Join the most popular community of South African swingers now
Login

Kyk en laat kyk

21
5 Comments 5
4.3k Views 4.3k
1.4k words 1.4k words
Kyk en laat kyk Soos ons vermoed het, weet ons nou Gert en my vrou spyker skelm. Ons is nou ek en Gert se vrou, Hester. Snaaks dit pla my nie want ek spyker weer sy vrou as ons die geleentheid kry en dit was juis sy wat my daarop gewys het, die tekens was daar om te sien. Ek en Hester werk saam, ek op die werksvloer en Hester by hoofkantoor. Ons paaie kruis nie regtig by die werk nie maar ons deel vervoer werk toe. So het ons ook almal huisvriende geword, ek Johan, Gert, sy vrou Hester en my vrou Ina en nou kuier ons gereeld saam, braai, praat strooi en soos altyd is daar sekspraatjies betrokke. Ons het selfs eenkeer by 'n swemgat kaal ingeduik, die vroue gedompel, teen geskuur en skelm bevoel. Later lekker in die son gebak en mekaar skelm bestudeer. Ek het 'n paar geleende “spy cam's” in die hande gekry en opgestel by die ons rusbank en ons slaapkamerbed. Om te verhoed dat die spaarkamerbed gebruik word het ek dit vol van my golf toerusting gepak, ek wil dit mos smous. Ek het 'n kamstige “afspraak wat ek nie kan mis nie” (met Hester natuurlik) en “sal so drie ure weg wees” laat los. Die strik was is gestel en gespring. Met my terugkeer kan jy sweer niks het by die huis gebeur nie. Ek het die cam se video's gou geskraap en dit skelm gaan kyk. Daar op die skerm is Gert en Ina, in die sitkamer aan die vry, in die kamer en die klere kom af. Ina suig aan Gert en later gaan hy af op haar. Die beelde maak my so jags en begin myself streel. Gert spalk Ina en sak sy horing in haar, hy pomp haar, al vinniger en vinniger. Soos hy op vol spoed is, trek hy uit en duik kop eerste, met sy mond in haar doos in, sy gil en kom en sy kom en gil. My tril in my hand is stokstyf. Hy daai haar om, op hom, en sy sak weer oor hom en in haar, nou ry sy hom. Die beeld is perfek en ek sien hoe hy haar penetreer, in en uit, in en uit. Haar spoed tel op en hul albei jaag na 'n einde. Ek ook. Soos hulle kom, kom ek ook in my hand en maak 'n gemors. So ek weet nou hulle spyker, ek gaan die video met Hester deel en hoop dit maak haar ook netso jags soos vir my. Ons sal vir eers niks sê nie en dalk nog sesies. Ek gaan ook kyk of ek die “spy cam's” kan oorkoop by my maat nie want ek wil hulle weer en weer uitvang. Ek wil ook graag iets beplan sodat hul my en Hester in die kooi kan betrap. So begin die beplanning. Met ons jaareinde en spanbou, borg die werkgewer ons na 'n plaas buite die dorp. Ek en Hester sê dis 'n oornag spanbou en ons gades kan ons vergesel maar op hul eie koste. Ek en Hester spin die leun aan hulle maar hulle verkies dit om die geld te spaar en tuis te bly. Ons weet egter dit gee hulle oorgenoeg spykertyd en hulle val daarvoor. Ons reël toe ook ons sal tienuur die aand “Skype”. Niks word gesê of gevra hoekom Gert nog tienuur by ons huis sal wees nie. Die een “spy cam” het ek aan die internet gekoppel en is gestel op my slaapkamerbed. Ek en Hester lê al van agtuur die aand, na 'n lang dag van spanbou, braai en 'n paar drankies, en kyk op my notaboek wat aan die internet gekoppel is, hoe fok die twee mekaar. Ons het al opgehou tel wie kom of maak wie kom. Ek en Hester lê albei naak in die gastekamer en ons is ook al so jags maar hou onsself in vir later, as dinge uitwerk soos ons beplan het. Net voor tien kom die twee uit hul seks sessie en trek hul klere aan, gaan sit ewe vroom voor die rekenaar en begin die die “Skype” inbel. Hester spring op en gaan skuil kaalgat in die badkamer en wag daar tot ek haar die teken gee om uit te kom. Ek antwoord die oproep en praat oor die dag se aktiwiteite en wys hul 'n beeld van die kamer. Gert vra “Waar is Hester” en sê sy is net in die badkamer en draai die cam na die badkamerdeur. Dis haar teken en sy kom doodluiters naak te uit. Sy groet vroom en stap stadig om na haar kant van die bed , ek volg haar met die kamera al die pad. Sy kruip, gat in die lig, oor na die middel en kom lê in my arms. Ons gesigte is nou saam op die skerm en lyk skoon onskuldig. “Fok , jy is dan kaal” kom Gert eerste tot verhaal. “So, Johan het my mos al kaal gesien by die swemgat en jy was Ok daarmee.” antwoord sy haar man. “In elk geval is dit nie net ek wat kaal is nie” en sy draai die kamera om sodat my onderlyf wys en daar staan my meneer stokstyf en oorent. “Shit” sê Gert “Ek hoop jy het 'n plan met daai ding” kom dit van my vrou. “Wat wil jy hê moet ek met hom maak” vra Hester “Hou dit te minste vas” gee Ina haar toestemming en terwyl die kamera dit beeldsend kom haar hand en omring my tril. Stadig laat sy haar hand op en af beweeg en my bloukop klop in haar hand terwyl die voorloop haar hand binne smeer en my tril glad en nat maak. “Fok” sê Gert weer “Dit lyk fokken lekker, ek wens ek was jy” “Laat Ina dit vir jou doen” gee ek weer my toestemming. “Kannie sy piel is pap” laat Ina ons weet en sy vis sy pap meneer uit sy broek en wys dit vir die kamera. “Daai ding lyk opgebruik” sê ek en Hester gelyk, “Kom laat ons jou doos sien” beveel Hester om haar beurt. Ina lig haar heupe op, trek haar sweetpakbroek uit en gee ons 'n goeie kyk na haar rooi en geswelde privaat deel waar die bewyse nog duidelik sigbaar is. Haar doos lyk soos 'n hond wat pap geëet het. “Daai ding is opgebruik” sê ons weer gelyk en nie een ontken dit nie. Ina trek haar top af en begin Gert uit te trek tot hul ook albei kaal is. Sy vat Gert se slap tril in haar mond en begin lewe in hom blaas. Sy kyk op in die kamera terwyl sy sy balle suig en Gert is al halfmas. Hester begin my ook suig maar ek moet haar gou stop want ek is al te opgewerk. Ek laat haar lê en verorber haar klit. “Fok” is al wat ons van Gert hoor, sy voël is al mooi styf en hy draai Ina ook op haar rug en volg my voorbeeld, pap gevrete doos en al. Ek staan en gaan plaas die kamera op die bedkassie sodat die kamera die hele bed inkry. Ek sit Hester se voete op my skouers en vou haar dubbel. Ek sak myself in haar in en begin haar ritmies pomp. Ons toeskouers los wat hulle doen en staar na die skerm. “Fok” hoor ek Gert sê “Fok, fok, fok” hou hy ritme soos ek sy vrou op die skerm naai. Dis ook nie lank nie toe begin Hester geluide maak wat haar man en ek ook al, herken soos sy die groot O nader. “Fok sy gaan kom” lig Gert ons in en ek verskerp my aanslag op haar en tel spoed op. Soos Gert voorspel het moer sy in spasmas oor die rant en trek my saam. Ek pomp haar vol saad en bly haar pomp tot my voël die stryd gewonne gee. Ek onttrek en Hester skuif oop bene na die kamera sodat die ander twee die kom uit haar gefokte boks kan sien loop. “Fok” is die laaste woorde wat ons hoor voor Hester die verbinding verbreek. Die nag is nog jonk... Andy Zane
Published 
Written by ande2zane

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments