Join the most popular community of South African swingers now
Login

Lena op die plaas

"Lena geniet 2 van ons by die plaas swembad"

20
2 Comments 2
2.0k Views 2.0k
1.4k words 1.4k words
Jy sit voor in die bakkie met ’n kort rokkie. Ek kon sien toe jy in klim, jy het nie ’n panty aan en dit maak my baie opgewonde. Morné sit agter jou en ek kan in sy glimlag sien hy weet ek het dit raak gesien. Ek dink by myself hoe baie graag ek my hand op jou bobeen sal wil sit en dit dan stadig na jou poesie toe wil laat gly. Die pad plaas toe is egter besig en ek moet konsentreer. Jy terg my effens meer en sprei jou bene terwyl jou rokkie nog veder teen jou bobeen opkruip en nog meer van jou gladde poesie ontbloot. Jy geniet dit om my te terg en ek moet my inhou om nie die petrol dieper te trap. Morné kom tot my redding en begin oor jag praat, nog iets wat ons in gemeen het. My gedagtes bly egter dwaal na daardie pragtige poesie wat vir my loer. Ek is nog onseker oor hoe ons die hele storie gaan benader. Ek weet jy wil dit eintlik alleen met my doen, maar dinge was tot op hede te besig met my werk en studies. Na wat soos ’n ewigheid voel kom ons op die plaas aan. Ek maak my veiligheidsgordel los, maar Morné is alreeds besig om uit te klim om die plaashek oop te maak. Ek ry deur en wag tot hy agter die bakkie verdwyn. Ek leun vinnig oor en gee jou ’n oopmond soen terwyl my hand na jou poesie beweeg. Ek voel jou nattigheid en ek raak al meer opgewonde. Morné klim weer in en gee my so stoute glimlag en ek weet ons is uitgevang. Nie dat dit ’n staatsgeheim is dat ons hierdie naweek beoog om baie te speel nie. Toe jy by die plaashuis uitklim sien ek ’n nat kolletjie waar jou poesie aan die sitplek geraak het. My gedagtes is in ’n warboel van wat my nou te doen staan. Jy sien my ongemak en maak verskoning en sê jy moet gou badkamer toe. Ek sien dit as my kans en praat eenkant met Morné. Hy verstaan die situasie en stel voor dat hy die plaas vir ’n tydjie gaan verken en dan saggies sal terug kom om te sien of ons reg kom. Ek stel voor hy vat sy rugsak en kies koers in die bos in vir omtrent 20 tot 30 minute. Toe jy uitkom het jy nie meer jou bra aan en die rokkie steek skaars jou poesie weg. Jy lyk asemrowend mooi en jou wange gloei. Jy vra ewe onskuldig waar Morné is en voordat ek nog kan antwoord staan jy op jou tone en begin my saggies soen. Ek kan nogsteeds nie glo dat julle ingestem het dat ek met so beeldskone dame soos jy mag speel nie. Jou borste druk teen my en jy begin aan my hemp met jou vingers karring. Jy sê ek het teveel klere aan terwyl ek jou na my stoep by die swembad lei. Ek neem jou na die rant en draai jou sodat jy na die mooi blou water kyk. Ek begin jou stadig vooroor buig om meer van jou poesie te ontbloot. Ek buk af tot op my knië en begin saggies aan jou klit en poesie lek. Jy is reeds baie nat en ek lek al jou heerlike sous op. Jy begin sidder en ek weet ek doen iets reg. Ek probeer dit so lank as moontlik doen, jou sous is aangenaam en maak my nog meer jags. Ek trek jou rok verder op om dit uit die pad te kry, maar jy kom reggop en trek dit heeltemal uit. Ek sien jou mooi tiete en begin saggies aan jou nipple suig. Die effens koue lug maak dat hulle lekker styf staan en na so paar minute vind my mond joune en ons begin passievol soen. Jy begin my broek los maak en trek dit af tot by my voete. My piel beur teen my onderbroek en jy laat dit vry. Dit is reeds baie styf en terwyl ons mekaar omhels klim ek uit die laast stukkie klere. Ons staan beide kaal en jy pen my piel styf tussen ons kaal lywe vas. Ons kan beide voel hoe dit ’n lewe van sy eie kry. Ek stoot jou saggies weg en kyk diep in jou mooi oë. Ek vra versigtig of jy nog okay is. Alles gebeur vinniger as wat ek verwag het, maar ek is self super lus vir jou. Jy stel my gerus en ek draai jou weer om sodat jy op die rant van die swembad kan leun. Jy sprei jou bene en ek begin versigtig met my pielkop tussen jou, nou baie nat, lippies speel. Jy begin weer sidder en ek weet jy is gereed. Ek buk oor en vra saggies in jou oor, “is jy reg, mag ek dit in sit”. Jy skud net jou kop effens en prewel “asseblief sit dit baie diep in”. Die volgende oomblik glip my pielkop by jou lippies in en die warm sagte poesie omsingel dit. Jy snak na jou asem toe ek dit dieper begin instoot. Uit die hoek van my oog sien ek vir Morné staan. Hy het so saggies om die huis gekom dat ek hom nie gehoor het nie en staan seker al vir ’n tyd lank na ons en staar, want hy het reeds sy klere uitgetrek. Ek sien die lus in sy oë en hy skuif saggies nader terwyl ek jou met stadige ritme begin stoot. Hy gaan sit saggies skuins agter ons, maar ek kan hom nogsteeds sien terwyl hy met homself begin speel. Sy piel lyk omtrent dieselde grote as myne en ek is verlig dat ek darem nie kleiner as hy is nie. Hy is baie styf en ek sien sy voorloop lê al op sy pielkop en dit maak sagte suig geluide soos hy daarmee speel. Jy hoor egter niks want ons self maak lekker seks geluide soos my balsak teen jou klit en poesie lippies klap. Die geur in die lug is dik van ons seks en jy begin al harder kerm. Morné staan saggies op en kom staan langs ons. Hy kyk hoe my piel in en uit jou poesie beweeg. Ek kan sien hy geniet dit en dit maak my selfs nog meer jags en stywer. Hy gebruik sy foon en neem ’n paar fotos terwyl ek jou ritmies stoot. Ek is naby en jy voel dit aan. Jou stem veras my toe jy skielik smeek en sê “spuit my vol van jou saad asseblief, so diep as wat jy kan!”. Ek kyk vinnig in Morné se rigting en hy knik sy kop instemmend. Ek kan nie meer terughou en skiet my saad so ver as wat ek kan in jou liefdestonnel. Jy kreun en klimaks toe jy my voel kom. Jy bewe van lekker kry en ek bly stoot solank as wat my piel styf bly. Ek vra hard genoeg sodat Morné kan hoor “Wat sal jy doen as Morné nou op ons afkom?”. “Dan moet hy my ook vol maak”, antwoord jy ewe braaf. Hy vang die skimp, gaan staan by die hoek vanwaar ek hom die eerste keer gesien het en sê “Jissie, dit lyk nou sommer baie lekker!”. Ek voel hoe jy verstyf van die aanvanklike skok toe jy sy stem hoor, maar jy herstel vinnig en sê “Dis mos waarvan jy nog altyd gedroom het? Kom hier, dan maak jy my nog ’n keer vol.” Soos blits staan hy lanks my en ek het skaars tyd om uit die pad te kom. Ek sien sy piel is nou baie styf en pers, gereed om jou te penetreer. Ek trek uit met kom wat van my pielkop drup en jou poesie wat nog vol van my saad is. Hy glip maklik in en jy kom dadelik ’n tweede keer terwyl hy jou hard en diep begin stoot. My kom drup op die teëls soos hy in en uit beweeg en die reuk van seks raak meer intens. Ek kan sien julle geniet dit baie en ek besef, hierdie gaan nog ’n baie lekker naweek raak. Ek is ondertussen weer styf en reg vir nog ’n rondte...
Published 
Written by Seduce_Her

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments