Join the most popular community of South African swingers now
Login

Die buitestort 2

5
5 Comments 5
9.2k Views 9.2k
4.8k words 4.8k words
Die buitestort 2 deur andy zane (ande2zane) 'n Opvolg op “ Die buitestort”, waar Sandy ontdek sy is 'n ekshibisionis en dit aan haar man, Andy erken. “Môre ... môre, hoe voel jy vanmôre?” Sê ek net om haar wakker te kry. “Die son trek water en ons het planne om te beraam. Jy wil nog jou eie buitestort hê?” Sandy strek, gaap en kom onder die lakens uit. Haar borste val oop en ek sien hulle albei is nog rooi van al laasnag se manipulasie. Ek trek die lakens verder af en ontbloot haar naakte onderlyf. Ek vat haar een voet en trek dit na die rant van die bed. Haar doos pop oop en dit is ook rooi en dik geswel. Sy plaas self haar ander voet op die ander rant van die bed. Haar doos reg vir inspeksie. “Kyk wat het jy gemaak. Andy, jy het haar misbruik, kyk hoe lyk sy vanmôre.” sy trek haar vingers deur die kloof, vat die lippe en strek haarself oop. Ek sien sonskyn aan die ander kant. Ek buk en wil my tong deur trek maar sy slaan haar bene toe en sê “Sy moet vandag rus.” spring op en verdwyn in die badkamer in. Sy kry my in die agter tuin waar ek afstande aftree. Sy is kaal voet en het 'n kort af gesnyde denim broekie aan, wat haar kloof halveer soos hy in sny. 'n Bloes wat onder haar borste geknoop is, haar maag is oop en jy sien haar naeltjie en dun middel lyfie. Die boonste knope is oop en jy sien die diep kloof tussen haar borste. “Eye candy” sê ons gelyk en ek verlustig my aan haar. 'Eye candy' noem ons die uitrusting want dit straal en koggel seks uit. “Jy moet my kom wys waar ek die buite stort moet bou.” vra ek net om my aandag op iets anders te kry. 'Haar doos moet mos rus'. “Is ons tuin nie te klein nie? Hier is nie plek nie.” sy sprei haar arms en draai in die rondte. “Ja ek weet, maar Dirk hulle het 'n plaas en het baie spasie. Ons is in dorp met bure aan albei kante.” stel ek die oog lopende. 'Haar doos moet mos rus' “Ek wil nie hê ons moet dit daar agter wegsteek nie.” sê sy en ek stem saam. “Ook nie in die hoek nie, dis ook weggesteek.” help sy haarself reg. “En in daai hoek.” vra ek sonder om na die hoek te kyk maar beloer haar. 'Haar doos moet mos rus'. Dit bly by my spook. “Te beknop, daar is net plek vir een of twee mense.” verduidelik sy met haar hande net wyer as haar heupe, amper op aandag. “Ok ... ok , kom ons besluit eers, hoe groot moet die stort wees?” stel ek voor. 'Haar doos moet rus'. Kom die spook weer op...... “Groot ... ” wys sy met haar oop arms. “Vir twee pare.” vra ek hoopvol. 'Haar doos moet rus'. Skud my kop effe om dit weg te kry...... “Groter... “ wys sy met haar gestrekte arms. Haar tiete bult voor haar uit. “Drie paartjies?”vra ek asof ek geskok is. 'Haar doos moet rus'. Dit dryf my gek. “Kan werk! Maar wie tel?”reken sy onderlangs. 'Fok ... Haar doos kan môre rus' en draai om na haar toe. “Nee” skree sy toe ek haar gryp. “My poesie moet rus.” Ek maak dan maar liefs haar bloes se knope los, trek haar tiete uit en druk haar af op haar knieë. Ek haal my polsende voël uit, druk haar bietjie agteroor en druk my voël tussen daai ronde tiete in. Sy hou hulle teen mekaar en ek spyker haar tiete. Elke keer as my voëlkop bo uitsteek gee sy hom 'n lekie. Ons weet ek gaan nie hou nie en te gou skiet my saad tussen haar borste in. Sy staan net op, veë niks af nie en knoop net weer haar bloes toe. My sperm kolle slaan deur die bloes. “Moet ek vir jou 'n jammer-lappie gaan haal” offer ek skuldig. “Nee jy sal heel dag jou verraad aanskou. Ons ooreenkoms is nog altyd, ek kom eerste, dan kom jy ... altyd ... eers ek, dan jy.” maak sy of sy kwaad is. “Ok ... ok ... ek is jammer. Waar gaan ons dan die stort bou?” Verander ek maar liewer die gesprek. “Jy skuld my een ... 'n groot een. ... Ek weet nie waar nie.” vergewe sy my alreeds. “Ek sê jou wat. Trek jou kaalgat uit en loop hier rond, waar jy gemaklik en vry voel, vra my om jou daar te spyker. As ons spyker en dit voel nog reg, is dit mos die regte plek.” stel ek weer hoopvol voor. "Gaan jy ook uittrek” vra sy met 'n glimlag.“ek wil jou aan jou stingel rondlei.” Sy trek slegs haar bloes uit maar ek raak van alles ontslae, so loop ons kaalgat op en af in die tuin. Sy hoef my nie te lei nie, ek volg net my tril en my tril volg haar. “Hier ... hier ... net hier.” en wys met haar hakskeen, asof sy 'n gemak gevang het. “Hier? Is jy seker hier?” vra ek onseker. “Ja ... ja net hier.” sy draai haar hak heen en weer in die gras. “Maar ons is in die middel van die grasperk.” protesteer ek. “En jy gaan my nie spyker nie, jy skuld my een ... 'n groot een.” praat sy om my protes, sy zip haar denim oop, trek hom stadig af tot om haar hakskene, gat in die lig. Sy het niks onder die denim aan nie. Sy gaan lê op die plek wat sy gemerk het, so kaal soos die dag toe sy gebore was. Bene uitmekaar en oop gestrek. “Kom eet my ... maak my kom ... jy skuld my een ... 'n groot een” en net daar in die middel van die grasperk, met die son wat blink op die smeer druppel op haar klit, verorber ek haar doos. “Ek gaan hom hier bou. Nie daar in die middel van die gras nie. Meer na die huis en bietjie agtertoe. Hier voor ons slaap kamer se skuif deur, so vyf tree weg.” maak ek 'n besluit en maak my eie merk. “Gaan hy oop wees na ons slaap kamer toe.” stel sy meer belang en sien sy nog moontlikhede. “Ja ... ek kan in die bed lê en kyk hoe jy stort.” help ek haar gedagtes aan. “Stort of spyker? ... Mooi en agter?” Ek kan sien sy raak nou opgewonde. “Die motorhuis muur is op die grens lyn. Daar is ons veilig.” demp ek haar verbeelding. “Die res? Kom die skerm voor?” en sy is nog by. “Die grens muur is hoog genoeg maar die lang been van die skerm sal dit privaat hou.” reken ek. “En die res van die huis.” “Die kort been van die L sal die res van die huis afsny en so ook privaat hou.” bevestig ek. “OK ... Ok ... spyker my nou hier op jou merk.” en eintlik kan ek my weg sink in haar nat heuning pot. “Ek dink ek sal hulp moet kry met die werk. Daar moet slote gegrawe word, pale geplant en ek weet nie wat alles nog nie. En dit alles net vir 'n beloofde 'blowjob'?” kla ek. “Waarom vra jy nie vir Marcus om jou te kom help nie? Hy is 'n loodgieter, en julle is drink-maats. Hy kan jou dalk net sê hoe en waar om te begin, hy is altyd vol planne.” maak sy 'n voorstel. “Laat ek hom oor nooi. Hy sal alte graag oor kom, al is dit net vir 'n bier en veral as hy na jou kan kyk soos jy nou is of met jou 'eye candy' pakkie aan.” en ek streel haar naakte lyf. “Marcus my ou groot mater. Hoe gaan dit met jou op die mooi en lieflike dag.” sê ek toe hy sy foon antwoord. “Ok ... Andy wat wil jy hê . Jy weet ek het nie geld nie en ek werk nie verniet nie.” keer hy. “Wie sê ek wil iets hê? ... jy weet ek het ook nie geld om jou te betaal nie.” spot ek. “Ok .. ek sal kom kyk. Is jou pype verstop of wat? Sê liewer vir Sandy sy moet jou loop skoon hou, dan sal jy nie verstop nie.” gee hy maar in. “Wat wil kyk? ... my loop?... Sandy hou my loop oop genoeg, dankie. Sy wil juis hê ek moet 'n stort buite in die tuin vir haar opsit. Het jy dalk planne of raad?” verontskuldig ek my. “Ok ... ek het gesê ek sal kom kyk . Rinette is nie hier nie. Kry vleis en bier dan kom ek.” lag hy soos hy die foon neer sit. “Marcus kom oor sonder Rinette, ek gaan net bier kry en haal solank vleis uit.” waarsku ek Sandy. “Kan ek so bly of moet ek iets aantrek, ek moet hom bedank vir die oor kom.” en sy rol haar tepels tussen haar vingers en gaan die huis in. Terug met die bier sien ek Sandy het weer die 'Eye candy' klere aan, gevlekte bloes en al. Ek pak solank die vuur en hoor sy trok 'n blok ver aankom. “Dankie dat jy gekom het.” verwelkom ek Marcus. “Waar is die bier?” vra hy onbeskof “Hier.” sê Sandy en kom uit die kombuis, met ons bier en haar wyn in die hand “Ek het al die vuur aan gesteek. Ek is ook bly jy het gekom.” maak sy of sy verleë is en gee hom sy bier. Sy gaan staan styf teen hom, druk haar bloes met tiete teen sy bors en wys na haar wang.. Net voor hy haar op die wang soen draai sy vinnig haar kop en gee hom 'n slap, nat suig soen, vol op die lippe. Sy oë trek nou van lekkerte. Sy gee my, my bier en klink dit met haar wyn. “Hallo! Mooi ding. Hel, elke keer as ek jou sien word jy net mooier en mooier.” sy oë speel oor haar jy kan die 'eye candy' sien werk. “Hallo Marcus. Eerste, ek is nie 'n Ding nie en tweede, jou mooi praatjies kan jou verbring. Waar is Rinette?” vra sy uit belangstelling. “Ag ... sy leer mos Saterdae golf speel.” maak hy verskoning en ons sien sy skouers sak. Ek en Sandy kyk vir mekaar en weet daar is iets wat nie lekker is tussen hulle nie. “Dit hou haar seker lekker jonk en fiks.” sê Sandy net om iets te sê en vat aan sy skouer. “As jy so sê. ... Andy kom wys my liewer waar jy die stort wil op sit.” verander hy liewer die onderwerp. Ek verduidelik vir hom naastenby die idee en waar wat ons besluit het. “Dit sal goedkoper wees as julle mekaar net met die tuin slang afspuit.” grap hy “Gaan kry nog bier , ek wil 'n lys maak van wat jy moet kry.” Ek bring vir hom die bier en sien Marcus is in sy kontrakteur rol, skryfblok en potlood, maak sketse en tree afstande af. “Ek braai solank die vleis. Skree as jou bier klaar is dan bring Sandy vir jou nog een. Marcus nog 'n ding” En soos ek wegloop sê ek. “Die handstort se straal moet kan pols.” “Oo ... Sandy wil haar koe...” “Ok ek sien.” hy maak die bier met twee slukke leeg en skree “Sandy! ... Bier!” sy bring met swaaiende heup en borste sy bier en die 'eye candy' werk. 'n Paar biere later en die vleis is gaar, Marcus lê lyste voor ons neer . “Koop die, jy kan dit in twee dae bou. Die lys is vir dag een, taak vir taak en genommer. Hier is die tweede dag se taak lys. Los 'n week tussen die dae vir die sement om te set. Waar is die vleis en bier?” hy is klaar gedink nou wil hy drink en eet. “Hier is 'n bier, skep vir jou vleis en slaai.” offer Sandy. “Sandy , ek drink bier en en eet vleis maar jy is my slaai.” hy kyk speels haar op en af. Sandy stoot haar borste vir hom uit en lek haar lippe. Die 'eye candy' werk oortyd. “Fok.” klae Marcus Die tuinman het deur die week baie van die swaar werk gedoen. Die slote is gegrawe, grond gelyk gemaak en gate vir die pale is gemaak. Teen Saterdag wat Dag-een moes wees is al baie take afgetik. Sandy is winkels toe en ek lê pype toe Marcus sy kop insteek en skree “Ek kom net kyk watse kak jy aan jaag. ... waar is seksie ... sy het my so opgewerk laas week ... weet sy nie, ek het nie 'n vrou nie.” babbel hy voort. “Waar is Rinette? “Vrae ek geskok. “Nee sy is iewers, weg vir 'n golf dag of iets ... jy weet ons spyker nie meer nie ... ses maande sê ek jou, drie maande slaap sy al in die spaar kamer ... ek dink sy naai op 'n ander plek. Sy is elke naweek weg ... ek vrae nie eers meer waar nie ... “ maak Marcus oop en vertel my al sy sorge, vermoedens en pak uit oor sy seks probleme. Ons is kaal bolyf, nat gesweet en maak beton aan toe Sandy in kom met 'n klein sakkie in die hand. Sandy kom uit na ons toe. Sy staan weer styf teen Marcus en wys na haar wang. Weer net voor hy haar wang soen draai sy vinnig haar kop en gee hom, vol op die lippe nog 'n nat suig soen. “Hallo! Mooi ding. Hel, elke keer as ek jou sien word jy net mooier en lekkerder.” “Hallo Marcus. Eerste, ek is nie 'n Ding nie en tweedens, jou mooi praatjies kan jou dalk verbring. “Kan ek vir julle iets bring as ek uitkom ... ek wil net gou iets gemakliker aantrek” sê sy oor haar skouer. “Ek wil vandag net slaai hê. Dankie ... net jouself en baie yswater” sit Marcus sy bestelling in en kry lekker. “As die stort klaar is gaan ek hom eerste inwy. Marcus, jy is tweede , vir al jou harde werk en mooi woorde. Andy kan eers laaste stort, ek het planne met hom.” herinner sy my aan die belofte van 'n 'blowjob'. “Ai ... baie yswater ... S candy” en sy vang die 'eye candy' en knik vir my. Sandy kom uit met baie yswater vir die mans. Sy het haar afgesnyde denim broekie aan, die knoop is oop en die zip half afgetrek. Die voorkant is oop in 'n V en sy het iets aan wat net haar doos bedek. Sy het bo net 'n vreemde swem toppie aan . Dit is net toutjies en twee klein drie hoekies, net groter as haar tepels. “As julle, julle kan gedra en hard werk, sal ek vir julle die swem broekie ook wys.” sy vat die denim bo, maak die V groter oop en die zip gly heel oop. Ons kyk en sien daar is ook net 'n drie hoekie wat haar doos toe maak, verder net toutjies. Sy vat die zip en trek hom weer half pad toe. “Waar kan ek die plantjies oorplant ... voor hulle vrek” wil sy weet. “Pik ... pik ... waar is die fokken pik.” gil Marcus. Soos sy werk bly die zip oop gaan en die broekie afskuif. Moedeloos trek sy later die denim uit, daar is nou net toutjies en drie, drie hoekies wat die gedagtes inhou. As sy buk sien ons haar roos knop met 'n toutjie deur, as sy orent kom sien ons haar kloof het die drie hoekie begin insluk en haar skoon geskeerde lippe begin aan die kant uit steek. Sandy werk arme Marcus so op, hy pak vroeg op om homself te gaan uit help. “Hallo! Mooi ding. Hel, elke keer as ek jou sien word jy net mooier en mooier.” sê Marcus toe Sandy half naak die oggend in die kombuis kom om koffie te maak “ Fok ... fok ... Fokken Moer ... Hoe-De Moer het jy hier ingekom en ... ek is nie 'n fokken Ding nie en ... jou mooi praatjies gaan jou fokken verbring.” skel Sandy vir Marcus wat onverwags, stil in die kombuis sit en wag vir lewe van die huis bewoners. “Julle was glad nie stil nie en ek kon nie help om te hoor nie ... Andy het my laas week 'n sleutel gegee om in te kom as ek iets wil kom doen .” en Marcus kyk stip na haar kaal tiete. Sy het net 'n verskoning van 'n slaap broekie onder aan. Sandy sien waar Marcus kyk en besef sy is half naak. Sy kyk oor haar skouer die gang af. Sy gaan staan styf teen Marcus en wys na haar wang. Weer draai sy vinnig haar wang in en gee hom 'n oop mond soen. Sy suig sy onderlip in, byt dit liggies vas en vra deur haar tande. “Wat het jy gehoor?” haar hand sak en sy vat speels aan sy tril. Deur sy broek bepaal sy gou sy lengte, sy dikte en weeg speels sy balle. Sy gee sy voël 'n drukkie en sê “ Jy moes hom gebring het, ek kon hom ook gebruik het” sy los sy lip en voël . “Wat van 'n lekker koppie koffie.” Onbesorg van haar half naaktheid, stap na die ketel en skakel dit aan en begin koffie maak. Marcus kan nie sy oë van haar af hou nie. Met die koffie gemaak gee sy Marcus syne en skree die gang af “Koffie.” Andy kom die kombuis binne en sien Sandy kaal tiete en al. Sy gee hom die koppie aan en knipoog vir hom. Marcus weet nie waar om te kyk nie en Andy kan die vorm van sy stywe voël deur sy broek sien. Andy maak ook maar, of daar niks skort nie en vra of daar beskuit is. Sy gee die beskuit blik vir hom aan en Sandy hop op die werks vlak. Sy gaan sit met haar bene oop en laat dit afhang. Die kloof tussen die poes lippe duidelik sigbaar deur die dun onderbroekie. Die mans sit teenoor haar en drink en eet en praat oor die take vir die dag. Elkeen met 'n oog en gedagte op die kloof voor hulle. Daar is nie baie oor om te doen nie en hulle beoog om vroeg klaar te maak. Sy spring van die werks vlak af en sê “ Ek gaan net gou my werks klere aantrek.” albei mans protesteer. Sy kom weer uit met haar 'eye candy' pakkie aan. Die zip is vol oop, bo om gevou en die V is groter oop as die drie hoekie. Die bloes is nie toe nie maar hang los en oop. Net die twee drie hoekies steek haar tepels weg. Albei mans werk die res van die tyd met 'n ongemak in hul broeke en moet kort, kort hulself regskuif. “Die stort is klaar, so wie gaan hom eerste uit toets?” Vra Marcus met die laaste draai van die skroef. “Sandy is eerste en sy het my iets belowe.” Herinner ek Sandy aan die belofte van 'n 'blowjob'. “Ek is eerste, Marcus is tweede en jy is laaste en ek weet ek skuld jou.” bevestig sy die orde. Die twee mans staan en bewonder hul hande werk maar Sandy beweeg agter die skerm in. Haar bene steek onder uit tot so knie hoogte, haar kop en skouers kom weer bo uit. Eers kom die bloes oor die skerm en dan volg swem toppie. Die mans sien die denim broekie, die vloer tref en word dan stadig opgetel en oor die skerm gelê. Dan volg die drie hoek en toutjies en ons weet sy staan nou kaal gat agter die skerm. Sy buk en was haar voete en in ons geestes oog sien ons haar van agter. Sy was haar hare en weet as sy so staan met haar hande in haar hare stoot haar borste voor uit. Dan vat sy die hand stort en spoel haar hare af. Dan ... dan sien ons somer deur die skerm hoe sy haar doos bespuit, ons sien dit in ons gedagtes en in haar oë. Pols vir pols op haar klit. “As sy aanhou gaan sy kom” sê ek ingedagte vir Marcus. “Jou beurt.” en sy wys vir Marcus met haar vinger 'kom hier'. Marcus staan of hy geplant is. “Marcus kom hier ek wag” Marcus staan nog en ek gee hom 'n stoot in die rigting. Hy gaan soos 'n slak om die skerm. “Kom in onder die water ... nee trek eers uit ... ja alles ... draai om ... kom in onder die water ” word hy voorgesê deur Sandy. Sy lig haar hande op om Marcus se hare te was, haar kaal borste druk teen sy bolyf en sy begin al laer was. “Jou beurt ... jou beurt.” smeek Marcus benoud en Sandy wys maar vir my 'kom hier'. Ek is soos 'n boog-pyl om die skerm, my klere skop ek so in beweeg uit. Marcus en Sandy staan teen mekaar maar Marcus se boude is terug getrek sodat daar so voël lente tussen sy geswelde kop en haar doos is. Sy draai haar om en beweeg terug na hom, om vir my plek te maak. Sy verwag sy voël om tussen haar boude in te kom maar Marcus beweeg weer weg. Sandy strek haar hande agter haar rug uit opsoek na Marcus se tril maar hy beweeg nog verder weg. “My blowjob.” red ek Marcus van haar aanslag. Sandy sak op haar knee, trek my nader. Kyk Marcus in sy oë, trek my pielvel terug en lek om sy voëlkop. Sy kyk nog vir Marcus en suig my voël half pad in. Sy pomp hom al dieper in haar mond af. Sy haal hom uit en kyk Marcus nog steeds vas in die oë. “Marcus my knieë maak my dood. Rol 'n handdoek op en sit dit onder my knieë.” Marcus maak soos sy versoek, hy help om die rol onder haar in te kry en soos hy klaar is en weg wil staan. Vat sy hom aan sy heup. “Staan hier vir 'n stut, ek wil omval.” Sy pomp weer my piel in haar mond af. Nou kyk sy my in die oë, dan in Marcus se oë, dan steek haar oë vas op Marcus se tril net voor haar. Sy voorloop stroom in lang drade van sy voëlkop af. Haar hand beweeg stadig nader en nader aan sy tril. “Sandy asseblief nie, as jy net na hom kyk, wil hy kom. As jy net aan hom raak, gaan ek dit net daar verloor.” Smeek hy. “Jy weet Marcus slaap al vir drie maande alleen.” Lig Andy haar in. “En hoe lank voor dit is jy al sonder ... Rinette?” wil Sandy weet . “Ook nog drie maande , saam ses maande.” bieg Marcus . Sy gryp Marcus met een beweging aan sy balsak, agter sy balle en trek sy voël in haar mond in, balsak onder haar ken. Verby haar sluk refleks, die kop gaan lê agter in haar keel. Haar neus en lippe is in sy bal hare en sy tril sny haar lugweg af. Sy pomp my piel hard en vinnig met haar ander hand. Sandy kry 'n sluk refleks en Marcus kom. Regaf in haar keel, 'n tweede en derde sarsie volg. Sandy kry nog 'n sluk refleks en Marcus jaag 'n vierde en vyfde sarsie af. Dan kry sy 'n refleks om asem te haal en Marcus jaag nog twee skote af. Sandy ruk hom uit haar keel en mond en snak na haar asem. “Een asem en jy is leeg ...” sê sy trots “Laat ek net my skuld hier vereffen dan kyk ons weer hoe lank dit jou sal vat.” Sy glip my weer diep in haar mond in en na wat ek gesien het jaag ek te gou ook my saad in haar mond in. Sy versamel dit in haar mond, maak haar mond groot oop en wys haar trofee vir my en Marcus, dan sluk sy dit weg. Sy gaan lê onder die warm stortwater, met haar kop op die opgerolde handdoek en maak haar bene oop. “Marcus kom hier. Dis altyd die reël, ek kom eerste dan kom jy, eers ek dan hulle. Ek laat my nie weer hang nie.” Leer sy Marcus gou die reël. Ek en Marcus sak altwee af, ek vat haar bolyf en Marcus sak tong eerste in haar oop doos in. Die ys is gebreek, hy maak die lippe groter oop, flik haar klit met sy tong. Ek soen haar tiete, suig die tepel en rol trek eers die een dan die ander. Sy begin Marcus se gesig ry en trek my gesig na haar toe. Ek flik haar klit met 'n vinger terwyl Marcus haar eet. Ons soen en in my oor sê sy “Fok hy kan lekker poesie eet. Ek gaan kom ... kom ek ... NOU!!” haar maag spiere trek saam en sy ruk. Sy gryp sy kop en werk haar poes daarmee, knyp sy kop vas en bly net kom. Soos sy stiller raak wys ek vir Marcus ons moet plekke ruil. Ek neem die handstort en begin haar doos te masseer met die polsende water, op haar klit. Met twee vingers naai ek haar diep. Sy begin haar heupe weer ritmies saam pomp. Marcus soen haar oopmond, brei en soen haar borste, soen en lek haar tepels en dit alles help ons om haar weer daar te kry. Haar een hand skiet onder deur Marcus, gryp sy herleefde voël en pomp ritmies saam met haar heupe. Sy stoot ons weg en kom orent. “Marcus, lê op jou rug, Andy kom agter ons in ” beveel sy ons. Sy plaas die opgerolde handdoek onder Marcus se kop, kom oor sy heupe en sak haarself , met een beweging af weg oor Marcus se tril. Ek skuif op my knieë agter haar in. Op en af, op en af, naai sy Marcus tot sy dink hy is naby. Sy lig haar boude op en Marcus se tril pop uit. “Naai my maar moet nie kom nie” smeek sy my en ek naai haar asof dit my laaste naai is. Ek trek betyds uit en sy sak weer af oor Marcus se tril. Ons herhaal dit nog 'n keer maar ek hou die slag nie solank nie, ons herhaal dit 'n derde keer maar ek nou moet ek dit versigtig vat. Sy sak oor Marcus en ry hom 'n paar keer. “Kry 'n kondoom voor hy in my kom en sit dit vir hom aan.” Sê Sandy uitasem. Ek kry een uit die noodhulp sakkie, skeur dit oop en haal die kondoom uit. Sy lig haar boude weer hoog en Marcus se voël pop uit. Vir die eerste keer in my lewe word ek gedwing om aan 'n ander man se voël te vat. Ek is so opgewerk, ek doen dit vinnig en sonder om te bloos. Ek mik Marcus se kondoom-tril na die gapende doos. Sy sak weer af oor Marcus en na die vyfde pomp of wat, ontplof eers Marcus en dan Sandy. Sandy lig haar weer af, pluk die kondoom van Marcus af en offer haarself weer vir my. Ek sak veg in haar nat poes en ek voel hoe sy haar klit met Marcus se pielkop stimuleer. Nou spyker ek om te kom. Speeltyd is verby en ek kom ... en kom ... en kom! My komsel loop uit haar poes, oor Marcus se voël en af oor sy balle waar die water dit weg was. Dis die water wat koud raak wat die toebroodjie eers weer laat beweeg. Marcus kan ons nie in die oë kyk nie, hy is nie seker of hy iets verkeerd gedoen het nie en baie ongemaklik trek hy sy klere aan. “Ek moet eers gou gaan, bel my asseblief.” smeek hy my en maak vir die voordeur. Sandy keer hom voor, nog naak en sy gaan staan styf teen hom, druk haar tiete teen hom en wys na haar wang ... weer draai sy haar kop en gee hom 'n vol soen op sy lippe. “Jy weet ons is lief vir jou? Ek en Andy moet dinge uit praat maar ek dink ons is Ok. En Marcus ek dink ek weet wat met Rinette aangaan ... as jy wil, sal ek dalk kan help ...” ... ... Ps Al die spelfoute is my swak speltoetser se skuld. As daar 'n proefleser is “Mail” my. Comment en plaas 'n Rating asb. My dank aan Pretpaar xXx ekke
Published 
Written by ande2zane

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments