Join the most popular community of South African swingers now
Login

Ons Desember toer in 2017 (Deel 5)

26
6 Comments 6
2.8k Views 2.8k
3.1k words 3.1k words
Ons het die volgende paar dae lekker vis gevang en die skoon familie in Walvis en Swakkop gaan groet. Die dag temperature is lekker maar die aande nog koel. Dis Vrydag aand en Anika het my eindelik oorreed om een van haar fantasieë waar te maak. Ek het nie n idee wat gaan gebeur nie, weet net sy was vandag n paar keer op die foon besig om met iemand te gesels maar ek het geen idee waaroor nie. Ek laai vir Anika so teen 19h00 se kant by een van die kuier plekke in Swakopmund af, sy is geklee in n lang jas en n paar swart hoë hakskoene aan haar voete. Ek ry soos afgespreek n paar draaie voordat ek na 20 min parkeer en die kroeg instap. Die son sit nog hoog in die weste, raak eers hier teen 19h50 donker. Ek staan in die kroeg deur van wat meer n dames kroeg as manne kroeg is. Ek laat my oë vlugtig oor almal gly. Dan sien ek haar en sy lyk ongelooflik seksie in haar stywe swart mini wat sy vanaand aan het. Sy sit met haar rug na my toe en gesels met n blonde girl wat net so “hot” lyk. Die plek is redelik donker en sagte musiek speel in die agtergrond. Ek soek die tafel waar haar jas oor n stoel hang en weet dis die een wat sy vir my gereserveer het. Ek bestel n bier en sien dat Anika hulle reeds elk n glas wyn voor hulle het. Toe ek oog kontak maak sien ek dis Megan, die girl wat ons in Kasane raakgeloop het tydens een van ons hengel sessies. My hart mis n slag of twee, my gedagtes flits vir n oomblik terug Botswana toe…ek het laas die blondekop kaalbas langs die Chobe rivier gesien. Toe weet ek, dis die derde persoon wat Anika gereël het vir haar fantasie. Megan swot in Duitsland en doen haar prakties op Wildplase in Botswana en Namibia. Dis hoë kroeg stoele wat by die tafels staan en kan in die rondte draai. Terwyl hulle gesels draai Megan haar stoel sodat hy na my kant toe wys en sy maak haar bene stadig oop en toe. Sy het n wit toppie met n rooi rompie aan, pragtige lang bene al is hulle spier wit. Daar is heelwat mans in die kroeg en amper almal se oë dwaal kort - kort in hulle rigting. Twee keer gaan stel iemand homself voor en loop na n minuut lang lip weg. Ek bestel nog n bier, wil vir Anika hulle iets bestel maar sien iemand anders het my klaar voorgespring. Dis al n uur later toe die twee van hulle stoele afklim en na my toe stap. Anika steek eerste haar hand uit na my toe en sê in n seksie stem “Hi vreemdeling, ek is Anika en dis my vriendin Megan” Ek staan op en stel myself aan hulle voor. Ons gaan sit om die ronde tafel en kan nie help om te glimlag toe ek die uitdrukking op van die manne se gesigte sien nie. Ek loer vir Anika en glimlag…dis nie wat ons afgespreek het nie. Ek sit in die middel van die twee girls. Ons kommunikeer in Engels om dit vir Megan makliker te maak. Sy is glad nie vlot in Engels nie en waar sy vashaak slaan sy oor na Duits. Anika vertaal dan gou – gou vir my wat gesê is. Megan trek weer los in Duits en ek hoor Kasane word in die gesprek genoem. Anika sit haar hand op my been en druk hom saggies. “Wat sê sy lief” vra ek. “Megan sê vandat sy jou kaal op die oewer van die Chobe Rivier gesien het, het sy gehoop dat ons in aanraking met haar sou kom tydens haar vakansie in Swakkop” antwoord Anika. My hart mis weer twee slae. Megan is die helfte van my ouderdom en ek weet vir n feit dat as ek net aan haar lyfie gaan raak gaan ek kom. Dit voel so al ek sukkel om asem te kry. Sy het die mooiste gesiggie met haar blonde kop. Dan voel ek Megan se hand op my ander been, ek bestel nog drankies en besluit op n dubbel whisky vir my…sal iets moet doen om rustig te raak. My piel staan penorent en ek moet eers n draaitjie loop. Vra mooi dat hulle net vir 5 min oor iets anders as seks moet praat sodat ek in die posisie is waar ek kan opstaan om n draai te loop sonder dat almal die knop in my broek sien. Megan sê “ah shame” en vryf n bietjie hoër op. Anika glimlag en sê iets vir Megan in Duits. Sy neem haar hand weg en ek stoot my stoel terug. Na n lang teug whisky stoot ek my stoel terug en staan later op en stap in die rigting van die badkamers. Terug by die tafel stel Anika voor ons maak klaar en gaan kuier by die huis verder. Toe ons in die Prado klim sit ek alleen voor. Anika en Megan is albei op die agter sitplek. Toe ek wil regsdraai uit Swakkop in die rigting van Walvisbaai sê Anika “Nee engel, draai Henties se kant toe, ek sal vir jou die aanwysings gee soos ons vorder. Ry maar vir eers tot in Henties. Skaars uit Swakkop uit toe waai die twee se klere. Dit giggel en gesels vir n vale. Meeste van die gesprek verloop in Duits. Henties is so 70 km vanaf Swakkop en die sout pad is lekker nat as gevolg van die mis wat van die see se kant af land toe waai. Dis volmaan en elke keer as die maan deur die miswolke breek is die sig in die voertuig baie goed. Ek ry maar stadig, die pad is glad en maak dit ook veiliger as ek elke nou en dan in die truspieël na die twee wil kyk. Anika vra of ek iets wil drink. Ek antwoord dat ek niks ingepak het nie, nie n idee gehad van wat beplan het nie. Sy lag en draai om in haar sitplek en staan op haar knieë om by die koelboks agterin uit te kom. Terwyl sy tussen die ys grou vir drinkgoed is Megan besig om haar slootjie goed met haar vingers te bewerk. Anika maak haar bene wyer oop en haar poesie met Megan se hand wat met haar speel is nou die hele tru-spieël vol. Ek ry stadiger…Megan vryf Anika se borste met die een hand en nou het sy twee vingers van die ander hand in Anika opgedruk. Anika begin raas en ek kan sien sy geniet dit. Dan trek Anika haar lyf vorentoe en Megan se vingers glip uit. Anika sê iets in Duits en Megan kom sit reg agter my sitplek en vryf haar vingers oor my lippe. Ek kan vir Anika ruik en maak my lippe oop, Megan druk haar twee nat vingers in my mond in en ek lek hulle saggies af. Sy sak haar hand teen by ken af tot op my bors en knoop my hemp behendig met een hand oop. Dan nog af tot op my broek en maak my gordel los. Knoop my broek oop en trek my ritssluiter af. Sy krap my piel saggies deur my onderbroek met haar naels en los dit ewe skielik. “That is really unfair Megan” protesteer ek. Albei girls lag vir my. “The night is still long” fluister Megan. Anika gee vir my n bier aan. Ek sukkel om my broek af te trek en Anika help. “Trek hom sommer heeltemal uit” sê sy. “Ja en as hier vanaand n padblokkade is?” vra ek. “Los dit vir ons girls, ons sal dit uitstort” sê sy. Ek skop my skoene uit en sit dit aan die passasiers kant op die vloer neer. Lig my boude op en Anika help aftrek. Uiteindelik sit ek kaal bas agter die stuur met n piel wat lyk of hy rigting aanwys. Anika sit terug in haar sitplek en Megan gaan lê op haar maag, bene in die lug opgetrek om plek op die sitplek te kry en bêre haar gesig tussen Anika bene. Anika tel haar linker been op en sit hom op die passasier sitplek se rugleuning voor haar. Sy gooi haar regterbeen oop na regs en dit veroorsaak dat Megan nou toegang het tot haar poesie. Megan suig Anika se klitoris terwyl sy haar met die regter hand stadig vinger. Anika se regterhand is op Megan se boude en besig om die gleuf tussen haar boude te masseer. My linkerhand is op die stuur en regter hand op my piel waar ek hom stadig op en af masseer. n Man kan ook net so lank vasbyt! Ek het die radio afgesit en luister na die wonderlike klanke wat van die twee af kom. Die nattigheid loop uit my kop uit. Dan moet ek stop want die twee wil gou n draaitjie loop. Ek trek van die sout pad af en hulle klim uit. Albei gaan staan kaal bas voor die Prado, bene oopgesprei en wieps net daar en dan. Anika stap om maak die voordeur oop en haal n rolletjie toilet papier uit die paneel kissie. Albei vee hulle af en spring weer agterin. So 20 min later kom ons in Henties aan. “Engel, onhou jy waar ons laas jaar in die Ugab rivier gekuier het?” vra Anika. “Jip” sê ek. “Dis waarheen ons wil gaan” sê Anika. Net buite Henties vat ek die C35 grondpad. Ry so 25 km met die pad aan en dan draai af om in die Ugab rivier te kom. Die rivier vloei meeste jare een keer per jaar. Die rivier is kurk droog en die sand is dik. Met volmaan kan ek amper die ligte afskakel so helder is dit. Die temperatuur is aan sienlik warmer as teen die kus. Ry so ent op in die rivier tot Anika sê ek moet stop. Ons klim al drie uit en Anika maak die Prado se agter deur oop. Haal n kombers en kussings uit en vra dat ek die koelboks ook moet uithaal. Anika het alles mooi beplan, nie eers gesien toe sy die komberse en kussings in die voertuig gelaai het nie. Die twee naakte lywe lyk fantasties in die maanlig nag. Ek trek my hemp uit. Anika gooi die kombers op die sand oop. Megan kom staan styf agter my en ek kan haar tepels teen my rug voel. Dan gooi sal albei haar hande om my middel lyf en vat my piel stewig vas met die een hand. Met die ander and vat sy my testikels en trek hulle met haar lang naels af ondertoe. Anika lê bene oop op die kombers en is besig om haarself stadig te vinger. Megan se vingerpunt streel saggies oor my piel kop en maak sirkeltjie bewegings met die vog wat lek-lek uitloop. Sy snak vinnig na haar asem toe ek my hand teen haar bobeen opbeweeg en my hand saggies oor haar lippies streel. Haar heupe du vorentoe en my vinger glip in haar nattigheid in. Sy druk haar kop teen my rug vas en probeer my vinger naai. Sy is sop nat! Ek ook, ek stoot vinniger vorentoe en agtertoe met die hoop dat sy my vinniger met haar hand sal plesier. Anika kom orent en kruip hand vier voet deur die sand na ons toe. Sy staan voor my op haar knieë en neem my piel in my mond, eers terg sy my deur hom van onder na bo saggies met haar tong te streel. Dan neem sy my piel in haar mond en suig hom, Megan los alles en kom kniel lang Anika. Megan lek haar lippe af, dit lyk soos n vol, ronde, klam vrug wat êrens op n eiland oopbars in die middag hitte. Anika is besig om my tot in haar keel te plesier en weer is daar nie n tekort aan speeksel nie. Dan trek sy terug vat my piel styf om sy basis vas en druk hom in Megan se mond in. Die tweede keer wat Megan hom terug trek en weer instoot kom ek! Ek probeer uitrek maar Megan hou hom in haar mond, Anika stoot my boude vorentoe en die gevoel is onbeskryflik lekker. My bene is die ene bewerasie. Megan melk elke druppel uit hom uit. Ek probeer terug trek maar Megan bly suig. Dan gee sy uiteindelik in en ek trek my piel stadig uit haar mooi mond uit. Van my kom het aan die kante van haar mond uitgeloop en Anika is besig om dit stadig op te lek, dan gryp Megan Anika se kop vas en hulle soen mekaar lank en innig. Ai my hart sal gaan staan! Ek gaan sit kaalgat op die sand, heel poegaai! Anika vat Magan se hand en lei haar kombers toe. Die twee gaan staan op hul knieë en begin mekaar se borste masseer. Megan se borste is die helfte groter as Anika sin. Dan begin hulle mekaar soen terwyl hulle vingers mekaar se nattigheid plesier. Ek maak vinnig n bier oop om niks te mis nie. Dan gaan lê Anika op haar rug en Megan kom in die 69 posisie bo op haar. Hulle is besig om mekaar met hulle tonge en lippe te bevredig. Soen en suig en lek! Die geluide van lekker kry is duidelik hoorbaar in die stil naglug. Dis baie eroties!!!! My piel is weer semi styf ek staan op en neem hom in my hand, hy is egter vol sand wat aan die nattigheid van my kom vaskleef. Gaan sit voor Anika sodat ek kan sien hoe sy vir Megan eet. Megan se poesie blom behoorlik. Haar klitoris is geswel en staan behoorlik uit. Anika druk haar tong so diep moontlik in Megan se slootjie op. Megan is besig om haar lyf vorentoe en agtertoe te beweeg in n poging om Anika se mond vinniger te naai. Megan gaan sit later regop en tel Anika se kop op om sodoende meer drukking op haar poesie te kry. Sy het albei haar borste in haar hande en trek haar tepels hard vorentoe. Ek neem stelling tussen Anika se bene in en begin haar klitoris saggies suig. Ek vinger haar en speel mat haar G-spot, sy knyp my kop met haar bene vas. Ek voel hoe haar klitoris in my mond swel en dan kom sy!! Megan staan op en kom hurk hand vier voet langs Anika. Gooi haar bene wyd oop en klap haar poesie speels en sê “, bumsen Sie meine Scheide ” Ek kyk vir Anika en sy glimlag vir my. “Sy wil hê jy moet haar spyker engel” vertaal sy. Ek gaan staan op my knieë agter Megan. Haar poesie is sopnat en blink in die maanlig. Anika het hom goed geëet. Ek vryf my vingers saggies deur haar lippies. Die nattigheid is taai. Ek trek die lippies met die een hand oop, gebruik my vinger van die ander hand om haar klitoris te vryf, al in die rondte, sy steun stoot haar boude terug. Anika kom sit langs my en begin my piel met lang stadige hale vorentoe en agtertoe streel. Sy buk af, sit hom in haar mond en maak hom nat, dan trek sy hom nader aan Megan se poesie. Sy vryf my harde geswelde kop teen haar nattigheid, hy is stokstyf. Anika druk teen my boude en my piel glip in Megan se warm nattigheid in. Sy maak sagte kreun geluidjies. 'n Golf van genot trek deur my maag tot by die punte van my tepels saam toe my piel in die seepgladde poesie ingaan. Ek naai haar stadig maar diep want Anika stamp my hard van agter af. Dan is Anika besig om vir Megan te vinger terwyl ek haar ritmies naai. Net voor Megan kom pluk sy my piel uit. Sy gaan lê op haar rug en trek my af tot ek bo-op haar lê. Ons lywe is sopnat en alles ruik na heerlike warm seks. Maar dan rol sy my op my rug en kniel met haar bene weerskante van my rooiwarm onderlyf. Sy druk haar hande op my skouers, lig haar boude op en hou my oë gevange terwyl sy stadig met haar poesie oor my piel skuur. Spoeg loop uit haar mond uit en val op my bors. Ek voel haar natheid wat taaierig aan my kleef en ek druk my onderlyf onwillekeurig om nog meer van haar om my te voel. Haar mond met die vol lippe is oop, sy buig haar nek ver agtertoe en gly met haar poesie tot teen my testikels. Sit vir 'n oomblik stil sodat ek voel hoe haar lippies aan my vassuig. Dan kom sy regop, lig haar boude weer op, en kyk vraend-stout na my. "What are you waiting for?" Ek begin haar ritmies naai. Sy kyk nie vir 'n oomblik weg nie, haar warm poesie wat op en afgly teen my piel. Haar oë wat effens toe gaan as ons diep in mekaar ontmoet. Dan weer 'n vinnige optrek tot ek amper uit haar nattigheid uit glip. Anika is besig om my testikels van agter af met haar hande te masseer, dan naai ek op en af, op en af, ek steek my hande uit en neem albei borste in my hande. Ek voel hoe die spiere in haar poesie my van binne vasdruk en die golf in my onkeerbaar word. Haar onderlyf se ritme word rukkerig soos sy my al vinniger en vinniger ry. Ek skiet elke druppel kom wat ek het in haar op. Haar lyf ruk en sy skree kliphard. Anika het haar arms van agter om Megan gegooi en hou haar styf vas. Megan het later net so op my kom lê totdat my piel vanself uitgeglip het. Anika kom soen my op die mond en vra: “Was dit die ryery van Swakkop tot hier die moeite werd?” “Meer as net die moeite werd Engel, sjoe ek sal dit nooit vergeet nie, baie dankie!” antwoord ek en druk haar styf teen my vas. Op pad terug is albei van hulle vas aan die slaap. Ek aan die ander kant is wawyd wakker en speel die hele gebeurtenis weer en weer in my gedagtes oor.
Published 
Written by Andre

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments