Dist was jare gelede maar voel soos. Ek nog ñ jong man net klaar met diensplig. Het hierdie vamielie leer ken terwyl ek dp gedoen het. Ma pa twee dogters een ñ jaar ouer as ek en een ñ jaar jonger as ek. Het ousus ñ paar keer uitgenee m maar was altyd soet. Haar pa het my belowe hy sou my kastreër sou ek iets aanvang. Wel op ñ Donerdag in Desember 84 skakel die twee meisies se ma my by die wsrk en vra ek moet asb die middag ñ draai daar maak hul wil my ñ guns vra. So maak ek toe die middag ñ draai waarop ek gm van Vrydag aand af tot Woensdag die komende week by hul huis te slaap en die twee sussies op te pas, hul is bang om alleen te slaap as ma en pa bietjie weg gaan. Ek aanvaar die verantwoordelikheid en so eindig ek Vrydag aand by hul dogters op. Vides, biltong, chips en ook ñ paar lions vir die baby sitter. So begin die aand goed en word daar gekuier en videos gekyk. Die laaste vir die aand ñ riller genaamd haunted house. Slaaptyd so middernag en ek spring gou deur die stort. Toe ek uitkom staan die twee meisies in die gang op aandag te bang om te gaan slaap. Hul stel voor ons gooi ñ metras in die sitkamer en slaap daar. So gese so gemaak. Vervolg.