Join the most popular community of South African swingers now
Login

Wat ek die meeste geniet

15
6 Comments 6
2.5k Views 2.5k
510 words 510 words
Ek en die liefde van my lewe swing al 14 jaar. wat ek egter die meeste geniet is om saam met 'n man te kuier. Ons chat en ruil ervarings uit en dan ontmoet ons. Ons verkies ons plek, (plaas) ver van alles. Hier kan jy kaal rondloop ens,ens. Ons sal braai en 'n paar drankies geniet. As sy en ons vriend klik dan sal hul spontaan begin speel. Sommer net vroetel soen en vertel wat hulle graag doen en ook nie graag doen. Soos met Dan gebeur het. Hy was redelik naby en het 'n groot poging aangewend om haar te oortuig dat dit lekker sal wees saam met hom. So het hy toe ook die Vrydagaand arriveer. Lang blonde ou 34 mooi gebou aantreklik en baie rustig. Sy't dadelik vir my in die oor gefluister hier kom 'n ding. Dertig jaar ouer het ek gewonder maar dit het goed afgeloop. Die tweetjies het geklik en gou begin drukkies en soentjies gee. Ons het geeet en in die TV kamer verder gaan gesels. Sy't verklee en met net 'n T-shirt aan het sy hom gou laat ontspan. Sy is nie 'n beauty queen maar op 58 nog genoeg om mans telaat kwyl. Hy't nie lank gespeel nie toe hy by haar ingaan. Wat sy egter nie geweet het nie was dat die ou nie einde het. Hy het haar baie mooi behandel maar mettertyd al harder en dringender gespyker. Sy het gereeld gekom en ek was as horny as hell maar Dan het net aangegaan asof hy nou net begin het. Sy het begin raas en ek kon sien sy geniet dit maar dat sy naby was om alles teverloor. Toe kom die grote en sy skwirt onder hom. Ek het dit nog nooit voorheen gesien. Dit het die bank en alles rondom hulle natgemaak. Hy het op gestaan en aan die oorkant op 'n bank gaan sit. Ek het nader gestaan en vroulief gegee wat sy so lief is voor. Met 'n klit wat rooi en kliphard geswel en vol saad en slym was het ek haar binne gegaan.Nadat ek klaar gemaak het was Dan besig om met homself tespeel en het opgestaan en haar kamer toe gedra. Daar het hy haar weer en weer gespyker. Dit was die beste BLOUFILM wat ek al gesien het. Laat die nag het hy gaan stort en gaan slaap. Toe ek die volgende oggend wakker word was die bed langs my leeg. Oppad kombuis toe om tegaan koffie maak loop ek by die stort verby en wat sien ek, hulle was mekaar. Ek het ontbyt gemaak. Na ontbyt het Dan verskoning gemaak , gegroet en is daar weg. Hy kom kuier gereeld en as sy weet hy kom kuier is sy onrustig. As ek vra hoekom sy nie kan stil sit en sommer net chill nie dan antwoord sy. Hy maak my op maar ek gaan nie nee se nie, hy mag maar. En weet julle hoe lekker is dit vir my om te kyk en dan daai nat gebruikte koekie te geniet.
Published 
Written by ongegund

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments