Join the most popular community of South African swingers now
Login

Teleurgesteld

"Waar is al die ordentlike mans ?"

15
9 Comments 9
2.1k Views 2.1k
336 words 336 words
Wonder of daar nog enige ordentlike geloofwaardige mense en veral mans op die site is ....na gister se nagmerrie ondervinding een van baie het ons besluit om n biki gal te braak. Waar kry jy die vermeetelheid vandaan om ons en dan veral vroulief so te verneder. Sy doen moeite om op haar seksieste mooiste self te wees. Naels en hare laat doen en haarself gepamperlang. Net om jou / julle te ontmoet en jy / julle daag of nie op. Kom laat of lyk soos n fokken trens wat uit die riool uit gekruip het. Daai manne wys jou van watter agtergrond jy kom en het totaal geen respek vir ander, jouself en dan laastens teenoor die leefstyl ....die leefstyl wat veronderstel is om die vrymoedigheid te he om fantesiee uit te leef en dan kom jy meneer en kom fok die mooi en die avontuur op. Jy \julle is nie eers veronderstel om die leefstyl te leef nie want dit gaan oor respek en dis nie iets wat julle het nie. Ek glo ek praat hier vir baie mense in die lesfstyl wat so te se dieselfde ervarings gehad het ......dasy met die uit die weg geruim dankie vir die ander awesome ouens wat ons al deur die jare ontmoet het al het. Al het dit nie eers in iets ontwikkel nie. Dankie dat julle die moeite gedoen het om tyd in te ruim en ook die wedersydse eerlikheid en respek ....en ongelooflike stoute ervarings. Dis julle wat my en vroulief nog vertoue gee in die leefstyl. Jamer ek het so afgegaan ons wil nie almal onder die selfde kam skeer maar as die skoen jou pas trek hom aan en maak die veters styf. Dus as jy nog een van die ouens is wat respek het vir n vrou nie n bullshitter of wannabe is en kan lees wat op ons pf staan, is jy welkom om jouself te nooi vir n drankie of n koppie koffie. Want daar moet nog stunning mense iewers wees.
Published 
Written by arjan

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments