Join the most popular community of South African swingers now
Login

Soutigheid

0
1 Comment 1
1.7k Views 1.7k
289 words 289 words
Dit is seker nie maklik om te besluit dat 'n mens jou juig verkwis het met goed wat seker nie nou belangrik was nie. In my geval was dit om die meeste te doen in die minste tyd. Is ek spuit, ja ek is nou baie spyt oor die die saak, maar wat kan mens ook nou aan die dinge van ons jeug doen. Ek is maar van nature 'n skaam persoon en dit het ook seker maar bygedra dat ek nie baie sukses met die dames gehad het nie. Laat ons maar nou daarvan vergeet en dat ek julle vertel van die stap wat ek toe geneem het. As getroude man is dit nie die maklikste ding om iets op die kantlyn te kry nie en alweer is my skaamgeit betrokke. Toe ek begin rondkyk, toe het ek besluit dat dit maar net getroude dames moet wees, want deskresie is seker die wagwoord en ek is ook nie van plan dat daar enige iets anders as NSA sal wees nie. En wonder bo wonder chat ek iemand raak en die dame is ook getroud en vir dieselfde rede as ek hier. Dit was 'n redelike vinning ontwikkeling en ek glo dat ons vinning geclick het. En so word die uitnodiging van beide kante gemaak en my hart het dit omtrent nie gehou toe ek na die afgespreke plek gaan nie. Daar vind ek toe iemand wat van alles hou wat ek graag wil doen en ek kon vir ure wegraak en 'n koekie diep en lank eet. Daar is niks wat ek meer van hou as koekie eet nie, miskien nie niks nie, maar amper. Wag, dit raak laat, miskien deel ek die detail op 'n latere geleentheid.
Published 
Written by gene100

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments