Join the most popular community of South African swingers now
Login

SH het my lewe verander...weer...en...weer

"voordele om 'n backseat driver te wees....."

12
2 Comments 2
1.1k Views 1.1k
1.4k words 1.4k words

Ek en M ontmoet by die woonstel … ons volgende fantasie is waar ons dalk gevang kan word. Helder oordag is te gevaarlik op die balkon en die aande is uit, niemand speel in die aand golf nie!

Op die ingewing van die oomblik besluit ons ons ry êrens heen, wie weet waar ons dit kan doen. Onder in die garage staan my droom, ’n duur Duitse motor wat seker meer kos as my huis. Sy verstar en ek sien iets is verkeerd. Sy verduidelik dat die kar net nie iets mag oorkom nie. Net daar besluit ek ons gaan sommer in die kar speel!

Sy stem in en ons glip in die voorste sitplekke en dan vat ek haar in my hande! Daar is baie plek in die groot Duitse model. My hand gly oor haar borste en ek hoor hoe sy kreun en ons monde omsluit en sy suig my tong diep en eroties in.

“Weet jou vrou dat jy aan my dink as jy haar spyker?” kom dit uit die bloute.

“Ons het nog net gespeel maar wil jy my doen?” vra sy.

“Kom kry vir jou.”

Ek laat my nie twee keer nooi nie. Ek sien haar nippels staan styf teen haar rokkie.

“Ek is al die hele oggend sopnat en vuurwarm” sê sy sag en ons soen. Sy lê terug op die passasiersitplek en ek sit aan die bestuurderskant. Sy stop my en sy stel aan die sitplekke … lekker plat binne ’n japtrap. Ek glip my hande binne haar bloes en terg en rol haar nippels hard terwyl haar hand binne-in my broek ingly. Sy omsirkel my en begin my stadig op en af pomp.

My regterhand gaan af na haar bene en sy sper hulle oop vir my. Ek terg haar en speel op en af teen haar sopnat en warm panties. Terg buite en gly so terloops my vingers al langs die materiaal af. Sagte nat warm lippies skuil onder daai broekie.

“Wat moet ek doen?” vra ek terwyl sy al vinniger my op en af trek. Sy trek haar rokkie nog verder op en ek kan nou mooi sien. Haar warm, nat vroulike reuk vul die kar.

“Nie weer jou vingers nie, ek wil jou binne in my hê ... asseblief?”vra sy.

“Waar wil jy gespyker word mevrou?” vra ek.

Ons loer vir mekaar en klim altwee uit en agter in. Ons omhels mekaar dadelik en al ons klere waai, amper als en sy is net in haar panties. Die leer is koel en ons kry gou ’n lekker plekkie. Ons soen en vryf mekaar lekker warm. Ek sit regop en sy kom sit wydsbeen oor my ... sy skuif op en ek voel hoe my hardheid in die nat warm gleufie heen en weer gly ... ek sien in haar oë toe sy op my afsak en haar klit heen en weer terg.

Dan vat sy beide my hande vas en kyk my diep in my oë … ek voel my kop wat net-net binne die lippies is ... dan lig sy op en soos sy afkom stamp ek op ... Diep-diep in …Ek hoor al die lug uit haar longe pers en sy snak na haar asem ... Dan kom sy…

“Ek kom … hemel … ek kom … ek kom ... fok ... Fooookkkkkk … Yes yes yes yes … en dan ontplof ek … ek voel strome en strome warm kom soos ’n vulkaan opspuit, uitspuit … inspuit. Sy ry my nog so 30 sekondes en kom ’n tweede en derde keer … dan bedaar alles …

Sy lê met haar kop in my nek en ek vryf saggies haar hare en dan saggies oor haar borste ... so soen ons mekaar lekker en geniet die stilte na die storm.

Sy klim af en ek gebruik my hemp om ons so bietjie skoon te maak. Ek gaan sit met my rug in die hoek en sy lê tussen my bene en ons hou mekaar vas. Toe ek wakker word is ek semi-hard en in haar mond ... Sy suig my saggies terwyl haar eie hand haar lippies oopvlek … so sexy!

“Ek wil nog ’n paar keer kom” sê sy en vat my hand as ons uit die kar klim. Sy trek my speel-speel aan my hardheid agter haar aan en gaan staan met haar hande agter op die boot van die kar en sprei haar bene oop. Ek sak op knieë en lek haar van onder tot bo … Sy is sopnat, warm en LUS! My tong gaan diep in haar in en sy wikkel daai sexy gat van haar van lekkerte. Ek is nou weer kloppend hard, maar mis nie ’n lekkie nie ... lek al om en diep in haar in ... Haar asem jaag al vinniger. My vinger glip ook lekker diep in en ek speel heen en weer met haar natheid.

“Nog ’n keer, weer ’n keer asseblief … diep hard en lekker lank!” vra sy en sprei haar bene wyer oop. Ek staan op en glip van agter in, sy is so nat en warm dat ek heelpad inglip sonder weerstand. Lekker diep en dan is haar koekie so lekker styf!!!! Dan stamp ek diep, hard en lekker vinnig … ons heupe klap teen mekaar en sy druk hard en vinnig terug ... Nou spyker sy my eintlik met mag en mening … dan bars die dam … sy kom … ek kom ... ons kom saam! Ek voel heel uitgeput en wonder wanneer laas ek so hard na mekaar gekom het! Ons staan so vir ’n minuut en dan gly ons uit mekaar uit. Ons hou mekaar vas en sy pas so mooi in my arms en trek vinnig aan en gaan terug na die woonstel. Ons stort lekker en eet en drink ’n wyntjie en raak op die bank aan die slaap.

Toe ons wakker word is dit huis toe gaan tyd vir my en toe onthou ek my selfoon lê nog in haar man se kar. Sy trek my aan my hand en haar dun somerrokkie span styf oor al die lekker plekkies ... en geen onderklere nie. Ons ry af in die hysbak en ons flirt en sy terg my deur my kortbroek en onmiddellik is ek weer hard ... Sy smile en kan nie glo dat ek weer reg is nie.

Toe ons in die garage is omhels ek haar en sit haar op die bonnet en soen haar, haar asem warm in my nek en haar hande saggies op my borskas maak my vol hoendervleis ... en my hande op haar bene laat haar kop agteroor val … Haar bene gaan oop en ek terg haar ... my hande tussen haar bene op en af … terg-terg. Maak my so jags dat ek skoon aan die bewe gaan ... my vingers vleg deur haar panties en sy suig my diep in haar mond in toe my vingers in die natheid ingly … Ek trek haar boude nader en sy trek my broek en onderbroek af ... ek spring kliphard uit ...

Sy druk dringend haar heupe vorentoe, soekend, lus, jags, baie jags! Ek voel hoe ek nog harder word en ek vat haar twee boude in my hande en lig haar op en nader, vat haar bene en sit hulle op my skouers en dan is ek in … moer diep in die sagte, nat, warm getroude poesie! Sy is so ongelooflik nat en warm, elke stoot voel dit of sy nog natter word en ek nog dieper ingaan. Ek klou al wat ek werd is want ek wil sommer dadelik kom, maar sien sy wil nog lank stoot! Sy stoot haar onderlyf terug en suig elke mm van my dieper in ... dit voel al of ek ’n meter in haar in is ... ons is so styf inmekaar sy mors nie een mm nie …

Harder en dieper stoot ek, sweet loop van my lyf af ... Ek het nog nooit iemand so nat ervaar nie en voel hoe loop die lekkerte op die kar uit ... Ek gly my vinger oor beide nippels en terg hulle lekker hard ... dan rol ek albei deur my vingers en weet sy is naby … terg haar klit lekker en vryf heen-en-weer daaroor.

Dan kom ons weer saam … hemels … hemels ... ons ruk en klou aan mekaar vas as ons weer en weer ontplof. Dit is my eerste keer wat ek twee keer in een sessie kom!!! Ek spuit en spuit en spuit ... dan as ek nie meer kan nie spuit ek weer en weer … dit hou seker vir 30 sekondes aan! Ons lê so saam vir verskeie minute en probeer herstel van die beste orgasmes van ons lewens … Weer soen ons diep en intiem terwyl ons albei gloei van passie ... Terug stort toe … ons stort toe maar elkeen alleen want ek sal nie nog ’n keer maak nie …

Published 
Written by Anonymous

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments