Join the most popular community of South African swingers now
Login

Partydjie

3
2 Comments 2
2.2k Views 2.2k
2.8k words 2.8k words
Ek stap uit die kombuis uit en sien hier en daar bekende gesigte. Ek weet dat vanaand weer n partydjie vir die boeke sal wees, soos wat dit gewoontlik is. Ek kon nog altyd n lekker partydjie aan die gang kry. Die voordeel van gasheer wees is dat almal ekstra vriendelik is en dat jy die een is wat die talent eerste raaksien. Almal knoop geselsies aan en so kan mens kies en keur met wie jy wil gesels en vir hoe lank. Ek het so pas klaar studeer en was reg om met n groot slag my nuut-gevonde kennis in die familie besigheid toe te pas. Dis juis waarom ek die partydjie gereel het, om weer kontakte op te bou wat so bietjie verwaardeloos het oor die laaste paar jaar. Volgens almal wat opgedaag het kan ek sien dat my reputasie as n kuiergat hom nog steeds gestand doen. Soos wat ek tussen die vriende, kennise en vreemdes deur beweeg, knoop ek hier en daar oppervlakkige geselskappies aan, maak grappe en skeer sommer net gek. By die swembad is daar n paar skool pelle besig om vrouens in die water in te gooi. Dit is n gelaggery en geskerts van die vrouens se kant af. Ek stap nader en se kamstig erenstig vir die ouens dat hulle die dames moet uitlos. Hier word net geswem sonder klere. Pieter, een van my boesem vriende van graad een af, gee so n wolwe kreet en se dit is wat hy wil hoor. Die dames wat in die swembad is spat water na my kant toe, en die wat reeds uit die water uit geklim het probeer hulle bes om die nat klere so te bedek dat die honger wolwe hulle nie uitrek met hulle oe. Ek sien haar toe raak, hierdie beeldskone jong dame, besig om te snik van beneekdheid en duidelik onsteld dat haar klere, hare en grimeering verwoes is. Sy skerts na die groepie mans. Ek stap nader na haar en vra haar om verskoning vir die lawwe klomp mans. Ek stap na die lapa en haal uit die handoek kas n paar handoeke en gooi dit op een van die swembad stoele. Ek neem een en hou dit vir haar oop. Ek stel myself voor en hou die handoek vir haar oop. Sy se: ”Hi, Ek is Yolande. Dankie vir die handoek” Sy draai om en ek gooi die handoek om haar skouers. Sy het pragtige swart hare en die vinnige blik in haar donker oe voel asof dit deur mens kan kyk. Yolande trek die handoek styf om haar skouers en sy raak weer aan die skerts dat sy nou die hele aand in die nat klere moet loop. Ek bied vir haar aan dat ek vir haar n droe hemp en broek sal leen. Sy kyk na my, smile en se dankie. Ons maak ons weg deur die mense en beweeg na die huis. Ek stap na my kamer en is bewus dat Yolande kort agter my stap. Ek noem aan haar dat dit die eerste keer is dat ek haar tussen die klomp sien, waarop sy antwoord dat sy nog net so drie maande op die dorp bly. Sy is verplaas uit Pretoria deur haar firma om n nuwe ouditeurs firma tak op die dorp te kom vestig. Ek grap en se dat sy dan juis op die regte plek is, want die klomp pelle kan al van skool af nie somme maak nie. Sy lag en gee so effense snork soos sy lag. Ek kyk om na haar en skielik is sy baie selfbewus oor die gesnork en sy hou haar hand oor haar mond. Ek kyk vir haar en glimlag. Ek maak my kas oop en haal n T hemp en n broek uit my kas, gee dit vir haar en wys vir haar waar sy kan aantrek in die badkamer. Ek trek die deur agter haar toe en gaan sit op die bed om vir haar te wag. Toe die deur oop gaan sien ek haar silloette in die badkamer lig, en hier staan n beeldskone ligaam voor my. Haar hare nou baie droer as voordat sy agter die deur verdwyn het, los en vol lang krulle wat tot oor haar skouers hang. Lang slank bene, en borste wat wat die t-hemp vol maak. Wat n pragtige gesig, dink ek by myself. Sy het haar nat klere in haar hand, en ek bied aan dat ek dit vir haar in die tuimel droer kan sit. Sy neem die aandbod aan en ons stap saam na die was kamer. Ons gesels so oor my maats en sy noem dat sy by Pieter gehoor het van my en is bly dat sy my nou ontmoet het. Ek kyk haar vraend en vra of dit darem goeie goed is wat hulle oor my noem, en grappend dat sy nie alles moet glo wat die klomp kwyt raak nie. Sy se dat dit darem alles goeie woorde was. Ek kan sien dat sy bloos, wat my laat wonder of alles wat sy gehoor het so net bolangs was. Ek wys vir haar waar die tuimel droer is en sy begin haar klere in die tuimel droer insit. Ek merk op dat dit nie net haar klere is nie maar ook haar onderklere. Ek se vir haar in n speelse toon : “ jong dame, merk ek op dat dit onderklere ook is, so wat het jy aan?” Sy bloos nou eers, bloed rooi en kyk na my met n ondeunde glimlag en se toe: "Ja toe nou, wil jy nou he dat jou klere ook moet nat wees?" Ek se toe dat ek glad nie omgee nie ... dat sy niks onder aan het nie. Ek stap nader en sit die tuimeldroer aan. Ek staan so naby aan haar dat ek haar ruik, n soete skoon reuk. Ek kan voel hoe iets binne my wakker raak. Sy kyk na my en skielik gee sy my n pik soen op die wang en bedank my vir die droe klere. Ek noem dat dit n groot plesier is veral om te weet dat sy nie onderklere nou dra nie. Dit is altyd sexy om dit te weet. Sy lag en gee my n speels pomp in die ribbes met die vuis. Ons stap na buite en ek bied haar n drankie aan, ek gooi vir haar n glasie wyn en vat vir my n bier. Ons stap na die swembad en staan daar sy aan sy en gesels tussen die maters. Pieter vra met eens waarna toe ons verdwyn het en kyk na my en vra wat ek haar gaan wys het. Ek weet hy skimp dat ek nou weer met my manlikheid gaan brag het. Tussen ons maats was ek altyd die een in die groep wat die beste bedeeld was en telke male byname gekry oor dit. Iets wat mens trots op is, maar wat jy nie in publiek genoem wil word nie.... "Ag man", maak ek dit af, "as mens kan brag kan mens", lag ek. Yolande kyk na my en vra waarmee ek nou brag. Pieter vra ook, "nou waarmee brag jy?" Ek is vooraan en se toe sommer dat ek met my klerekas gaan brag het. Waarop almal toe so nie gelowig my antwoord afmaak as bog. Sy kyk na my en vra speels of ek dan altyd n brag-gat is, waarop ek toe antwoord: "As jy dit het kan jy maar brag met dit". Ek kry toe die gevoel dat met die kyk wat ek van haar kry, dat Pieter-hulle oor meer as net my persoonlikheid en vermoe om partydjies te reel met haar gedeel het. Die ander dames in die geselskap lag en een noem dat ek n bietjie moet brag. Ek maak hulle sommer uit as laf en neem n groot sluk aan my bier. n Paar van die ouens is weer doennig met die vrouens en ek kan ruik dat die ouens ook al begin vleis braai. Ek weet dat dit sommer gewoonlik tot laat aanhou en sommer jolig dan raak. Ek sien haar glas is leeg en my bier ook klaar. Ek vra of sy nog iets wil he en sy knik vir my ja. Ek neem haar by die hand en saam stap ons na die kroeg. Sy vra oor die gebrag en se dat ek nie voorkom as n brag-gat nie. Ek se vir haar dat ek slegs daai vraag gaan beantwoord as ek haar beter ken… Sy laat n Oooo uit en vra, so jy wil my beter leer ken? Ek smile vir haar en se net… "Verseker". Ek sit my arm om haar en gee haar n vinnige drukkie. Sy sit haar arm om my lyf en gee n drukkie terug. Ek voel n warm gevoel in my maag en weet dat ek baie hou van wat ek nou voel en sien. Nadat ons nuwe drankies gaan kry het stap ons deur na die sitkamer waar ons langs mekaar op die rusbank gaan sit. Ek neem die afstandbeheer van die hoe-troustel en skakel dit aan. Ek sit n liedjie van Nickelback aan en ons sit en gesels. Ons gesel oor ons aspirasies en verse, skool pelle, varsity vriende, ou liefdes en teleurstellings. Sy noem dat sy en haar ex so 11 maande terug uitmekaar uit is as gevolg van wat hy genoem het haar sedes. Ek vra haar toe wat sy daarmee bedoel, of hy? Sy noem toe dat hy altyd wou wag vir seks na die huwelik en dat sy nie wou nie. n Lang storie kort het die verskil oor dit gemaak dat hy haar gelos het. Die praatjie oor dit het my bloed laat vloei en kon duidelik voel dat ek besig is om opgewek te raak. My oe het gevestig op haar borste en kon duidelik haar tepels sien wat effens opgehewe is. Duidelik was die gesprek lekker vir ons alby. Sy sien my staar en speels vra sy my of ek nou vir haar gaan se waaroor ek brag? Ek smile en se vir haar hopenlik binnekort. Ek sit my arm om haar en gee haar n effense drukkie. Haar kop vind my skouer en ek kan sien dat haar gesig staar na my skoot. Dit maak my opgewonde en ook effens self bewus. Sy kyk op na my en se toe sommer skielik, "Gaan jy nou vir my wys of nie? Ek weet waaroor jy wil brag, Pieter-hulle het dit al een aand om die braaivleis vuur genoem". "Nooit, nie hier nie" spot ek, ek het dit vermoed, Pieter die swernoot. Sy staan op, neem my hand en trek my regop, sy lei my na my kamer en toe ek binne is druk sy die deur agter my toe. Sy slaan haar arms om my nek en trek my effens af en gee my n vuurige soen. Ek voel hoe my trots begin reageer op hierdie pragtige vrou se aanraaking. My hande het haar heupe gevind en ek het weereens onthou dat sy nie onderklere aangehaat het nie. Dit het my net nog meer opgewerk en kon duidelik voel dat my paal nou wil uitkom om te wys waaroor die ander mas se bragger nou eintlik gaan. My hande het op beweeg en onder haar borste gaan rus. Met my duime het ek oor haar borste gevryf. Sy het haar hande laat sak en my broek gevind. Sonder seromonie het sy haar hande oor my stok-stywe staf begin vryf. On soen het verbreek en sy vluister toe: "Nou voel ek waaroor jou pelle en die meisies praat." Vernuftig het ek my hemp oor my kop getrek en sy het my broek afgedruk. Ek het my broek uitgetrek en sy het haar hemp uitgetrek. Haar ferm borste het gepronk met die mooiste donker tepels en klein areolas wat op haar wit borste uitstaan. Skoonheid wat my hart laat bons hier voor my. Ek kan voel hoe my hart in my ore klop van opwinding. Haar hande vind my paal instinktief met al twee hande om my skag. Haar koel hande voel verfrissend op my kloppende manlikheid. My hande het haar broek beet en werk hom van haar af. Dit ontbloot haar kaal geskeerde dosie en ek dink by myself dat ek hierde jong dame gaan geniet. Sy druk my terug en ek kom sittend op die bed te lande. Sy sak af en begin om met lang bewegings met my stok te speel. Haar lippe sak af en ek kan haar warm asem op my voelkop voel. Ek kan voel hoe ek nog stywer raak. Die gevoel toe haar lippe oor my kop gaan is ekstaties en ek weet dat ek haar mondhoeke nou beproef. Hierdie pititte donker kop wat besig is om aan my te suig het n hongerte vir seks in haar. Ek tel haar kop op en trek haar op my. Ek soen haar met passie en draai haar op haar rug. Ek soen haar in haar nek en beweeg af na haar borste. My lippe soekend na haar, my hande grypend voel ek haar borste. Ek beweeg tot op haar koekie en speels beweeg my lippe oor en oor liggies op en af oor haar skaamlippe. Ek voel hoe haar vog haar lippe glad maak. Haar bene sak oor my skouers en ek begin haar lek, in en oor haar. Ek suig aan haar binne lippe en my tong speel met haar klit. Ek voel hoe haar klit groter en groter swell en weet die vrug is nou ryp om gepluk te word. Ek voel haar binne boude ritmies begin bewe en my gesig ry. Haar bene begin my kop vasklem en toe begin haar rug krom trek van plesier. n Sagte kreet van orgasme onsnap haar lippe en wat voel soos minute voordat haar bene verslap. Ek sak oor haar en gee haar n vuurige soen en sy druk my weg en klim bo op my, hierdie pragtige dame is nou opgewerk en wil my nou he. Sy gaan sit oor my en lig haar boude van my af. Met die een hand gryp sy my voel vas en positioneer hom op haar ingang en begin stadig op my neersak. Ek kan voel hoe die spanning opbou op my voelkop en hoe sy styf trek op my. Ek begin toe my heupe optel om te help. Skielik glip my voel in haar in. Sy snak na haar asem en lig weer effens op. Dan sak sy weer stadig op my af. Dit voel of ek vas gegryp word en gedruk word soos nog nooit deur enige poesie in my lewe nie. Stadig begin sy versigtig ritme optel en ek voel hoe haar heupe weer begin bewe. Weereens span sy om my saam en ek voel hoe klop sy van ekstase. Sy sak vooroor en ek gee haar weer n vuurige soen. Ons asems jag en ek wil nou van my seksueele energie ook ontslae raak. Ek begin weer met my heupe in haar indruk. Ons vind rustig ons ritme saam. Ek versigtig om haar nie seer te maak, sy versigtig om haar self nie te beseer. Ek voel hoe my balle en kringspier saam trek en weet dat dit nie ver is nie. Haar heupe begin weer onwillekeurig bewe en met die wat sy so oor my paal saamtrek voel ek hoe ek oor die afgrond gedryf word. Ek kom in haar met ritmiese spuite en voel hoe ek en sy saam klop van ekstase. Sy val op my neer en ek kan voel hoe ek stadig my styfheid in haar verloor. Sy le met haar kop op my bors en kyk vir my. Ek nog in haar en sy smile vir my. Ek kyk vir haar uitasem en met n groot glimlag in my gesig. Ek sien in haar gesig iets wat ek weet ek beter moet leer ken, al vat dit my n leeftyd. Ek se vir haar: "Yolande jy is beeldskoon, ek wil jou verewig ken". Nadat ons onself weer skaflik gemaak het, het ons haar klere uit die tumble drier gaan haal, n dop gaan kry en met verliefde smiles langs die vuur by ons pelle gaan staan en kuier. Maande daarna het Pieter my eendag gese dat hy bly is dat hy haar genooi het, want hy het geweet sy sal my partydjie lus uit my kan kry. Ons maak nog gereeld so, as die kinders op universiteit is en ons het vriende oor. Ons glip weg vir n tydjie en dan gaan brag ek n bietjie.
Published 
Written by Dromer

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments