Join the most popular community of South African swingers now
Login

VERRASSING

5
2 Comments 2
2.2k Views 2.2k
658 words 658 words
Ek was nuut op die site, baie onvervare en het nog die goed in almal gesien, toe hierdie "couple" my gekontak het, en n afspraak gemaak het om te ontmoet. Ons sou in n groot winkelsentrum in n openbare restaurant ontmoet om te sien of ons kliek, veral ek en die dame. So het die dag gekom van die afspraak en ek is heel senuweeagtig na die sentrum. Daar gekom het ek die man alleen aangetref met die storie dat sy vrou se moeder siek geword het, en sy inderhaas oorsee moes gaan. Op daardie stadium het ek min geweet dat dit maar die gebruik onder die "couples" is wat nooit couples is nie, die ou voel net hy het nou die reg om "alleen" te speel want die dame het hom dan nou kwansuis toestemming gegee. Ek en die man het dadelik gekliek, hy was n besigheidsman, heel profesioneel. Ons het lekker gesels en dit het by die site uitgekom, ons voor en afkeure en ek het aan hom genoem dat ek nog nooit anale seks gedoen het nie en ook nie wil nie, slegte herinneringe daaraan. Ons het klaar koffie gedrink, opgestaan en geloop. Ons het gegroet en ek het gedink dit is die einde van die storie ek sal nie weer van hom hoor nie. Groot was my verbasing toe ek ongeveer n uur later n boodskap ontvang dat hy beindruk is en graag sal wil ontmoet vir n kuier. Die dag van ons kuier het aangebreek en na koffie het ons begin soen en aan mekaar vat. Ek het gevoel dat die man nie van die kleinste is nie. Gou was ons sonder klere en het hy my borste verslind wat natuurlik vir my n geweldige turn onn is. Ek het hom n bj gegee en hy het in my mond gekom waar ek alles gulsig gesluk het, en hom toe mooi skoon gelek het. Tot my verbasing het dit hom nie lank gevat om weer styf te word nie en ons het vir die volgende rondte gegaan. Hy het my laat omdraai en my gesig het na die bank se leuning gekyk. Die volgende oomblik het ek sy voel teen my hol voel druk en ek het bietjie vorentoe beweeg. n Tweede keer en ek het nog vorentoe beweeg met my onderlyf. Die derde keer was ek teen die bank en die volgende oomblik het ek daardie groot voel in my hol in voel glip. Hoe hy dit reggekry het, weet ek tot vandag toe nie, maar die lekkerste sensasie het van my besit geneem. Hy het my heupe gevat eers stadig begin beweeg en toe al hoe vinniger. Ek het n klimaks bereik en kort na my het hy sy saad diep in my gebere, ek kon nie die gevoel van bevrediging beskryf nie. Ek het omgedraai en na hom gekyk. Hy het op die koffietafel gaan sit, my afgetrek tot op die bank se punt, ek het my voete weerskante van hom op die tafel gesit en toe penetreer hy my weer in die hol, terwyl hy met my klit speel en my hard naai. Dit was hemels. Ek het heeltemal ontspan en dit was nie lank nie toe bereik ek weer n klimaks en hy ook. Ons het bietjie ontspan en toe het ons nog so twee keer genaai, maar hierdie kere was dit die "normale" albei baie bevredigend. Die tyd het ons ingehaal en ons moes gaan stort aangesien hy n vergadering gehad het. In die stort het ons mekaar lekker seep gesmeer en gewas. Hy het kort daarna vertrek. Ons het nog n hele paar keer daarna gespeel totdat hy my eendag laat weet het vroulief is terug, en het alle gespelery gestop, ek het hom nooit weer gesien of van hom gehoor nie. Hierdie was die grootste maar ook een van die lekkerste verrassings van my lewe en soms wonder ek of dit ooit regtig gebeur het.
Published 
Written by Anoniem

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments