Join the most popular community of South African swingers now
Login

Soos in die goeie ou dae!

14
2 Comments 2
2.5k Views 2.5k
1.0k words 1.0k words
Ek wou hierdie in Engels skryf sodat alaml dit kan lees maar het dit goedgedink om maar eerder in my taal te skryf om dit die regte gevoel te gee. Ek onthou terug in die dae toe ek en my vrou die wonderlikste seks gehad het. En om eerlik te wees het ek eintlik so bietjie vergeet hoe lekker dit eintlik was. Die totale gemaklikheid en oorheersende jagsheid wat jou oorspoel en hoe ons onsself kon uitleef wat dit betref. Hierdie storie gaan oor hoe ek en sy dit weer ervaar het na die laaste tyd wat ons nie regtig daarop gefokus was nie, en omdat ons so besig is met ons daaglikse pligte, vergeet n mens dat jou maat ook drange het wat net so sterk soos joune is, al besef mens dit nie altyd nie. Ons het ou skoolvriende raakgeloop die ander dag. Ons almal was in dieselfde groepie gewees op hoërskool, en ons almal het op een of ander stadium gevry en met mekaar uitgegaan. Daar was gereeld kuiertjies gereel, en dan was daar n lekker harde gekuier en saam dit die drama van liefdes. Goeie tye, en tye wat vir ewig verby is. Ons was baie bly om mekaar te sien na soveel jare. Ek en my vrou, en hy en sy vrou. En al moet ek dit self se, lyk ons almal baie goed al is ons al 20 jaar uit die skool uit..... Elk geval, ons reel toe 'n braai sodat ons toe lekker kon opvang met alles. Ons kiddies ook min of meer dieselfde ouderdomme. Dit was 'n moerse lekker aand gewees, gedrink, gedans en net lekker laf gewees. Die kinders het hulle ook baie geniet. Hulle het geswem en mal gegaan terwyl ons die kuier lapa op horings geneem het. Vir oomblikke het ons nog net so laf en jonk gevoel as die tyd toe ons op skool was. Ons het toe nog baie kuiers gereel, en elke keer was dit great, tot een aand wat ek en hy sit en gesels oor die lewe en wat ons nog alles wil doen in die lewe. Ek en hy besluit toe om te gaan jol, maar net ek en hy! Dit sou beteken dat ons die vrouens en kinders by die huis los. Ons slip toe weg met die wete dat hulle eventually sou uitvind dat ons alleen gery het. Net so ter agtergrond was ek en hy baie goeie rugbyspelers op skool en die skool se stoutgatte. Lekker geswaai ry ons na die naaste kuierplek, en maak 'n paar happe. Ons het seker so 3 verskeie kuierplekke besoek en lekker stout gevoel, wetende dat ons lekker diep in die kak was. Ek het seker so 10 missed calls gehad toe dit skielik net ophou. Ons het na die kuier lekker teruggegaan huistoe en ons moeilikheid gaan 'face'. Ons het toe nou lekker om verskoning gevra die volgende dag en belowe dat ons dit nie weer sou doen nie. Ek dink die hele setup het ons almal herinner aan die feit dat die lewe kort is en dat ons moet lewe en onsself geniet terwyl ons nog kan. Die volgende aand erken my vrou dat alhoewel sy kwaad was, dit eintlik 'n moerse turn-on was dat ek so stout was saam my pel. Sy verstaan hoe hard ons werk en dat ons nou mature is om hierdie tipe goed te kan verstaan. Die twee vrouens het lekker gekuier al was hulle effens ontsteld dat ons gery het. Ek dink die psige daaragter is dat dit ons laat jonk voel het, soos in die dae toe ons nog jonk en jukkerig was. Ek le en kyk movie op die bed, kinders al lankal vas aan die slaap, hoor ek hoe sy uit die stort klim en kamer toe kom. Ek kon sien sy was half onrustig, en vra toe of sy ok is. Sy se alles is reg en kom le toe langs my. Sy het haar slaaprokkie aan wat lekker maklik kan uittrek. Terwyl ek fliek kyk, vat sy my linkerhand en plaas dit tussen haar bene. Tot my skok voel ek dat sy geen onderklere aan het nie. Ek vryf so deur die lippes en voel dat sy papnat is. En net daar spring my voel regop en ek weet dat die jagsheid anders is as ander kere. Ek spring op en maak die slaapkamerdeur toe en raak ontslae van my nagklere. Ek gaan sit wydsbeen oor haar sodat sy my lekker kon suig. Sy het seker so 10min gesuig voordat ek my beurt gehad het. Ek het my kop tussen haar bene weggebere en haar uitgeeet soos nooit tevore nie. Ek druk toe saggies my piel in haar nat doos in, en voel elke millimeter wat hy in en uitgaan. Dit was nie lank nie sy begin kom, Sy het in my oe gekyk en ek kon sien dat sy een befokte orgasme kry.....ek het myself ingehou sodat ek haar goed kon naai voor ek finaal kom. Sy het die een orgasme na die ander gekry en so jags geskree dat ek dit ook nie meer kon hou nie. Ek spring toe op sodat ek in haar mond kan kom. Ek het so diep in haar keel in gespuit en sy my skoon gelek het vir 'n goeie ruk nadat ek klaar was. Dit was die lekkerste seks wat ons nog ooit gehad het! Ons was albei lekker moeg en het net so kaalgat aan die slaap geraak. Die volgende oggend toe sy werk toe ry, stuur sy vir my 'n boodskap dat sy weer sopnat is...........net om te dink aan wat ons die vorige nag aangavang het. My vriend laat weet my toe dat hy weet nie wat gebeur het nie, maar hy en sy vrou het die jagsste seks gehad wat hulle nog ooit gehad het. Ek het toe net begin lag en gese ek verstaan wat hy bedoel, ons moet gou weer so maak! Ek dink die gekuier tussen ons het ons aandag weggevoer en iets in ons laat opvlam, iets wat ek gedink het lankal verlore is. Sal daarvan hou om soortgelyke stories te hoor......... laat hoor gerus van julle!
Published 
Written by Bigmangent

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments