Join the most popular community of South African swingers now
Login

Stout Wees!

1
3 Comments 3
7.4k Views 7.4k
2.2k words 2.2k words
Ons het amper ‘n jaar terug laas genaai, toe ek onverwags een aand by hulle oorgeslaap het, drie van ons saam in hulle bed. Intussen het sy ‘n groot operasie ondergaan, en sy het lank nie lekker genoeg gevoel om te speel. Nadat sy grootendeels herstel het, kon ons net nie tyd of geleentheid kry om bymekaar uit te kom nie. Hulle het intussen ook verhuis, en haar man se seuntjie het nou ook by hulle in die huis kom bly, wat hulle speel aktiwiteite ook ‘n bietjie inperk. Ek het intussen bly skryf oor my aktiwiteite, stories wat hulle graag lees, of hulle daarby betrokke is of nie. Ek het na ‘n lang ruk vir hulle laat weet ek het nou ‘n klomp stories om by hulle te kom aflewer, en ons het toe ‘n geskikte dag gekry vir ‘n laat middag kuiertjie, wetend hulle seun gaan daar wees. Daar aangekom, het ons vir ‘n tydjie gekuier in die lapa, ek het die stories oorhandig, en hulle is veilig gebere waar kleinboet hulle nie gaan kry nie, terwyl ons ‘n dop geniet het. Maar kleinboet het kortkort uitgekom om deel te wees van die kuiertjie, so ons moes heeltyd rustig en stil wees… En skielik slaan Evkom toe met hulle buurtkrag, en ons sit daar in die donker. Sy het nog nie begin kos maak nie omdat ek daar sit en kuier, en nou sal sy eers na drie ure se buurtkrag kan kos voorberei. Ek stel toe voor dat ons by ‘n plaaslike restaurant gaan eet, hulle stem toe saam, en hy stel voor ons gaan Spur toe. Ons ry in aparte voertuie soheentoe, want ek het gedink ek ry daarvanaf huistoe nadat ons geeet het. Die Spur was redelik vol weens hulle “specials”, en ook seker weens die buurtkrag in die omgewing. Al was dit nou ‘n bietjie koelerig, het hy voorgestel ons sit buite. Ek bevraagteken sy besluit, maar hy knip vir my en se dit sal beter wees! Die kelnerin wys ons na ‘n tafel. Hubby gaan sit op die bank en wys vir kleinboet hy moet langs hom kom sit, en nou moet ek en sy oorkant en mos langsmekaar sit. Pas my! Ons bestel drankies en ons geregte, en toe verdwyn kleinboet! Sy pa het geweet, as ons by die Spur kom eet, sal seuntjie heel aand in die kinders se speelkamer wil speel op die computer games, en glad nie belangstel in ons gesprek nie. En buite is dit half-donker, en die tafels is ver uitmekaar, so ons bure sal nie maklik kan afluister nie. Nou kan ons mos oor stoute dinge praat! Terwyl ons gesels, druk sy haar linker been teenaan myne, en sy snuggle mooi teen my arm, want dis mos koelerig. En ek voel haar borste druk teen my sy. Onder die tafel, in die half-donker, speel ons hande so op en af op mekaar se bo-bene, nes hy geweet het gaan gebeur. Ek plaas my linker hand skelm agter my regter bo-arm, waar sy teen my druk om bietjie warmer te kry, en voel toe haar linker bors wat net daar op die regte posisie vir my hand wag! Terwyl ons vir ons kos wag, en kleinboet speel lekker computer games in die kinder lokaal, het ons so skelm gesit en vry in die openbaar terwyl ons gesels. Toe die kos opdaag, en kleinboet kom terug tafel toe, moes ek toe ongelukkig haar bors los om my kos te eet. Damn! Maar ek sit nog steeds met my regter hand tussen haar bene onder die tafel, waar kleinboet dit nie kan sien nie. Klaar geeet, kom dit by koffie tyd. Maar sy stel toe voor, in plaas van hier bly en koffie bestel, dat ons terugkeer na hulle huis en ons koffie eerder daar geniet. En so maak ons. By die huis, maak sy toe vir ons almal koffie. Kleinboet wil net nie bed toe gaan nie, maar na ‘n rukkie se kuier jaag pa hom bed toe want hy moet more vir skool vroeg opstaan. Ek en sy sit langs mekaar op die groot bank, terwyl haar man langsaan op die kleiner bank sit. Ons gesels oor stoute dinge, en ek en sy begin soen, diep, met baie tong betrokke. Ek vat weer aan haar borste terwyl ons soen, en ek voel hoe haar nippels hard word. Hy kyk vir ons, en se “ai, dit lyk lekker!” Hy gaan toe kyk dat kleinboet nou slaap, en toe hy terug kom kom sit hy langs ons twee op die groot bank. Haar bloesie was redelik los bo, en haar lieflike cleavage was duidelik sigbaar en bereikbaar. Ek kry toe ‘n hand daarin en lig haar linker tiet uit haar bra-cup, en begin suig, soos ek weet sy van hou. Aanvanklik speel sy met my piel deur my broek, maar later gryp sy my gulp, en maak oop. Sy haal my piel toe uit, en ek sien hubby het syne ook intussen vrygelaat, en sy sit daar tussen ons twee en speel met twee piele tegelyk. Sy het ons al twee ook bietjie gesuig, maar nie laat kom nie. Ons soen toe weer, en ek laat my hand afgly van haar borste, en vry nou tussen haar bene. Sy begin kreun van die lekker-kry. Hy staan op en gaan toilet toe, maar ek bly vry! Ek het haar broek se boonste knopie los gemaak, ritsluiter af beweeg, en ‘n hand binne haar broek en panty ingekry. Ek voel toe hoe lekker nat is haar poesie alreeds, en ek druk eers een en toe twee vingers binne in, en vry nog lekkerder. Sy speel nog heel tyd met my piel, en ons soen mekaar met passie! Skielik besef ons – hy was toilet toe, ons het hom daar gehoor, maar hy het toe nooit teruggekeer na die sitkamer. Sy staan op en maak haar broek weer toe, en gaan soek na hom. Sy kry hom in die slaapkamer, waar hy reeds vas aan die slaap le. Hy’t nie ‘n saak gehad oor wat ons twee in die sitkamer mee besig was nie. Maar dit was teen daardie tyd ook laat, amper 11 uur, en hy is een wat moet vroeg by die werk wees, en ook gewoonlik vroeg gaan slaap. Hy was duidelik moeg! Ek weet nou wat dink julle – dat ek en sy mekaar nou sou lekker in die sitkamer genaai het, terwyl die res van die familie slaap! Maar ons het nie so gemaak nie! Toe ek sien hoe laat is dit, het ek besef sy moet ook more oggend vroeg wakker staan, want die kind moet ook in die oggend skool toe, voor sy ook moet gaan werk… Ons het nog so bietjie gesoen, ek het haar nippels vir oulaas gesuig en weer toegemaak, en toe het ek haar gelos en huistoe gery. Dis hulle gewoonte om elke oggend vroeg te naai, voordat hy werk toe gaan, en ek vermoed hy het haar poesie toe lekker nat gevind daai volgende oggend! ‘n Paar weke later, terwyl ek my whatsapp gecheck het, het ek opgelet dat sy lanklaas op whatsapp aktief was, maar dat hy nou (af en toe) whatsapp gebruik, wat hy nie voorheen gehad het. Ek stuur toe vir hom ‘n boodskap, en vra wat’s fout met haar whatsapp. Hy laat weet haar foon is stukkend. Na ‘n week of wat kry ek toe skielik ‘n whatsapp boodskap van ‘n vreemde nommer af. Dis toe sy! Sy het kleinboet se foon begin leen bedags terwyl hy in die skool nie sy foon mag gebruik. En ons begin toe gesels. En die geselsies word al hoe stouter! Ons praat oor die Spur aand, en ons betreur dat ons nie dan genaai het. En toe se sy vir my wat wil sy aan my doen volgende keer as ons mekaar sien! En ek laat weet ek wil ook so maak! Maar ek dog toe dis net stoute praatjies! (en sy moes onthou om elke dag alles hiervan uit te vee voordat sy die foon aan kleinboet teruggee toe hy na skool by die huis kom!) Sy se ook dis jammer dat ek nie ‘n kinky meisie het nie, anders kon sy en die meisie miskien vir my ‘n lekker skou wys (want sy weet dis iets wat ek graag nog wil beleef). Skielik vra sy my – wat maak jy die’ dag?, en sy noem die dag. Ek se vir haar ek het niks beplan nie. Hoekom? Sy vertel my sy het daardie dag af by die werk. Sy vra, is ek nie lus om te kom naai nie? Want sy’s lus!! Nou, ek wil nie haar man kruis nie. Ons het goeie vriende geword oor die laaste paar jaar, en ek wil hom nie verraai nie. Ons het nog altyd saam gespeel, ek, sy en hy saam. Met tye wel het ek haar alleen genaai terwyl hy gekyk het, want hy is ook baie lus vir kyk (hulle het later toe saam genaai nadat ek gery het), en ons het ‘n goeie verhouding en vertroue in mekaar wat ek nie wou breek nie. Ek vra vir haar of hy sal dan by wees. Sy se nee, hy sal by die werk wees, maar dat ek weet hierdie is iets waaroor hy fantasieer, en hy weet ek sal vir hom ‘n storie skryf daaroor. Sy herinner my dis nou een van die dae weer sy verjaarsdag, en sy wil graag die’ dag vir hom hierdie storie gee as geskenk! Sy oortuig my toe! Nou ja! Toe spreek ons die dag af! Aanvanklik sou ons die hele oggend gehad het, maar toe kry sy ‘n bestelling vir laat in die oggend, en ons weet ons tyd is nou beperk. Toe ek daar aankom maak sy die voorhek toe, en ons is saam die huis binne. Ons sluit toe die voordeur, en staan sommer in die sitkamer, waar die gordyne oop staan, en omhels en soen mekaar. Ek voel onmiddelik dat sy nie ‘n bra aan het nie, en ek bring my een hand om en vat aan haar bors, en ek voel weereens hoe haar nippel hard word. Sy kreun en soen nog dieper, en ek druk my hand onder haar bloesie in en ek gryp haar kaal tiet en begin dit ernstig masseer. Sy voel vir my piel, en hy begin hard word. Sy maak my broek los, haal my piel uit, sak op haar kniee en begin aan my suig. En sy suig so lekker!!.... En sy kyk op in my oe terwyl sy my suig. Na ‘n rukkie los sy my, en staan op. Sy se “kom ons gaan eerder kamer toe”. Ek trek my broek weer op, en volg haar teen die gang af. In die kamer gekom, omhels en soen ons alweer, voor ons begin klere uittrek. Kaal, sit sy op die voet van die bed, en ek staan nader. Weer vat sy my aan my piel, en begin weer lek en suig, lekker stadig soos sy weet ek van hou. Amper maak sy my kom. Ek druk haar toe agteroor op die bed, en druk haar bene uitmekaar, dat ek daai mooi poesie kan bykom. Ek is op my kniee tussen haar bene, en begin om haar poesie te lek. Sy is klaar nat, en ek voel hoe haar clit harder word terwyl ek haar eet. Ek druk my tong lekker diep in haar spleet, en ek proe haar poesie-sap. Ek het lank gelek aan haar poesie, en gevoel hoe sy dit geniet, en het lekker geluister na haar plesier-geluide. Sy vat self aan haar tiete, en masseer en terg haar nippels dat hulle penorent staan. Ek was nog besig om haar poesie so te geniet, en kon lank nog so aangaan, toe se sy vir my “ek soek nou jou piel in my poesie!”, en sy trek my boontoe. Ek sak op haar af, en ons soen weer, en sy kon haar eie poesie-sappe op my lippe smaak. My piel gly toe sonder weerstand in haar nat poesie weg, en ons begin naai. Ek kan nie so lank en so hard naai soos haar man nie, maar ons het dit nogtans baie geniet. Maar ek meen dis beter as hy ook by is, en ons maak beurte om haar lekker warm te hou! Dan kan ons haar goed bevredig! Klaar genaai, toe was ons, en ons trek weer aan. Sy maak reg om saam met haar vriendin iets te gaan doen. Ek moet nou gaan werk! Sjoe! Dit was nou rerig stout gewees! Ek hoop hy gaan die’ storie geniet op sy verjaarsdag, en nie vir my kwaad wees nie - dat dit wel een van sy fantasiee wat nou uitgeleef is! En ek hoop ons kry gou weer kans om as ons drie, saam weer lekker te kuier… Maar stout-wees was nog altyd lekker!!!!
Published 
Written by Loslappie

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments