Join the most popular community of South African swingers now
Login

'n Naweek om te onthou

2
4 Comments 4
2.6k Views 2.6k
843 words 843 words
Dis naweek tyd en dan verseker speeltyd en wat gebeur……………. Donderdag begin ek nies en proes en ek weet sommer hier kom n helse verkoue aan. Begin dadelik meds drink maar teen saterdag voel ek regtig goor terwyl ek weet ek het klaar gereel vir n newbies braai ontmoeting en vir die aand gaan ons Kempton toe. So gereel so gedoen die mense daag op met hulle kid en vinnig begin die kinders hulle self vermaak terwyl ons grootmense net lekker saam kuier en gesels. Dis altyd great om nuwe mense te ontmoet en ja ons geniet dit om die newbies touwys te maak al is dit eintlik baie harde werk, maar dis hoe ons is. Na n heerlike braai is die mense weg en ons maak vinnig klaar om te ry. Ek het my maakies belowe om te gaan alhoewel as ek eerlik wou wees sou ek glad nie gegaan het nie want ek was regtig net te siek. Daar aangekom is dit te heerlik om almal te sien en lekker saam te kuier. Ek het wel besluit om nie te speel nie aangesien ek skaars kon asemhaal, maar eish dis darem baieeeeeeeeeeeeeee arousing om almal so te sien speel. Glo my ek was goed jimpels maar het besef dit sou gevaarlik wees om self te speel wil def nie my eie hart skade doen nie. Aan die einde van die aand toe speel Dee ook nie – seker skuldig gevoel oor ek so siek is, nie dat ek hom ooit sal keer nie maar dit bly afterall elkeen se eie keuse ne. Baie vroeer as gewoonlik besluit ons om huis toe te gaan. By die huis aangekom is ons direk bed toe en het so effens probeer speel maar die asem is net te kort. Met helse frustrasies het ons maar aan die slaap geraak net om heelnag gesteur te word met baie erotiese drome. Toe ek sondag met moedersdag wakker word toe is die darem een baie nat en jimpelse vrou wat moet pose hou soos min. Na n heerlike dag van pamperlang tussen Dee en ons kids is ons vroeg aand in die bed en kyk movies saam kids. Logies kan ek net nie die versoeking weerstaan nie so streel so liggies oor my gunsteling speelding in die wereld. Dit het verseker nie veel aanmoediging gekos nie toe staan daai meneer darem maar pragtig op aandag. Skaars is die kids bed toe toe is dit nou ernstig tyd vir speel. Kyk ons doen nie goed met onthouding nie aangesien ons albei n baie hoe libido het, so glo my ons was soos overeager bunnys op daai bed kan nie vinnig genoeg mekaar opwerk en mal maak nie. Na so rukkie se speel het ek net so mooi reggeskuif sodat hy my kan penetreer in n leende sker posisie. Oooooooooooooooo fok wat n amazing gevoel om daai harde voel so diep in my pussy te voel en net so stadig in en uit te gaan met die heerlike arousing geluide van sloep sloep. Nie een van ons kon lank so aanhou nie so baie vinnig toe breek daai leeu se gebrul oor my en maak seker dat ek saam afrol in n mindblowing orgasme. Terwyl hy besig is om te recover speel hy so liggies met my clit en wow die beste lube is def n man se kom, glo my ek was sopnat en super jags. Skielik skuif hy oor my en toe begin hy hierdie pussy hard te vinger en al meer te fist nie lank nie toe kan ek voel hoe n magtige orgasme besig is om op te werk. Die amazingste is dat Dee presies weet wanneer om af te gaan en net liggies aan my clit te knibbel ………ooooooooooooo fok out of this world en ek voel hoe een orgasme bo-oor die volgende een breek tot ek heeltemal spastiese rukkings kry en voel hoe ek aanmekaar ontplof. Teen die tyd wat ek ophou kom is Dee sommer klaar weer kliphard en dadelik gaan ek oor in aksie om hom te proe. Volgens my is daar nie n lekkerder smaak as n skoongeskeerde voel wat so amazing reageer om my bj nie, so glo my jags is liggies gestel oor hoe ek toe gevoel het. Na n vinnige intense rondte val ons langs mekaar uitasem en totaal bevredig. Die lekkerste gevoel om so styf in mekaar se arms weg te dryf na lalla land. Vanoggend toe ek wakker word is my neus sommer baie oper en haal ek heel gemaklik asem. Net weereens n bewys geen beter medisyne as seks nie. Daai hormone wat losgelaat word is verseker die beste medisyne om goed te voel. Dankie tog ek is nou beter want genoeg sal ek nooit van my man kan kry nie maak nie saak hoe lekker en sexy swinging is nie. Jy bly my ultimate lover en ek kan nooit genoeg dankie se vir die man wat jy vir my is nie Liefies jou vreeslik baie en sien uit na nog baie jare se great sex.
Published 
Written by bornready4fun

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments