Ek is betyds ...
Die deur is oop en daar is ’n heerlike briesie wat deur die woonstel trek ... Die tafel is gedek en ek trek my baadjie uit en klim onder die tafel in ... ek hoor sy kom in en gaan sit by die tafel. Sy ruik heerlik en al wat ek kan sien is die kort pikswart mini wat sy aanhet. Sy kan aanvoel ek is daar en sy spring toe ek aan haar fluweelsagte been vat. My hande werk die pad op en masseer saggies haar kuite en ek is mal oor die bloedrooi hoëhakskoene. Sy ruik so sag, skoon en vroulik ...
Haar voete is volgende en ek trek eers haar een skoen uit en soen en terg haar voete en ook haar tone. Sy ontspan nou beter en ek suig saggies haar toontjies in my mond in ... Lek en kielie en ek hoor sy giggel. My hande gaan hoër en ek trek haar nader terwyl ek haar sexy agterent knie.
“Jy moet ontspan mevrou,” terg ek.
Ek is nou al baie lus en ek druk my gesig tussen haar knieë in en sien sy dra ’n ultra-klein rooi g-string … Ek ruik ook warmte, vrouwees, effens nat en seks ... Seker sy is al sopnat ... Ek onthou die bos lekker welige hare wat getrim is vir ’n bikini.
Sy praat nie maar ek hoor haar saggies asemhaal. Asof sy nie kan wag nie ...
Ek besluit om ’n kans te waag en haar te vra
“Mevrou hoe gereeld eet jou man jou by die huis?”
Sy giggel weer … “Nie genoeg nie!”
Ek vermy aspris om nader aan haar te beweeg en bly vryf, vroetel en masseer aan haar bene, boude en kuite en terg die voete. Sy ontspan nou en ek kan egalige en ontspanne asemhaling hoor. Ek maak seker dat ek my hande om haar heupe sit en vryf haar sexy boude. Ek kan voel hoe haar asem jaag toe ek my hand verby haar knie laat beweeg en haar warm binnebeen vryf ... Ek voel hoe verstyf sy toe sy dink ek gaan nou tussen die bene voel ... Smile ...
Dan vat ek haar heupe en trek haar boude nader na die punt van die stoel toe. Ek voel hoe haar bene oopvou en ek skuif vorentoe. Ek begin om die binnekant van haar knieë te vryf en saggies te soen en te lek. Haar bene gaan nog groter oop en sy trek my kop nader en haar hande vleg deur my hare. My mond en hande beweeg al nader na haar g-string en ek bly haar bene knie en vryf. My tong is besig om nader aan die materiaal te beweeg en ek voel haar bene bewe. Sy lig haar boudjies op en ek skuif die mini op en sit my volle mond op die plek waar die lippies is ... Sopnat warm en volkome vrou … Ek lek die material en voel die natheid deursyfer. My ander hand trek haar nader ek my hande omvou twee klipharde nippels … Haar asem jaag en met my mond wat haar lek en deur die broekie suig. Sy trek my nog nader aan haar en forseer my gesig dieper af terwyl sy haar heupe ritmies heen en weer stoot ... Sy vang ’n konstante ritme en my tong glip aan die kant van die g-string verby en ek lek heerlike natheid, warm en glad en dan kom sy ... hemels!
Sy trek my kop styf tussen haar bene in en ek voel hoe sy ruk … dan hoor ek haar: “Fok, fok, fok ... hemel, maar dis lekker … fok, fok, asseblief, asseblief … Ja-ja-ja-ja-jaaa!”
Haar hele lyf ruk en sy koester my kop in haar hande ... sy trek my kop op en gee my een lang warm en suigende soen … trek my tong diep in en suig my tong! Ek smile en glip af.
“Kan ek mevrou weer eet?”
“O hel, ek weet nie of ek nog so storm sal kan vat nie!” sê sy.
My kop beweeg af en ek terg haar klit met my neus en trek dan die bloedrooi g-string weg en ek sien weer haar mooi, pienk, sopnat en geswelde twee lippies en ek vlek haar skaamlippe oop met my tong terwyl sy amper my nek breek. Ek kan haar jagsheid ruik en glip een vinger tussen haar lippies in en sy maak haar bene wyer oop vir beter toegang. My tong en vingers is nat warm en op die beste plek op aarde!
Terwyl my hande en tong werk beweeg sy haar heupe heen en weer, ritmies en ek hoor haar saggies kerm. Dan vinniger, dan stadiger … My ander hand besig om haar borste te knie en die nipple te rol … Ek hoor haar tweede klimaks is nie ver nie. Ek praat saggies met haar.
“Weet jou man jy is so ’n ongelooflike sexy en jagse vrou?”
“Nee, nee … hy weet dit nie ...” kerm sy terwyl haar oë in die oogkasse rol, haar kop agteroor gegooi en haar mond wyd en groot oop! Haar natheid ruik skoon, warm, nat en heerlik; die reuk van volkome vrou – volkome getroude vrou – volkome uiters jagse vrou – vrou!
My hande raak meer aktief op haar bors en ek sien hoe hulle op en af skud soos sy heen en weer beweeg … en my hand spring na die ander bors ... Dan skud hulle heen en weer, haar hand vat myne en sit dit tussen haar bene ... Twee vingers glip in en ek vryf diep en in sirkels en voel dadelik hoe haar heupe my hand volg. Haar lippies maak sulke kort en lekker nat geluide terwyl sy tempo optel. Nou ruk haar hele lyf en sy kyk diep in my oë, sulke diep sorgelose plesier-ogies!
Haar hande wat krampagtig my skouers vryf en my middelvinger en wysvinger wat diep en ritmies ingly … dan glip my tong diep in haar in en sy ontplof … Weer en weer en weer …
Later met ’n ietsie om te drink en nadat ek haar silwerskoon geskeer het – smile – beplan ons die volgende sessie