Join the most popular community of South African swingers now
Login

Ons Desember toer in 2017 (Deel 2)

21
9 Comments 9
2.2k Views 2.2k
2.0k words 2.0k words
Vir die wat nou begin om ons 2017 Desember toer saam met ons mee te maak stel ek voor gaan lees eers die eerste een sodat julle die hele pad kan saamry…nog so by die 12 000 km om klaar te maak. Ons het net na 16h30 veilig in Kasane aangekom en ingeboek by die River View Lodge wat op die bank van die Chobe Rivier geleë is. Netjiese plek en die kamers lyk pragtig met spierwit beddegoed. Gou afgepak en alles op hul plek gekry. Gooi vir Anika n wit wyntjie en n lang whiskey vir myself. Ons sit buite en het n fantastiese uitsig oor die rivier met die son wat in die weste sak. Na drie drankies elk besluit ons om te gaan stort en dan iets te gaan eet. Anika spring eerste in die stort en ek gaan gou ontvangs toe om te hoor hoe gaan ek te werk om môre oggend my eie boot te huur om bietjie tiervis te hengel. Terug in die kamer lê Anika op die bed en is besig om met die een hand haar tiete te masseer en met die ander hand maak sy met haar wysvinger stadige sirkel bewegings om haar geswelde klitoris. Omdat ons Naturiste is, is sy altyd goud bruin en die prentjie waarna ek staan ek kyk met haar lyf teen die wit duvet as agtergrond is prentjie mooi. Ek pluk my klere af, spring in die stort en probeer so vinnig moontlik klaar te maak. Ek gaan lê tussen Anika se bene en begin haar in die waai van haar linker been soen, werk stadig my pad op na haar poesie en soen die buitenste lippe saggies…nou teen die regter been af…weer op…weer af….sy gryp my kop en trek hom met albei hande na haar poesie toe, ek probeer terug trek maar nou het sy my aan die hare beet en ek het dus geen ander keuse as om haar nat geswelde poesie stadig met my tong te begin masseer nie. Ek voel hoe haar klitoris in my mond groei…haar hele lyf ruk…toe begin sy skree en druk my gesig so hard teen haar poesie vas dat ek bang is sy gaan seerkry. Ek voel en proe hoe haar warm vog uit haar poesie uitloop en dan lê sy doodstil met n groot glimlag op haar gesig. “Wow” sê sy. “Wow…wow…wow…dit was baie lekker, die hele dag se speel en gesels op die pad het my lanklaas so warm gehad” Ek staan op my knieë tussen haar bene met n piel wat voel of hy wil bars. Anika sit regop en sit my piel stadig in haar mond in. Ek sien hoe hy sentimeter vir sentimeter in haar mond verdwyn… sy gooi haar kop agteroor en ek voel hoe my piel nou in haar keel afgaan, die drukking is ongelooflik. Anika ruk haar kop terug om asem te kry en die hoeveelheid spoeg wat uitkom maak my piel seep glad. Dan begin sy om hom te eet terwyl sy my peertjies saggies met haar een hand streel. Na n paar minute sit sy terug, draai op haar maag en se “ Lief, nou wil ek jou piel diep binne my voel asseblief” Ek plaas my bene wydsbeen oor haar boude en vryf my piel stadig oor haar boude en poesie…dan gly my piel in en ek begin haar stadig ry. Sy is sopnat. “ Hou stil” sê Anika “ek wil jou naai” Sy beweeg ritmies vorentoe dan agtertoe, eers stadig dan al vinniger. Ek moet hard konsentreer om nie te kom nie, nou naai sy my behoorlik en stamp haar bruin boudjies hard teen my vas. Dan kom Anika vir die tweede keer. “ Anika, ek kan nie meer hou nie, gaan nou kom” sê ek. Sy trek my piel uit, draai om en is net betyds om my piel in haar mond te sit toe ek kom. Ek sien hoe daar van die wit kom uit haar mond ontsnap en oor haar vingers afloop, sy suig my piel tot sy die laaste druppel gemelk het, dan lek sy haar vingers af en kyk vir my. “En toe, was dit lekker?” vra sy. “Flippen fantasties” sê ek. Ons het saam gaan stort, aangetrek en gehoop die restaurant is nog oop sodat ons iets te ete kan kry. Die volgende oggend het ons vroeg gaan ontbyt sodat ons kan rivier toe. Anika het gou gaan verklee terwyl ek my visgereedskap regkry. Toe sy weer by my aansluit het sy n wye kakie rompie aan met n wit oopknoop bloesie en haar bikini onderaan. Kry my boot, laai al ons goed en weg is ons, rigting Wes. Ek het al baie die rivier op my eie gehengel, so ek neem nie n gids saam nie. Dis sommer vroeg warm en gou –gou waai Anika se klere. Sy is weer super jags en het heeltyd tydens ontbyt haar voet onder die tafel gebruik om my piel te streel. So 15 min stroom op is n plekkie waar ek nog altyd gelukkig was en ek gooi anker. Anika gooi haar handdoek op die dek en smeer sonbrand room aan. Ek help gou met haar skouers en rug en sy gaan lê op haar maag met n storie boek in die hand. Ek begin hengel en so 30 min later is Anika uit haar bikini toppie. “Versigtig wees” sê ek “die rivier gaan nou-nou besig raak en dan wil almal hier anker gooi as hulle jou sien. En dan jaag hulle my vis weg “spot ek. Anika lag lekker terwyl sy nog sonbrand room oor haar tiete vryf. Die vis is stil en ek besluit om aan te stoot. Die Chobe maak n klomp sytakke en met die rivier wat vol kapasiteit hardloop vaar ek gemaklik in een van hulle op. Hier is dit lekker stil. Anika roep my om vir my te wys sy is nou heeltemal uit haar klere uit. Al wat sy aan het is n wye rand strooi hoed. Sy het so pas n piesang afgeskil en is besig om n blow-job op dit uit te oefen. Ek is weer stokstyf en sy geniet dit vreeslik om te sien watse uitwerking sy op my het. Ons is so 20 meter van die kant af en ek sien n twee spoor pad wat parallel met die rivier loop. Seker n privaat wilds plaas/ lodge in die omgewing, dink ek. Gooi anker en begin om te hengel. Anika lê agter my rug so ek kan haar nie sien nie. Die vis byt mooi en na so uur het ek 4 mooi Tiere gevang. Dis toe dat ek die voertuig hoor nader kom. “ Anika” sê ek “hier kom n voertuig op die twee spoor pad aan, trek aan jou swembroek!” Maar dis te laat en al wat sy doen is om die handdoek oor haar onderlyf te gooi. Haar tieties glinster in die son. Die Land Cruiser kom stadig in die twee spoor pad af en stop toe die drywer die boot op die water sien. Agter die stuur sit n blondekop girl in Khaki geklee. Sy wys na ons kant toe en waai, Anika waai terug en ek probeer my bes om te hengel. Sy sê iets in Duits en toe weet ek dis n toergids aan die Namibia kant van die rivier. Anika sit nou regop met die handdoek oor haar onderlyf. Anika is in Namibia gebore en het daar groot geword dus praat sy vlot Duits. Hulle lag kort-kort te lekker en ek het nie n benul van waaroor hulle gesels nie. Eers later wat Anika vir my gesê het dat Megan haar gevra het hoekom is ek besig om vis te vang i.p.v. om met haar te speel. Anika het verduidelik dat hengel my ander groot passie is en dit is toe Megan voorstel dat ek vir Anika op die oewer gaan aflaai. “Lief, ry kant toe sodat ons nader kennis kan maak” sê Anika. Ek protesteer dat ek net een dag het om te hengel en dat ons ook nie ons paspoorte by ons het nie. “Is reg, laai my af en hengel nog bietjie, ek gaan nou bietjie in Duits te kuier en wie weet miskien nog meer as net kuier” sê Anika terwyl sy ondeund na my kyk. Net voor sy die koelboks stroop met drink goed wat sy wil saam neem vra sy weer wat klink na n paar vrae. “Moenie worry nie skat, Megan sê hier is geen siel naby nie” daarmee trek sy haar plakkies aan en met net die strooi hoed op haar kop spring sy van die boot af. Megan het intussen uitgeklim en staan nader om te groet. Sy druk vir Anika styf teen die bors vas en groet my met die hand. Ek “hallo” maar van my kant af en gooi die boot in tru-rat. Vaar so 30 m van die kant af en gooi anker. Megan haal n kombers uit die Cruiser uit en gooi dit langs die Cruiser. Die twee gaan sit en begin gesels. Die vis is stil en ek skree vir Anika ek gaan so bietjie stroom op vaar om nog n paar gooie te maak. Dis in die middel van die dag, vrek warm en nie die regte tyd vir hengel nie. Anika draai haar lyf na my kant toe en gooi haar bene oop en klap haar poesie so paar maal terwyl sy vir my lag. Megan dink dis n groot grap, staan op en pluk haar hemp oop en wys haar spierwit borste vir my. Dan gaan sy verder en trek haar broek ook uit, vou dit mooi op en sit dit op die Cruiser se sitplek neer. Snaaks hoe mans en vrouens verskil, ek sou my broek gegooi het dat hy daar trek. Megan gaan staan langs Anika en fluister iets in haar oor. Hulle gaan staan langs mekaar bene oopgesprei, trek hulle poes lippies oop en “flash” my. Net daar katrol ek op, start die boot en ry kant toe. Spring af , maak die boot vas en pluk my broek uit. Ek het hom gegooi laat hy daar trek. My piel is stokstyf en ek stap na hulle toe. Megan gaan lê op haar rug en gooi haar bene oop, Anika gaan hurk tussen haar bene en begin haar poesie eet. Ek hurk agter Anika en begin haar eet. Die geluide wat die girls maak is hemels. Anika se poesie is sopnat en ek probeer my tong so diep moontlik in haar indruk. Ek staan op my knieë en vryf my piel teen Anika se warm poesie. Sy probeer terugdruk sodat ek haar kan penetreer maar ek trek terug, vryf hom weer liggies oor haar klit, op en af, sy stoot weer agtertoe en ek trek terug. Dan glip my piel in en ek ry haar stadig in en uit, trek hom heeltemal uit en dan weer stadig in en uit. Dan begin sy skree en ek kan voel hoe haar poesie begin saamtrek. Sy besig om te kom! Megan begin ook raas en Anika eet haar nou behoorlik. Sy vou haar bene om Anika se bo lyf en trek haar styf teen haar vas…Megan is besig om te kom! Nou ja, ek kon nie langer hou nie en toe kom ek diep en lank in Anika se poesie. Megan kom van Swakopmund af en Anika het haar nommer op haar foon gesit omdat sy net voor Kersfees tuis sal wees…dit beteken ons gaan haar weer sien! Na ons uiteindelik gegroet het is ons terug op die water. “Sal jy haar graag wil spyker Skat?” vra Anika. “Beslis” sê ek. “Sy dink jy het n fantastiese piel en sal hom graag in haar wil voel” sê Anika. Ek kan nie wag om in Swakop uit te kom nie. More ry ons verder deur Katima Mulilo, Caprivi Nasionale Park, Rundu en Grootfontein, hier lê baie van my bloedsweet en trane van die vroeë tagtigs…maar ook goeie tye.
Published 
Written by Andre

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments