Join the most popular community of South African swingers now
Login

Hoofstuk 1 - Gerty werk laat

4
3 Comments 3
16.3k Views 16.3k
4.7k words 4.7k words
Die kafee bring altyd vir Gerty n gevoel van stoutwees en lekkerkry - flashbacks van hoerskool seuns wat haar agter die pac-man game vry en die skokgolwe van plesier as een van hulle dit eintlik reg gekry het om haar knoppie te druk. Die vuil badkamers agter langs die kombuis ingang wat ryk na Russians en tjips waar sy haarself gevinger het as hulle dit nie reggekry het nie…… Elke oggend is dit dieselfde, eers groet sy vir George, die griek agter die till, dan stap sy heel na agter en kry n sappie of n coke (babalas of geen babalas), dan, as sy sien daar is geen ander cliente nie, stap sy stadig en sletterig na die heel onderste rak skuins voor die till. Die XXX mints was nie altyd daar gepak nie, dit was meer na agtertoe tussen die ander beechies en goed. George het dit geskyf nadat sy eendag die rolletijie uit die boks laat val het en moes buk om dit op te tel. Van toe af was dit heel onder op die heel voorste rak. Sy draai stadig om en buk tot heel onder, sonder om haar kniee te buig. Haar rok trek op tot teen haar gat en dieselfde tyd wat sy George hoor sug voel sy die koue oggend lug teen haar kwas. Haar G-string is teen hierdie tyd al tussen haar lippe in en die hoender vleis slaan al teen haar bene uit. Sy kom vinnig oorent as sy iemend hoor groet, ‘morning George’, en draai na die till toe. Sy wag vir George om klaar te maak met die ander klient en sit haar goedjies op die toonbank neer. ‘How’s my dirty Gerty this morning?’ vra George met n duiwelse glimlag. ‘ander dag, selle kak. Maak dit n pakkie dertigs , ek gaan vannand laat werk’ ‘jy werk deesdae baie laat, he, is dit daai new boytjie wat daar by prokoreurs begin het wat jou besig hou….(he he he’ hoes hoes)’. ‘Fok jou George, jy weet ek doen nou twee jobs, ek moet nou die donnerse argiewe ook in orde kry’ ‘so hy’t jou nog nie vas gevat nie?...(he he he hoes hoes) , ek sou jou lankal al…..’ ‘ja alraait jou jagse ou man….hou nou op voor jy uit paas’ Sy loop uit sonder om te groet met n glimlag op haar mondhoeke….’die donnerse griek probeer al jare om my te spyker…hy moet maar tevrede wees met loer…darem is my XXX’s altyd verniet….’ Gerty se lewe speel af in n ses by ses blok landskap. Haar werk is drie bloke van haar woonstel af en mooi tussen die twee le George se kafee. Drie bloke af in die ander rigting le Charlies’ Pub and Grill en drie bloke verder die minispar. Drie bloke ander kant haar werk is die ‘adult shop’. Sy beweeg nooit verby die grense nie, behalwe as sy vir haar ma in die ouetehuis gaan kuier of by haar sussie op Cullinan by die myn. Hier is sy veilig en ken sy almal. Alhoewel die firma bekend staan as ‘Kalder en Du Preez Ing. – Prokereurs en Notarrise’ het Gerty in die fyf jaar wat sy al daar werk as ontvangs dame (en nou ook ‘filing clerk’ nadat Brenda ge –fire is omdat haar nuwe boyfriend nie meer wou he sy moet ‘laat werk’ nie) nog nooit n klient by die deur sien in kom nie. Sy weet oubas Kalder le op sterwe , sy seun Kurt run nou die praktyk, maar sy het ook nog nooit ene Mnr Du Preez gesien of gehoor nie. Sy kry meestal net een of twee oproepe n dag van snaakse oosterse of russiese tiepe mans wat met ‘meester kuurt’ wil praat en verder doen sy maar haar naels en maak seker die argief – of te wel die klein donker kamer agter in die gebou wat meer na n kroeg lyk – altyd netjies en skoon is (en dat daar altyd vier vol bottles Klipdrift onder die toonbank is) na die vorige aand se gesuipery deur Kurt en ook deesdae die nuwe ‘kliente bestuurder’ Dawie en die van Kurt se pelle wie ookal die vorige aand ingeval het vir n ‘vinnige’ dop. Brenda het dit altyd gedoen en ook laat gebly om barlady te speel. Sy het altyd die volgende oggend vir Gerty vertel van hoe die manne gespat geraak het en dan het daar altyd een of twee girls van ‘die heights’ opgedaag om die manne se luste so n bietjie te bevreedig. Die vas altyd sommer net so op die toonbank of op die vloer gedoen ten aanskoue en aanmoediging van almal wat by was. Sy (Brenda) het ook al haar beurt gehaad en sy het met trots vertel hoe sy een aand vir Kurt en drie van sy tjommas aangevat het en hoe sy aan die einde van die aand so vol kom was dat haar klere aan haar lyf vasgeplak het. Dit was oor hierdie stories dat Gerty aanvangklik vir Kurt gese het sy kan nie die ‘filing’ ook doen nie. Maar Kurt het haar mooi laat verstaan dat dit n baie slegte career move sal wees en dat daar goeie byvoordele saam met die pos kom en sy kan drank op die firma se rekening koop en, en, en….. Dit is maar nou n week wat sy elke aand vir die manne barlady speel en so ver het niks eienaardigs gebeur nie. Elke middag na half vyf sluit sy die voordeur en gaan maak sy die kroeg oop. As Kurt en Dawie in stap staan daar alreeds twee dubbel klippies en coke op die toonbank en wag vir hulle. Dan begin die manne maar gesels oor rugby en nog wat en steur hulle nie eintlik aan haar nie. Meeste van die aande het hulle teen agt uur maar vir haar gese sy kan loop. Vandag is sy juis nie lus vir n laat aand nie en sy hoop dit gaan maar soos tevore. Net voor drie kom Dawie ingestap, saam met hom is daar twee mans en n vrou, hulle lyk na uitlanders. ‘my Fok’ dink sy ‘ that’s a first’. Hy wys hulle deur na sy kantoor toe en bestel oor die foon by haar koffie. Later lui haar foon weer: ‘ja Dawie’ ‘skryf gou die volgende neer’ ‘ok’ ‘vodka’ ‘ja’ ‘tequila’ ‘ja’ ‘sambuca, peppermint likeur en kaluah’ ‘uh hu’ ‘het jy alles?’ ‘ja’ ‘gaan gou na Doppies toe en kry vir ons so paar bottles van elk, en nog n bottle klippies of twee, vir vanaand, ons het baie belangrike gaste.’ ‘ok’ Sy sit die foon neer en kyk na die lysie voor haar. ‘ bliksem, net wanneer ek regtig nie lus is vir die kak nie….’ Sy bel sommer vir Suzie en plaas haar bestelling,’Fok julle as julle dink ek gaan loop’ Nadat die bode die bestelling op die kroeg toonbank neergesit het gee sy hom twee rand en begin sy die bottles een vir een op die rak pak. Die Vodka, tequila en klippies sit sy sommer dadelik in die optics. Terwyl sy besig is begin sy al planne beraam om die spul so gou as moontlik so gesuip as moontlik te kry so dat sy kan huistoe.’Fok hulle’ dink sy ’ek gaan g’n fokken rus of wat ook al naby my doos toelaat nie, nie vir fokken niemand nie!’ Voor sy die laaste bottles kan bere kom Dawie met die ‘gaste’ in gestap. ‘Gentlemen, and lady, this is Gerty, she will be attending to you’re every need tonight.’ ‘beslis nie all you’re needs nie’ dink sy terwyl sy die spullietjie op en af beloer. Die een outjie is darem nie te sleg nie, maar die ander een is al laat in sy fyftigs, grys, en boonop lyk dit asof hy n beroorte of twee al oorleef het. Die bokkie wat saam met hulle is lyk heeltemal uit plek uit. Soos n poodle tussen bulldogs. Miskien is sy gelukkig en het hierdie ouens hulle eie naai saam gebring! ‘Gerty!’ Sy kyk vinnig na Dawie wat nou haar aandag probeer kry.’Skink so lank vir ons gaste, ek gaan roep gou vir Kurt, die partytjie moet begin!!!’ Almal bestel Vodka – skoon. Sy skink en gooi ook sommer twee trippels vir Dawie en Kurt.’ ‘And for you?’ vra die girltjie met n diep, growwe stem. ‘I’m allraait’ ‘no no , you drink, we all friends tonight ‘ se die ou ballie. ‘ Ja, skink tog vir jou n ou ietsie Gerty, jy’t nog nie een aand saam met ons gekuier nie. Vanaand gaan jy nie so maklik daarvan af kom nie.’ Kurt het intussen agter om die kroeg toonbank in beweeg en lanks haar kom staan. Hy leun oor haar skouer en tel sy dop op. ‘ dit gaan nog lekker raak vanaand, glo my’ Dit was die eerste keur dat Kurt so na aan haar kom, sy ruik sy aftershave, sy voel sy asem teen haar nek en wang. Sy skrik vir haar eie liggaam se reaksie en skink vir haar ook n trippel brandy en coke. Sy sluk dit met een sluk weg. ‘ag nee fokkit Gerty man, moenie nou beheer verloor nie’ dink sy. Die warm gevoel van die brandewyn wat afsak ontmoet iewerste in haar onderlyf met n nog warmer gloed wat stadig deur haar lyf sprei. Sy wil nog probeer om haar bewende dye te beheer toe Dawie sommer self die volgende rondte skink. ‘Oh fok, shooters, nou is ek regtig in die kak’ Sy kon nog nooit shooters hanteer nie – sy was nog altyd maar n brandy en coke girl, (of soms n rum en coke, hang af hoe lus is sy vir party) shooters is haar grootste swakheid. Na twee of drie springbokkies raak sy sommer vanself jags. Sonder dat n vinger op haar gelê word of enige bed woordjies in haar oor gefluister word. Net plein jags. Lus vir piel. Dan moet die manne bontstaan, want as sy hulle vat……. Haar flat mate Lisa sê sy raak soos n porn star as sy genoeg shooters in het. Sy moet bieg – selfs Lisa het al n paar keer goed deur geloop as hulle saam op n Vrydag aand in die flat n shooter partytjie hou. (n Gereelde praktyk). Die drankies word naderhand sommer oor die lyf uitgegiet en dan weer opgelek. Dis ook verbasend hoe diep Lisa n bottle Baileys in haar poesie kan in gly, sonder mooite nogal. Dit was nog altyd een van haar party tricks. Maar vannand sal sy haarself goed moet dophou, sy ken nie hierdie spul uitlanders nie. Mens weet nooit watse snaakse ritueele of kak hulle voorandag mee kan kom nie. Daar staan nou ses dubbel shooter glasies , met wie weet watse konkoksie in, op die toonbank. Kurt vat syne en begin n heildronk op die gaste uitspreek. Hulle tel almal hulle glasies op en met verskye krete slaan hulle die eerste van baie met een sluk weg. Die een na die ander shooter val waar hulle wil en na so half uur van ernstig drink vra die girl of daar nie n bietjie musiek is nie – sy is lus vir dans. Dawie gaan haal ‘Summer Party – Volume 3’ uit sy kar se radio uit en sit dit in die ou Sony mini hi-fi wat vol stof onder die toonbank staan. Dit word maar min gebruik want gewoonlik word hier net gesuip en rugby gekyk op die portable in die hoek. Die musiek begin en Dawie draai die klank op tot die gedoef-doef die speakers blikagtig laat vibreer. Niemend gee eintlik n fok om vir die ou speakerkies nie en alle oë kyk onwilekeurig in die rigting van die buitelander wat tot in die middle van die kamertjie geloop het en nou sulke sletterige beweegings met haar onderlyf begin maak. Haar twee vriende begin hande klap en aansporings skree. Haar hande sak af oor haar tiete en al langs haar maag tot by haar bult. Die jean span styf oor haar kwas. ‘Dit lyk na n lekker poes’ dink Gerty, Kurt en Dawie onwetend gelyk. Asof sy hulle gehoor het vryf sy met haar regter hand stadig maar ferm oor haar zip. Die ander hand skyf op na haar tiete en sy gee hulle albei so n ligte knypie sodat haar tepels skielik wakker skrik en hard begin veg vir aandag. Gerty hoor hoe Dawie n extra lang teug brandewyn neem en hoe Kurt, wie se een been sy nou teen haar linker dy kan voel, moeilik keel skoon maak. Sy voel hoe haar eie stel bates begin swell en hulle plekkie in die son probeer eis. Sy sluk die laaste van haar dop en buk af om nog ys uit die kroeg yskassie onder die toonbank uit te haal. Met die beperkte spasie agter die toonbank stoot sy vir Kurt met haar gat so effens terug. Haar son rokkie trek stadig op en net toe sy voel haar gat begin wys, sak sy af op haar hurke. ‘Dit sal hom iets gee om oor te dink’ giggle sy vir haarself terwyl sy die ys-emmer weer vol maak. Ewe skielik voel sy hoe haar rok op skuif oor haar heupe. Kurt het sy skoen onder haar rok in gekry en is besig om dit al hoe hoër op te skuif. Sy will eers opspring en hom n snotklap gee, maar sy beteel haarself en maak asof sy niks agter kom nie. Kurt se skoen streel teen haar boude en kom tot ruste op die t-junction van haar g-string, wat in die hurkende poesisie nogal diep in haar kwas op getrek het. Hy begin haar sagies voorentoe en agtertoe wieg . Sy wieg saam en voel hoe haar ritme al hoe meer jags raak, haar kop begin voorentoe oor hang en haar tepels is klliphard. Dan skree een van die gaste kliphard en spring voorentoe langs die girl in wat teen hierdie tyd al goed op dreef is. Hy vat haar om haar heupe en begin ritmies saam met haar te beweeg. Hulle het nog nie eers mooi begin nie en dit lyk klaar asof hulle naai. Gerty staan regop en om te kyk wat de fok aangaan. Haar asem is diep en haar keel droog. Haar tepels is nogsteeds kliphard en sy voel nou eers hoe nat haar poesie in die laaste paar minute geword het. Haar g-string is sop nat waar dit met die gehurkery tussen haar poes lippies ingetrek het. Haar bo-bene en kuite kry sulke rukkings. Kurt gewaar haar toestand en beweeg nader van agter af. Hy rek oor haar skouer om nog ys vir sy glas te kry. Vir n oomblik kon sy sweer sy het sy piel, kliphard, teen haar gat gevoel. Hy druk haar so effens voorentoe, teen die toonbank vas, en dan beweeg hy weer langs haar in. ‘Die fokken uitlanders laat nie op hulle wag nie’ kom dit hees uit sy keel uit. Gerty probeer fokus op die orgie wat voor hulle plaasvind maar die sensasie van Kurt se harde piel laat haar kop draai. Dan forseer sy haarself om na die twee te kyk. Die girl se bloes het nou al op die vloer gele, haar bra het los oor een van die ou kantoor stoele gehang en haar tiete het op en af gehop soos sy en haar dans maat mekaar deur die broek naai. Dan skree die ou ballie iets en die ou gryp haar vas en draai haar om sodat sy met haar hande op die arm lenings van n ou kantoorstoel kan rus. Met wilde amper agresiewe beweegings ruk hy haar belt los en pluk haar Levis se gulp oop. Sy roer haar jagse gat al in die rondte terwyl hy haar jean van haar lyf af rol. Stadig kom haar g-string tevoorskyn, dit het diamante in waar die twee toutjies by mekaar kom. Dan pluk hy die broek af tot onder haar kniee en draai haar weer om sodat sy op die stoel te lande kom. Sy lig haar bene op sodat die jean heeltemaal los kom saam met haar hoe hak skoene. Sy hou haar bene in die lig en beweeg hulle wyd uit mekaar uit sodat haar g-string tussen haar poeslippe begin in trek. ‘Fokkit’ se Dawie. Gerty skrik. ‘Jesus Dawie, jy sal my n fokken hart aanval gee’ Hy het langs haar kom staan om vir hom nog n dop te skink toe hulle almal meegevoer was deur die show wat voor hulle plaasvind. Sy uitlaating het hulle almal uit hulle trances uit geruk. ‘You like?’ vra die ou ballie toe hy sien hoe hulle weer almal soos een terug kyk na waar die girl besig is om die ou se broek tot op sy enkels af te trek. Sy onderbroek staan n moerse knop soos sy horing probeer om uit te klim. ‘Like?’ uiter Kurt, ‘Ek sal haar naai tot ek uitpas’, ‘Yes, she is very nice..’ Die ou se piel is ten minste 8 duim, maar dit is nie wat Gerty na haar asem laat snak nie, die ding is dik, fokken dik. Sy begin dink hoe dit moet voel om n poes prop vol piel te he. Sy het al baie ouens gestreep, sommige met 10 duim en meer maar min se piele was regtig dik. Sy wou nog altyd met n dik piel genaai geword het. Dan begin die ou kreun geluide maak as die girl haar tong oor sy ballas en al teen sy piel op laat gly. ‘Hier kom die blo-job van die eeu’ se Dawie wat nou net so styf teen Gerty staan as Kurt. Sy kan aan hulle onreelmatige asemhaling en die manier waarop hulle hul doppe met groot slukke af gooi sien dat hulle albei al verby jags is. Sy is self al redelik lus, nee, fokken lus vir n naai. Met die bewuswording gooi sy die laaste twee shooters wat nog voor haar staan ( en wat sy eintlik in die drein wou af bliksem ) in haar keel af en nadat sy die skok op haar stelsel verwerk het laat sak sy albei haar arms onder die toonbank in. Kurt en Dawie stuk gelyk aan hulle drank toe sy albei hulle piele deur hulle broeke begin vryf. Dit was nie eens nodig nie want sy kon voel die manne se lus is reeds groot en hard. Terwyl sy vryf sak sy onder die toonbank in en een na die ander sak sy hulle broeke en jocks tot op hulle enkels. Een vir een spring die twee piele uit en Gerty kry n lekker hou vas op albei en begin sy lek en suig asof daar nie einde is nie. Hulle kniee knak knak soos wat hulle begin lekker kry. ‘Gerty….wat de fok maak jy…’ kom dit van bo. Vir n oomblik hou sy op suig en laat weet terug, ‘ hou jou bek as jy vannaand wil poes he’ Sy wag. Stilte, behalwe vir die fokken uitlander se gekreun soos sy piel gesuig word. Dan gaan sy aan, piel in die hand en piel in die mond. Sy begin hulle nou harder werk, daar is nou meer as een ou wat kreun. Toe sy voel hulle begin naai bewegings maak hou sy op en staan regop. Sy ignoreer die ‘wat de fok’ uitdrukkings op hulle gesigte en stap stadig om die toonbank na die ander twee toe, ‘ fokkit man, sy’s mos nou erg lus vir daai dik piel!’. Die ou kyk haar met afwagting aan terwyl sy haar een voet op die arm lening van die stoel neersit. Sy trek haar sonrokkie op tot bokant haar heupe en met een vinger skyf sy haar panty eenkant toe. Die gesig van haar skoongeskeerde poesie laat hom amper uitpas. Sy begin haar klit stadig met haar middelvinger vryf, hy is al klaar so hard sy will net daar en dan kom. Sy beteel haar en skyf haar vinger af na haar lippe toe. Sonder moeite gly haar vingers binne haar poesie in. Die girl het ophou suig en lek haar lippe af. Gerty laat haar toe om haar tong binne in haar poes in te druk en van haar sappe uit te eet. Haar mond blink soos vet toe sy weer opkyk en vir Gerty glimlag. Gerty help haar op en begelei haar aanloklik na die toonbank waar die twee manne nog met broek om die enkels en piel in die hand staan en staar. Sy klim op die toonbank en gaan le uitgestrek voor hulle. Sy vat Kurt se hand en sit dit op haar doos neer, Dawie kry die tiete. Gerty draai om en loop terug na die stoel waar die ou staan en sy draad trek. Sy vat sy piel vas maar die ding is so dik dat sy nie haar hand om hom kan kry nie. Sy voel hoe haar jagsheid teen haar binne been begin afloop. ‘Fok die foreplay’ dink sy en gaan staan gebuk oor die stoel met haar gat oopgerek na hom toe. ‘fuck me’ se sy vir hom terwyl sy haar poeslippe van onder af oop rek. Sy kom amper onmiddelik toe hy sy piel met die derde probeerslag heeltemaal in haar poes in druk. ‘O fok , nou moet jy naai grootseun, nou moet jy naai’ se sy vir hom met n wilde amper pynlike stem. Of hy verstaan het wat sy se weet sy nie maar dat hy die boodskap gekry het weet sy wel. Hy begin haar naai dat haar tiete teen die stoel se rug leening begin klap, dis seer, tog lekker. Sy maak haar mond oop om te wil skree van lekker toe voel sy iets word in haar keel afgedruk. Sy stuk amper en maak haar oe oop. Die ou ballie het voor haar kom staan en sy piel met die eerste geleentheid in haar mond gedruk. Normaalweg sou sy hom op die eiers geskop het maar sy het nie nou omgegee nie, sy so nou nog drie piele kon hanteer. Met elke stamp van agter af suig sy al hoe harder aan die toppie se piel, hy staan naderhand op sy tone. Sy trek net betyds sy piel uit haar mond uit sodat sy kom oor haar vang en oor haar rug skiet. Sy gee hom n laaste ou lekkie en dan trek sy die piel uit haar poes uit en draai om. ‘ Nou gaan ons lekker naai ou groote’ se sy en druk die ou neer op die stoel. Sy draai om en gaan sit wydsbeen oor sy dik tril wat nou nog stywer en diker as voorheen staan. Stadig sak sy af todat sy kan voel dat die ou heeltemaal binne haar is. Dan begin sy hom naai. Toe sy lekker ritme begin vang kyk sy op na waar Dawie en Kurt besig is met die uitlander op die toonbank. Haar poes begin sommer van voor af drup toe sy die gesig inneem. Dawie le plat op sy rug met die girl bo op hom op haar maag, sy piel diep binne in haar ingedruk, maar wat Gerty laat snak het, was dat die naai bewegings nie van haar af gekom het nie maar van Kurt af, wat half lyf bo op hulle le en haar vir n vaale in die hol naai. Dis een deurmekaar spul met bene, poes piel en tiete wat ruk en skud. ‘ Fokkit’ dink Gerty, ‘ Dis die eerste keer wat sy in lewende lywe n ‘double penetration’ sien en dit nogal twee boerseuns!’. Sy het nooit gedink sy sal ooit twee boere se piele so naby aanmekaar sien nie never mind hulle ballas wat teen mekaar slaan soos wat hulle pomp nie. Vir n oomblik wens Gerty dat dit sy was wat die twee so fokken hard naai maar dan word sy ontnugter deur n kreet van agter af. Die uitlander begin nou lekker kry en hy staan met Gerty en al op en loop, met sy piel wat al dieper in Gerty in boor, na die toonbank toe. Hy gooi Gerty oor die tonbank soos n lappop en spry haar bene wyd oop. Sy voel hoe swel sy piel terwyl hy haar amper geweldadig stamp. Dit voel asof sy wil oopskeur. Sy begin sulke skree geluidjies maak want sy voel hoe stoot die ou haar al hoe nader aan haar klimaks. Die uitlander sak sy een hand af na haar hol toe en druk sy een vinger tot by die kneukel in die gaaitjie in. Haar kring spiertjie trek meteens styf om die vinger maar toe hy haar stadig begin vryf ontspan sy, en dan gebeur dit. Haar hele lyf trek saam, haar klit wil aan die brand slaan, die golwe van lekker kry trek tot agter haar ore. ‘Fokkit, jisses, ek kom, naai jou doos, naai my hard’ skree sy vir die ou. Hy gee nog so n paar hewige stoote en bere sy finger diep in haar hol op, dan pluk hy sy piel uit en met die een hand begin hy daai dik tril bewerk. Met die ander gryp hy Gerty se hare vas en druk haar gesig in sy ballas vas. Terwyl sy hulle lek en suig voel sy hoe hulle saamtrek. ‘hier kom hy nou’ dink sy. Hy trek haar kop terug en druk sy piel se punt in haar mond in, sy suig en lek, die ding is te dik om dieper in te gaan. Die eerste skoot warm kom skiet teen haar verhemelte vas en dan trek hy haar kop agter oor en skiet die res van sy vrag oor haar gesig en mond uit. Sy lek haar lippe af en glimlag sku vir die ou wat nou in een gaan sak het op die stoel. Langs haar op die toonbank gil die girl in ekstase. Tussen die gille deur kom Kurt en Dawie se gekreun en gesteun. Kurt is nou besig om al sy gewig in te gooi en met elke stoot bere hy sy piel tot teen sy balsak in die girl se hol. Sy beweeg haar heupe soos n wipplank heen en weer asof sy hulle albei nog dieper wil in he. Kurt se boude begin al hoe stywer trek en sy hale al hoe vinniger. Gerty beweeg lanks hulle in en gryp hom aan sy knaters. Sy gee hom so n paar plukke tot dat sy sak al stywer begin krimp. Kurt kreun – iets tussen pyn en lekker – en dan pluk hy sy piel uit en spuit sy kom wild die wereld vol, oor die girl se gat en rug en n paar drupples beland selfs op Gerty se hare.’Fokkit maar die ou kan kom’ dink sy. Die girl sit regop en begin wild op en af op Dawie se piel ry, haar rug trek krom na agter toe en sy knyp hom styf met haar dye vas.’ There she blows’ se Gerty in bewondering want die kom loop in strome teen Dawie se balsak en gat af. Sy klim af en sit op haar kniee op die toonbank en begin sy draad verwoed te trek terwyl sy hom diep in haar mond in suig. Sy knipoog vir Gerty en die skuif langs haar in tussen Dawie se bene. Saam suig en knibbel hulle tot dat die arme man net op sy elmboe en enkels rus. Hy sit regop en begin self sy piel bewerk terwyl hy hulle om die beurt in die gesig klap met sy stywe tril. Dan raak hy stok styf en met n diep, dankbare kreun ontlaai sy voel oor albei se gesigte. Hulle lek die kom giggelend van hulle lippe af. ‘Toe raak ons dors’ raak Kurt kwyt en stap, punt innie wind om die toonbank en begin vir almal nog n dop skink. ‘Maak myne n dubbel’ se Gerty, ‘ Ek kan nie glo wat so pas gebeur het nie…’ ‘Moenie worry nie’ se Kurt, ‘ek dink ons is almal maar n bietjie onkant gevang’ ‘Fokkit Gerty, ons moes jou lankal ingespan het met die ‘filing’ ‘ se Dawie ‘Jy’s baie beter as Brenda!’ “Fok jou Dawie’ se Gerty en vat n lang , stadige teug van haar klippies en coke.
Published 
Written by Fritz De Kat

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments