Join the most popular community of South African swingers now
Login

Onverwagte Meevallertjie

0
4 Comments 4
2.6k Views 2.6k
782 words 782 words
toe ek my oê oopmaak Dinsdag besef ek, vandag is die dag wat die dinge gaan gebeur! of altans so hoop ek! na 'n teleurstellende sessie op Maandag (waar ons 'n speelsessie gereel het, maar dit nie uitgewerk het weens omstandighede) is ek redelik opgewerk! maar ons gaan uit vir ete, my ou vriend en deesdae 'regular' om in my behoeftes te voorsien en iemand wat hy onlangs ontmoet het gaan saam eet, in die openbaar! en wat kan daar gebeur sonder om uitgegooi te word!! ek MOET aan iets dink..... mmmmm, ek het dit! wie gaan nou sien ek't my panty tuis ''vergeet'' hahaha, en ek voeg ook dadelik die daad by die woord en ''bye panty'' - daar trek ek by die deur uit!! min het ek rekening gehou met my seun wat op daardie oomblik by die deur instap..... hy't my een kyk gegee en snedig opgemerk, Ma, daai rok skyn deur!! sjoe! ek't my omtrent nat geskrik! baie bekommerd dat hy dalk gesien het Ma het nie als aan wat sy MOET aanhê nie! wag, ek trek sommer gou my ski pants aan..... (sjoe! amper word ek uitgevang voor ek nog by die deur uit is!) by die restaurant aangekom wag die manne klaar vir my...... terwyl ons instap vra ek of ek vinnig badkamer toe kan gaan..... (om van die ski pants ontslae te raak, natuurlik!). toe ek terug kom het die twee 'n tafel in die hoek vir ons gekry, en ek en my ou vriend sit aan dieselfde kant........ na ons 'n rukkie gesels het, glip ek stilletjies my hand op sy been....... die vriend was net buite bereik want ek sou hom ook beet gekry het as ek kon). daar was 'n roering in ou vriend se lendene maar beslis minder as waaraan ek gewoond is.... my ou vriend het net genoeg met my gespeel om my nie 'n klimaks te gee nie maar net my goed te prikkel! na ons bestel het, het ek rustig aan my drankie begin sip maar gou agter gekom dat dit 'n erger uitwerking op my gehad het as waaraan ek gewoond is, dit het my later met 'n skok getref dat ek nog niks ge eet het vir die dag nie! ek't so lam gevoel oor my lyf gehad en al sou ek hoe graag 'n goeie potjie seks wou hê, het ek dood eenvoudig nie die krag gehad nie. klaar ge eet, ek't gou die manne omgepraat om eerder saam met my huis toe te kom, vir wat almal gedink het, sommer 'n koppie rooibos gaan wees...... my seun en die tuinjong was tuis, maar ek was steeds bereid om die kans te waag...... (eerlik het ek nie iets beplan nie, wou net die nuwe vriend beter leer ken!) maar bo alle verwagting kry ons toe die geleentheid wat niemand verwag het nie! ek en my ou vriend het op my bankie gesit en die nuwe vriend op 'n leunstoel oorkant ons, ek't my been opgelig en bo oor my ou vriend se been gegooi........ en DIT het NIKS vir die verbeelding oorgelaat nie!! (toe ons by die huis aangekom het, het ek mos weer my ski pants gaan uittrek). hy het ook nie op hom laat wag nie, en kort voor lank het ek 'n wonderlike klimaks bereik, natuurlik met behulp van my geheime sappies! na ek klaar gekom het het my vriend opgestaan om sy hande te gaan was, ek't opgestaan en die duiweltjie op my skouer het my aangemoedig om die nuwe vriend biki welkom te laat voel. ek't na hom toe gestap en sy rits begin oopmaak, hy was regtig verbaas maar het tog aan my versoek voldoen en hom blootgestel dat ek hom in my mond beet kon kry! ek was verbaas oor hoe styf hy eintlik was...... na ek 'n paar keer gesuig het (wat geklink het of hy dit vreeslik geniet het) het hy vir my gesê dat hy nie sou kom nie..... my ou vriend het intussen van die badkamer af terug gekom en die hek vir ons dop gehou. na nog so paar keer se suig het ek opgehou en opgestaan, omgedraai en my ou vriend ontbloot. ek't met mening begin suig want ek't geweet dat hy nie meer ver is nie! na so rukkie het hy my gesê dat hy gaan kom en sommer ook net daar binne in my mond gekom! dit was nou 'n onverwagte meevallertjie wat nie een van ons drie verwag het nie! ons beplan 'n rustiger saamkoms in die begin van die nuwe jaar! ek sien baie uit daarna, ek dink ons drie kan nogals 'n lekker potjie seks saam geniet!
Published 
Written by Lioness

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments