Join the most popular community of South African swingers now
Login

Speeltyd in AW

21
4 Comments 4
2.9k Views 2.9k
1.4k words 1.4k words
So saam-saam eendag besluit dat dit speeltyd is. Al so kort rukkie terug. Net toe die Deember vakansie begin het. Ek en vroulief het al vroeg die pad gevat. Dit nadat ons eers so bietjie op SH rond gekyk het. “Dogging” ‘n Term wat ons lankal gepraktiseer het voor ons dit verstaan het. Ons stop voor die AW winkel. Vroulief het in haar terme ‘n redelike kort rokkie aan, ek egter dink steeds dit is te lank. Ons stap in by die swart traliedeure. Daar is ‘n toonbank aan die regterkant. “Hi” groet ek. Ek word terug gegroet en gevra waarmee kan ons gehelp word. Ek loer eers oor my skouer om te kyk of daar ander mense naby ons is. “Ja, asseblief” antwoord ek. “Ons wil graag die cubicles besoek” “One fifty please” kom die antwoord. “Dit is vinnig” dink ek. Ons weet nie eens wat om te verwag in die binnekant nie. “OK, kan ek dalk net eers loer” vra ek. “Sure” kom die antwoord. Selfdertyd wys hy na ‘n deur aan die regterkant van die toonbank. Ek kyk na vroulief. “Kom jy saam” vra ek. Sy skud haar kop. Ek stap alleen verder. Dit is pikdonker. ‘n TV met porn wat wys is in die kamer aan. Daar staan ‘n paar stoele. Terwyl my oë gewoond raak aan die donker sien ek die twee deure aan die linkerkant. Gesluit met klein hangslotte. Ek stap uit. “Daar is niemand daar binne” sê ek vir vroulief. Sy sê niks. “Wat behels die One Fifty” vra ek die persoon agter die toonbankin engels. “The key and and one hour” kom die antwoord. “O” sê ek. Ek dink..... “Wat van as ons net eers op die stoele sit, die movie kyk en dan besluit of ons ‘n sleutel wil hê” vra ek. “Fifty Each” Ek haal R100-00 uit my sak. Betaal. “n kwitansie word gedruk. Ek en vroulief stap in. “Die plek is vokken vuil” kla sy. “Ja” sê ek, “Kom ons kyk net eers wat aangaan. Ons gaan sit elkeen op ‘n stoel. In ‘n stilte. Kyk na die pornmovie wat wys. Ek hoor die deur gaan oop. Ek kyk om. ‘n Ouerige toppie kom in en kom staan teen ‘n pilaar. Hy kyk na ons. Ek weet sy oë moet gewoondraak aan die donker. “Ek skuif my stoel nader aan vroulief. Druk my hand voor by haar rok in en vryf haar linker tiet. Die ou top, staan nader, dat hy beter kan sien. Hy vryf met sy hand oor sy broekgulp. Na so rukkie, haal hy sy voël uit. Ek het itussen vroulief se rokkie opgetrek dat heelwat van haar bo-been nou wys. Die deur gaan weer oop. Twee ander mans kom ingestap. Die een baie jonk. Lank. Seker so iets in die begin twintigs Die ander een so in die dertigs. Hy is korter, maar fris. Ek kan sien hulle kyk na ons. Ek drink my hand verder onder rokkie in. Ek voel vroulief se sloot. Dit is nat. “Vok” dink ek, ek het al vergeet ek het haar gevra om nie een aan te trek nie. Ek vryf my hand oor die klit. Ek het ook ‘n twee ander stoele nader gestoot sodat ons uitgestrek daarop kan sit. Die jongste een van die klomp sien ek het sy voêl ook nou in sy hand. In vergelykking met die ou toppie lyk dit groot. En styf. Die ander ou kyk net. Ek hou aan vryf. Die jonger man het intussen nader gestaan. Vroulief se rokkie is nou al baie hoog. Haar moemfie moet al sigbaar wees, want dit wys na die TV wat ‘n helder lig uitgooi. Vroulief het ook haar bene begin oopmaak en haar knieë effens opgetrek. Die jong knaap is bietjie windgat. Hy sit skuins voor ons. Niemand sê steeds iets nie. Vroulief vra dat ek my sweetpakbroek aftrek. Ek doen dit. Ek het klaar ‘n moerse horing. Sy begin om my voêl te streel. Die jongman het nog nader geskuif. Die ander twee staan ook al nader. Die knapie kyk na vroulief terwyl hy sy hand uitsteek. Hy vat aan haar enkels. Vroulief doen niks. Ek ook nie. Hy vryf haar een been se enkel. Vir so rukkie. Dan begin sy hand opbeweeg. Vroulief sê steeds niks. Haar bene maak net so rapsie wyer oop. Die knapie se hand begin beweeg of dit spoed gekry het. Bo-been toe. Hy talm so rukkie daar rond, dan vat hy direk aan die moemfie. “Nice” sê hy. “Dankie” sê sy. Nie een praat verder nie. Hy is nou al om die klit met sy vingers. Kort-kort binne toe. Die ou toppie het nog nie geroer nie. Die fris ou het ook al so bietjie nader gestaan. Sy broek merk ek op, sit op sy kniee. Hy het ‘n korterige dik voêl. Hy is die naaste aan die stoel. Vroulief trek hom nader. Vat die dikpiel in haar hand en begin dit te skommel. In haar ander hand steeds my piel. Ek het intussen my hand weggevat waar ek gevryf het. Die jong knapie is nou daar inbeheer. Ek sien hy sak af. Sy gesig raak weg tussen haar bene. Vroulief se oë gaan toe. Sy hou aan skommel aan die twee piele in haar hand. Na so rukkie staan die jong knapie op. Hy klim tussen die twee stoele in. Sy piel stokstyf. As ek moet raai ‘n nommer 22. Net toe hy dit wil indruk stop ek hom. “Kondoom boet” sê ek kwaai. Hy klim eers weer uit tussen die bene. Vroulief lê-sit op die een stoel. Haar voete op ‘n ander stoel elk. Bene wyd oop. Knieë opgetrek. “Ek kom nou terug” sê hy. Die fris perd sien onmiddellik sy kans en gaan neem stelling tussen die bene in. Hy vroetel in sy sakke. Haal iets uit. Skeur die sakkie oop met sy tande en rol die kondoom teen sy dikpiel af. Hy druk dit onmiddellik daarna in. “Vok” dink...die stoele gaan nie hou nie. Fris-chris kom dit ook agter. Ht wys na ‘n lang hout-stoel-tafel afêre wat ook in die vertrek staan. Vroulief staan op en maak haar daar tuis. Bene wyd oop. Die piel word weer ingedruk. Daar word genaai. Ek sien hy gryp skielik haar bene vas en dit lyk of hy sy voêl deur haar probeer druk. Hy het gekom. Hy trek sy piel na so rukkie uit. Die kondoom haal hy redelik maklik af. Ek kan sien in die TV se lig dit is effens gevul. Die jong knapie maak ook weer sy verskyning in die vertrek. Hy kyk die moemfie met groot aandagtigheid aan. Ek wys hom hy kan nader kom. Hy sukkel om die plastiek van die kondoom af te haal. Die kondoom word afgerol. Dit sit duidelik nie lekker nie. Hy verstel so hier en daar deur rond en bont aan die kondoom te trek. Hy druk daai piel in. Ek het nog nooit ‘n ou so vinnig gesien naai nie. Hy kan behoorlik daai gat van hom wikkel. Vroulief gaan bykans onmidellik in ‘n kreun in. Haar oë dop om. Sy raas... “Vokkit.....Vokkit....Vokkit” hoor ek haar. Sy gryp die knaap aan die gat vas. Trek haar self teen hom op. Die knapie kom self so rukkie later met brul wat hom laat klink na ‘n leeu. “Dankie” sê hy, voordat hy uitstap nadat hy alles in sy broek ingedruk het. Ek sien nie meer die toppie nie. Die het iewers weggeraak. Terwyl vroulief nog so lê druk ek self my piel in haar in. Ek het so twee- drie keer gestoot, toe kom ek self. Ek trek my piel uit. “Jissis”.... “ jy het my vol gekom”. sê sy vir my “En ek het geen vokken panty hier nie” ‘n Toilet rol staan naby. Ek gee dit vir haar aan. Sy rol so bietjie af. Vee eers alles af waarna sy nog so ‘n stukkie afrol. ‘n Ander man, met ‘n moerse bles het intussen ingestap. Hy kyk met belangstelling. Ek kan sien vroulief gee nie nou eintlik ‘n hel om nie. Sy druk die laaste wat sy afgerol het so tussen die lippies. “Kom” sê sy vir my. “Ek wil die goed gaan uitwas” Terwyl ons uitstap sien ek ou bleskop kyk ons agterna. “Ja” dink ek. “Jy was maar bietjie laat”
Published 
Written by Typokworx

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments