Join the most popular community of South African swingers now
Login

Ons Desember toer in 2017 (Deel 3)

21
6 Comments 6
2.3k Views 2.3k
3.4k words 3.4k words
Vir die wat nou eers begin saam toer, lees gerus eers deel 1 & 2. Dis nog donker toe ons uit Kasane uit ry. 1052 km tot by Waterberg Gaste Plaas voor Otjiwarongo. Kry heelwat olifante in die pad, gelukkig het die Prado n ordentlike paar spots op. Anika is heel preuts aangetrek wat my nogal verbaas. Seker maar vir die Ngoma grenspos tussen Botswana en Namibia wat voorlê. Deur die grenspos is dit al lig en Namibia is soos altyd beeldskoon. Trek so 20 km van die grens van die pad af om n koffietjie te gooi, het mos nie vanoggend ge-brekkie nie. Anika klim agter in en daar waai haar langbroek en bloesie. Sy draai haar lyf na my toe maak haar bene oop. “Sê bietjie môre vir haar” skerts sy. Ek soen haar poesie en kan die lyfseep ruik wat sy vanoggend gebruik het. Ai die lekkerte trek sommer reguit na my piel toe. Koffie in die een hand speel ek met haar poesie en voel hoe die nattigheid weer begin uitloop. “Wag laat ek iets anders aantrek anders kom ons nooit weg nie” sê sy. Ons is weer oppad en Anika het n kort wye blommetjies rokkie aan. Ek weet vir n feit daar is geen broekie onderaan nie want sy sit op n handdoekie sodat haar kaal boude op die leer sitplek nie sweet nie. Ons stoot weer aan. Ons gesels oor alles wat gebeur het vandat ons by die huis weg is. Dis n lekker toer en daar lê nog baie voor. Ek kom agter die gesprek het vir Anika warmer as wat ou Nick se plek is. Teen middag ete soek ek n rus plek langs die pad (ja Namibia het nog die sement tafels en bankies met die gras dakkies) waar ons n vleisie kan braai en gou iets eet. Kry n lekker een met n groot Kameeldoring boom met n hele klomp Familie voël neste in die boom. Haal twee kamp stoele uit en sit hulle in die skaduwee van die boom. Dis vrek warm, Prado se temperatuur meter het 41 grade gewys. Vuur is aan die brand en die rooster is reg. Haal 2 koue Windhoek Lagers uit en gee vir Anika een. “Prost engel” sê ek. Anika Prost en drink die helfte van haar bier met een slag op. Net so voor die kole reg is kom trek daar n Scania bees lorrie met n Tsumeb registrasie nommer by die rus plek in. Die deure gaan oop en twee manne van so in die twintigs klim uit en stap nader. Khaki hemp en kort broek met Vellies aan die voete. “Middag Oom, middag Tannie” groet die manne. “Middag manne” groet ek terug. Kom stel hulself voor en groet met die hand. Gesels bietjie en die manne laat weet hulle het bees loop aflaai op n plaas anderkant Katima en is oppad terug Tsumeb toe. Tinus is die drywer en Ben die passasier. “Jammer dat ek sommer met die deur in die huis val Oom, maar as ek mag vra waar heen is julle oppad” vra Tinus. “Vandag tot in Otjiwarongo, en môre see toe” sê ek. “Hoekom vra jy?” “Ben soek n saamry geleentheid tot in Windhoek want ek draai op Grootfontein af Tsumeb toe Oom” sê Tinus. “Jong ek het slaapplek by n Gaste plaas net voor Otjiwarongo bespreek, daar is slaap plek vir 3, as hy wil hy kan hy maar saam oornag dan laai ek hom môre oggend in Okahandja af as ons weg draai see toe.” sê ek. “Pad sal in elk geval vanmiddag laat maar stil wees om te probeer soek vir n saamry geleentheid Windhoek toe.” Gou vleis gebraai saam met n paar broodjies en Ben haal sy rugsak uit die Scania en sit dit in die Prado. Tinus groet en val in die pad. Ek ruim op, maak skoon en pak alles terug. Anika sê vir Ben om voor te sit want sy gaan bietjie skuins lê op die agter sitplek. Gesels lekker oor alles wat in Namibia aan die ontwikkel is en ek loer in die tru-spieël om te kyk of Anika slaap. Sy is vas aan die slaap en haar rokkie het intussen opgeskuif wat haar skoon geskeerde poesie heeltemal ontbloot. Ben kan niks sien waar hy in die passasiers sitplek sit nie. So rukkie later stel Ben voor om bietjie die stokke te vat en ek stem in. Klim uit, rek bene en wissel sitplekke. Toe Ben inklim kyk hy reguit na Anika op die agtersitplek en ek sien hoe rooi sy ore word. Ek slaan my sitplek terug en lê gemaklik agteroor. Ben verstel die spieël in die afwaartse posisie en toe weet ek die mannetjie het nou die beste uitsig wat hy voor kon hoop. Ek maak of ek slaap en Ben stoot aan. Loer later na sy kant toe sien ek die man vryf met sy een hand oor sy broek, daar is n knop wat vir niks skrik nie. Na so twee ure se ry, net voor Grootfontein word Anika wakker en is verbaas toe sy vir Ben agter die stuur sien. Trek haar rokkie reg sonder om n woord te sê en vra of ons kan stop sy wil gou n draaitjie loop. Ons klim almal uit en Ben is baie ongemaklik met die bult in sy broek. Anika sien dit en weet dadelik waaroor dit gaan. Net so na 16h30 by die Gaste plaas ingeboek. Kan nie glo dit is nog so stil op al die plekke nie, die “rush” vir die Desember vakansie kom seker nog. Afgepak gooi ons n drankie en kyk hoe lyk ons verblyf. Omdat dit n familie kamer is, is dit n oopplan met n dubbelbed en twee enkel beddens. Die bad staan aansienlik hoër as die res van die vertrek en het n groot glas venster waar jy n mooi uitsig oor die Waterberge het. Dan is daar n buite stort aan die agterkant van die vertrek, mooi oopplan kombuisie vir “self-catering” en die enigste toe vertrek is die toilet area. Anika wil gaan swem. Ben sê as hy n swembroek gehad het sou hy saam gaan swem het. Anika grou in een van ons tasse en haal vir Ben n PT boek uit. “Ek glo hy sal pas” sê sy. Ben draai om en glip by die toilet in om te gaan verklee. Anika smile vir my en ek weet hier kom n ding. Sy wag tot hy weer uit is en draai haar rug na hom toe, trek haar rokkie uit en buk vooroor om haar swembroek van die bed af op te tel. Haar bene is effens van mekaar af en dit veroorsaak dat haar poesie in sy volle glorie oop blom. Dan vat sy haar toppie en stap kaal bors tot by Ben voor sy omdraai en dit oor haar kop gooi. “Maak bietjie vas asseblief” sê sy. Ben se hande bewe en hy kyk grootoog na my. “Dis als reg Ben, Tannie Anika terg jou net, laat weet my as dit jou pla dan sê ek vir haar om op te hou” sê ek. “Nee, nooit Oom, dis net…die Tannie is ongelooflik seksie en ek was maar lank laas saam met n meisie , met al die plaaswerk kom ons baie min in die dorp”. Ek bied verskoning aan dat ek nie saam gaan swem nie, my gaai is lam gery en daar is nog n lang ent pad wat vir ons wag. Anika maak n sarong om haar middellyf vas en daar gaan hulle swembad toe. Kan nie glo dis nog so warm nie. Maar nou ja die son sak mos laat. Ek sit buite op die stoep, koue Grants in die glas met genoeg ys. Die swembad is so 40 m van ons blyplek en Anika is besig om n paar lengtes te swem. Die dat sy nog so mooi liggaam het, baie sportief! Ben hang teen die kant van die swembad met n bier in die hand. Sy oë bly op Anika. Anika swem later na sy kant toe. Ben tel later vir Anika op sy skouers. Anika het haar bene onder sy arms ingehaak en beide haar hande op Ben se kop. Ek weet vir n feit sy is besig sy nek met haar poesie te masseer. Sy val n paar maal af en dan gryp Ben vir n vale om haar weer op te ry. Anika lag lekker en Ben raak al meer gemaklik. Ek gooi later vir Anika n glasie wyn in, vat n bier en stap swembad toe. Gee vir elk hulle drankies, trek my hemp uit en duik in. Die water is lou warm. Dis nou amper donker en daar is flou liggies om die swembad. Ek swem na Anika toe en neem stelling agter haar rug in. Ben is so arm lengte van ons af. Ek trek Anika se broekie uit en druk haar bene met my voete uitmekaar uit. Sy is te kort om op haar eie te staan en ek sit my linker arm om haar middeltjie. Met my regter hand streel ek haar boudjies en glip my vinger oor haar poesie. So glad soos seep! Sy druk agtertoe sodat my vinger haar kan penetreer. Sy het heeltyd nog lekker gesels en geskerts maar nou is sy stil. Sy gooi haar kop agteroor en ek trek my vinger weg. “Sies engel” sê sy. Dis nou goed donker. Anika roep vir Ben nader “Kom voel gou hier Ben” sê sy. Ek sak albei my arms onder die water in, neem haar poesie met albei hande en trek die lippies oop. Ben kom nader en vra “Wat moet ek voel Tannie” Anika neem sy hand en trek dit reguit na haar nattigheid toe. Haar liggaam ruk toe Ben se vinger aan haar clitoris raak. Nou vinger Ben haar en ek voel hoe haar liggaam in my arms ruk. My piel is stokstyf en druk dit teen Anika se boude. Sy trek Ben se PT broek af en plaas haar hand op sy piel. Ben haal swaar asem en ek bevry my piel met die een hand en druk hom van agter in Anika se poesie in. Sy ry my ritmies terwyl sy al vinniger met Ben besig is. Dan kom Ben en bietjie later Anika. Haar poesie is ekstra nat en na n paar vinnige stote om ek binne in haar. Ek hou my piel nog so tydjie in haar, sy is mal daaroor as ek klaar gekom het dat ek my piel in haar los tot hy pap raak en vanself uit glip. Ben het sy broek aan en teen die tyd dat ek nie meer binne kan bly nie trek ek myne ook op. Gee Anika se broekie vir haar onder die water aan, sy trek aan en ons sit al drie op die rand van die swembad. “Sjoe kyk hoe mooi” sê Anika en wys na die wit sperm wat by haar voete rond dryf. Anika vang die sperm wat sy in die hande kan kry met haar hande en vryf dit op haar bo bene. “Beste lyf room in die wêreld” skerts sy.” Anika sit haar linker hand op Ben se bo been en druk hom liggies. “Was dit lekker Ben” vra sy. “Baie lekkerder as om n bok te skiet” lag Ben. “ Dis nog nie klaar nie, die hele aand lê nog voor” se Anika. Ben kyk vir my en ek sê “Geniet dit dit ou bul, daar is baie manne wat jou gaan beny as jy die storie eers vir jou pelle gaan vertel” Later restaurant toe, lekker ge-eet en gesels. Terwyl Ben badkamer toe is sê ek vir Anika ek kan sien die mannetjie kan nie wag om terug te kom in die kamer na vanmiddag se belofte dat dit nog nie klaar is nie. “Ha..ha..”lag Anika, “Hy is omtrent soos n Jack Russeltjie hier om my. Hy was bietjie hardhandig in die swembad, sal hom vanaand mooi leer hoe plesier jy n vrou” sê sy. “Ek moet jou komplimenteer engel, jy het nog steeds die mooiste piel en weet presies hoe en watter knoppies om te druk om my rasend te maak” sê sy en gee my n lekker lang soen. Terug in die kamer sit ek net genoeg ligte aan dat Ben nie ongemaklik voel nie. Anika het klaar uitgetrek en lê wydsbeen op die dubbel bed. Ai sy het vir n vrou van haar ouderdom n fantastiese lyf wat baie jonges sal begeer. Sy is besig om haar lyf te streel terwyl Ben, nog in sy klere voor die bed staan en na haar staar. Sy masseer haar borste, trek haar poeslippies oop, streel haar klitoris en maak die mooiste sensuele geluide. Ben begin uit trek en Anika stop hom. “Nog nie Ben, ek sal sê jy kan uit trek.” Dan draai Anika om en staan hande 4 voet op die bed. Sy trek haar boude oop en begin haar poesie van agteraf te streel. Ben sukkel om beheer te hou, dan druk Anika haar middel vinger in haar nat pienk slootjie op, uit en in, uit en in, sy maak die mooiste geluide. Sy draai weer op haar maag en begin haar vingers stadig aflek, Ben is besig om dit te verloor. Dan se Anika hy kan maar uit trek en sy wil hê hy moet haar poesie eet. Ben is in n japtrap uit sy klere uit en duik soos n skrum skakel van ouds tussen Anika se bene in. Hy begin dadelik eet so of dit sy laaste maal is wat hy mag nuttig. Anika trek sy kop terug en praat saggies met hom. “Ben, jy kan nie net inspring en jou self oorgee nie. My poesie sal nie weghardloop of op raak as jy dit stadig vat nie. Onthou as jy dit vir die meisie die moeite werd maak sal sy dit oor en oor weer vir jou aanbied…want sy het dit geniet. Jy moet stadig begin, kyk na my vinger, ek gaan vir jou n roete trek en dan volg jy hom met jou tong, en saggies hoor, as ek wil hê jy moet my harder of vinniger met jou mond bevredig sal ek jou aan die kop vat en harder teen my poesie vasdruk. Anika begin aan die binnekant van haar been en Ben volg ewe gehoorsaam met sy tong. Dan trek sy haar vinger om haar klitoris en Ben volg stadig en saggies, af by die ander waai van die been en weer terug klitoris toe. Sy neem haar vinger weg en Ben gaan nou op sy eie aan. Anika kyk vir my, glimlag en knip oog. Dan begin sy haar heupe beweeg en sê vir Ben dit wat hy nou doen is baie lekker. As ek so van agteraf waar ek sit na Ben se piel kyk geniet hy hom gate uit. Sy piel druk teen sy maag vas en Anika druk haar een voet onder hom in en begin n stadige voet massering. “Dis reg Ben…ja…ai dis baie lekker…”sê Anika. Ben probeer nou Anika se voet naai maar sy ritme is nie so lekker nie en druk sy piel so paar maal teen die matras vas. Anika vat Ben se kop in twee hande en hou sy mond op haar poesie. “Suig hom nou tot my lippies styf trek, laat stadig los en suig weer” se Anika. Ek kan sien Anika kry baie lekker. “Ben, kyk hier” sy trek n sirkel om haar klitoris. “Maak jou mond groot genoeg oop om net oor hom te pas, dan begin jy hom met jou tong kielie, van kant tot kant, en dan op en af, wissel dit die hele tyd. Jy kan jou tande saggies teen die gedeelte om hom vasdruk en laat los, dan suig jy my klit soos ek bv. jou piel sal suig.”Ben luister mooi en hy het vir Anika net waar hy haar wil hê. Sy probeer nog steeds sy piel met haar een voet masseer. Ben is woelig en knyp kort - kort haar been met sy bene vas en dan naai hy haar been verwoed. Anika kry nou baie lekker en Ben wissel dit wat hy vanaand geleer het mooi af. “Ben, terwyl jy my klitoris suig wil ek hê jy moet jou middelvinger stadig in my poesie indruk, eers net tot by die eerste lid, in en uit, maak sirkel bewegings met jou vinger en druk jou vinger teen my poesie se wand vas. Ja, dis hemels! Nou die volgende lid en dieselfde roetine. Ja, weer net tot by die eerste lid, lekker!!!!! Nou dieper, suig my klitoris, ja druk saggies met jou tande, byt hom liggies, voel hoe geswel is hy, hy staan nou orent soos n klein pielletjie.” Se Anika. Ek sien die duvet reg onder Ben se piel het al n kol op van die lus wat by hom uitloop. Anika het hom, en vir my al so opgewerk met haar sagte sensuele instruksies dat ek ook kliphard is hier waar ek sit. Ben naai nog vir n vale Anika se been. “Ben” sê Anika. “Druk nou jou vinger so twee, drie duim in, jou hand palm moet na bo wys, nou gebruik jy jou vinger soos wat jy iemand sal nader roep, net in stadige aksie. Daar is jy nou op hom, dis my G-Spot! Kan jy voel waar jou vinger nou in my poesie is, is die tekstuur meer geswel en bietjie growwer as die res van die binnekant? Amper soos die bokant van jou verhemelte?” Vra Anika saggies. “Ja” antwoord Ben hees. “Nou toe, doen nou alles wat ons vanaand geleer het en jy sal sien watse plesier jy my verskaf.” Ben begin met Anika speel en binne 10 minute begin haar liggaam saam trek . Sy gooi haar bene om Ben en trek hom styf teen haar vas. Skree sy kliphard toe sy begin kom. Ben kom orent en Anika lê doodstil met haar bene wyd oopgesprei. Die duvet is sopnat onder haar poesie en toe sy tot verhaal kom sê sy vir Ben “Baie dankie Ben, dit was fantasties! Ek weet vir n feit dat jy ander meisies nog ure se genot gaan verskaf!” Anika staan op en vat n slukkie wyn, stap na Ben toe, laat lê hom op sy rug en sy neem stelling tussen sy bene in. Anika neem sy piel stewig in die een hand, met die ander hand neem sy Ben se testikels en begin hulle saggies dog ferm druk en ontspan. Sy sit een van sy testikels in haar mond en suig hom saggies terwyl haar ander hand besig is om sy piel ritmies op en af te masseer. Dan beweeg sy haar kop hoër en lek sy piel van onder na bo, al om die kop, suig hom hard. Ben se testikels begin saamtrek, Anika vat nou so veel as wat sy kan in haar mond in, haar speeksel loop aan die kant van haar mondhoeke af. Dan neem sy haar gesig weg en sit op haar hurke, Ben se piel staan stokstyf in die lug. Anika klim op hom, vee haar speeksel van haar mondhoeke af en vryf dit oor haar poesie. Dan klim sak sy stadig oor Ben se piel kop, net die kop gedeelte is nou in haar in, stadig in en uit, n paar maal, dan sak sy af en neem die hele lengte in haar liggaam in. Eers stadig en dan vinniger, Ben se hande gly van haar boude af en hy gryp die duvet met albei hande vas. Dan sien ek hoe sy kom teen die skag afloop, sy lyf ruk en steeds ry Anika hom. Anika stop eers toe Ben pap raak en sy piel uit haar vagina glip. Saam met dit nog n klomp taai wit kom. “Baie baie dankie…dit was ongelooflik!” prewel Ben in n sagte stem. Ons het vir Ben die volgende dag in Okahandja afgelaai nadat hy Anika se selfoon nommer gevra het sodat hy kan bel as hy raad aangaande die skoner geslag sou soek. Nou gaan ons see toe!!
Published 
Written by Andre

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments