Join the most popular community of South African swingers now
Login

Fantasie

3
1 Comment 1
1.1k Views 1.1k
1.1k words 1.1k words
y val terug op jou rug. Die bed is sag en die son skyn heerlik op die bed. Alles is so mooi helder. Jy maak jou oë toe en voel hoe ek oor jou kom sit. Jy maak jou groen-bruin oë stadig oop en kyk diep in my oë en glimlag. Ek soen jou saggies op jou rooi lippies. Die soen word meer en meer intens soos ons ons oorgee aan mekaar. Ons warm tonge speel met mekaar. Ek verbreek die soen en jy voel my warm lippe teen jou nek net onder jou oor. Jy slaan dadelik in hoendervleis uit. Stadig gly my soene al laer in jou nek af. Jou oë is toe en jy geniet die sensuele manier waarop my lippe oor jou beweeg. Laer en laer. Ek stop en jy help my om gou van jou toppie ontslae te raak. Jou pragtige vol borste word mooi terug gehou deur jou wit satynbra en hulle smeek al eintlik om bevry te word. Ek knip die bra los en soos jy weer op jou rug gaan lê, spring jou nippels regop in die koel lug. Dadelik is my lippe weer in jou nek. Dié keer stop ek nie by jou nek nie en ek soen al laer af ... tussen jou mooi vol borste deur af tot by jou naeltjie. Jou hele lyf is oortrek met hoendervleis en jou tone krul eintlik om soos jy van die kielie van my tong en lippe hou. Stadig soen ek so teen jou jean se rand om na jou sy. Dis erg kielierig en jy sukkel eintlik om nie te lag nie. Stadig soen ek teen jou sy op. Ek stop net onder jou bors se ronding. My mond en lippe volg die ronding om na waar jou nippel klop vir aandag. My tong gly om en om hom. Jou hele lyf word al hoe stywer soos jy in afwagting wag vir my warm lippe om oor jou nippel te vou. Jy smile soos jy my tong voel vou om jou stywe nippel en my hand wat jou ander bors begin masseer. Jy voel hoe ek jou nippel saggies byt en suig. Ek ruil dan om sodat ons nou nie een afskeep nie en jy lê rustig terug en geniet die aandag. Ek vat albei jou borste in my hande en my vingers vryf en druk jou stokstywe nippels terwyl my mond weer jou op jou magie begin soen. Ek soen so af tot by jou broek se rand, maar dié keer maak ek jou jean vinnig los en voor jy nog kan keer, vlieg jou jean eenkant toe en val op die vloer. Jy voel so bietjie skaam en jy vou jou bene om te probeer keer dat ek te veel van jou wit satyn-g-string sien. Dadelik is my lippe weer op jou. Maar dié keer is dit in jou binnebeen net onder jou knie. Ek gly my een hand op na jou stywe nippels toe sodat hy weer kan masseer. Stadig soen ek al hoe hoër op teen jou sagte binnebeen. Die hoendervleis en jou diep asemhaling wys my jy is mal oor al die terg. Hoër en hoër op ... Jy voel hoe ek saggies oor jou heuweltjie begin soen en jy wens dat die wit satyn nie tussen jou vel en my tong was nie. Jy kom skielik agter dat jou g-string papsopnat is. Skielik voel jy hoe ek jou g-string met een vinnige beweging tot by jou knieë aftrek en hoe my mond saggies oor jou lippies begin soen. Jou asemhaling word dieper en dieper soos jou kloppende klit soebat vir aandag ... Maar ek hou aan terg ... Jy voel hoe my tong tussen jou lippies in gly en stadig hoër op na jou kloppende klit beweeg. Jy ruk en hyg toe jy voel hoe my tong klein sirkels om en oor jou klit maak. Dit voel hemels en jy knyp jou oë toe van die lekker. Terwyl my tong om en om en oor en oor jou klit beweeg, voel jy hoe my wysvinger teen jou poesie se opening druk. Jy is so nat dat dit vinnig in jou warm nat, kaalgeskeerde poesie in gly. Weer hyg jy toe jy agterkom ek gly nog ‘n vinger in jou in. Skielik word jy bewus van die hitte in jou onderlyf en daai gevoel van ’n groot orgasme wat opbou. My tong beweeg van waar my vingers jou vinniger en vinniger begin ry tot by jou klit tussen jou lippies, en met elke keer wat ek jou klit lek, kom daai orgasme nader en nader. Skielik begin jou lyf ruk soos die golwe van plesier oor jou spoel en jy voel hoe ek my vingers met my tong vervang. Dis net te veel vir jou en jy moan kliphard toe jy jou soet sappe in my mond in begin spuit. Jy gryp my agter my kop en druk my tong en gesig net dieper en dieper in jou heerlike sopnat poesie in. Vir wat voel soos ’n ewigheid, kom jy, met my tong in jou en jou hande in my hare. Jou lyf word slap en jy begin weer jou asem vang. Soos jy jou oë oopmaak, kyk jy weer in my oë en ons soen diep en lank. Jy proe jou soet sappe aan my lippe en jy raak weer bietjie lus. Jou hande gly stadig agter my kop af, teen my bors tot waar my kloppende knop in my broek smeek vir jou. Jy laat my op my rug lê en wys ek moet van my hemp ontslae raak. Soos blits is my broek en onderklere weg en jy gooi dit een kant toe. Jy sien hoe die strome precum uit my kop uit stroom en jy gly jou vinger in dit rond. Jy spring op my en ek voel jou nat poesie op my maag en jy gly stadig jou onderlyf laer af. Ons soen weer diep en soos blits gly jy my stywe piel stadig in jou in. Ek moan soos ek voel hoe nat en warm jy is soos ek dieper en dieper in jou in gly. Ek voel hoe jy my begin ry – eers stadig en ritmies ... maar soos ons lus meer en meer raak, raak die bewegings harder en dieper. Ek sien hoe jy jou pragtige groen-bruin oë toeknyp en ek voel hoe jou poesie ook om my piel begin stywer trek. Jy kom weer ... en jy spuit weer ... Dit is net te veel vir my en ek skiet my strome kom diep in jou in. Jy ry my totdat elke laaste druppel kom uit my gemelk is terwyl ons in mekaar se oë kyk. Dan neem jy my gesig in jou hande en soen my terwyl jy jou warm kaal lyf op my neerlê.
Published 
Written by Slowvelder

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments