Join the most popular community of South African swingers now
Login

Ook maar jonk en lus

"Almal is maar lus, jonk oud, mooi lelik single of getroud!"

37
7 Comments 7
3.2k Views 3.2k
2.3k words 2.3k words
’n Paar jaar terug het ek by ’n geleentheid een van my skoolvriendinne met haar rekenaar gaan help. Wel ek het haar nog altyd as baie sexy beskou en baie keer oor seks met haar gefantaseer en toe per geleentheid van haar broekies gesteel en myself bevredig! Op skool was sy altyd een van die prim en proper girls, alhoewel sy hel sexy is. Sy is ook intussen getroud, maar haar man werk aan ’n projek in Kaapstad en was net die meeste naweke by die huis. Gedurende lock down het ek ’n vrou op SH ontmoet en ons het lekker stoute goed gedoen. Ons het nooit ontmoet nie, maar baie foto's en video's van onsself uitgeruil. Ons het net oor seks en seks gesels. Geen verwagtinge nie; as sy lus was, het sy my gebel en as ek lus was, het ek haar gebel. Ons het lekker foon seks gehad en later video calls gemaak. Toe ek en sy met mekaar gesels het oor haar rekenaar, het ek bevestig dat ek by haar sal aankom en die probleem uitsort. Die aand het ek daar aangekom en gou was ek druk besig. Sy het probleme met haar e-mails gehad en ek het gou probeer om dit reg te kry, maar om een of ander rede kon ek nie. Later haal ek maar my laptop uit en begin rondspeel. Sy weet ook redelik van rekenaars en ons het alles probeer. My selfoon lui en ek loop na die stoep toe om beter sein te kry. Toe ek terugkom, het sy een van my mails oopgemaak en daar op die skerm is ek besig om myself heerlik te help. Ek staan vasgenael en kry nie ’n woord uit nie! Sy kyk om en sê: “Fok, ek wou nog altyd sien hoe … mm ... ’n man … sy … ding … trek … pluk! Waar kry jy dit?" vra sy. Bloedrooi gebloos en voor ek iets kan uitkry, zoem die video uit en daar sit ek! “Is dit regtig jy?” vra sy. Wat kan ek sê? Ek wens die aarde wil my insluk! “Wow, ek het nou iets van jou gesien wat ek nooit gedink het nie!" sê sy en vat weer die wind uit my seile. "Ek was maar altyd die kloosterkoek maar was net so lus soos almal!" bevestig sy. Sy klik weer op die video clip en smile terwyl sy kyk hoe ek lekker hard en diep trek. My asem jaag en die volgende oomblik spuit ek verskeie keer sulke lekker dik strome. Ek probeer verskoning aanteken, maar sy smile net en sê dit is ok! Ons gesprek handel oor haar jong dae wat sy nie veel van seks geweet het nie en haar teleurstelling met haar troudag. Sy het later op die internet rondgespeel en toe allerhande stoute dinge gelees en gesien en is vreeslik nuuskierig. Ek weer het op vroeë ouderdom dinge begin doen en was maar lekker wild. Later die aand bel sy my en sê sy hoop ek is ok, sy sal dit vir haarself hou en ook dankie dat ek haar reggehelp het. Sy wil toe weet hoe ek veilig speel. Sy is bang om gevang te word en wil nie seks hê nie, net speel. My motto is dieselfde: "Masturbate, don’t fornicate!" Sy vra uit oor vir wie ek dit stuur en het ons al ontmoet, hoe veilig dit is en nog baie vrae. Verder, hoe gereeld ek speel, van watter ouderdom af, waar speel ek, weet my vrou, ens. Na so 20 minute sê sy sy moet gaan, haar man is oor ’n uur by die huis en sy het nog so paar goedjies om te doen en iets om uit te sort. Ek vra wat sy nog moet uitsort. Na ’n lang stilte sê sy: "Iets sopnat en vuurwarm!" Ek antwoord dat myne net kliphard en vuurwarm is. Ek besluit om nou dinge warm te maak en sê: "Ek gaan darem nie lank vat nie, ek speel al vandat ons begin praat het.” "Jy is ’n perv!" sê sy en lag. "Ek wens ek kon jou sien speel." "Enige dag as jy reg is, laat weet my net," antwoord ek. Ons sê nag en sit die fone neer. Weke later e-mail sy my en vra hoe gaan dit met die perv. Ek sê goed en mail vir haar die clip waar ek speel en kom. Ek kry niks terug nie en aanvaar maar dit is dit. Dan kry ek ’n mail wat vra wat doen ek Donderdagoggend tussen 09:00 en 12:00. My hart klop en bokspring. “Kry my 09:00 by die City Lodge in Menlyn. Ek wil net kyk hoe jy speel en kom. Geen vattery nie en geen snaakse dinge nie!” “Reg so,” mail ek terug. Donderdagoggend skeer ek oral glad, sit nice aftershave aan en trek cool aan. Ek bevestig die kamernommer en 12:00 klop ek en glip in. Sy lyk stunning en ruik so lekker. Sexy aangetrek! Ek trek vir haar ’n stoel nader en gaan sit op die bed. Trek my hemp uit en begin deur myself te terg deur my broek. Ek is gou hard en sy kan dit duidelik sien. Sy sluk en ek kan sien sy geniet dit. Ek sê: "Ek is in jou hande – doen, vat, voel, soen en lek en … net wat jy wil.” Sy smile en sê: "Is jy seker? Onthou, jy kan nie aan my vat nie.” Sy laat my voor haar kniel en sy vat aan my boude. "Sexy gat wat jy het!" sê sy en staan op. Sy loop nader en glip haar hande na my borskas en speel met my nippels. Ek is oral kliphard. Sy gaan sit op die bed en trek my nader. Sy soen en lek en terg my nippels en haar hande gly na my kliphardheid. Sy streel my en ek hoor hoe haar asem jaag terwyl sy my op en af vryf. Ek kan ruik hoe lus sy is. "Nie vat nie, as jy vat, loop ek!” waarsku sy. Ek is kloppend hard en sy bly my streel. Sy trek my nader en trek my belt uit en knoop my broek los, gevolg deur die zip. Toe sy my broek so effens aftrek, toe glip my hardheid bokant my onderbroek uit. Haar reaksie is amazing. Haar hand gryp my vas en vir 'n oomblik dog ek sy gaan my in haar mond sit. Haar oë is groot en sy trek my onderbroek bo-oor! Ek gaan sit op die stoel en sit my hand in my onderbroek en begin myself saggies op en af streel. “Trek uit en wys my wat jy doen,” sê sy. Ek staan op en trek die onderbroek uit terwyl ek punt in die wind stokstyf reguit plafon toe staan! Ek smile. "Is dit wat jy wou sien?” vra ek. "Ja," sê sy. "Jy is groter en baie harder as in die video.” "Dit is jy wat my so groot en hard maak,” sê ek terwyl ek saggies op en af trek. Ek kyk na haar, maar sy kyk net wat ek doen en sluk swaar. Dit lyk of haar mond droog is. "Toe, trek vir my … ek wil jou sien kom,” sê sy terwyl sy nie haar oë van my spelery afhaal nie. Ek vat my linkerhand en speel so bietjie en ruil dan hande om. So speel ek vir seker tien minute en begin haar vertel hoe lekker ek gaan kom. "Wil jy hê ek moet speel en op my borskas kom?” vra ek. “Ja, ja, ja, hoe lank vat jy gewoonlik?" vra sy. "Hang af van wie saam met my is,” antwoord ek. "Toe, ek begin ook al lus raak, kom asseblief vir my," sê sy. Net daar besef ek eers hoe hard haar nippels is en ek kan haar warm natheid ruik en weet toe sy is reg om gepluk te word. Op daai oomblik stop ek en begin om my klere aan te trek. "Wat nou?” vra sy. "Wel, as jy ook lus is, speel saam of ek is klaar. Ek speel nie alleen nie,” antwoord ek. "Maar ek het gesê jy mag nie aan my vat nie,” antwoord sy terug. “Ek gaan nie aan jou vat nie. Jy speel, ek speel, of ons is klaar vir die dag," sê ek. “Jy beter besluit, ek is naby kom,” sê ek en begin weer myself streel. "OK," sê sy, "maar geen aanraking nie. Dan is ek nog te skaam en weet nie hoe ek jou weer hierna in die oë sal kan kyk nie," antwoord sy. "Geen probleem nie, jy kyk al die laaste vyftien minute net vir my styfheid,” lag ek. "Jy is ’n bliksem!" lag sy. “Met ’n lekker harde lollie,” skerts ek terug. Sy staan op en trek haar jeans uit en gaan sit op die bed. Ek vra dat sy so bietjie beter toeganklik sit en sy maak huiwerig haar bene bietjie wyer oop. Sy het ’n sexy boyshort aan en ek smile toe ek sien hoe nat haar panties is! Sy sien my nie eens na haar nat broekie staar nie en haar oë bly vasgenael op my kliphardheid. Ek begin toe ernstig op en af speel en sien sy geniet dit vreeslik. Sy sit net en kyk en dan gly haar hand tussen haar bene in en sy sit onbewustelik en vinger haarself deur haar broekie. Ek weet toe sy sal nou enigiets doen en ek vra haar om haar hemp en bra uit te trek. Die hemp is uit en terwyl ek nie een stroke mis nie, waai die bra ook. Die heerlikste borste, 36 C met sulke klipharde klein nippels. Dit is so great en toe sy nog haar eie nippels terg, kan ek nie meer hou nie. Ek gly af op die stoel en gooi my kop agteroor en begin saggies haar naam sê: "… aggh … aggg … en …” en minute later voel ek die wal gaan breek. Ek bou spoed op en die eerste sarsie spuit uit en dan ’n tweede, derde, en nog volg. "Yes, yes … yes yes yes … yessssss!" en elke spuit soos ’n tuinslang. Haar mond is oop en ek sien sy lewe haar so in dat sy elke sarsie “voel” ontplof … en terwyl ek kom, staan sy op. "Amazing, fok, amazing,” sê sy. Moeg en tevrede herstel ek en sy gaan haal 'n handdoek en help my skoonmaak. “Was dit die moeite werd?” vra ek. “Absoluut! Wens net manlief wil ook vir my kom. Hy sê hy doen dit nie, maar noudat ek jou gesien het, weet ek hy lieg.” "Ek dink ook so,” antwoord ek. "Nou jou beurt, ek sien jy is al lus," terwyl ek na die nattigheid op haar broekie wys. Sy knyp haar bene toe en sê: "Guilty as charged.” "As jy weet hoeveel keer ek al gewonder het hoe jy sonder klere lyk," sê ek. "Regtig, hoeveel keer?” vra sy. "Wel baie, baie kere het ek gewonder hoe jy lyk met jou broekie op jou enkels en jou vingertjies besig. Ek het selfs een keer jou panties gesteel en myself geterg en op die plekkie gekom waar ek weet jou koekie was!” "So jy is ’n perv en nou ook ’n dief!" sê sy. "Ek is gevlei. Het jy regtig in my panties gekom, op die lekker plekkie?" vra sy. "Jip, wys my nou die ware jakob!" vra ek. Haar bene gaan oop en die nattigheid is nou nog meer as tevore. Sy gaan lê op haar rug en nou is haar bene wyd oop. Ek word weer hard as ek sien hoe sy haar pragtige, netjies-getrimde koekie oopvlek. Haar lippies is so nat en baie, baie pienk. Haar twee vingers gly glad en saggies in en sy smeer van die nattigheid op haar klit en begin ritmies vryf. Ek skuif nader en begin myself ook vryf en ek kan nie onthou wanneer laas ek so lus was nie. Sy kyk in my oë en dan weer hoe ek stadig en lank speel en sê: "Ek smag al jare daarna om te kyk hoe ’n man speel en kom en nou gaan ek dit twee keer op een dag sien!" terwyl my hand op en af gly. Sy smile en ek sien hoe haar hand saggies met haar lippies speel en stil-stil die haartjies oopvlek. Ek sien nou ook hoe ’n sexy agterent sy het, en sien ook dat sy al meer en meer begin sug van lekkerte. Haar ander hand is besig om haar borste te knie en die nippels te terg. Ewe parmantig staan hulle stokstyf. Ek sien hoe haar hande al meer en meer begin terg terwyl ek ’n heerlike uitsig oor haar sagte, skoongeskeerde, sopnat en natuurlik getroude lippies het. Sy kyk my diep in die oë en sê: "Ek wens jy kon my nou hard en diep van agter stamp!" terwyl sy spoed optel. Sy is besig om haar eie hand te ry en dan lekker met haar klipharde nippels te speel. Ek speel saam en moet stadiger, anders verloor ek voorwaar beheer, want sy is so naby aan my dat ek haar hoor, ruik en dan ook kan "proe”, so ’n lekker souterige soeterige warm sopnatheid! Dan los sy haar borste en beide hande gaan suid, een vinger wat buite om speel en dan die regterhand wat twee verkenners instuur, en haar verkenners glip lekker vinnig in en uit, in en uit, in en uit … en uit die bloute ontplof sy. Sy hyg na asem en kom en weer en weer. Ek dog sy kry 'n beroerte … smile … Toe tref my ontploffing my ook. Ek skiet oor alles … Sy is in die pad en die tafel en die bed en … wel, omtrent alles.
Published 
Written by Anonymous

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments