Join the most popular community of South African swingers now
Login

Oom

2
4 Comments 4
2.8k Views 2.8k
806 words 806 words
Ek was n paar dae op die site toe ek en hierdie man begin gesels. Ek het sy geselskap heel interesant gevind, agtergekom hy weet waarvan hy praat en so het ons vir n week of twee elke dag gesels. Groot was my verbasing en skok toe hy op n dag vir my se hy ken my. Ek het gedog hy maak n grap, dat hy my ken uit ons geselsies uit, maar tot my skok moet ek toe uitvind ons het saamgewerk en om die kroon te span, was hy my "baas" in n sekere sin. Ek kon nie glo dat die man op so n site is nie, en hy kon nie glo dat ek hierop is nie, ons altwee het altyd so bedees voorgekom! Grap van die jaar is dat ek altyd vir hom oom gese het alhoewel hy nie soveel ouer as ek was nie, maar almal het hom so genoem toe doen ek dit ook maar. Wel, ek en oom het toe n afspraak gemaak, ek sou hom by n sekere plek ontmoet en ons sou dan na my huis toe gaan. Alles het so onwerklik gevoel en ek was nie seker dat hy sou opdaag nie, en ook nie seker wat ek hom nou skielik moet noem nie. Die dag het aangebreek en soos ooreengekom het ek vir hom op die afgespreekte plek gewag, en daar daag my oom toe wraggies op! Ons het mekaar maar ietwat ongemaklik gegroet en hy het by my in die kar geklim en ons is na my huis toe. Ons het oor mense gesels wat ons albei geken het, so al asof ons die onderwerp van belang nog n rukkie wou uitstel. Hy het my beveel dat ek hom op sy naam moet noem en dat die oom storie nou end kry. By die huis het ek vir ons koffie gemaak, die atmosfeer was darem nou al ligter, die geselskap het beter gevlot en ons het heerlik begin kuier. Hy het my vertel hoe het hy oor my gefantaseer in die tyd wat ons saam gewerk het, en ook hoe hy my altyd bewonder het as ek nie gekyk het nie, alhoewel hy elke oggend by my kom koffie drink het in my kantoor. Ek het skielik met nuwe oe na hom gekyk, kon my ore nie glo nie. Nadat ons koffie gedrink het, het hy my skielik opgetrek aan my hande en my begin soen. Mense mag die man maar soen! Dit het nie by soen gebly nie en kort voor lank het ons ons hande onder mekaar se klere ingehad. Ek het sy hemp oopgeknoop, my bloes het toe reeds op die grond gele en hy het my borste begin liefkoos. Ons het besluit om maar liewer kamer toe te skuif. In die kamer het ek sy gordel losgemaak, sy jean uitgetrek en hom n blow job gegee wat in sy woorde"hom van sy kop af wou dryf". Ek kon nie glo wat ek sien en ervaar nie. Hy was glad nie skaam nie ,hy het my geeet, my borste geliefkoos totdat my tepels kliphard was en uiters gevoelig. Ek was verbaas oor die grootte van sy piel en kon nie wag dat hy my binnedring nie. Dit was hemels toe dit wel gebeur het. Hy het my vol gemaak en ons het mekaar op alle gebiede tegemoet gekom. Ons het verskillende posisies gedoen, hy het my gedoggy, ons het die 69 gedoen en so kan ek aangaan. Ek kan nou nog nie glo dat hy soveel stamina gehad het nie. Hy het my die een klimaks na die ander gegee, iets wat ek nie gedink het ek in staat toe was nie. Ons was letterlik n paar uur besig, het mekaar keer op keer bevredig. Nadat ons rustig geraak het en die horlosie dopgehou het , het ons gaan stort, aangetrek en ek het hom by sy voertuig gaan aflaai. Dit voel nou nog vir my onwerklik dat die man wat ek as n "oom" beskou het, my toe n hele paar dinge geleer en laat ondervind het wat ek nooit geweet het in my is nie. Die hartseer deel is dat ek hom nie weer gesien het nie, nie in die opsig nie alhoewel ons nog so nou en dan kontak met mekaar het maar ons praat nie daaroor nie. Hy voel skuldig teenoor sy vrou en ek respekteer hom daarvoor alhoewel hy my vertel het dat hulle daarvan hou om seks te he voor ander paartjies, dat hy met n ander vrou sal speel en sy met die man maar dat dit nooit tot die seksdaad oorgaan nie. Ek het net weer eens besef dat n mens soms bekendes op die onwaarskynlikste plekke raakloop en dat die spreekwoord "moenie n persoon op sy baadjie takseer nie" hier van toepassing is.
Published 
Written by Anoniem

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments