Join the most popular community of South African swingers now
Login

Amazing

3
4 Comments 4
1.5k Views 1.5k
1.6k words 1.6k words
Sommige gedeeltes is gebaseer op ware feite. Opgedra aan my amazing vroumens Maybee. Ek het haar hier ontmoet in die pool. Ons het dadelik geclick , die chemistry was daar. Ons chats was amazing , ek moes net die vrou beter leer ken , sy het net iets in my wakker gemaak. Ek kon nie n dag laat verby gaan sonder om met haar te chat nie. Ons het kontak besonderhede uit geruil en ek het haar gebel. Sjoe haar stem , haar stem het my deurboor , ek bewe skoon , die vrou maak my mal , sy raak my aan op plekke waar ek nog nooit aan geraak is nie. Ek begeer haar met alles binne my , die passie wat ek vir haar het voel soos n vuur wat diep binne my brand. Sy is so amazing en elke keer wat ons hier chat of oor die foon gesels is verslawend , wie is die amazing en wonderlike vroumens wat my so mal maak. Elke bietjie kontak wat ek en sy het is orgasmies , dit voel elke keer asof ons intiem met mekaar verkeer. My hele wese smag na haar en sy voel presies dieselfde. Die groot oomblik breek aan , ek reel n ontmoeting die heeltyd terwyl ek alles reel bewe alles binne my. Die vrou is vir my so spesiaal en dit kan nie net n normale ontmoeting wees nie , dit moet spesiaal wees soos ek oor haar voel. Ek bespreek vir ons n tafel by n baie romantiese en intieme restuarant , dit was die maklike gedeelte , maar dit kort nog iets , iets besonders iets spesiaals. Ek kontak haar vriendin en reel dat sy my by die Mall kry , ek tap elke bietjie detail van haar uit haar vriendin uit van onderklere groote tot skoen groote. Die gaan n duur ontmoeting raak weet ek sommer , maar ek wil dit doen vir hierdie amazing vroumens. Eerste gaan koop ek vir haar parfuum , ek betaal daarvoor en reel dat hulle dit in die winkel vir my hou , en reel dat sy dit self daar sal optel. So gaan ek en haar vriendin na n onderklere winkel en ek soek vir haar n stel onderklere uit wat uit my wildste drome uit kom , so sexy soos kan kom. Weereens betaal ek vir dit en reel dat hulle dit sal hou en dat sy self dit sal kom haal. Ons gaan na n skoen winkel en daar koop ek vir haar die sexyste hoe haak skoene wow , sy gaan so verleidelik lyk. Weereens soos met die ander goed betaal ek dit en reel dat sy dit self sal kom afhaal. So gaan ons na n klere winkel en ek koop vir haar n outfit to die for. Weereens betaal ek dit en reel dat sy dit sal kom haal. Ek en haar vriedin gaan sit by n Koffee shop en hier sit ek die legkaart vir haar vriendin aanmekaar. Ek skryf n lysie met clue's en reel met haar vriendin dat sy haar Vrydag Mall toe moet bring voor ons ontmoeting sodat die skattejag kan begin. Die voorwaarde is dat sy alles aantrek en aansit wat ek vir haar gekoop het. Die clue's wat ek vir haar gelos het vat haar deur die Mall op n skattejag na al die winkels waar ek vir haar goed gekoop het. Teen die tyd is ek so opgewonde soos kan kom en ek moet bieg dat die passion so hoog loop dat ek self so bietjie vir bietjie begin lek. Ek kan nie meer wag nie die vuur binne my brand so erg . Ek begin klaar maak en ek kan al sien hoe opgewonde die amazing vroumens van een winkel tot n volgende winkel loop met haar skattejag. Sy gaan so sexy lyk , nie dat sy nie altyd sexy en versorgd is nie. Sy kyk so goed na haar self en jy kan haar altyd deur n ring trek alles perfek. Sy is so gebalenseerd haar geaartheid en looks pas bymekaar. Haar looks komplimenteer die amazing vroumens wat sy is. Ek het vir ons n Charlet bespreek by n baie romantiese oord en het ook reeds met haar vriendin gereel dat sy haar daar sal kom aflaai. Skielik tref dit my dat die ete by die restuarant nie gaan werk nie aangesien hierdie vuur van passie wat binne my brand en haar teenwoordigheid n baie gevaarlike kombinasie is. Dadelik skakel ek die restuarant en kanseleer ons bespreking maar reel met hulle vir n vinger ete met shampanje aarbeie en room wat hulle by my sal kom aflewer. Hierdie amazing vroumens met my hart gesteel saam met alles wat ek is , elke sekonde van die dag dink ek aan haar , nog nooit het ek so oor iemand gevoel nie. Ons is so verlore in mekaar , die gevoelens , passie en lus wat ons vir mekaar het, dit gebeur once in a lifetime. Hoe nader die tyd aankom hoe meer opgewonde raak ek , maar nie net ek nie , voor ek my kon kry is ek kliphard . Ek sal moet aan iets anders begin dink om te kalmeer , die vinger ete is afgelaai en ek besluit om die tafel te dek en alles reg te kry dit sal help om my gedagtes weg te vat van die begeerte wat binne my brand. Alles is reg , my hart klop jaag dit voel asof my hart tot in my penis klop. My kniee voel al klaar lam. Ek hoor n voertuig intrek en weet dat sy hier is , ek wil oor borrel van gevoelens en kan nie wag om daai lippe van haar te soen nie , om elke millimeter van haar te verken nie. Ek hoor haar stem buite terwyl sy haar vriendin groet , daai stem van haar beurboor my wese en voor ek my kon kry is ek weer semi erect. Daar is n klop aan die deur , ek snak na my asem , hierdie amazing vrou maak my mal. Ek maak die deur oop en wat soos n ewigheid gevoel het kyk ons mekaar stip in die oe , ek sien n traan in haar oog. Ek trek haar nader en die passie tussen ons is so oorweldigend , ons lippe ontmoet en ons raak verlore in mekaar. Teen die tyd is ek kliphard en is seker sy voel my teen haar. Ek trek haar binne die charlet in , sy lyk so sexy , daar is nie tyd vir gesels nie . Ons is in n warrel van passie , ek druk haar met haar rug teen die muur vas nogsteed vasgevang in hierdie passievolle soen. Ek breek die soen deur af te beweeg in haar nek iets wat haar mal maak , my hand dwaal liggies teen haar borste af teen haar lyf , sy kreun van die genot en ek kan hoor hoe haar asem jaag , my bene is lam. Ek beweeg my hand tussen haar bene op en sy maak haar bene oop , sy is vuur warm en sopnat , ek terg haar klit liggies met my vingers deur haar kant g-string , terwyl ek haar innig en passie vol soen. My hand beweeg op en ek maak haar bloes knope los , sy lyk so sexy in daai swart kant dra wat so deurskyn , ek haal een van haar borste uit en terg haar nipple liggies met my vingers. Sy vryf my nou klipharde penis deur my broek , en sukkel sukkel probeer sy my ritsluiter oopmaak. Ek help haar deur my belt los te maak en my broek te laat afsak tot op my kniee. Sy begin dadelik om my draad te trek , my knie is teen die tyd al so lam. Ek draai haar om sodat sy teen die muur kyk , ek soen haar nog passievol en trek haar bloes uit. Terwyl ek met haar borste speel streel sy nog my penis. Ek trek haar bra uit asook haar romp , sy is so sexy ek beweeg af met soene in haar nek oor haar rug en op haar boudjies. Van agter af druk ek my hand tussen haar bene deur en vryf haar nou sopnat poesie , my vingers is teen die tyd al lankal onder die g-string in en sy sprei haar bene sover oop soos wat sy kan. Ek kan nie meer wag nie ek wil haar proe , ek trek haar g-string uit en sak net so af tussen haar bene in , met my tong lek ek saggies deur haar lippies op en af , ek wil haar terg en goed ook. Ek is mal oor hoe sy proe en kry nie genoeg nie , my tong vind haar nou geswelde klit en ek flick my tong oor haar klit , skielik is dit asof sy haar balans verloor sy hyg en gil soos sy kom , ek wil mal raak. Dit is so eroties ek geniet al die sap wat sy my bied , sy bewe en haal swaar asem en trek my op , sy draai om en soen my passievol en proe haarself op my lippe , terwyl sy my draad weer trek . Nou is dit sy wat afbeweeg teen my liggaam tot by my penis , sy krul haar tong om my kop en lek hom liggies , haar ander hand streel my balle. Dan voel ek n warm mond oor my penis en sy begin my suig terwyl sy my draad trek. Ek wil mal raak , my kniee is lam as die amazing vroumens so aanhou gaan ek diep binne haar mond kom. My asem begin jaag sy kom agter ek is naby en suig en speel nou met meer intent. Skielik oorwelding maande se passie en begeerte my en ek kan voel hoe alles binne my opskiet en ek kom in haar mond , sy kreun saam my van genot. ............... vervlog
Published 
Written by Zogug

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments