Join the most popular community of South African swingers now
Login

Spesiale Maatjie - Deel 1

0
2 Comments 2
1.8k Views 1.8k
320 words 320 words
Ek is nou ongelukkig gelukkig getroud, maar 'n man het seker behoeftes aan dinge wat nie gewoonlikin die huwelik beskikbaar is nie. Man soek ook seker maar bietjie opwinding en avontuur. Dit het toe nou so gebeur dat ek en kom ons se J mekaar op sosiale media raak gechat het. Gewoonlik is dit mos maar net chat, bietjie kak praat en miskien foto of 2 en dan raak die gesprek eensyding tot daar nie verder gepraat word nie. Maar met J was dit anders en die gesprek het baie vlot verloop en wonder bo wonder het die gesprek eers baie later warm begin word. Vir so paar dae daarna het ons mekaar redelik warm op gechat. Toe kom die uitnidging van J dat ons mekaar dalk moet ontmoet. Iets het dadelik vir my gese ek moet miskien die kans vat, want hier is 'n vrou wat anders is as die res. So paar dae later het die dag gekom en ek het skoon geskeer vir die ondervinding wat ek verwag het oppad is. Maar diep binne in was ek maar bra versigtig want dit sal nou die eerste ontmoeting mees buite die verband vd Ringe. Ek het toe oggend gery na die afgespekte addres, maar dit was ook baie naby vir my om te kanseleer en 'n verskoning te soek. Ek stuur toe 'n BBM dat ek naby is en J se dat sy die hek effens oopgelos het, dat ek moet inkom en dat ek die huis deur oop sal kry. Toe ek by J se plek kom, was dit soos sy gese het en ek het ingegaan. Ek het die voordeur toe gestoot en iets uit 'n vertrek gehoor wat ek aangeneem het die slaapkamer was. Toe besluit ek maar dat ek daar moet gaan kyk en daar vind ek haar op die bed en wag vir my. Dit was ek gevind het het my wildse drome oorsky..................
Published 
Written by Gene

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments