Join the most popular community of South African swingers now
Login

Chris en Diana

9
2 Comments 2
6.8k Views 6.8k
3.6k words 3.6k words
Chris neem Diana se kop in sy hande en begin haar soen. Diana het nie weggetrek nie en Chris kon voel hoe haar tong tussen sy lippe inbeweeg. Diana het haar hand agter Chris kop geplaas en hom nader getrek en selfs vuriger begin soen. “Mmm, dit voel goed,” kreun Diana en haar lippe is effe oop en haar oë smeulend-soekend na my Chris se oe. Chris buk effe vooroor en soen haar innig, terwyl sy hand onwillekeurig oor haar bors vryf. Sjoe, jy maak my jags, fluister Diana hees toe ons klaar gesoen het. Ek wil jou suig, asseblief, voeg sy by en sak voor Chris op haar hurke neer. Chris gaan le nou op die bank en voel hoe Diana se hande behendig op sy gulp en ek hoor die sagte fluistering van die ritssluiter. Dan is haar koel hand in sy broek, angstig soekend na sy stywe piel. Chris maak sy broek los en trek hom heeltemal uit, sy piel span teen sy onderbroek. Diana trek sy onderbroek af en hy lig sy gat op sodat sy die ding kan los kry. Sy horing haak aan die onderbroek se rek en dan skiet hy los. Dit maak n klap geluid soos dit teen sy maag skiet. ‘ Glad nie sleg nie’ dink Diana. Chris se piel is nou nie n monster maar hy is lank en dik, met n effense buig na links. Die opvalendste is sy pielkop, dit is koel rond en groot, en dit lyk op die oomblik asof dit enige oomblik gaan ontplof. Daar sit al n groot druppel deurskynende ‘voorloop’ op die gleufie, dit blink in die lig van die staanlamp langs die bank. Die gesig van so n kolosale piel wat op aandag staan en geen aandag geniet nie is een te veel vir Diana. Stadig, soos iemand wat vir die eerste keer n baba leeutjie wil vashou (vol deurnis tog versigtig), vat sy die piel in haar hande en druk dit teen haar wang vas. Chris maak homself gemaklik en laat sak sy kop agtertoor. Diana le vorentoe en lek dit met die punt van haar tong op,’mmmmmm, lekkerder as n lolipop’ se sy terwyl sy oordryfend haar lippe af lek. Chris druk sy piel vorentoe asof hy Diana wil forseer om sy hele pielkop te suig, hy kan sy lus nie meer hou nie. Diana neem Daardie dik blou beaarde boerepiel met sy pers pielkop in haar vuis en Chris voel haar asem warm op sy pielkop. Chris kreun en druk effe vorentoe met my bekken en vat Diana nou agter die kop met sy een hand en probeer sy piel so diep as moontlik in haar keel af druk. Diana het sy ballas in haar een hand vas en is besig om hulle al hoe harder te brei. Diana het al lank terug geleer om te ‘deep throat’, dit maak mans mal as sy hulle hele piel kan insluk, en dan doen hulle omtrent enige iets vir jou glo sy.Maar met Chris se jagsheid moet sy vanaand al haar ondervinding gebruik. Sy werk haar lippe oor sy pielkop en proe die soutigheid van sy ‘pre cum’, dit maak haar vir een of ander rede verskriklik jags. Sy staan op en begin haar top uit trek. Chris kan nie die vertraging hanteer nie en begin met mening aan sy piel ruk. Dan klim Diana bo op die bank en gaan staan wydsbeen oor sy gesig, ‘jou beurt ou tjom’ dink sy terwyl sy hom agter die kop beet kry en sy gesig binne in haar poes in druk. Sy verwag nie die reaksie van haar eie liggaam nie, haar bene word jellie en haar klit begin klop soos n megrain. Chris is hard besig om haar van binne en buite af te verorber, hy is te jags om saggies te soen en te liefkoos soos hy altyd doen. Hy wil die poes eet, tot hy uitpaas. Diana kan dit nie meer verdra nie, tot haar tiete brand nou al van jagsheid. Met n gesukkel trek sy Chris van haar doos af en gaan sit wydsbeen op haar kniee met haar boude mooi in die lig en en n sopnat poes wat so uitloklik vir Chris loer. Diana hyg ‘waars jou piel?’ terwyl sy met die een hand onder haar gat rond voel. Dan voel sy hoe Chris sy piel tussen haar poeslippe in wurm. ‘o jissie ja, druk hom diep in…….. ja so……ok fok ja’ neurie sy terwyl sy stadig begin op en af beweeg. Sy moet al jou selfbeheersing inspan om nie net daar te kom nie. Diana kry nie asem nie. Chris is besig om haar kop in een van die klein kussingtjies in te druk terwyl hy haar so hard spyker dat sy ballas hoorbaar teen jou doos klap met elke haal. Die benoudheid maak haar nog meer jags, dis asof die paniek in ekstase omgesit word, sy wil skree maar sy kan nie, haar hande is op haar gat, besig om haar poes so wyd oop te rek as wat sy kan, sy soek sy piel nog dieper en dit lyk of Chris net die ou is om dit vir haar te gee. Uiteindelik kry sy haar gesig skuins gedraai, sy snak na asem. ‘Naai my jou poes’ uiter sy,’naai my diep en hard met daai lekker boere piel van jou…’ Chris sak sy hande en kry haar aan haar tiete beet, hy vat hulle altwee styf vas trek Diana agtertoe sodat hy dieper in jou kan inboor. ‘o fok ja…..fok my op….asseblief…..fok my op’ pleit sy. Chris los haar tiete en kom agter haar orent, hy druk twee van sy vingers saam met sy piel in Diana se poes in om hulle nat te kry en dan druk hy hulle in haar hol in, maar voor sy nog kan moan of bitch se hy ‘vinger jou klit sussie. Diana skuif haar een hand tussen haar bene in en begin haar klit hard en vinnig te vinger,’oooooo fffffffffok…….dis lekker, werk my hol…..ja…..soo…ooooo’ Chris naai vir al wat dit werd is, dan trek hy sy piel uit Diana se poesie en druk dit in die plek van sy vingers diep in haar hol in. Bly daardie clit van jou vryf bevel Chris vir Diana. Diana vryf nie nou net haar clit nie sy trek hom soos n mens n piel so trek as jy draadtrek. Daardie clit so tussen die duim en wysvinger was werk sy daardie clittie Terwyl Chris haar hol goed naai. ‘aaaaaaaaaaahhhh……ooooo jissie jaaaaa…..naai my hol’skree Diana so hard dat hoor en sien vergaan. Chris naai nou met alles wat hy het, sy ballsak begin stywer en stywer optrek en die are in sy nek bult, die sweet tap hom af soos water. Diana se rug trek krom en haar kringspier knyp Chris se piel styf vas, hy pluk sy piel uit en draai haar vinnig om, dan met n paar wilde rukke kom hy oor haar mond en tiete met een lang straal. Die tweede straal spuit tot in haar hare, haar hele gesig is nou vol warm wit kom. Diana vryf die kom oor haar tiete en lek dit van jou pielkop af, haar hele liggaam bewe, haar bene ruk onwillekeurig, en sak sy terug op die bank, uitgeput. Chris sak langs haa inmekaar, hy le sy kop op Diana skouer, albei se oe is toe, hulle haal saam stadig en diep asem. Chris se piel begin stadig papper word. Dit is nie te lank of Diana en Chris le in n tipiese ‘69’ op die bank. Hulle pas is nie naastenby so woelig soos vroeer nie. Hulle le asof hulle n sondag middag slapie geniet en proe en vroetel net saggies aan mekaar. Elke nou en dan tel hulle pas vir n rukkie op, net om weer terug te keer na die van iemand wat besig is om poeding te eet en bang is dit raak te gou op. Hulle asemhaling is diep en hees, daar word in elke voutjie en gaaitjie gelek en gesoen. Ligte bytjies word uitgedeel hulle vingers verken elke bult en spier, soos n blinde wat vir die eerste keer n vreemdeling se gesig voel. Chris se piel word van wortel tot punt met ligte soentjies gedek en Diana se binne en buite lippe word liggies geknibbel. Elke nou en dan kom daar n giggel as iets gekielie word of n snak na asem as n meer gevoelige plekkie aangeraak word. Vir Chris is dit n totale nuwe ervaring. Hy’t al baie girls genaai, op allerhande pleke, op die mees ongelee tye en hy het hom altyd goed van sy taak gekwyt. Maar dit was almal naai sessies, hard, jags en sonder pouse, todat die girl pleit dat sy nie meer kan aanhou nie, en dan gee hy haar die genade skoot, een laaste stoot todat hy sy kom in sy piel voel opstoot. Maar hierdie is anders, daars nie haas nie, en hy kan die jagsheid voel opbou, soos n golf wat stadig die strand nader. Hy kan nie meer wag vir die golf om te breek nie maar hy is tevrede om Diana die pas te laat aangee, vir die oomblik…’ Diana is in die hemel. Haar elke sintuig is tot breekpunt toe gespan, soos snare wat gepluk word deur n meester musikant.Sy wil he dit moet vir ewig aanhou, hierdie gevoel van ekstase. Dis nie orgasmies nie, nog nie, maar dit raak raak daaraan, en dit hou aan en aan. Haar poesie is al so nat dat Chris se vingers gemaklik tot diep binne jou ingly, maar dan word hulle dadelik weer uitgehaal om op n ander plek weer rus te vind. Elke nou en dan word hulle dadelik in haar mond in gedruk en die smaak van haar eie jagsheid maak haar mal, elke vinger word afgelek asof dit met heuning bedek is. Sy is amper reg om elke duim van daai piel in jou binneste te voel, om hom in te neem en nooit weer uit te laat nie. Chris en Dianan nou tot op breekpunt gedryf deur die gevoel van harde, rou, dierlike seks skuif hulle self nou reg vir nog n naai sessie. Diana gaan le op haar rug en Chris hak sy arms onder haar kniee in, hy beur voorentoe todat sy net op sy skouers rus en haar bene en boude in die lug is. Chris sak sy kop tot waar haar poesie, nat en geswel van jagsheid, in die lug vir hom wag. Hy druk sy tong tot diep in Diana se slymigheid in en dan, soos n gas wat die wyn geproe het en besluit het dis reg, haal hy diep asem, kom orent en druk sy piel stadig in Diana se doos in weg, todat sy ballas teen haar poeslippe druk. Diana snak en begin sulke klein hyg geluidjies maak soos hy stadig in en uit beweeg. Sy vryf met haar een hand oor haar klit terwyl sy haar tepels een na die ander met haar ander hand knyp en trek, haar kop word van links na regs gegooi van lekkerkry. Stadig begin Chris spoed optel, hy wil haar nie seer maak nie, maar dit lyk of sy hom met gemak hanteer. Chris staan nou met een been op die vloer en een been op die bank. Sy piel boor nou loodreg af in Diana se doos in, haar bene is oor sy skouers en sy knyp sy boude was met albei hande. Die nael merke le bloedrooi oor sy rug en boude. Chris se ballas klap nou elke keer teen se Diana se poes vas elke keer as hy sy piel so diep in het. Diana se kop hang nou al van die bank af, haar een arm stut stut op die grond en die ander arm is besig om Chris se balsak hard te trek en te brei. Chris is nou tussen haar bene en hou Diana aan haar heupe vas om sy piel dieper in haar te kan inkry. Diana skuif terug op die bank en sprei haar poesie oop met die vingers van haar een hand, terwyl sy haar ander hand skuif tot waar haar opgeswelde klit oorent staan en kyk hoe Chris se piel al hoe viniger en harder tussen Diana se poeslippe in en uit beweeg. Sy streel eers saagies oor haar klit en Diana se heupe stoot op om nog te kry terwyl sy die tempo n bietjie op tel en Chris verwoed begin terug naai terwyl sy haar klit so hard vryf. Chris voel hoe stoot die kom in sy piel op, hy trek sy piel uit Diana se poes uit en hou sy pielkop styf vas,’stadig ou kerel’ sy hy,’ek het nog lank nie klaar genaai nie’ Hy skuif agtertoe en trek vir Diana terug op die bank terwyl hy vir Diana beduie hoe te le. Hy sit n kussing onder Diana se heupe sodat haar poesie binne bereik van sy piel is. Dan sprei hy haar bene en begin stadig sy piel in Diana se poesie in te druk, sy kerm van lekker want soos hy dieper gaan druk sy duim teen Diana se klit en die kriewel en roer onder hom soos n jagse skooldogter. Beide Chris en Diana se tiete druk ook teen mekaar, albei se tepels is al kliphard en geswel en hulle lippe en tonge lek en soen orals. Na so n paar harde hale in Diana se poes in trek Chris uit en druk dan weer sy piel hard en diep in Diana in, sy reageer soos n wilde perd, So gaan Chris aan, nes Diana begin kerm trek hy uit, druk hom dan weer in en naai dan weer tot sy begin kerm en dan herhaal hy die proses, die kom loop nou vrylik by Diana se poesies uit, sy ballas is sop nat. oooooo ffffffffok my poes is aan die brand’ kerm Diana ’ooooo jissie, nou’s ek eers lus vir naai’ se Diana en vryf daardie clit van haar verwoed Terwyl sy Chris steek vir steek terug naai. Soos Chris afsteek steek Diana op en dit voel hemels Terwyl sy so verwoed aan haar clittie vryf. Chris voel hoe Diana se poesie styf trek om sy piel, nou is hy lus vir naai. Hy gee jou so n paar harde stoote en trek weer uit en stamp hom weer in as Diana begin kerm. Chris voel hoe Diana haar vinger in haar poesie indruk en sy piel se kop nou so van onder af opdruk en sy pielkop so daar binne in haar begin streel en vasdruk teen haar boonste wand. Diana se vinger gly maklik in en om sy pielkop, hy’s so jags nou Diana sal in sy mond kan pis en dit sal hom laat kom. Chris is ook nie links en druk ook nou sy linker duim in haar poes in so sonder sy piel se skag sodat hy dit kan lubricate. Hy trek die duim uit en smeer die bietjie poes juice om haar hol gaatjie en dan druk hy sy duim stukkie vir stukkie in haar hol in op, todat hy haar hoor kreun. Chris naai nog steed Diana se poesie hard Terwyl sy duim nou ritmies in en uit haar hol saam beweeg. Hy voel sy piel so in haar poes met sy duim in haar hol. Naai, my skree Diana met elke haal maar dit is redelik gedemp. Chris besluit dat die tyd nou reg is en sy druk twee van sy vingers in Diana se poesie in, Diana voel hoe druk Chris se piel teen die wand van haar poesie. Chris se piel en vingers vul nou elke sentimeter van Diana se poesie. Diana begin ruk, Diana se bene en boude trek op n knop en haar rug raak hol en sy kom so al om Chris se dik stywe piel. Chris voel hou Diana se poesspiere hom nou tap en hy voel dat hy gaan ontplof en trek sy dik piel met so n blink sopnat pielkop vol van Diana se kom uit en skiet n dik straal kom oor haar poes uit terwyl Diana dit oor haar klit in vryf, en sy weer kom, dit lyk asof sy pis en maak klein tjankgeluidjies soos ‘n babakatjie. Daar skiet n straal deurskynende kom by haar poeslippe uit. Chris se piel en ballas is sop nat en Diana gee hom nog so n paar rukke om die laaste van sy kom oor haar mond en tong uit te spuit. Sy sluk n mondvol kom in en dan lek sy haar lippe af en begin om Chris se piel vanaf sy pielkop tot by sy ballas so skoon te lek en wurm haar kop ook onder sy ballas in en lek hulle ook skoon lek. Uiteindelik is Diana rustig en se Liewe hemel, dit was lekker. Ek kon nie ophou kom nie, hyg sy.Ek het so gehoor, ja, antwoord Chris. Ja, sorry, ek gaan maar so tekere as ek kom. Nou wil ek hê jy moet my hard naai. Asseblief. Ek wil jou groot piel weer n slag in my poesie voel,” sê Diana en draai om en buk vooroor op die bank en kyk oor haar skouer vir my Chris en se Naai my hard van agter af ek wil nog naai. Chris is oorstelp deur hierdie onbeskaamde wellus van Diana en kyk na haar pragtige ferm wit boude en haar pienk, sopnat en wyd oop dosie wat aanloklikhang soos ‘n ryp eksotiese vrug. Chris voel hoe sy voël klop en gaan staan agter Diana en streel met sy hande oor haar boude en heupe. Druk jou piel in my, NOU. Ek wil jou voel, asseblief, pleit sy en druk haar boude agtertoe. Chris neem sy stywe piel in sy vuis en druk vorentoe. Diana ontvang daardie dik stywe piel in haar warm heuningpot en daardie dik beaarde piel sink baldiepte in haar in. “Ughhh ... Ja ... ja, naai my met daai stywe piel. Naai my hard. Maak my weer kom. Chris kan sy ore nie glo nie. Die feit dat sy so lelik praat, begin hom beslis aangevuur en hy begin daardie dikgenaaide sopnat doos nou ritmies naai terwyl haar hande krampagtig aan haar boude klou om daardie wellustige poes nog wyer oop te sprei. Chris kyk af sien ek hoe sy piel ritmies in haar poesie wegsink en dan weer sopnat en taai uitgly. Die roosknoppie van Diana se kringspier tuit ritmies saam in en uit. Chris lek sy duim nat en neem dan sy duim en vryf so in sirkel bewegings daaroor. O ja. Dit is wonderlik. Naai my so, bevel Diana en druk haar heupe nog stywer teen Chris aan. “Ek dink ek gaan weer ... Ek ... EK KOM!” En dan gil Diana dat die kranse antwoord gee. Chris naai ritmies voort tot sy hygend ophou kom. Donner, maar jy naai lekker. Het jy al gekom? vra Diana en kyk oor haar skouer. Daar is ‘n wilde trek op haar gesig en eers maak dit Chris skrik, maar gou besef hy dat Diana steeds in ekstase is. Chris skud sy kop en prewel nee, nog nie terwyl hy Diana nog steed so ritmies naai. Haar poes is nou sopnat en die hele vertrek ruil na wellus en seks en dit dryf Chris nog meer aan om Diana nog harder te naai in so n mate dat hy voel asof hy sommer sy hele piel en ballas to by haar baarmoeder wil in he. Chris voel hoe sy piel nou enige tyd gaan ontplof en se Diana ek gaan nou kom. Moenie in my kom nie. Kom in my mond en oor my gesig. Asseblief se Diana. Chris tree terug en sy stywe piel gly uit haar oop sopnat poesie. Diana draai vinnig om en hurk weer voor Chris. Gee daardie lekker piel hier, dat ek hom suig tot jy kom,” beveel Diana en neem Chris se piel in haar hand. Chris kyk af en sien hoe Diana sy piel in haar mond neem en kreun behaaglik en hy voel die vibrasie daarvan tot in sy balle. Liewe hemel, Diana, jy maak my sooo jags. Hel, niemand het my nog ooit so gesuig nie. Na ‘n nog so n paar suie aan sy pielkop Terwyl die eenhand sy skag so op en af werk en die ander hand sy ballas brei prewel Chris O fok, Diana, ek is naby, so naby ... Diana bly aanhou suig en haar hande werk onverpoosd aan daardie dik piel skag en sagte balsak. Diana se tong maak sulke kort heen-en-weer-beweginkies net waar die kop en die skag aan die onderkant bymekaar kom en Chris voel hoe die saad opbruis. “Ek ... Ek is naby. Ek gaan ... fok, ek KOM, grom Chris en hy haal sy spuitende piel uit Diana se mond. Dik blertse wit semen spat oor haar lippe, wange, hande, en drup dan af oor haar vol borste. Ek het nog nooit so baie gekom nie se Chris, fok jy kan beslis n piel behoorlik suig. Hmm, jy smaak lekker se Diana en lek haar lippe en vingers behaaglik af en kyk Chris skalks aan waar sy steeds gebiedend voor hom hurk. Dan steek Chris sy hand na haar uit en trek haar regop in sy omhelsing Terwyl hy haar so liefderik soen op daardie pragtige rooi lippe. Diana leun haar kop op Chris se skouer na die soen verby is en se dankie, dit was wonderlik. Chris antwoord terug en se dankie dit was so wonderlik.
Published 
Written by dn

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments