Written by tripod_guy

Fiction
01 Jul 2014


Jy lei my kamer toe, gevul met opgewondenheid, jy weet wat kom, of meer wat gaan jou laat kom.

Ons begin mekaar stadig maar seker uittrek, dan lê jy terug met jou oë toe geblinddoek.

Ek fluister in jou ore dan begin ek jou nek soen, dan jou bors, dan jou maag; jy voel my stadig maar seker af beweeg, sensitief na elke beweging danksy jou toe oë...

Ek streel my vingers liggies oor jou bene en dan skyf ek hulle stadig oop. Ek soen jou knieë en dan beweeg ek stadig op...

Jy word stadig maar seker lekker nat, jy voel die tekstuur van my tong stadig teen jou lippe opweeg en dan weer af, jy kry koue rillings deur jou hele lyf, jy kreun saggies...

Ek beweeg my tong van links na regs, dan op en af, sirkel, driehoek... Elke lek laat jou kreun van plesier. Jy druk jou hande in my hare en trek my kop stywer teen jou vas...

Jy word al hoe natter en ek begin my kop opbeweeg. Maag, bors, nek, ore, mond... Ek sit hom in en jy kreun nog meer hoe dieper ek ingaan...

Jy gryp my boude en trek my dieper in. "Meer" sê jy terwyl jy deur jou hele liggaam plesier voel. Tergend trek ek stadig uit, dan stadig dieper...

"Spyker my hard" smeek jy in my ore en nog voor jy kan klaar smeek stoot ek vinnig, diep en hard in. Jy kreun, "ja, nog!" tekort aan asem...