Join the most popular community of South African swingers now
Login

VERASSING

3
3 Comments 3
2.7k Views 2.7k
483 words 483 words
Dit was n Vrydagoggend toe ek die man waarmee ek nou al geruime tyd gechat het sou gaan ontmoet. Hulle adverteer as n couple, maar skielik die oggend is Mev nie beskikbaar nie, so ek sou net die man ontmoet. Ek was dik de duiwel in, aangesien ek geweet het of vermoed het hierdie is weer een van daardie kansvatters waarvan almal praat. Ek het besluit om tog voort te gaan met die ontmoeting, heel senuweeagtig klaargemaak en my ry gekry na die sentrum wat ek voorgestel het vir die ontmoeting, in die openbaar ek kan mos niks oorkom nie. By die afgespreekte koffie plekkie aangekom sit Mnr toe reeds vir my en wag. Wat n verassing toe hy my in Afrikaans groet en ons heerlik begin sit en gesels. Ons het regtig heerlik gesels en ek het van al my vooroordele ens vergeet. Baie gou het ek agtergekom die man is n pro in hierdie wereld en baie bekend met die leefstyl. Mev het nie baie ter sprake gekom nie net dat sy bi is en graag sal wil deelneem as sy terug is van oorsee af. Ons het seker vir so twee ure of langer gesit en kuier toe se ek vir hom dit is tyd vir my om te gaan. Ek het aangeneem dit is die end van die dag maar duidelik het hy ander planne gehad. Hy het gevra ek moet gou saam met hom stap hy wou na een van die kettingwinkels daar naby gaan. Ek stap toe saam. In die winkel beveel hy my om enige drie kledingstukke te neem asof ek dit sou aanpas, ek het geen idee gehad wat aangaan nie maar gemaak soos hy gese het. Groot was my verbasing toe hy saam met my in die aantrek kamertjie ingaan. Skaars was die deur toe of hy neem my in sy arms en begin my liefkoos. My bloes word oopgeknoop en my borste kry van die beste behandeling wat hulle nog ooit ontvang het. My jeans het ook vinnig gewaai en die man het my begin vinger, o maar hy mag maar glo vir my. Ek was glad en nat en soooooooo reg vir hom. Tussendeur het hy met die klere gespeel wat hy teen die kamertjie opgehang het en dit het geklink asof ek aanpas maar ek dink regtig enige persoon kon dink wat daar aangaan. Ek het sy broek los gemaak en vir junior bevry, hom n bj begin gee maar hy het my vinnig gestop aangesien hy baie naby aan kom was. Ons het ongeveer vyf minute mekaar so bederf en toe het hy my bloes toegeknoop en gewys ons moet uitgaan. Dit was hemels ek het op n wolk geloop, kon nie glo ek het so iets toegelaat of gedoen nie. Wat later op die ontmoeting gevolg het was net so eroties en onvergeeflik, maar dit vir n ander keer.
Published 
Written by anoniem

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments