Join the most popular community of South African swingers now
Login

wat ñ naweek vervolg

1
2 Comments 2
2.2k Views 2.2k
384 words 384 words
André het Suzet sag neer gedruk en haar swem broekkie uit getrek. Ek het daar gesit en die twee gade geslaan. Andre het met haar tepels gespeel en met sy ander hand haar liggies gevinger. Anche het langs my kom sit en my weer gesoen en gesê dankie dis die lekkerste orgasme wat ek nog gehad het, ek het haar terug gesoen en gese dat dit nie my alleen toe doen was nie. Ons het die ander twee gesit en bekyk en ek het besef daai is innigge liefde en asof Anche my gedagte lees se sy dit. André het nou opgestaan sy kort broek en onderbroek uit getrek, hy het ñ tamaai pielstuif gehad. Hy het tussen Suzet se bene gaan kniel en haar poessie begin bewerk met sy tong en met sy een hand het hy haar diep gevinger en die ander het haar tiete besig gehou wat haar fyn kreun geluide laat maak het. Hy het ons nader beduie en Anche het aan Suzet se linker kant gaan kniel en ek teen oor haar. Anche het vorentoe gebuig en Suzet weer begin soen. Dit was nog vreemd om 2 vroue te sien soen, maar dit was vir my ñ hengse turn on. Ek het Suzet se tiete oor geneem met hand en mond en André het sy piel stadig begin inwerk tot diep in haar en haar op ñ stadige pas diep genaai met lang hale. Ek het die vibrator gevat en haar klit saggies daarmee gestimmuleer net soos André gemaak het toe ek vir Anche genaai het, die effek was baie die selfde, Suzet se boude het weg gebeur van die metras af en André het harder begin naai en vinnig het Suzet begin kerm en geskree dat sy gaan kom en toe begin rukkings kry. Anch het my gewys ek moet skuif en oor Suzet se maag gaan sit met haar rug na Andre en net sag gese beurte. Toe Andre uit Suzet trek kon ek sien hoe haar kom uitvloei en ek het haar begin vinger terwyl André vir Anche naai. Hy het die een genaai en dan die ander en toe kom Anche weer met diep kreungeluide. André het hom nou op Suzet toe gespits en haar wild begin pomp en toe het hul ñ gesamentlikke liefdes ontploffing. Die res vervolg later.
Published 
Written by marduv

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments