Join the most popular community of South African swingers now
Login

Swaer se vrou

3
5 Comments 5
6.6k Views 6.6k
1.2k words 1.2k words
Ek kuier so af en toe in die Karoo by my ex vrou se broer en die se vrou. Hier bly ek altyd oor met my besoeke aan die stad, anders is daar huismoles omdat ek die skoonfamilie ignoreer. Doppies is maar knorrig en afsydig en eintlik hou ek nie juis van hom nie, maar gelukkig sit hy net heelaand voor die TV as ek hier is en maak skaars sy mond oop. Sy is altyd besig en vandag is maar weer dieselfde, op en af deur die eetkamer, besig om haar familie reg te kry om werk en skool toe te gaan. Ek sit maar soos gewoonlik net in die hoekie by die tafel met my neus in my rekenaar. Voor ek vergadering toe gaan, moet ek die e-posse uitsorteer en net kyk dat ek nog solvent is. So ken ek maar die omstandighede by Doppies en Amelia, my ex vrou se broer en dié se 28-jarige vrou. Amelia is 'n vlytige vrou en is altyd bly om iemand te hê om mee te gesels. Dis seker haar idee dat ek een maal per maand hier oorslaap. Sy is altyd besig om reg te maak, skoon te maak of iets nuuts te maak. Nogal nie onaardig op so 'n vaal manier nie en ek het al 'n keer of wat gewonder hoe sy in die bed sal wees. So tussen die lyne gehoor dat hulle net die sendelingposisie doen en alles anders is sonde. Uiteindelik is almal weg en die stilte daal oor die huis. Amelia dra die laaste goed van die eetkamertafel af en ek pak ook my rekenaar op om te gaan aantrek. Het al opgestaan en gestort toe hulle nog almal geslaap het, sodat ek juis klaar kan wees teen ontbyt, maar dit het nie vandag so uitgewerk nie. As ek opstaan, kom Amelia net weer in die eetkamer in. Haar kamerjas het oopgeval en haar lang bene loer pragtig onder haar kort nagrokkie uit. "Dankie vir die hulp gisteraand," sê sy as sy by my kom, en soos ons al dikwels oor die afgelope tien jaar gedoen het, slaan sy haar arms om my nek vir 'n dankie-sê-drukkie. Hierdie keer is daar egter iets anders aan die gang, want sy los nie soos gewoonlik nie. Ek slaan maar weer my arms om haar en besef vir die eerste keer werklik hoe goed sy voel om vas te hou. As sy in my oë opkyk, sê sy net sag: "Ek kan dit nie help nie." Ek ook nie en my lippe sluit sag oor hare. Ek het haar al soveel keer gesoengroet en dis tog dieselfde lippies, maar sy smaak net soveel anders en dis asof ek net daar en dan 'n ander mens word. Dan tree sy skielik terug en ek wonder vervaard of sy nou 'n gewetensaanval gekry het. Ek sien egter haar oë sak af na my kortbroek en ek besef hy staan seker soos 'n tent, want ek loop gewoonlik hierdie tyd van die oggend rond sonder 'n onderbroek. Nou het hierdie preutse mammie haar seker morsdood geskrik. Wat volgende gebeur, het ek egter nie eens in my wildste fantasieë oor haar kon dink nie. Sonder 'n woord sak sy af op haar knieë, en voordat ek nog kan beweeg, is my broek op my voete. Ek kyk redelik verwilderd af, net om te sien hoe haar skraal regterhand om my driekwart-erekte voël sluit en sy saggies oor hom gly. Ons is nou maar eers ongeveer twee minute aan die gang en haar oë staan reeds so styf in haar kop dat ek sweer sy beplan dit al heeloggend. Dan gly haar sagte lippies oor die kop en my kop draai asof ek pas 'n groot bottel uitgedrink het. Dis nie die sendelingposisie nie en in hul huis sal jy nie 'n bloufilm kry nie. "Waar kom jy hieraan?" wil ek nog vra, maar voor ek my kom kry, suig sy my met mening, soos iemand wat soveel as moontlik wil inkry voor dit opraak. My knieë knak onder my en ek sak op my rug neer op die vloer. Sy los nie vir 'n oomblik nie, maar draai so dat haar onderlyf by my is. As ek haar bene nader trek, laat sy nie op haar wag nie en gooi haar een been oor my kop sodat sy bo-op my lê. Sy het niks onder aan nie en ek kan nie glo wat ek sien nie. Sy is kaalgeskeer en haar skoenlapperlippies is blink soos die sappe reeds opgebou het. As ek my mond oor haar heerlike sappige vytjie sluit, is dit asof haar mond stywer sluit om my voël. Met my tong speel ek oor haar klitoris en saam maak ons die heerlikste mondmusiek. Sy is reeds goed opgewerk, omdat sy haarself die oggend tot voor fyndraai bevredig het (soos sy my later sou vertel), en eensklaps kom sy met 'n gekreun en gesteun. Dadelik staan sy op en gaan sit op my. "Doppies sê net hoere suig piel, maar dan is ek bly ek is ook nou een." Wilde woorde van my eens konserwatiewe skoonsussie, en ek besef weer eens watter sot ou dik Doppies is. Sonder enige seremonie voer sy my kloppende voël in haar poesie in en begin my eers net stadig ry. Ek trek haar nagrokkie oor haar kop en is vir 'n oomblik teleurgesteld as ek sien dat sy geen tieties het nie, alhoewel haar tepeltjies nie te sleg lyk nie. Die nuwerwetse klere steek ook enige iets weg. Teen hierdie tyd besef sy waarskynlik dat daar nie skade gaan wees nie en begin sy my soos 'n ervare jokkie ry. "Ek wil jou so lankal naai. Uh-uh. Ek is so lus vir jou. Uh-uh. O ja, net so. Lekker diep. Uh-uh." Ek besef nou reeds lankal dat sy besig is om al haar opgekropte jagsheid op my uit te stort en ek lê net agteroor en geniet die heerlik gereg wat Doppies nie wil hê nie. My rus is egter van korte duur, want sy gly van my af, trek my op en lei my na die sitkamer toe. Daar gaan lê sy vooroor oor die leuning van die bank. Ek laat nie op my wag nie en sink my voël heeltemal in haar weg. Nou is dit my beurt en ek geniet dit veral baie omdat ek toevallig self al gefantaseer het ek naai haar op hierdie wyse op die einste sitkamerstel. As ek haar weer hoor kreun en steun, begin ek werklik fokus op haar boudjies en as ek sien hoe my voël haar binnelippies laat tuit en weer wegsink, verloor ek ook beheer. Nou stamp ek myself so diep as moontlik in haar weg en voel hoe elke bietjie vog in die mees intense orgasme in jare uit my gepers word. Ek begin ongemaklik voel, maar hou maar aan tot sy gelukkig binne sekondes weer om my saamtrek en oor die rand gaan. Na die tyd lê ons in mekaar se arms op die bank, haar sagte hand op my verkrimpte orgaan. Ek mis my vergadering met graagte vir hierdie skoonsus van my, want daar is nog baie posisies om te probeer.
Published 
Written by Bobby_Louw

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments