonie vra of sy by hulle kan sit en hulle sê “Ja, sure ons is lus vir ‘n nuwe vars vleis om te geniet” Leonie weet onmiddelik dat sy die regte besluit gemaak het. Sy gaan sit tussen Adrey en Lucy en kruis haar bene, sodat haar romp hoog opskuif totdat haar boude uitsteek. Adrey en Lucy is albei in “Catsuits” geklee, en Leonie kon onmiddelik sien dat hulle geen onderklere onder aan het nie. Estelle was geklee in ‘n leer kortbroek en leer bra. Terwyl hulle gesels voel Leonie hoe Adrey en Lucy se hande haar bene en boude streel, en ’n rilling van jagsheid trek deur haar liggaam. Estelle kniel voor Leonie en begin haar bloes los te knoop. Leonie voel hoe haar bloes uit getrek word en toe voel sy twee pare lippe aan haar tepels suig en lek. Adrey en Lucy was besig om haar tepels en tiete te lek en te suig. Estelle staan agter hulle en was besig om die “catsuits” uit te trek. Toe hulle kaal is, trek Estelle haar leer bra en broek uit en skuif tussen Leonie se bene in. Sy sit Leonie se bene bo-oor haar skouer en begin haar poes te lek. Abrey en Lucy vryf Leonie se tiete en vryf hulle poesies teen Leonie se lyf. Leonie steek haar hande uit en streel albei se bene en beweeg haar hande na hulle poese, waar sy haar vinger saggies in die nat dose opdruk. Sy voel hoe die poessap teen haar hande afloop. Estelle het intussen haar tong tussen Leonie se boude ingedruk en drie van haar vingers was besig om haar sopnat poes te bewerk. Leonie word op die bank neergelê, Estelle werk haar poes en hol, Lucy suig aan haar tiete en tepels en dan sien sy hoe Abrey op haar gesig hurk en haar nat poes aanbied om gelek en gesuig te word. Leonie druk haar tong tussen die poeslipe in, en verdrink amper in die poessap wat in haar mond loop. Sy suig dit vinnig op en begin met mening Abrey se doos te lek, totdat haar klit stok styf staan. Leonie kan voel dat sy gaan kom van Estelle se tong en vingers wat haar sopnat doos en hol bewerk. Sy suig nog harder aan Abrey se poes en druk haar vinger tussen Abrey se boude in:”Ja, speel met my hol” hyg Abrey, Leonie druk haar vinger in Abrey se hol op: “Ja, jaaaa jou fokken pragtige teef, naai my hol” gil Abrey. Estelle werk Leonie se doos en hol. Leonie kan nie meer hou en sy kom: Fokkit, julle is pragtig, naai my julle tewe, naai my poes en hol, ek Kommmmm!!!!” gil Leonie. Estelle trek haar vingers uit Leonie se poes en druk dit in Lucy se mond sodat sy die doos nektar kan aflek. Abrey kom ook en gil: Ek is in die fokken hemel, naai my hol, lek my doos, ek kommmmmm.” Estelle en Lucy betrek mekaar en suig mekaar se tepels en werk mekaar se poese. Leonie en Abrey staan op en begin vir Estelle en Lucy te streel. Estelle en Lucy lê bo-op mekaar sodat hulle mekaar se dose kan lek. Leonie en Abrey gaan sit by hulle en streel hulle boude en lywe. Estelle en Lucy kom vinnig en almal besluit om kleedkamer toe te gaan. Hulle trek vinnig aan en loop kleedkamer toe. Leonie knik vir Pieter, een van haar fantisieë het waar geword, sy het poes geproe en haar poes is deur ‘n vrou gelek. By die kleedkamer aangekom sê Estelle: Kom ons gaan kaal in, dan sien ons hoeveel ander vrouens ons kan jags maak. Almal trek uit en gaan die kleedkamer binne. Binne die kleedkamer is daar omtrent nog agt ander vrouens, almal besig om hulle mooi te maak of te gesels. Leonie staan by die wasbak en is besig om water te drink. Skielik voel sy iemand haar bene streel, Lucy en Abrey was op hulle knieë agter haar en was besig om haar bene saggies te streel. Leonie voel ‘n trilling deur haar gaan van lekkerte. Toe hoor sy iemand in haar oor fluister, dit was Estelle:”Kom gee ons n lekker show toe, Leonie” “Wat bedoel jy” wil Leonie weet.”Kom wys hierdie klomp hoe jags ‘n vrou kan word” sê Estelle. Leonie dink n bietjie na en se;”Ok, ek wou dit nog altyd gedoen het”. Leonie klim op die blad waar die wasbakke is en gaan sit wydsbeen tussen twee wasbakke. Sy vra iemand vir olie en hulle gooi n klomp baba olie in haar hande. Sy begin die olie saggies oor haar borste en tepels te smeer,sy werk haar tepels met die olie totdat hulle stokstyf staan. Dan beweeg sy met haar hande na haar bene en vryf die olie saggies in haar bo bene in. Almal in die kleedkamer staar na die pragtige vrou wat besig is om met haarself te speel. Leonie sit op haar hurke met haar bene oop en sy vryf met haar hande oor haar binne bene totdat hulle aan haar sopnat poeslippe raak, dan beweeg sy weer af tot by haar knieë en dan weer terug. Sy vra nog olie en hulle spuit dit teen haar bene en poes. Sy begin nou stadig met haar poeslippe te speel, sy rek die lippe oop en vryf haar klit met die olie totdat dit stokstyf staan. Sy vryf haar klit nou met mening en werk dieselfde tyd drie vingers in haar poes op. Die vrouens in die kleedkamer kreun van jagsheid en begin om ook met hulself te speel. Leonie werk nou haar poes en klit met mening, sy voel hoe iemand se mond om haar tepel sluit en begin suig, dan voel sy nog n mond op haar ander tepel en sy begin te kreun van lekker. Sy maak haar oë oop en sien vir Lucy en Abrey wat besig is om haar tiete te suig. Sy knik haar kop in Estelle se rigting en vra dan vir haar saggies in haar oor toe sy naby is: “Steek jou vinger in my hol assseblief” Estelle gooi van die olie oor haar vingers en streel saggies tussen Leonie se boude tot by haar hol en dan druk sy twee vingers in Leonie se hol op. Leonie gil van lekkerte en werk haar poes en klit nog vinniger en harder. Dan voel dat sy gaan kom: Fokkit, ek gaan kom, hou net aan suig en naai my hol. Leonie kom soos sy nog nooit gekom het nie, haar hele liggaam tril van lekkerte en sy voel hoe haar poes die kom oor haar vingers spuit, die gevoel is so genotvol dat sy beheer verloor en vir Lucy, Abrey en Estelle papsop nat pis, Lucy druk haar tiete teen Leonie se poes, sodat sy die warm pis oor haar tiete kan voel. Leonie gil van lekkerte: “Dit was fokken lekker, ek was nog nooit so jags in my lewe nie.” Sy voel hoe n tong haar mond binnedring en suig lustig daaraan. Almal in die kleedkamer cheer haar en die vier trek aan en loop terug na die kroeg. By die kroeg sien sy dat Pieter met n vrou gesels. Sy stap nader en stel haarself voor: “Ek is Leonie”,”Haai my naam is Rose”. “Ons gesels nou net van jou” “Ek kom van die kleedkamer af” sê Rose. Voor Leonie iets kan sê, Kom die aankondiging:”Dames en here, ons is gereed vir vanaand se show, neem julle sitplekke in asseblief”. Hulle gryp hulle drankies en haas na n sitplek, Pieter sit in die middel en die twee meisies sit weerskante van hom. Leonie sien dat Rose in n baie dun deurskynende rok geklee is en ook geen onderklere aan het nie. Op die verhoog is drie mans staande vasgebind met hulle hande bo-kant hulle koppe en hulle bene wyd uitmekaar. Hulle is almal in swart g-strings geklee. ‘n Pragtige vrou, geklee in in wit leer kortbroek, sonder enige material tussen haar bene, haar poes aan almal sigbaar, haar bra ook van wit leer het gate in waar haar lank skotstyf tepels deur steek. Sy het wit leer stewels aan. Sy stap na die mans en begin hulle te streel, terwyl sy met haar tepels en poes speel. Die mans se piele word onmiddelik styf en druk teen die g-strings. Ek voel iets teen my piel skuur, dit is Leonie en Rose wat handjies vas hou bo-op my piel. Hulle streel my voël saggies terwyl hulle hande vas hou. Die vrou op die verhoog sny die mans se g-strings met n mes af, hulle vet dik lang piele staan stokstyf teen hulle mae. ‘n Paar vrouens in die gehoor snak na hulle asems. Die vrou stap tot agter die een man en vryf haar hand oor sy piel, terwyl haar ander hand met sy balsak speel. Sy trek haar bra uit en vryf haar stywe tepels teen die man se rug. Sy trek sy draad n paar keer en dan beweeg sy na die volgende man. Sy doen dit n paar keer met al drie. Ek kyk n slag na die twee pragtige vrouens langs my, hulle is albei kaalgat en was besig om my broek los te maak. Leonie haal my piel uit en ek hoor hoe Rose saggies kreun van jagsheid. Rose buk vorentoe en soen Leonie oopmond en hulle suig aan mekaar se tonge, dan voel ek Leonie se tong in my mond en Rose se tong in my oor. Op die verhoog staan die vrou op haar knieë en suig nou piel vir die vale. Sy trek haar broek uit en staan met haar kniee uitmekaar en werk haar poes terwyl sy die mans se piele om die beurt suig. Leonie en Rose was nou besig om met mekaar se borste en tepels te speel. Die vrou staan op en druk en van die mans se piele in haar poes van agter af op. Sy naai hom nou met mening. Sy hou skielik op en stap na die volgende ou, hierdie piel druk sy in haar hol op en begin met mening te naai. Na ‘n rukkie stap sy na die volgende ou en suig sy piel met mening. Dit hou so aan vir n paar rondtes en dan begin die mans te kom, een kom in haar poes, die ander in haar hol, die ander in haar mond, Sy drink die kom met mening, sy druk haar vinger in haar poes en hol en lek die kom af. Die ligte verdof en die vertoning is oor. Ons besluit om te gaan Sauna. Daar aangekom vra Rose vir Leonie of sy my met olie kan smeer. Leonie sê, “ja” en Rose begin my met olie te smeer. Ek gaan lê op my maag. Sy vryf die olie saggies in my bene en boude en rug in, sy gooi die olie oor my boude dat dit tussen my boude inloop en dan vryf sy die olie om my hol, terwyl sy saggies met haar vinger in my hol speel. Leonie sien dat ek dit geniet en kom sit hand by. Hulle vryf my hele agterlyf vol olie en speel met my hol. Dan se hulle ek moet omdraai. Ek draai om en lê op my rug. My piel staan stokstyf in die lug op. Hulle kniel langs my en begin mekaar se borste en tepels met olie te smeer, terwyl ek kyk. Toe hulle albei se tepels lekker styf is buk hulle vooroor en albei druk hulle tonge in my mond, ek suig aan hulle tonge asof my lewe daarvan afhang.Dan begin hulle my tepels te suig. Hulle gooi olie oor my maag en begin my maag te vryf, terwyl hulle stadig af beweeg na my piel toe. Rose gooi olie oor my piel en Leonie vryf my ballas met haar olie hande. Dit voel asof ek in die hemel is, Rose begin my draad te trek en Leonie vroetel met my ballas en speel met haar vinger om my hol. Rose buk vooroor en suig my piel in haar mond in en begin my te suig, Leonie beweeg nader en suig my ballas en soen vir Rose, terwyl sy my suig. Hulle druk my bene oor my skouer en albei lek om my hol. Rose druk haar tong in my hol en Leonie suig aan my horing. Ek kan voel hoe die kom in my balsak kook. Skielik hou hulle op en sê: “Ons wil nie hê dat jy nou-al kom nie” “Kom ons smeer mekaar eers met olie” sê Rose. Leonie gaan lê op haar maag. Ek en Rose kniel langs haar en begin haar met olie te smeer. Ons begin by haar voete en beweeg op met haar bene, oor haar boude tot by haar skouers en dan terug na haar boude. Rose maak haar boude oop en ek smeer olie tussen haar boude en om en oor haar hol. Ons hoor hoe sy al vinniger asem haal van jagsheid. “Draai om” sê Rose. Leonie lê op haar rug. Ons begin weer by haar voete tot by haar heupe, dan haar maag en dan haar borste en tepels. Ek en Rose streel haar tepels totdat hulle amper solank soos klein pieletjies is.
Published 
Written by Sexywife

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery