Join the most popular community of South African swingers now
Login

‘n Ses vir die tuisspan

"Blitsvinnige pret langs die sportveld"

24
12 Comments 12
3.1k Views 3.1k
1.6k words 1.6k words
Groot krieket in Pretoria-Oos as privaatskole se eerstespanne mekaar aandurf gedurende ‘n ligawedstryd. Mense op die pawiljoen het baadjies aan, want dit is nog koud in laat Augustus. Ons span se ouers is nog nie almal daar nie en ek soek eenkant ‘n plekkie in die son. Ek sit naby van die teenstanders se ouers en daar kry ek ‘n pragtige glimlag. Ma, saam met Pa. Ons groet beleefd en dan kyk ek bietjie verder. Pragtige mamma - seker so 45, rooikop en ‘n sonnige glimlag. Sy is goed gebou en haar juwele wys sy is ‘n welaf mamma. Pa sit eenkant erg besig op die skootrekenaar en sy maak ‘n hele paar keer oogkontak. ‘n Paar keer is daar ‘n oomblik wat ons oë mekaar berekenend vind en dan is daar ‘n glimlag wat sê: “Jy is ook ok.” Haar man lyk heelwat ouer as sy. Skielik staan hy op en loop om die veld met sy selfoon teen sy oor en beduie heen-en-weer terwyl hy praat. Sy stap verby na die winkeltjie toe en ek besluit dit is ook tyd vir koffie. Terwyl sy op haar selfoon praat, plaas ek my bestelling. ‘n Aangename parfuumreuk bereik my neus en toe ek omkyk, sien ek die stywe bloesie wat om 'n paar parmantige C-skulpborste span. ‘ n Ligte, netjiese baadjie aan en tights of ski pants ingepas in twee kuitstewels. Alles lekker duur, as jy my vra. Dan vang sy weer my oog as ek kyk hoe parmantig hard twee stywe "mommy nipples" staan ... die soort wat perfek vir lippelek is. Die eerste keer kyk ek vinnig weg maar dan besluit ek, ek gaan nie weer wegkyk nie. Ek kyk lank en ooglopend na die harde nipples en dan stadig op in haar oë. Sy glimlag breed en staan nader. "Jy moet beslis deelneem aan ons lucky draw. Vir R20 kan jy ‘n goeie prys wen!" Ek haal my geld uit ... raai een of ander getal en vul my detail met my selfoonnommer in. Ek kry my koffie en kaartjie en gaan sit weer. Tien minute later spring daar ‘n boodskap op whatsapp uit. "Hi ... ek is Elsa." Ek antwoord en gou word dit ‘n lekker gesprek. Wie ons seuns is, teen wie hulle al gespeel het en so aan. Haar man loop verder weg en klim dan in sy duur motor en die jongspan speel krieket so 'n hele ent weg. Nou kan ons gesels al is ons net sowat 10-15 meter van mekaar af. "Lekker gekyk?" vra sy. “Geniet?” "Natuurlik! Van die mooiste wat ek in ‘n lang tyd gesien het" antwoord ek. “Hulle het lanklaas aandag gehad” terg sy. So gesels ons en die gesprek raak al hoe meer seksueel van aard. "Hoe lank getroud?" “20 jaar. Jy?” “18” antwoord sy ook. "Gelukkig?" vra ek. "Hang af wat gelukkig is," sê sy. "Is die seks ten minste goed?" vra ek. "Goed of gereeld?” vra sy. "Goed aan my kant, maar nie gereeld genoeg nie," antwoord ek. "Ook goed as dit gebeur, maar ook nie genoeg nie - so wat maak jy dan?" vra sy. "Wel, ek help maar myself" antwoord ek. "Ek ook ... hoe gereeld dan?" vra sy. "Amper een keer ‘n dag," antwoord ek. "Ek ook, maar dalk nie elke dag nie. Sodra die kinders en almal uit die huis is. Waar speel jy?" vra sy. "Sommer in die stort ... lekker warm en ek spoel al die bewyse weg! En jy?" “Op die bed of bank of soms in die bad” antwoord sy met ‘n knipoog-emoticon. So hou ons aan oor posisies, fantasieë en ons deel beide ook stoute videogrepies. "Het jy al jou vrou verneuk?" vra sy. "Hang af wat jy as verneuk sien. Waar sal jy die streep trek?" "Weet nie, dink nie hy sal hiervan hou nie, maar dan… hy sal nie uitvind nie." sê sy. "Nou waar dink jy trek mens die streep?" "Nie by my of jou huis nie," antwoord sy vinnig. "So as mens iewers anders speel, sal dit ok wees vir jou?" vra ek. Lang stilte. "Ek weet nie, wat dink jy?" vra sy. "Ek is ok met ‘n speel vir mekaar of met mekaar, en jy?" "Ek weet regtig nie. Jy nie bang jy word uitgevang nie?" vra sy. "Ons is mos mooi groot en nie dom nie?" sê ek. Nog ‘n langer stilte. "My man is oor ‘n uur terug so dit is nou of nooit!" laat sy weet. "Waar dink jy?" vra ek. "Ek het ‘n sleutel vir die mediasentrum want ek help party middae daar. Ek sal loop en dan volg jy ... of sien jy nie kans nie?" vra sy ondeund. “Ek is so styf ek gaan sukkel om regop te loop”, tik ek vinnig. "Sien jou oor vyf minute." Ek staan op en neem 'n oproep en loop so 'n wye draai om te sien waarheen sy loop. Sy stap om die hoek en ek volg haar stadig. Vier minute later klop ek aan die deur en sy maak oop. Toe ek inloop sluit sy die deur en vra "Is jy seker hieroor?" "Definitief" antwoord ek. “En jy?” “Verseker. Ek is al die hele dag lus.” Ek gaan sit so skuins op 'n bankie en trek haar nader en sy sit op my skoot met haar rug na my toe. Sy kan onmiddellik voel hoe styf ek is en sy wikkel op en af op my en ek voel hoe my hardheid in die gleuf van haar skipants ingly. Sy is warm en my hand gly om haar lyf en binne-in haar klere in. Haar nipples is kliphard en as ek hulle vat en trek en rol gooi sy haar kop agtertoe en ek soen ‘n warm soekende mond en haar tong gly diep in my mond in. My hand gly tussen haar bene in en ek vryf haar nat, warm skipants. Dan stuur sy my hand voor in haar skipants in en my vinger gly al die pad in die natste, sagste warmste, getroude koekie wat ek nog ooit gevoel het! Sy draai om en nou kan ek twee vingers diep ingly. My kortbroek word afgetrek en ek kan voel dat haar linkerhand my op en af begin vryf. Ek kan die koue metaal van haar trouring voel en ek weet dit gaan nie lank hou nie! Ek stoot haar terug en ons tonge vleg inmekaar en sy gaan sit op die bankie. "Wil jy my nie assbelief naai nie!" smeek sy. Ek trek stadig die skipants af en sy vra: "Het jy n kondoom?" "Natuurlik nie, waar sal ek, ‘n getroude man in my 40’s, 'n kondoom aanhou?" vra ek. “Maak nie saak nie, ek is op die Pil. Fok my net hard. Ek wil jou in my voel kom”, kreun sy dit uit. Binne sekondes dryf ek my voël diep in haar nat koekie in en sy kreun in sulke sarsies, steunend en tierend. “Ahhh fok! Dis lekkerrr! Nog! Nog! Dieper! Naai my!” Haar bene rys op teen my lyf terwyl sy agtertoe leun op haar hande. Ek kyk haar diep in die oë terwyl ek dieper dryf. “Trek jou toppie op – Ek wil sien hoe jou tieties beweeg as ons ry” beveel ek haar. Sy kruis haar arms voor haar en skuif haar bra en toppie tot onder haar ken. “So?” vra sy met ‘n vonkeling in haar oë. “Jaa, sjoe! – Hulle pragtig!” “Suig hulle, eet hulle – Hulle is vir jou” kreun sy as ek ekstra diep stamp. Ek neem elke stywe tepel om die beurt tussen my lippe en suig en rol met my tong terwyl ek haar borste saggies brei. “Fokkit, jy weet net hoe!” snak sy. “Jy gaan my mal maak!” “Waarvan hou jy nog?” vra ek terwyl ek weer in haar oë kyk. “Doggie! Asseblief! Ek love dit!” “Hoekom?” vra ek so tussen die kreune deur. “Dis lekker diep en ek kan ook met myself speel” Ek trek stadig uit en help haar op. Vinnig draai sy om en buk diep oor die bankie met haar pragtige boude hoog, bene effens gebuig en wyd gesprei en haar rug hol getrek van afwagtig. Ek neem stelling in tussen haar bene, vat haar heupe vas en gly stadig in. “Ooooo, jaaa!” steun sy. “Nog meer! Ek is soo jags! Jy voel so lekker groot, enige tyd beter as my man!” Ek dryf dieper en harder en voel hoe haar een hand met haar clit speel terwyl sy haarself steun op die ander. “Donner, maar jy naai lekker” sê sy terwyl sy oor haar skouer na my kyk. “Jy ook hoor. Jy voel so lekker nat en warm en sag” “Moet net nie ophou nie – Dit voel so goed!” steun sy weer hardop. Skielik voel ek sonder waarskuwing hoe sy begin ruk en binne saamtrek. “Ahhhh, shit! Fooooook! Jaaaaaa!” roep sy saggies terwyl ‘n hewige orgasme deur haar spoel. Haar ekstase dryf my ook oor die rand en ek ontplof en spuit strome se frustrasie diep in haar koekie in. Sy kyk om in my oë en ek sien die wellus opvlam en ek kom weer en weer. Nadat sy effens bedaar het, sit ons en kyk vir mekaar en lag dan lekker. Terwyl ons aantrek, drink ons saam water uit ‘n waterbottel en dan groet ons mekaar teënsinnig. Eers kyk sy of alles veilig is en dan glip ek eerste uit en stap ‘n wye draai terwyl sy heeltemal ander kant toe stap. Vyf minute later kry ek ‘n ‘n boodskap. "Dankie, jy het my krieketdag gemaak en boonop ‘n ses geslaan! Groete E."
Published 
Written by G3rrit

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments