Join the most popular community of South African swingers now
Login

nuwe werk

5
2 Comments 2
2.7k Views 2.7k
571 words 571 words
My nuwe werk ---------------------------- Soos met enige nuwe werk is die eerste week bietjie weird. Dit was heeltemal anders as die groot “corporate” waaraan ek voorheen gewoond was. Ons was maar ‘n klein groepie wat uit ‘n huis gewerk het. Vyf mans, insluitend ek, en een girl. En om my te verwelkom het ons almal die Vrydag gaan uit eet na werk. Na ‘n paar biere het almal lekker gekuier. Charles, die baas, het langs my gesit en Mariaan oorkant my. Na ‘n hele ruk van shooters en nog meer bier het Mariaan haarself verskoon om “na ’n regte man te gaan soek”. Dit was bietjie vreemd – hier was vyf voor haar? En soos die aand later geword het, het die plekkie stiller geword en ons almal dronker. Ek het ’n draai gaan loop en Charles klaar besig gekry. Ek het langs hom gaan staan en my piel uitgehaal om te begin toe hy skielik vir my sê: “Sjoe, maar jyt ’n lekker piel daar.” Ek skrik skoon my piepie weg toe hy skielik sy hand om hom het. Dit was die eerste keer dat ’n man so aan my gevat het. My piel het dadelik gereageer op sy sagte hand wat saggies skuur oor my kop. Ek loer oor en sien sy stywe voel waarmee sy ander hand speel. Hy wys vir my met sy kop om in een van die stalletjies in te gaan. Nog voordat die deur behoorlik toe was, voel ek hoe hy sy stywe piel teen myne druk en hoe sy hand stadig oor albei gly. Hy draai my om en begin my pomp met sy hand en spoeg vir lube. Ek voel hoe sy hand ritmies op en af oor my harde piel gly en hoe hy sy stywe meneer teen my skuur. Hy fluister saggies in my oor dat hy my wil suig en draai my weer om. Sy warm mond gly oor my kop en ek moan van plesier. Sy hande speel saggies met my balsak en sy vinger gly tot oor my hol. Ek neem sy kop in my hande en begin sy mond pomp terwyl sy vinger stadig in my ingly. Hoe dieper sy vinger my oop rek hoe harder pomp ek sy gesig. Ek voel hoe my liggaam wil kom, maar hy stop. Iemand anders is in die badkamer. Terwyl ons hoor hoe hy klaarmaak, beduie hy vir my dis nou my beurt. Ek gly stadig af en neem sy papnat kop in my mond. Ek hoor hoe moan hy soos my tong oor en weer sy vog aflek en hy my mond begin ry. Ek voel hoe hy vinniger en vinniger sy piel dieper en dieper in my keel af druk. Maar nes hy met my gedoen het, stop ek. Hy help my op en fluister in my oor dat hy my wil naai en gaan sit op die toilet. Hy beduie my ek moet sit. Stadig sag ek af totdat ek sy kop teen my hol voel. Stadig gly hy dieper en dieper in my in en begin weer my draad trek. Ek begin hom vinniger en vinniger ry. Ek voel hoe sy hardheid dieper en harder in my in gly en ek begin kom. Ek hou aan om hom te ry en ek voel hoe sy strome binne my in spuit. Uitgeput lig hy my van hom af en suig vir oulaas weer my half slap piel …
Published 
Written by rose6

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments